Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Comrades (einlik sommer nonsens)
Comrades (einlik sommer nonsens) [boodskap #79166] Do, 12 Junie 2003 10:00 na volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
'n Berig in "The Natal Witness" van vanoggend begin met die sin, "The
butcher will be there but no baker or candlestick maker in the 78th
running of the Comrades Marathon between Pietrmaritzburg and Durban on
Monday
", en dan gee hulle die aantal hardlopers ingedeel volgens
sommige van die beroepe wat hulle bekleë:

Onderwysers en dosente - 644
Klerke - 516
Ingenieurs - 498
Werkloses (!) - 249
Arbeiders - 233
Huisvrouens - 208
Verpleegsters - 88
"Clergymen" (wat is dit in Afrikaans? Kerklui?) - 75
Akteurs - 35
Slagters - 18
Politici - 5
Radio omroepers - 1

Hierdie lot is maar net 2570 van die ongeveer 10 000 hardlopers wat
verwag word, maar dis nogtans vir my interessant.

Die mees-algemeenste vanne is

Naidoo - 106
Govender - 91
Botha - 86
Smith - 79 en
Pillay - 76
Re: Comrades (nog nonsens) [boodskap #79169 is 'n antwoord op boodskap #79166] Do, 12 Junie 2003 11:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink hulle is almal koekoes. My nuwe predikant gaan die comrades
hardloop, en hy was 'n paar weke terug by Two Oceans, maar dit steek my
dwars in die krop dat ons vir sy gehardloop moet betaal. Ja, ek's seker hy
dra die onkostes uit sy eie sak, maar elke keer wat hy wil gaan hol moet ons
'n gaspredikant kry, vir wie ons dan moet betaal (gewoonlik darem net
petrol). Dis natuurlik ook deesdae nie maklik om 'n ds. te kry om in te
staan nie, veral vir net een dag. Gewoonlik kom die kerkraad met 'n stokou,
decrepit, afgetrede ds. vorendag (want dis al wat hulle kon kry), wat 90
minute aanmekaar preek watse vreeslik sonde 'n T.V. is. Ek sweer daai ou
omie kap om aan 'n hartaanval as hy weet na watse musiek ek luister en watse
flieks ek kyk.
Dan is daar die mense wat langs skoonma bly. Hulle kinders het nie
ordentelik klere of kos nie, maar ou maat elke jaar is hulle by die Comrades
(en dit kos 'n paar 1000). Hulle spaar liewer vir die Comrades as om seker
te maak hulle kinders het klere vir die winter. My skoonma koop elke jaar
vir hulle elkeen twee truitjies en voer hulle gereeld.
As jy dit kan bekostig en jy's mal genoeg, gaan hardloop gerus die Comrades,
persoonlik sal ek dit nooit doen nie, maar dis seker maar net ek.

Elaine

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0306120200.67dcbfab@posting.google.com...
> 'n Berig in "The Natal Witness" van vanoggend begin met die sin, "The
> butcher will be there but no baker or candlestick maker in the 78th
> running of the Comrades Marathon between Pietrmaritzburg and Durban on
> Monday", en dan gee hulle die aantal hardlopers ingedeel volgens
> sommige van die beroepe wat hulle bekleë:
>
> Onderwysers en dosente - 644
> Klerke - 516
> Ingenieurs - 498
> Werkloses (!) - 249
> Arbeiders - 233
> Huisvrouens - 208
> Verpleegsters - 88
> "Clergymen" (wat is dit in Afrikaans? Kerklui?) - 75
> Akteurs - 35
> Slagters - 18
> Politici - 5
> Radio omroepers - 1
>
> Hierdie lot is maar net 2570 van die ongeveer 10 000 hardlopers wat
> verwag word, maar dis nogtans vir my interessant.
>
> Die mees-algemeenste vanne is
>
> Naidoo - 106
> Govender - 91
> Botha - 86
> Smith - 79 en
> Pillay - 76
Re: Comrades (einlik sommer nonsens) [boodskap #79172 is 'n antwoord op boodskap #79166] Do, 12 Junie 2003 11:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
So onderwysers en dosente het selfs meer tyd as werkloses om te oefen?:))
Hoe lyk dit Drom, neem jy deel volgende jaar?
My niggie is ook 'n komradier.

Annette

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0306120200.67dcbfab@posting.google.com...
> 'n Berig in "The Natal Witness" van vanoggend begin met die sin, "The
> butcher will be there but no baker or candlestick maker in the 78th
> running of the Comrades Marathon between Pietrmaritzburg and Durban on
> Monday", en dan gee hulle die aantal hardlopers ingedeel volgens
> sommige van die beroepe wat hulle bekleë:
>
> Onderwysers en dosente - 644
> Klerke - 516
> Ingenieurs - 498
> Werkloses (!) - 249
> Arbeiders - 233
> Huisvrouens - 208
> Verpleegsters - 88
> "Clergymen" (wat is dit in Afrikaans? Kerklui?) - 75
> Akteurs - 35
> Slagters - 18
> Politici - 5
> Radio omroepers - 1
>
> Hierdie lot is maar net 2570 van die ongeveer 10 000 hardlopers wat
> verwag word, maar dis nogtans vir my interessant.
>
> Die mees-algemeenste vanne is
>
> Naidoo - 106
> Govender - 91
> Botha - 86
> Smith - 79 en
> Pillay - 76
Re: Comrades (einlik sommer nonsens) [boodskap #79181 is 'n antwoord op boodskap #79172] Do, 12 Junie 2003 18:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 12 Jun 2003 13:57:45 +0200, "Annette" wrote:

> My niggie is ook 'n komradier.
>
> Annette
>

Jou staatspresident is ook 'n comrade

DD
Re: Comrades (einlik sommer nonsens) [boodskap #79192 is 'n antwoord op boodskap #79181] Vr, 13 Junie 2003 02:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wie't gepraat van "meerkatgesiggie".... - nie ek nie...

"Davie Davis" skryf in boodskap news:mbhhevcnih894qcogkpcdrhd41l9p6o31s@4ax.com...
> On Thu, 12 Jun 2003 13:57:45 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>
>> My niggie is ook 'n komradier.
>>
>> Annette
>>
>
>
> Jou staatspresident is ook 'n comrade
>
> DD
>
Re: Comrades (einlik sommer nonsens) [boodskap #79193 is 'n antwoord op boodskap #79181] Vr, 13 Junie 2003 03:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien moet al die comrades die Comrades hardloop, en die wenner is
president.
Annette

"Davie Davis" skryf in boodskap news:mbhhevcnih894qcogkpcdrhd41l9p6o31s@4ax.com...
> On Thu, 12 Jun 2003 13:57:45 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>
>> My niggie is ook 'n komradier.
>>
>> Annette
>>
>
>
> Jou staatspresident is ook 'n comrade
>
> DD
>
Re: Comrades (einlik sommer nonsens) [boodskap #79202 is 'n antwoord op boodskap #79172] Vr, 13 Junie 2003 06:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...

> Hoe lyk dit Drom, neem jy deel volgende jaar?

Annette

:-))) Groot grap

Drom
Re: Comrades (einlik sommer nonsens) [boodskap #79204 is 'n antwoord op boodskap #79202] Vr, 13 Junie 2003 07:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek bel nie eers so ver nie.

Koot

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0306122241.55a0519c@posting.google.com...
> "Annette" skryf in boodskap news:...
>
>> Hoe lyk dit Drom, neem jy deel volgende jaar?
>
> Annette
>
> :-))) Groot grap
>
> Drom
Re: Comrades (einlik sommer nonsens) [boodskap #79220 is 'n antwoord op boodskap #79166] Vr, 13 Junie 2003 12:37 Na vorige boodskap
Barend van B.  is tans af-lyn  Barend van B.
Boodskappe: 36
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Volle Lid
ddu...@ufh.ac.za (Drom) skryf:

>
> "Clergymen" (wat is dit in Afrikaans? Kerklui?) - 75

(suggg)Geestelikes?

>

-- 
:-bvb-:

--
Posted by usenet4all.com
Vorige onderwerp: Toets wedstryd
Volgende onderwerp: Rugby en lystraf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 14:00:10 MGT 2024