Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Help nodig !
Help nodig ! [boodskap #77437] Wo, 07 Mei 2003 09:14 na volgende boodskap
FoilCut[1]  is tans af-lyn  FoilCut[1]
Boodskappe: 29
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
Ek was altyd by netactive (mweb) - nou is ek by 'n onafhanklike
server - hoe gemaak om toegang tot die nuusgroepe te bly
kry ?

Susan
fo...@foilcut.co.za
Re: Help nodig ! [boodskap #77442 is 'n antwoord op boodskap #77437] Wo, 07 Mei 2003 12:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Deponeer onmiddelik R10 000-00 in die volgende SLABSA rek: #3474646 Tak #
122129 - en ons sal vir die res sorg.
;-))

"FoilCut" skryf in boodskap news:3eb8ce1e.0@news1.mweb.co.za...
> Ek was altyd by netactive (mweb) - nou is ek by 'n onafhanklike
> server - hoe gemaak om toegang tot die nuusgroepe te bly
> kry ?
>
> Susan
> fo...@foilcut.co.za
>
Re: Help nodig ! [boodskap #77445 is 'n antwoord op boodskap #77437] Wo, 07 Mei 2003 13:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rachel Couch  is tans af-lyn  Rachel Couch
Boodskappe: 45
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Volle Lid
"FoilCut" skryf in boodskap news:...
> Ek was altyd by netactive (mweb) - nou is ek by 'n onafhanklike
> server - hoe gemaak om toegang tot die nuusgroepe te bly
> kry ?
>
> Susan
> fo...@foilcut.co.za

Ragel: Jy kan hier ingaan: Dit is een manier . . .
http://groups.google.com/groups?h1=en&group=soc.culture. south-africa.afrikaans
Re: Help nodig ! [boodskap #77471 is 'n antwoord op boodskap #77437] Wo, 07 Mei 2003 21:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
As jou ISP nie 'n news server het nie, moet jy dit maar online doen. Gaan
na http://groups.google.com toe om by die nuusgroep uit te kom. Ek gaan nie
nou die presiese adres soek vir hierdie spesifieke nuusgroep nie. Wie is
jou nuwe ISP?

Elaine

"FoilCut" skryf in boodskap news:3eb8ce1e.0@news1.mweb.co.za...
> Ek was altyd by netactive (mweb) - nou is ek by 'n onafhanklike
> server - hoe gemaak om toegang tot die nuusgroepe te bly
> kry ?
>
> Susan
> fo...@foilcut.co.za
>
Re: Help nodig ! [boodskap #77479 is 'n antwoord op boodskap #77471] Do, 08 Mei 2003 07:20 Na vorige boodskap
FoilCut[1]  is tans af-lyn  FoilCut[1]
Boodskappe: 29
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
Dankie Elaine - het reggekom by saix.net

"Elaine" skryf in boodskap news:3eb97f34.0@news1.mweb.co.za...
> As jou ISP nie 'n news server het nie, moet jy dit maar online doen. Gaan
> na http://groups.google.com toe om by die nuusgroep uit te kom. Ek gaan
nie
> nou die presiese adres soek vir hierdie spesifieke nuusgroep nie. Wie is
> jou nuwe ISP?
>
> Elaine
>
> "FoilCut" wrote in message
> news:3eb8ce1e.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek was altyd by netactive (mweb) - nou is ek by 'n onafhanklike
>> server - hoe gemaak om toegang tot die nuusgroepe te bly
>> kry ?
>>
>> Susan
>> fo...@foilcut.co.za
>>
>
Vorige onderwerp: pornografiese engelse gemors
Volgende onderwerp: Web Site (my ontwerp)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 23:18:21 MGT 2024