Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » pornografiese engelse gemors
pornografiese engelse gemors [boodskap #76307] Sa, 19 April 2003 03:37 na volgende boodskap
djpe  is tans af-lyn  djpe
Boodskappe: 11
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Junior Lid
Hoe kom hierdie twak op die afrikaanse nuusgroep?

Kan dit nie gekeer word nie?
Re: pornografiese engelse gemors [boodskap #76315 is 'n antwoord op boodskap #76307] Sa, 19 April 2003 06:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee - maar dit kan geignoreer word ...

"Diek Henning" skryf in boodskap news:3ea0c496.0@news1.mweb.co.za...
> Hoe kom hierdie twak op die afrikaanse nuusgroep?
>
> Kan dit nie gekeer word nie?
>
Re: pornografiese engelse gemors [boodskap #76339 is 'n antwoord op boodskap #76315] So, 20 April 2003 01:47 Na vorige boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
HALLO DIEK HENNING.

JA DIT KAN BY JOUSELF GEKEER WORD.
GEBRUIK JOU BLOCK FASELITEIT OP JOU KOMPER.
OP DAAI MANIER SAL JY NIE MEER DIE STUKKIES VAN DAAI VULGERE PERSONE KAN
LEES NIE JONG.

WOESTYNGOGGATJIE ALIAS BOEPGOGGATJIE

>> Hoe kom hierdie twak op die afrikaanse nuusgroep?
>>
>> Kan dit nie gekeer word nie?
>>
>
Vorige onderwerp: Gratis E-Posadres
Volgende onderwerp: Help nodig !
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 04:17:54 MGT 2024