Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Gratis E-Posadres
Gratis E-Posadres [boodskap #75718] Do, 10 April 2003 18:23 na volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek is opsoek na gratis e-pos diesverskaffers wat d.m.v.pop algelaai
kan word deur outlook. Waar kan ek gaan kyk. Asseblief net nie Yahoo
of Hotmail nie. Onbeperkte spasie sal baie help.

Groete
Frikkie
Re: Gratis E-Posadres [boodskap #75726 is 'n antwoord op boodskap #75718] Do, 10 April 2003 19:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 10 Apr 2003 20:23:15 +0200, Frikkie wrote:

> Ek is opsoek na gratis e-pos diesverskaffers wat d.m.v.pop algelaai
> kan word deur outlook. Waar kan ek gaan kyk. Asseblief net nie Yahoo
> of Hotmail nie. Onbeperkte spasie sal baie help.
>
> Groete
> Frikkie

Hallo, Frikkie!

Ek weet nie of dit hier is wat jy soek nie, maar ek het 'n gratis
e-pos account by ananzi.co.za en kan daar met Outlook e-pos aflaai.
Oplaai gaan slegs via jou eie ISP of langs hulle tuisblad (d.w.s.:
hulle gee geen voorskrifte daaromtrent nie).

Groete,

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Gratis E-Posadres [boodskap #75754 is 'n antwoord op boodskap #75718] Vr, 11 April 2003 04:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom gratis? Artslink.co.za kan help teen slegs R25/maand vir 10Mb POP3 en
web-e-pos met adresboek, kalender, notas en meer. En jy kan enige tyd
opgradeer vir meer/ander Internet dienste ens. sonder om jou adres te
verloor. Dink weer.

:-)

TJ
www.artslink.co.za
082 230 CALL
Re: Gratis E-Posadres [boodskap #75815 is 'n antwoord op boodskap #75754] Vr, 11 April 2003 13:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy's skaamteloos.

Elaine

"TJ" skryf in boodskap news:3e964aa4$0$229@hades.is.co.za...
> Hoekom gratis? Artslink.co.za kan help teen slegs R25/maand vir 10Mb POP3 en
> web-e-pos met adresboek, kalender, notas en meer. En jy kan enige tyd
> opgradeer vir meer/ander Internet dienste ens. sonder om jou adres te
> verloor. Dink weer.
>
> :-)
>
> TJ
> www.artslink.co.za
> 082 230 CALL
>
Re: Gratis E-Posadres [boodskap #75828 is 'n antwoord op boodskap #75815] Vr, 11 April 2003 14:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nee, ek dra my klere op die strand.

:-)

TJ
Re: Gratis E-Posadres [boodskap #75846 is 'n antwoord op boodskap #75828] Vr, 11 April 2003 18:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
:-))

E

"TJ" skryf in boodskap news:3e96d675$0$227@hades.is.co.za...
> Nee, ek dra my klere op die strand.
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: Gratis E-Posadres [boodskap #75848 is 'n antwoord op boodskap #75815] Vr, 11 April 2003 18:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hel TJ...
Jy het my gehad hoor.

Groete
Frikkie
WWW.Artslink.rsa.bo.hetmygehad.

Elaine skryf in boodskap news:3e96be7d.0@news1.mweb.co.za...
> Jy's skaamteloos.
>
> Elaine
>
> "TJ" wrote in message
> news:3e964aa4$0$229@hades.is.co.za...
>> Hoekom gratis? Artslink.co.za kan help teen slegs R25/maand vir 10Mb POP3 en
>> web-e-pos met adresboek, kalender, notas en meer. En jy kan enige tyd
>> opgradeer vir meer/ander Internet dienste ens. sonder om jou adres te
>> verloor. Dink weer.
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>> www.artslink.co.za
>> 082 230 CALL
>>
>
Re: Gratis E-Posadres [boodskap #75871 is 'n antwoord op boodskap #75848] Sa, 12 April 2003 06:24 Na vorige boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
FlinkDink is terug!

Wiskunde of is dit nou Algebra: (X=Y-Z) en (A=A) dus Z=A?

Elaine: skaamteloos = sonder skaamte - sy/haar naam is/was skaamte

Frikkie: gehad = sonder Frikkie

dus: Skaamte = Frikkie - net een probleem - nooit gehad nie.

:-)

TJ
Vorige onderwerp: Telkom
Volgende onderwerp: pornografiese engelse gemors
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 05:33:49 MGT 2024