Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Telkom
Telkom [boodskap #75702] Do, 10 April 2003 14:08 na volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hi almal.
Het iemand miskien vir my Telkom se Internet nommer waar ek kan
aansluit.
Miskien beter konneksies as Absa.

Groete
Frikkie
Re: Telkom [boodskap #75706 is 'n antwoord op boodskap #75702] Do, 10 April 2003 14:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoop jy is gelukkig met hulle Frikkie - daar is mense wat ek ken wat
vinniger van hulle af weg is as van Absa.
Van Telkom gepraat - die koerante is tjoepstil - hoe gaan dit met hulle
wonnerlike aandele?

Annette

"Frikkie" skryf in boodskap news:sjua9v4tf71aooqgvlre2p6626mr1lt1sb@4ax.com...
> Hi almal.
> Het iemand miskien vir my Telkom se Internet nommer waar ek kan
> aansluit.
> Miskien beter konneksies as Absa.
>
> Groete
> Frikkie
>
Re: Telkom [boodskap #75729 is 'n antwoord op boodskap #75706] Do, 10 April 2003 21:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wilde Willem vannie W  is tans af-lyn  Wilde Willem vannie W
Boodskappe: 7
Geregistreer: Maart 2003
Karma: 0
Junior Lid
gaan net na www.telkomsa.net

ek is al jare by hulle sonder enige probleme

"Annette" skryf in boodskap news:b73vqi$aojp9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hoop jy is gelukkig met hulle Frikkie - daar is mense wat ek ken wat
> vinniger van hulle af weg is as van Absa.
> Van Telkom gepraat - die koerante is tjoepstil - hoe gaan dit met hulle
> wonnerlike aandele?
>
> Annette
>
>
> "Frikkie" wrote in message
> news:sjua9v4tf71aooqgvlre2p6626mr1lt1sb@4ax.com...
>> Hi almal.
>> Het iemand miskien vir my Telkom se Internet nommer waar ek kan
>> aansluit.
>> Miskien beter konneksies as Absa.
>>
>> Groete
>> Frikkie
>>
>
>

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.467 / Virus Database: 266 - Release Date: 03/04/01
Re: Telkom [boodskap #75766 is 'n antwoord op boodskap #75706] Vr, 11 April 2003 06:05 Na vorige boodskap
John Smith  is tans af-lyn  John Smith
Boodskappe: 12
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Junior Lid
Het gestyg met +- 11%.

Kobie

"Annette" skryf in boodskap news:b73vqi$aojp9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hoop jy is gelukkig met hulle Frikkie - daar is mense wat ek ken wat
> vinniger van hulle af weg is as van Absa.
> Van Telkom gepraat - die koerante is tjoepstil - hoe gaan dit met hulle
> wonnerlike aandele?
>
> Annette
>
>
> "Frikkie" wrote in message
> news:sjua9v4tf71aooqgvlre2p6626mr1lt1sb@4ax.com...
>> Hi almal.
>> Het iemand miskien vir my Telkom se Internet nommer waar ek kan
>> aansluit.
>> Miskien beter konneksies as Absa.
>>
>> Groete
>> Frikkie
>>
>
Vorige onderwerp: RE: Speltoets(afrikaans)
Volgende onderwerp: Telkom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 05:11:59 MGT 2024