Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Krieket onder nuwe leiding
Krieket onder nuwe leiding [boodskap #75684] Do, 10 April 2003 12:10 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan nie opgewonde raak oor die Proteas se huidige toer nie.
Die arme nuwe kaptein - ek hoop regtig hy kom die mas op. Maar, ek kan ook
nie baie simpatie met hom of sy ANC/SAKP/COSATU-aangestelde bestuurders
opwerk nie. Dat dit baie gerieflik is om 'n jong onervare witman aan te stel
in die pos is baie duidelik. Dit sal dit dan soveel makliker maak om Ntini
eersdaags in 'n leierskap-posisie aan te stel - mislukte
geweldsmisdaadklagtes of te nie....

Gelukkig sien ek nou dat Minister van Sport - alrondbeminde Balfour dreig om
wetgewing in te stel om kwotas in sport af te dwing.
Re: Krieket onder nuwe leiding [boodskap #75691 is 'n antwoord op boodskap #75684] Do, 10 April 2003 13:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja sjeim - arme kind - en nou moet hy nog sonder 'n onderkaptein ook
klaarkom?
Wat doen 'n onderkaptein nou eintlik op die veld ( en af) as die kaptein
daar is?

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b73mvq$q4t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek kan nie opgewonde raak oor die Proteas se huidige toer nie.
> Die arme nuwe kaptein - ek hoop regtig hy kom die mas op. Maar, ek kan ook
> nie baie simpatie met hom of sy ANC/SAKP/COSATU-aangestelde bestuurders
> opwerk nie. Dat dit baie gerieflik is om 'n jong onervare witman aan te stel
> in die pos is baie duidelik. Dit sal dit dan soveel makliker maak om Ntini
> eersdaags in 'n leierskap-posisie aan te stel - mislukte
> geweldsmisdaadklagtes of te nie....
>
> Gelukkig sien ek nou dat Minister van Sport - alrondbeminde Balfour dreig om
> wetgewing in te stel om kwotas in sport af te dwing.
>
Re: Krieket onder nuwe leiding [boodskap #75717 is 'n antwoord op boodskap #75691] Do, 10 April 2003 18:18 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hi julle,
SA het al van die beste sportmanne / vroue opgelewer in die Wêreld.
In die Apartheidsjare, (nog steeds beter as vandag vir veral die
swartes) was daar ook ouens soos Errol Tobias sommer die eerste een
wat by my opkom. Hy het sy plek verdien en nie `n kwota speler gewees
nie. Os het goed gevaar in alle sporte maar dan moes `n speler sy plek
verdien maar nou het politiek en veral GELD alles kom opneuk. Dit is
werklik nie `n EER om vir jou Land te speel nie, maar moet net op en
af en klaarkry om die tjek in die bank te kry.

Kyk Ntini laaik ek sommer reguit gesê SORRY,"fokkol", maar kyk hy is
beter as Donald. Daggarokertjie Gibbs is ook goed, maar hoek kon hulle
`n wedstrydwenner soos Lance uitgooi.
Ek dink in my dae sou ek ook `n minister in sy moer gestuur het as hy
opmerkings maak dat hy net vir sekere spelers gaan kyk.
Gelukkig het hulle nou vir hom donkerbrille gegee en nou lyk almal
swart so hy kyk vir almal.

Anette, nee wat jong... Ek dink werklik die ouens moet ten eerste weer
respek vir die sport kry en dit sal `n goeie begin wees en dan moet
daar bietjie meer positief van die ouens gepubliseer word as die
negatiewe berigte in die pers.

Groete
Frikkie.

Ps: Ag asseblief moet nou net nie weer begin om my uit te vreet oor my
spelfoute nie......????

On Thu, 10 Apr 2003 15:21:34 +0200, "Annette" wrote:

> Ja sjeim - arme kind - en nou moet hy nog sonder 'n onderkaptein ook
> klaarkom?
> Wat doen 'n onderkaptein nou eintlik op die veld ( en af) as die kaptein
> daar is?
>
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b73mvq$q4t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek kan nie opgewonde raak oor die Proteas se huidige toer nie.
>> Die arme nuwe kaptein - ek hoop regtig hy kom die mas op. Maar, ek kan ook
>> nie baie simpatie met hom of sy ANC/SAKP/COSATU-aangestelde bestuurders
>> opwerk nie. Dat dit baie gerieflik is om 'n jong onervare witman aan te
> stel
>> in die pos is baie duidelik. Dit sal dit dan soveel makliker maak om Ntini
>> eersdaags in 'n leierskap-posisie aan te stel - mislukte
>> geweldsmisdaadklagtes of te nie....

>> Gelukkig sien ek nou dat Minister van Sport - alrondbeminde Balfour dreig
> om
>> wetgewing in te stel om kwotas in sport af te dwing.


>
Vorige onderwerp: Rugby
Volgende onderwerp: Bob en Alice
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 21:54:25 MGT 2024