Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Comrades vir Een
Comrades vir Een [boodskap #75085] Vr, 28 Maart 2003 11:44 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
'n Mnr P Schuter, wat al 7 Comrades medaljes het - is 'n spierdistrofie
lyer, en pak more alleen die Comrades aan - met die hulp van sy rolstoelm
vriende, en die ondersteuning van die Comrades organiseerders.
Annette
Re: Comrades vir Een [boodskap #75108 is 'n antwoord op boodskap #75085] Sa, 29 Maart 2003 03:55 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Benewens die fisiese gebrek klink dit my het die man 'n paar ander komplekse
oorgehou.
Rol voort ...

"Annette" skryf in boodskap news:b61cq6$m2bc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> 'n Mnr P Schuter, wat al 7 Comrades medaljes het - is 'n spierdistrofie
> lyer, en pak more alleen die Comrades aan - met die hulp van sy rolstoelm
> vriende, en die ondersteuning van die Comrades organiseerders.
> Annette
>
Vorige onderwerp: Maklike Geld
Volgende onderwerp: Rugby
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 22:45:35 MGT 2024