Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Maklike Geld
Maklike Geld [boodskap #74963] Wo, 26 Maart 2003 09:04 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoor nou net oor die nuus dat Shane Warne ook gaan deel in die prysgeld van
die krieketbeker - al het hy nie in een wedstryd gespeel nie.
Annette
Re: Maklike Geld [boodskap #74973 is 'n antwoord op boodskap #74963] Wo, 26 Maart 2003 12:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hulle lojaliteit oortref hulle inteligensie - by hoeveel doller het jy gesê?

"Annette" skryf in boodskap news:b5rqnv$2cd97c$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hoor nou net oor die nuus dat Shane Warne ook gaan deel in die prysgeld van
> die krieketbeker - al het hy nie in een wedstryd gespeel nie.
> Annette
>
Re: Maklike Geld [boodskap #74991 is 'n antwoord op boodskap #74973] Wo, 26 Maart 2003 15:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die span het 2 miljoen dollar gewen, maar hy kry "slegs" R80000.
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b5s65p$42u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hulle lojaliteit oortref hulle inteligensie - by hoeveel doller het jy gesê?
> "Annette" wrote in message
> news:b5rqnv$2cd97c$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hoor nou net oor die nuus dat Shane Warne ook gaan deel in die prysgeld
> van
>> die krieketbeker - al het hy nie in een wedstryd gespeel nie.
>> Annette
>>
>
Re: Maklike Geld [boodskap #75001 is 'n antwoord op boodskap #74991] Wo, 26 Maart 2003 16:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
'n Bietjie hoofrekeningkunde sê vir my dis wat elke spanlid sal kry - dit
sluit natuurlik afrigters, "ballboys" (is daar sulke goed in krieket?),
fiksheidafrigters, fisio's, ens.

"Annette" skryf in boodskap news:b5shi2$2blpps$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die span het 2 miljoen dollar gewen, maar hy kry "slegs" R80000.
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b5s65p$42u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hulle lojaliteit oortref hulle inteligensie - by hoeveel doller het jy
> gesê?
>> "Annette" wrote in message
>> news:b5rqnv$2cd97c$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Hoor nou net oor die nuus dat Shane Warne ook gaan deel in die
prysgeld
>> van
>>> die krieketbeker - al het hy nie in een wedstryd gespeel nie.
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Maklike Geld [boodskap #75018 is 'n antwoord op boodskap #75001] Wo, 26 Maart 2003 18:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jou hoofrekene is beter as myne - die R 80 000 is glo sy deel vir die 10 dae
wat hy saam met die span hier was - so lyk my hulle word betaal per dag
terwyl op Afrika bodem. - danger pay as't ware:)))
Annette

.com> skryf in boodskap news:b5sk7t$9l3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n Bietjie hoofrekeningkunde sê vir my dis wat elke spanlid sal kry - dit
> sluit natuurlik afrigters, "ballboys" (is daar sulke goed in krieket?),
> fiksheidafrigters, fisio's, ens.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:b5shi2$2blpps$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die span het 2 miljoen dollar gewen, maar hy kry "slegs" R80000.
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:b5s65p$42u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hulle lojaliteit oortref hulle inteligensie - by hoeveel doller het jy
>> gesê?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b5rqnv$2cd97c$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Hoor nou net oor die nuus dat Shane Warne ook gaan deel in die
> prysgeld
>>> van
>>>> die krieketbeker - al het hy nie in een wedstryd gespeel nie.
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Maklike Geld [boodskap #75035 is 'n antwoord op boodskap #75018] Do, 27 Maart 2003 04:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
My fout - ek het sommer aanvaar dis $80 000 en nie R80 000 nie. (Ek pleit
skuldig en vra vir lyfstraf....)

"Annette" skryf in boodskap news:b5st05$2c2aul$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jou hoofrekene is beter as myne - die R 80 000 is glo sy deel vir die 10 dae
> wat hy saam met die span hier was - so lyk my hulle word betaal per dag
> terwyl op Afrika bodem. - danger pay as't ware:)))
> Annette
>
>
> .com> skryf in boodskap news:b5sk7t$9l3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> 'n Bietjie hoofrekeningkunde sê vir my dis wat elke spanlid sal kry - dit
>> sluit natuurlik afrigters, "ballboys" (is daar sulke goed in krieket?),
>> fiksheidafrigters, fisio's, ens.
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:b5shi2$2blpps$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Die span het 2 miljoen dollar gewen, maar hy kry "slegs" R80000.
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:b5s65p$42u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Hulle lojaliteit oortref hulle inteligensie - by hoeveel doller het
jy
>>> gesê?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:b5rqnv$2cd97c$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Hoor nou net oor die nuus dat Shane Warne ook gaan deel in die
>> prysgeld
>>>> van
>>>> > die krieketbeker - al het hy nie in een wedstryd gespeel nie.
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Maklike Geld [boodskap #75036 is 'n antwoord op boodskap #75035] Do, 27 Maart 2003 05:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy is te kienkie vir woorde;))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b5u078$5j1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> My fout - ek het sommer aanvaar dis $80 000 en nie R80 000 nie. (Ek pleit
> skuldig en vra vir lyfstraf....)
> "Annette" wrote in message
> news:b5st05$2c2aul$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jou hoofrekene is beter as myne - die R 80 000 is glo sy deel vir die 10
> dae
>> wat hy saam met die span hier was - so lyk my hulle word betaal per dag
>> terwyl op Afrika bodem. - danger pay as't ware:)))
>> Annette
>>
>>
>> .com> skryf in boodskap news:b5sk7t$9l3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> 'n Bietjie hoofrekeningkunde sê vir my dis wat elke spanlid sal kry -
> dit
>>> sluit natuurlik afrigters, "ballboys" (is daar sulke goed in krieket?),
>>> fiksheidafrigters, fisio's, ens.
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b5shi2$2blpps$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Die span het 2 miljoen dollar gewen, maar hy kry "slegs" R80000.
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:b5s65p$42u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Hulle lojaliteit oortref hulle inteligensie - by hoeveel doller
het
> jy
>>>> gesê?
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:b5rqnv$2cd97c$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Hoor nou net oor die nuus dat Shane Warne ook gaan deel in die
>>> prysgeld
>>>> > van
>>>> > > die krieketbeker - al het hy nie in een wedstryd gespeel nie.
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Maklike Geld [boodskap #75058 is 'n antwoord op boodskap #75036] Do, 27 Maart 2003 12:45 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Sticks & stones can't break me bones - but whips & leathers turns me ons
..."

"Annette" skryf in boodskap news:b5u182$2d1jmc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jy is te kienkie vir woorde;))
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b5u078$5j1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> My fout - ek het sommer aanvaar dis $80 000 en nie R80 000 nie. (Ek pleit
>> skuldig en vra vir lyfstraf....)
>> "Annette" wrote in message
>> news:b5st05$2c2aul$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Jou hoofrekene is beter as myne - die R 80 000 is glo sy deel vir die
10
>> dae
>>> wat hy saam met die span hier was - so lyk my hulle word betaal per dag
>>> terwyl op Afrika bodem. - danger pay as't ware:)))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> .com> skryf in boodskap news:b5sk7t$9l3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> 'n Bietjie hoofrekeningkunde sê vir my dis wat elke spanlid sal
kry -
>> dit
>>>> sluit natuurlik afrigters, "ballboys" (is daar sulke goed in
> krieket?),
>>>> fiksheidafrigters, fisio's, ens.
>>>>
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:b5shi2$2blpps$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Die span het 2 miljoen dollar gewen, maar hy kry "slegs" R80000.
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Jonas" wrote in message
>>>> > news:b5s65p$42u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Hulle lojaliteit oortref hulle inteligensie - by hoeveel doller
> het
>> jy
>>>> > gesê?
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:b5rqnv$2cd97c$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Hoor nou net oor die nuus dat Shane Warne ook gaan deel in die
>>>> prysgeld
>>>> > > van
>>>> > > > die krieketbeker - al het hy nie in een wedstryd gespeel nie.
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Wêreldbeker Rugby
Volgende onderwerp: Comrades vir Een
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 14:45:20 MGT 2024