Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Stormers sonder storm?
Stormers sonder storm? [boodskap #74770] Vr, 21 Maart 2003 10:01 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek kyk alweer die wedstryd met 'n bottel byderhand.
Hoekom lyk die Stormers so ongeskeer en lusteloos?
Dis al asof elkeen maar net deur die motions gaan.
Fleck word blonder by die wedstryd - sy hare word al hoe ligter.
Nou het ek genoeg moed geskep om die tweede helfte te kan kyk.
Die HSBC op Waratahs se trui - wat is dit?

Annette
Re: Stormers sonder storm? [boodskap #74771 is 'n antwoord op boodskap #74770] Vr, 21 Maart 2003 10:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ag - dis beter!! Hulle is toe doepa halftyd ingegee:))
Annette

"Annette" skryf in boodskap news:b5eo3o$28vf5a$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek kyk alweer die wedstryd met 'n bottel byderhand.
> Hoekom lyk die Stormers so ongeskeer en lusteloos?
> Dis al asof elkeen maar net deur die motions gaan.
> Fleck word blonder by die wedstryd - sy hare word al hoe ligter.
> Nou het ek genoeg moed geskep om die tweede helfte te kan kyk.
> Die HSBC op Waratahs se trui - wat is dit?
>
> Annette
>
Re: Stormers sonder storm? [boodskap #74772 is 'n antwoord op boodskap #74771] Vr, 21 Maart 2003 12:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Is die HSBC nie 'n versekeringsmaatskappy nie - of 'n muti wat nie gewerk
het nie?

"Annette" skryf in boodskap news:b5er24$28dnir$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ag - dis beter!! Hulle is toe doepa halftyd ingegee:))
> Annette
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:b5eo3o$28vf5a$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek kyk alweer die wedstryd met 'n bottel byderhand.
>> Hoekom lyk die Stormers so ongeskeer en lusteloos?
>> Dis al asof elkeen maar net deur die motions gaan.
>> Fleck word blonder by die wedstryd - sy hare word al hoe ligter.
>> Nou het ek genoeg moed geskep om die tweede helfte te kan kyk.
>> Die HSBC op Waratahs se trui - wat is dit?
>>
>> Annette
>>
>
Re: Stormers sonder storm? [boodskap #74776 is 'n antwoord op boodskap #74770] Vr, 21 Maart 2003 12:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
Hong Kong Shanghai Bank - internasionale bank.

Bees

"Annette" skryf in boodskap news:b5eo3o$28vf5a$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek kyk alweer die wedstryd met 'n bottel byderhand.
> Hoekom lyk die Stormers so ongeskeer en lusteloos?
> Dis al asof elkeen maar net deur die motions gaan.
> Fleck word blonder by die wedstryd - sy hare word al hoe ligter.
> Nou het ek genoeg moed geskep om die tweede helfte te kan kyk.
> Die HSBC op Waratahs se trui - wat is dit?
>
> Annette
>
Re: Stormers sonder storm? [boodskap #74777 is 'n antwoord op boodskap #74776] Vr, 21 Maart 2003 13:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie - ek dink nie ons het daai bank hier nie.
Ek wag vir Argus om afgelewer te word - die plakkate praat van 'n nuwe rugby
bok-embleem.
Ek raai die bok het 'n ANC-serpie om die nek:))
Annette

"Bees" skryf in boodskap news:3e7b095b$0$13178$5a62ac22@freenews.iinet.net.au...
> Hong Kong Shanghai Bank - internasionale bank.
>
> Bees
>
> "Annette" wrote in message
> news:b5eo3o$28vf5a$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek kyk alweer die wedstryd met 'n bottel byderhand.
>> Hoekom lyk die Stormers so ongeskeer en lusteloos?
>> Dis al asof elkeen maar net deur die motions gaan.
>> Fleck word blonder by die wedstryd - sy hare word al hoe ligter.
>> Nou het ek genoeg moed geskep om die tweede helfte te kan kyk.
>> Die HSBC op Waratahs se trui - wat is dit?
>>
>> Annette
>>
>
HSBC [boodskap #74803 is 'n antwoord op boodskap #74777] Vr, 21 Maart 2003 19:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
>> Die HSBC op Waratahs se trui - wat is dit?

> Bees :
> Hong Kong Shanghai Bank - internasionale bank.

Annette
Dankie - ek dink nie ons het daai bank hier nie.

Wouter
O ja, hulle is al jare hier. Hulle is wel nie 'n handelsbank nie.

Hulle het destyds die groot makelaar Simpson Mckie oorgeneem.
Kyk maar as jy weer by die Waterfront kom, hulle het 'n groot
kantoorblok daar, waaruit hulle batebestuursafdeling werk.
Sover ek weet is hulle plaaslike hoofkantoor in Gauteng.

Hulle borg hier dikwels van die fietsryspanne.
Re: HSBC [boodskap #74808 is 'n antwoord op boodskap #74803] Sa, 22 Maart 2003 05:13 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja waarlik - ek is nie goed met afkortings en sulke goed na 'n bottel
rooiwyn nie.
Fietsry hier, rugby daar. Genoeg om my deurmekaar te maak:))
Annette

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3e7b6787.0@news1.mweb.co.za...
>>> Die HSBC op Waratahs se trui - wat is dit?
>
>> Bees :
>> Hong Kong Shanghai Bank - internasionale bank.
>
> Annette
> Dankie - ek dink nie ons het daai bank hier nie.
>
> Wouter
> O ja, hulle is al jare hier. Hulle is wel nie 'n handelsbank nie.
>
> Hulle het destyds die groot makelaar Simpson Mckie oorgeneem.
> Kyk maar as jy weer by die Waterfront kom, hulle het 'n groot
> kantoorblok daar, waaruit hulle batebestuursafdeling werk.
> Sover ek weet is hulle plaaslike hoofkantoor in Gauteng.
>
> Hulle borg hier dikwels van die fietsryspanne.
>
Vorige onderwerp: Krieket - Kenia beter as ons
Volgende onderwerp: Sharks - naamsverandering ...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 15:17:54 MGT 2024