Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby
Rugby [boodskap #74513] Vr, 14 Maart 2003 11:05 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vanoggend het die Crusaders weer 'n slag gewen, nadat hulle verlede week die
eerste keer sedert 2001 'n wedstryd verloor het.
Die Stormers (WP) het, helaas, alweer verloor - hierdie keer teen die
Brumbies.
Greeff is koelkas toe vir 'n hoogvat, en kort na sy terugkeer is hy beseer.
Fleck het 'n vyf gedruk, Boome ook.

Annette
Re: Rugby [boodskap #74517 is 'n antwoord op boodskap #74513] Vr, 14 Maart 2003 14:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Het Fleck nie twee gedruk nie? Maar die treurigheid vir die Stormjaers kom
nie op 'n einde nie....sien hulle voer weer vir Braam van Staaten in....eh,
terug? Moet seker die spul kom red van Gaffie!

"Annette" skryf in boodskap news:b4sjdr$232skl$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vanoggend het die Crusaders weer 'n slag gewen, nadat hulle verlede week die
> eerste keer sedert 2001 'n wedstryd verloor het.
> Die Stormers (WP) het, helaas, alweer verloor - hierdie keer teen die
> Brumbies.
> Greeff is koelkas toe vir 'n hoogvat, en kort na sy terugkeer is hy beseer.
> Fleck het 'n vyf gedruk, Boome ook.
>
> Annette
>
Re: Rugby [boodskap #74533 is 'n antwoord op boodskap #74517] Sa, 15 Maart 2003 15:17 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gaffie is rugby se griekse tragedie - vra my - ons Sharks het WP betaal om
hom te vat.

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e71e508.0@news1.mweb.co.za...
> Het Fleck nie twee gedruk nie? Maar die treurigheid vir die Stormjaers kom
> nie op 'n einde nie....sien hulle voer weer vir Braam van Staaten in....eh,
> terug? Moet seker die spul kom red van Gaffie!
> "Annette" wrote in message
> news:b4sjdr$232skl$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Vanoggend het die Crusaders weer 'n slag gewen, nadat hulle verlede week die
>> eerste keer sedert 2001 'n wedstryd verloor het.
>> Die Stormers (WP) het, helaas, alweer verloor - hierdie keer teen die
>> Brumbies.
>> Greeff is koelkas toe vir 'n hoogvat, en kort na sy terugkeer is hy beseer.
>> Fleck het 'n vyf gedruk, Boome ook.
>>
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Krieket - Kenia die beste span in Afrika
Volgende onderwerp: Krieket - Kenia beter as ons
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 21:10:17 MGT 2024