Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby - hierdie naweek.
Rugby - hierdie naweek. [boodskap #74299] Vr, 07 Maart 2003 09:02 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gelukkig het Pierre vir my 'n bottel van sy allerlekkerste Maroelalikeur
gestuur. Na 'n lekker dop om te proe of dit nog reg is, kon ek vanoggend se
twee verloorwedstryde hanteer:))
Dit was toe nie Bobby se tong se skuld vir die Stormers se vertoning
laasjaar nie:))
More hou ons paartie heeldag by die Waterfront by die bierplek in die nuwe
gedeelte. Vir R55 kan ek heeldag sit en knibbel aan 'n buffet, en drink (
ekstra), gesels en sport kyk op die groot skerm.
Ek kry die mense jammer wat nie kan dop steek nie - hoe verwerk hulle ons
spanne se verloorkultuur?:))

Annette
Re: Rugby - hierdie naweek. [boodskap #74311 is 'n antwoord op boodskap #74299] Vr, 07 Maart 2003 12:38 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die helfte is verby. Die Bulle het verloor [al vegtende] en darem 'n
bonuspunt gekry. Die Stormers het sommer sleg verloor.

"Annette" skryf in boodskap news:b49oao$1tkf86$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Gelukkig het Pierre vir my 'n bottel van sy allerlekkerste Maroelalikeur
> gestuur. Na 'n lekker dop om te proe of dit nog reg is, kon ek vanoggend se
> twee verloorwedstryde hanteer:))
> Dit was toe nie Bobby se tong se skuld vir die Stormers se vertoning
> laasjaar nie:))
> More hou ons paartie heeldag by die Waterfront by die bierplek in die nuwe
> gedeelte. Vir R55 kan ek heeldag sit en knibbel aan 'n buffet, en drink (
> ekstra), gesels en sport kyk op die groot skerm.
> Ek kry die mense jammer wat nie kan dop steek nie - hoe verwerk hulle ons
> spanne se verloorkultuur?:))
>
> Annette
>
Vorige onderwerp: Re: Krieket - SA teen Sri Lanka
Volgende onderwerp: Krieket - Kenia die beste span in Afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 22:10:36 MGT 2024