Krieket 26/2 [boodskap #74089] |
Do, 27 Februarie 2003 07:52 |
Annette
Boodskappe: 11114 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Engeland het gister teen Indië verloor.
Indië het natuurlik die nodige aansporing gehad om te moet wen, anders het
hulle nie huise gehad om na terug te keer nie;))
SAA het 10 ekstra vlugte vanaf Indië aangelê om al die ondersteuners te kan
vervoer.
Miskien maak SAA hierdie jaar, met al die spanne wat herwaart en derwaarts
vlieg, 'n winsie:)
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind
|
|
|