Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Afrikaanse speltoetser
Afrikaanse speltoetser [boodskap #73842] Vr, 21 Februarie 2003 18:48 na volgende boodskap
Kwarantyn  is tans af-lyn  Kwarantyn
Boodskappe: 171
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Weet iemand dalk waar en by wie ek 'n Afrikaanse speltoetser kan koop wat ek
met MS Word XP kan gebruik?

Dankie solank.

Henry
Re: Afrikaanse speltoetser [boodskap #73851 is 'n antwoord op boodskap #73842] Vr, 21 Februarie 2003 23:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Incredible Connection - http://www.incredible.co.za as jy in SA is. Kan
ongelukkig nie help met internasionale goete nie. Miskien een van die
Amazons?

E

"Kwarantyn" skryf in boodskap news:Cvu5a.1514$9_3.660@newssvr16.news.prodigy.com...
> Weet iemand dalk waar en by wie ek 'n Afrikaanse speltoetser kan koop wat ek
> met MS Word XP kan gebruik?
>
> Dankie solank.
>
> Henry
>
Re: Afrikaanse speltoetser [boodskap #73855 is 'n antwoord op boodskap #73842] Sa, 22 Februarie 2003 04:59 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die ene wat ek gekoop het is ontwikkel deur PU vir CHO. Maar ek weet nie of
daar ene beskikbaar is vir die MS Word XP-weergawe nie.
Skakel Potchefstroom ...

"Kwarantyn" skryf in boodskap news:Cvu5a.1514$9_3.660@newssvr16.news.prodigy.com...
> Weet iemand dalk waar en by wie ek 'n Afrikaanse speltoetser kan koop wat ek
> met MS Word XP kan gebruik?
>
> Dankie solank.
>
> Henry
>
Vorige onderwerp: ADSL vir jou
Volgende onderwerp: RE: Speltoets(afrikaans)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 07:49:00 MGT 2024