Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Gratis ADSL
Gratis ADSL [boodskap #73202] Vr, 07 Februarie 2003 08:48 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Meer spoed vanaf Maandag: www.artslink.co.za/isp/adsl vir die wat wil
probeer.

:-)

TJ
082 230 CALL
Artslink.co.za ISP
www.artslink.co.za

------------------------------------------------------------ ---

Subscribe and we'll tell you who is doing what, where and when.

Member of BASA, ISPA, PANSA and TMSA

The SA Arts, Culture and Entertainment Hub
Artslink.co.za - http://www.artslink.co.za
Re: Gratis ADSL [boodskap #73203 is 'n antwoord op boodskap #73202] Vr, 07 Februarie 2003 09:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat moet ons met meer spoed maak - ons hoor dan gedurig dat spoed
doodmaak:))

Ek hoor Dullah Omar is bietjie baie siek in die hospitaal - lyk my die
afgelope ongeluksvakansie was bietjie te veel vir hom.
Skaars was sy woorde koud dat hy nog nooit in sy lewe uit 'n pos bedank het
nie, toe vat die siekte hom.
Die noodlot werk in wonderlike weë.

Annette

message news:3e4372fc$0$227@hades.is.co.za...
> Meer spoed vanaf Maandag: www.artslink.co.za/isp/adsl vir die wat wil
> probeer.
>
> :-)
>
> TJ
> 082 230 CALL
> Artslink.co.za ISP
> www.artslink.co.za
>
> ------------------------------------------------------------ ---
>
> Subscribe and we'll tell you who is doing what, where and when.
>
> Member of BASA, ISPA, PANSA and TMSA
>
> The SA Arts, Culture and Entertainment Hub
> Artslink.co.za - http://www.artslink.co.za
>
Re: Gratis ADSL [boodskap #73210 is 'n antwoord op boodskap #73203] Vr, 07 Februarie 2003 10:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Wie nie waag nie ...

:-)

TJ
Re: Gratis ADSL [boodskap #73228 is 'n antwoord op boodskap #73210] Vr, 07 Februarie 2003 13:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Wie nie jaag nie ...

:-)

TJ
Re: Gratis ADSL [boodskap #73243 is 'n antwoord op boodskap #73203] Vr, 07 Februarie 2003 16:35 Na vorige boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
sy tyd om te groet

"Annette" skryf in boodskap news:b1vssc$bd3i3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat moet ons met meer spoed maak - ons hoor dan gedurig dat spoed
> doodmaak:))
>
> Ek hoor Dullah Omar is bietjie baie siek in die hospitaal - lyk my die
> afgelope ongeluksvakansie was bietjie te veel vir hom.
> Skaars was sy woorde koud dat hy nog nooit in sy lewe uit 'n pos bedank het
> nie, toe vat die siekte hom.
> Die noodlot werk in wonderlike weë.
>
> Annette
>
>
> message news:3e4372fc$0$227@hades.is.co.za...
>> Meer spoed vanaf Maandag: www.artslink.co.za/isp/adsl vir die wat wil
>> probeer.
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>> 082 230 CALL
>> Artslink.co.za ISP
>> www.artslink.co.za
>>
>> ------------------------------------------------------------ ---
>>
>> Subscribe and we'll tell you who is doing what, where and when.
>>
>> Member of BASA, ISPA, PANSA and TMSA
>>
>> The SA Arts, Culture and Entertainment Hub
>> Artslink.co.za - http://www.artslink.co.za
>>
>
Vorige onderwerp: Ek het die fout gekry (SMS)
Volgende onderwerp: ADSL vir jou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 12:22:27 MGT 2024