Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Nuus 11/1
Nuus 11/1 [boodskap #71767] Sa, 11 Januarie 2003 04:04
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mosambiek word alweer oorspoel.

Angola vra dat die blanke boere van Zimbabwe daar moet kom boer.

Die vuur in Kampsbaai is uiteindelik geblus.

'n Duitser is op die R300 vermoor. 'n Vriend help die weduwee om die garage
skoon te maak, en kom af op 'n krat vol vuurwapens en vuurpyle. Die saak
word verder ondersoek en nog vele ander kratte met vuurwapens wat aan die
oorledene behoort word in Die Strand opgespoor. Na 'n "ondersoek" word
verklaar dat die wapens wettig in die land is.
Die man was geskiet toe hy in sy motor naby Delft geparkeer was. 'n Vriend
het 'n tas met R 350 000 uit die motor gered.
Hierdie hele storie stink ten hemele.

Annette
Vorige onderwerp: Nuus 9/1
Volgende onderwerp: Nuus 22/1
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 17:58:14 MGT 2024