Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Hp 870 Cxi drukker
Hp 870 Cxi drukker [boodskap #71505] Di, 07 Januarie 2003 18:01 na volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Kan iemand vir my vertel hoe ek aan byde kante van 'n A4 bladsy kan
druk. Op my vorige OS (ME) het ek die HP sagteware gebruik wat saam
met die drukker gekom het. Nou met die xp OS gebruik ek die wat saam
met xp gekom het, maar sien nie die plek waar ek dit die 'default'
manier van druk kan maak nie.
--
Re: Hp 870 Cxi drukker [boodskap #71522 is 'n antwoord op boodskap #71505] Di, 07 Januarie 2003 19:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kan jy nie die ou HP drivers gebruik wat jy saam met jou printer gekry het
nie?

Elaine

"Tobie" skryf in boodskap news:avf4n9$phu$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kan iemand vir my vertel hoe ek aan byde kante van 'n A4 bladsy kan
> druk. Op my vorige OS (ME) het ek die HP sagteware gebruik wat saam
> met die drukker gekom het. Nou met die xp OS gebruik ek die wat saam
> met xp gekom het, maar sien nie die plek waar ek dit die 'default'
> manier van druk kan maak nie.
> --
Re: Hp 870 Cxi drukker [boodskap #71526 is 'n antwoord op boodskap #71505] Di, 07 Januarie 2003 20:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gids  is tans af-lyn  Gids
Boodskappe: 140
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Download die drivers vir XP van die site van HP af. DIt behoort te werk

-Gideon-
"Tobie" skryf in boodskap news:avf4n9$phu$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kan iemand vir my vertel hoe ek aan byde kante van 'n A4 bladsy kan
> druk. Op my vorige OS (ME) het ek die HP sagteware gebruik wat saam
> met die drukker gekom het. Nou met die xp OS gebruik ek die wat saam
> met xp gekom het, maar sien nie die plek waar ek dit die 'default'
> manier van druk kan maak nie.
> --
>
>
>

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.435 / Virus Database: 244 - Release Date: 2002/12/30
Re: Hp 870 Cxi drukker [boodskap #71618 is 'n antwoord op boodskap #71526] Wo, 08 Januarie 2003 18:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
ek was daar en toe sê HP se webblad dat ek klaar die drywer in werking
het. Selfs HP 'spy' wat jy op jou rekenaar het. :-(
--
------------------------------

"Gids" skryf in boodskap news:avfe6h$2p2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Download die drivers vir XP van die site van HP af. DIt behoort te
werk
Re: Hp 870 Cxi drukker [boodskap #71619 is 'n antwoord op boodskap #71522] Wo, 08 Januarie 2003 18:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Elaine ek het alles probeer om die ou drywers te laai maar xp wou net
nie die .inf 'file' vat vir installeer nie. :-(
--
"Elaine"
> Kan jy nie die ou HP drivers gebruik wat jy saam met jou printer gekry het
> nie?
Re: Hp 870 Cxi drukker [boodskap #71638 is 'n antwoord op boodskap #71619] Do, 09 Januarie 2003 00:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het 'n vriend wat 'n Windows Techie is, ek sal hom 'n luitjie gee en hom
vra wat jy kan doen, maar ek belowe niks :)

E

"Tobie" skryf in boodskap news:avhr98$k2g$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Elaine ek het alles probeer om die ou drywers te laai maar xp wou net
> nie die .inf 'file' vat vir installeer nie. :-(
> --
Re: Hp 870 Cxi drukker [boodskap #71692 is 'n antwoord op boodskap #71618] Vr, 10 Januarie 2003 08:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dalk kan ek help. Ek's op XP van die begin af en ek het 'n Deskjet 1120C
A3 drukker waarmee ek net so gesukkel het omdat daar nie aanvanklik 'n
drywer was nie. Na 'n lang gesukkel het ek toe 'n drywer gekry, maar die
probleem lê nie noodwendig by die drywer nie. Die SAGTEWARE van die
drukker is nie vir XP geskryf nie en HP reken toe hulle gaan nie vir die
1120C opgedateerde sagteware skryf nie. Daar is egter in XP die ding wat
hulle noem 'compatibility wizard' wat maak dat jy die sagteware kan laat
loop asof dit in 98/ME of wat ook al is en dit het my probleem opgelos.
Hoop dit help?

"Tobie" skryf in boodskap news:avhr97$k2g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> ek was daar en toe sê HP se webblad dat ek klaar die drywer in werking
> het. Selfs HP 'spy' wat jy op jou rekenaar het. :-(
> --
> ------------------------------
> "Gids" wrote in message
> news:avfe6h$2p2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Download die drivers vir XP van die site van HP af. DIt behoort te
> werk
>
Re: Hp 870 Cxi drukker [boodskap #71694 is 'n antwoord op boodskap #71692] Vr, 10 Januarie 2003 09:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit klink na 'n gawe plan - hoe kom mens by die ding uit?
Annette

.na> skryf in boodskap news:3e1e81d8.0@news1.mweb.co.za...
> Dalk kan ek help. Ek's op XP van die begin af en ek het 'n Deskjet 1120C
> A3 drukker waarmee ek net so gesukkel het omdat daar nie aanvanklik 'n
> drywer was nie. Na 'n lang gesukkel het ek toe 'n drywer gekry, maar die
> probleem lê nie noodwendig by die drywer nie. Die SAGTEWARE van die
> drukker is nie vir XP geskryf nie en HP reken toe hulle gaan nie vir die
> 1120C opgedateerde sagteware skryf nie. Daar is egter in XP die ding wat
> hulle noem 'compatibility wizard' wat maak dat jy die sagteware kan laat
> loop asof dit in 98/ME of wat ook al is en dit het my probleem opgelos.
> Hoop dit help?
> "Tobie" wrote in message
> news:avhr97$k2g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> ek was daar en toe sê HP se webblad dat ek klaar die drywer in werking
>> het. Selfs HP 'spy' wat jy op jou rekenaar het. :-(
>> --
>> ------------------------------
>> "Gids" wrote in message
>> news:avfe6h$2p2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Download die drivers vir XP van die site van HP af. DIt behoort te
>> werk
>>
>
Re: Hp 870 Cxi drukker [boodskap #71724 is 'n antwoord op boodskap #71618] Vr, 10 Januarie 2003 18:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan & Rita Bronkh  is tans af-lyn  Jan & Rita Bronkh
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Ek het 'n drukker probleem gehad met windows XP. Het net eenvoudig vir HP in
JHB gebel wie toe so gaaf was om 'n CD met al die nodige drywers per Koerier
pos aan my te stuur. Dit het net een dag vertraging veroorsaak. Bel hulle
gerus.
Jan

"Tobie" skryf in boodskap news:avhr97$k2g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> ek was daar en toe sê HP se webblad dat ek klaar die drywer in werking
> het. Selfs HP 'spy' wat jy op jou rekenaar het. :-(
> --
> ------------------------------
> "Gids" wrote in message
> news:avfe6h$2p2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Download die drivers vir XP van die site van HP af. DIt behoort te
> werk
>
Re: Hp 870 Cxi drukker [boodskap #71771 is 'n antwoord op boodskap #71505] Sa, 11 Januarie 2003 05:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie maat.
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e1fb195.0@news1.mweb.co.za...
> Start - programs - accessories - program compatibility wizad.....voila!
> Volg net die instruksies. As dit ook nie help nie, probeer om die moderner
> weergawe van die betrokke drukker se model se sagteware in die hande te kry
> by 'n pêl.
> "Annette" wrote in message
> news:avm420$haisv$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dit klink na 'n gawe plan - hoe kom mens by die ding uit?
>> Annette
>>
>>
>> .na> skryf in boodskap news:3e1e81d8.0@news1.mweb.co.za...
>>> Dalk kan ek help. Ek's op XP van die begin af en ek het 'n Deskjet
> 1120C
>>> A3 drukker waarmee ek net so gesukkel het omdat daar nie aanvanklik 'n
>>> drywer was nie. Na 'n lang gesukkel het ek toe 'n drywer gekry, maar
> die
>>> probleem lê nie noodwendig by die drywer nie. Die SAGTEWARE van die
>>> drukker is nie vir XP geskryf nie en HP reken toe hulle gaan nie vir die
>>> 1120C opgedateerde sagteware skryf nie. Daar is egter in XP die ding
> wat
>>> hulle noem 'compatibility wizard' wat maak dat jy die sagteware kan laat
>>> loop asof dit in 98/ME of wat ook al is en dit het my probleem opgelos.
>>> Hoop dit help?
>>> "Tobie" wrote in message
>>> news:avhr97$k2g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> ek was daar en toe sê HP se webblad dat ek klaar die drywer in werking
>>>> het. Selfs HP 'spy' wat jy op jou rekenaar het. :-(
>>>> --
>>>> ------------------------------
>>>> "Gids" wrote in message
>>>> news:avfe6h$2p2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Download die drivers vir XP van die site van HP af. DIt behoort te
>>>> werk
>>>>
>>>
>>
>
Re: Hp 870 Cxi drukker [boodskap #71772 is 'n antwoord op boodskap #71694] Sa, 11 Januarie 2003 05:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Start - programs - accessories - program compatibility wizad.....voila!
Volg net die instruksies. As dit ook nie help nie, probeer om die moderner
weergawe van die betrokke drukker se model se sagteware in die hande te kry
by 'n pêl.

"Annette" skryf in boodskap news:avm420$haisv$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dit klink na 'n gawe plan - hoe kom mens by die ding uit?
> Annette
>
>
> .na> skryf in boodskap news:3e1e81d8.0@news1.mweb.co.za...
>> Dalk kan ek help. Ek's op XP van die begin af en ek het 'n Deskjet 1120C
>> A3 drukker waarmee ek net so gesukkel het omdat daar nie aanvanklik 'n
>> drywer was nie. Na 'n lang gesukkel het ek toe 'n drywer gekry, maar die
>> probleem lê nie noodwendig by die drywer nie. Die SAGTEWARE van die
>> drukker is nie vir XP geskryf nie en HP reken toe hulle gaan nie vir die
>> 1120C opgedateerde sagteware skryf nie. Daar is egter in XP die ding wat
>> hulle noem 'compatibility wizard' wat maak dat jy die sagteware kan laat
>> loop asof dit in 98/ME of wat ook al is en dit het my probleem opgelos.
>> Hoop dit help?
>> "Tobie" wrote in message
>> news:avhr97$k2g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> ek was daar en toe sê HP se webblad dat ek klaar die drywer in werking
>>> het. Selfs HP 'spy' wat jy op jou rekenaar het. :-(
>>> --
>>> ------------------------------
>>> "Gids" wrote in message
>>> news:avfe6h$2p2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Download die drivers vir XP van die site van HP af. DIt behoort te
>>> werk
>>>
>>
>
Re: Hp 870 Cxi drukker [boodskap #71782 is 'n antwoord op boodskap #71724] Sa, 11 Januarie 2003 12:04 Na vorige boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dankie julle almal, ek sal alle raad van 'n kant vat en deurwerk :-) vir die
oomblik moet ek maar eers bladsye 1,3,5,7,9 druk en dan alles omdraai en dan
bladsye 2,4,6,8,10 ........ Aaaaaaaaaaaaargh!!!! :-p''''''``````
(raspberrie vir xp)
---
Vorige onderwerp: wat gaan nou aan met Telkom?
Volgende onderwerp: Web blad ontwerp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 01:08:13 MGT 2024