Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » wat gaan nou aan met Telkom?
wat gaan nou aan met Telkom? [boodskap #71493] Di, 07 Januarie 2003 15:22 na volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Is daar 'n storing in my verbinding om
die Suid Afrikaanse White pages op
te vra? En skakel na http://196.15.219.249
en 'n boodskap verskyn die URL is buite gebruik???
Wat gaan nou aan??
Is daar 'n nuwe URL in gebruik geneem - of hoe?
Patrick
Re: wat gaan nou aan met Telkom? [boodskap #71651 is 'n antwoord op boodskap #71493] Do, 09 Januarie 2003 07:51 Na vorige boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Nee mense...

Telkom (Tel net hoe Kom die geld in) is nou so besig met die notering storie
aan die VBG dat hulle nie tyd het vir die "wit" pampiere nie... (voorheen
benadeelde gemeenskappe)

Thys hier oppie Bos.

"l&p" skryf in boodskap news:ant0715090b0M3Mb@camerama.demon.nl...
>
> Is daar 'n storing in my verbinding om
> die Suid Afrikaanse White pages op
Vorige onderwerp: ADSL
Volgende onderwerp: Hp 870 Cxi drukker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 00:30:17 MGT 2024