Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Web blad ontwerp
Web blad ontwerp [boodskap #71289] Sa, 04 Januarie 2003 14:36 na volgende boodskap
html...  is tans af-lyn  html...
Boodskappe: 7
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
As jy `n web blad wil laat onwerp, of jou huidige web blad wil laat
oordoen... gaan kyk bietjie by www.crowded.co.za. Ons is studente wat
bietjie geld wil maak as ons nie studeer nie, en jy sal vind dat ons pryse
en tegnieke baie kompeterend is.

,-._,-.
\/)"(\/ :: GIDEON ::
(_o_)

Homepage: www.crowded.co.za
Re: Web blad ontwerp [boodskap #71303 is 'n antwoord op boodskap #71289] Sa, 04 Januarie 2003 20:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 4 Jan 2003 16:36:31 +0200, ":: Gideon ::"
wrote:

> As jy `n web blad wil laat onwerp, of jou huidige web blad wil laat
> oordoen... gaan kyk bietjie by www.crowded.co.za. Ons is studente wat
> bietjie geld wil maak as ons nie studeer nie, en jy sal vind dat ons pryse
> en tegnieke baie kompeterend is.
>
> ,-._,-.
> \/)"(\/ :: GIDEON ::
> (_o_)
>
> Homepage: www.crowded.co.za
>
>

hallo Gideon, spamming word gedoen op alt. spam.boereverneukery.com

Groetnis

Boereverneuker
Re: Web blad ontwerp [boodskap #71396 is 'n antwoord op boodskap #71303] Ma, 06 Januarie 2003 11:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
html...  is tans af-lyn  html...
Boodskappe: 7
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Spamming is wanneer jy oor en oor dieselfde informasie weergee sonder die
toestemming van die ontvanger. Soos as ek advertensies na jou e-pos toe
stuur. Ek glo nie dat ek dit gedoen het nie...

As jy `n probleem het neem dit op met die systeem admin van die nuus groep
dan kan hy dit af haal. Ek sal dit egter waardeer as jy `n bietjie na jou
kritisie houding kan kyk. Dis nie `n gesonde ding nie... ek praat uit
ondervinding.

Lekker dag

,-._,-.
\/)"(\/ :: GIDEON ::
(_o_)

Homepage: www.crowded.co.za
Re: Web blad ontwerp [boodskap #71397 is 'n antwoord op boodskap #71396] Ma, 06 Januarie 2003 12:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Eindelik is jy verkeerd Gideon. Die nuwe wet op elektroniese kommunikasie
(ECT Bill) stel dat as die persoon wat jy Spam vra waar jy sy Email adres
gekry het moet jy dit aan hom bekend maak, en dat jy jou details moet bekend
maak m.a.w jou naam en telefoon nommer sodat die persoon wat jy gespam het
jou kan kontak.
Jy kan wel na 'n nuusgroep toe Spam, dis algemeen bekend, baie mense raak
erg ongelukkig as daar na "hulle" nuusgroepe toe gespam word. Spamming is
ook nie net oor en oor dieselfde informasie nie, maar ook as jy 'n "aanbod"
(of advertensie dan), selfs net een keer stuur sonder die ontvanger se
toestemming. Moet nou nie kwaad word nie, maar wat jy hier gedoen het is
eindelik "mooi" Spamming - finish en klaar.
Miskien moes jy ou boereverneuker nie so ernstig opgeneem het nie.
En btw julle site lyk heel goed, baie netjies gedoen, en komende van my is
dit 'n groot kompliment, want ek kan nogal krities wees wanneer die by site
design kom, ek doen dit immers self vir 'n lewe :)))))

Groete
Elaine

":: Gideon ::" skryf in boodskap news:3e196d13$0$229@hades.is.co.za...
> Spamming is wanneer jy oor en oor dieselfde informasie weergee sonder die
> toestemming van die ontvanger. Soos as ek advertensies na jou e-pos toe
> stuur. Ek glo nie dat ek dit gedoen het nie...
>
> Lekker dag
>
> ,-._,-.
> \/)"(\/ :: GIDEON ::
> (_o_)
>
> Homepage: www.crowded.co.za
>
Re: Web blad ontwerp [boodskap #71411 is 'n antwoord op boodskap #71397] Ma, 06 Januarie 2003 14:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Elaine wrote:

want ek kan nogal krities wees wanneer die by site
> design kom, ek doen dit immers self vir 'n lewe :)))))

Daar, Elaine, het jy 'n gedrogtelike
anglisisme. Jy ontwerp sites "vir 'n
lewe"? Komaan. Die Engelse woord "living"
en die Afrikaanse woord "lewe" het niks
met mekaar te doen nie. Jy maak jou bestaan
uit die ontwerp van websites, sou ek sê.

Tant Hessie van die Derde
Republiek se taalkomitee.
Re: Web blad ontwerp [boodskap #71428 is 'n antwoord op boodskap #71411] Ma, 06 Januarie 2003 18:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 06 Jan 2003 14:17:02 GMT, "@rogers.com" wrote:

>

> Jy maak jou bestaan
> uit die ontwerp van websites, sou ek sê.
>
> Tant Hessie van die Derde
> Republiek se taalkomitee.

...en iemand wat die Afrikaanse taal beter ken
sou dit web ontwerp genoem het of van 'n webwerf
gepraat het, Bouwer. Onthou jy die uitdrukking wat
sê dat jy eers die klip uit jou eie oog moet haal?

DD
Re: Web blad ontwerp [boodskap #71433 is 'n antwoord op boodskap #71428] Ma, 06 Januarie 2003 21:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Davie Davis wrote:

> ...en iemand wat die Afrikaanse taal beter ken
> sou dit web ontwerp genoem het of van 'n webwerf
> gepraat het, Bouwer. Onthou jy die uitdrukking wat
> sê dat jy eers die klip uit jou eie oog moet haal?

Ek dink die woord "site" word taamlik
wyd in Afrikaans gebruik. En ek dink nogal
dat daar 'n subtiele verskil is tussen die
woord "site" en "webwerf."
Maar wat my werklik laat sidder, du Plessis,
is hoe jy die Bybel verkeerd aanhaal. Daar word
gepraat van 'n "balk" en van 'n "splinter" in
die Bybel, en nie van 'n "rots" nie. En dan
spog jy altyd so oor hoe 'n goeie en getroue
Christen jy is. Gaan lees weer jou bybel. En
haal die balk uit jou eie oog uit.

Tant Hessie van Houtkraal
Re: Web blad ontwerp [boodskap #71438 is 'n antwoord op boodskap #71411] Ma, 06 Januarie 2003 22:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het myself nog nooit verbeel dat ek perfekte Afrikaans gebruik nie, maar
so ver ek kan onthou is jy nogal lief daarvoor om mense op hulle foute te
wys as hulle swak Afrikaans gebruik :)) Jy't jou punt gemaak (hooo nog 'n
anglisisme).

Groete
Elaine

wrote:
>
> Daar, Elaine, het jy 'n gedrogtelike
> anglisisme. Jy ontwerp sites "vir 'n
> lewe"? Komaan. Die Engelse woord "living"
> en die Afrikaanse woord "lewe" het niks
> met mekaar te doen nie. Jy maak jou bestaan
> uit die ontwerp van websites, sou ek sê.
>
> Tant Hessie van die Derde
> Republiek se taalkomitee.
>
Re: Web blad ontwerp [boodskap #71445 is 'n antwoord op boodskap #71438] Di, 07 Januarie 2003 01:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Elaine wrote:

> Ek het myself nog nooit verbeel dat ek perfekte Afrikaans gebruik nie, maar
> so ver ek kan onthou is jy nogal lief daarvoor om mense op hulle foute te
> wys as hulle swak Afrikaans gebruik :)) Jy't jou punt gemaak

Wel, my dear Elaine, eenkeer het jy vir Tant
Hessie daarvan beskuldig dat sy die "vieslikste"
Anglismes gebruik. Dis toe net daar wat jy die
fout gemaak het. Jy sal nie die einde daarvan hoor
nie. Tant Hessie sal vir jou laat betaal vir daardie
opmerking. ( In die proses leer Tant Hessie sommer
vir jou wat Anglisismes is.)

Tant Hessie van die agterste Van Helsdingens.
As jy jou punt maak, dan breek Tant Hessie dit.
Re: Web blad ontwerp [boodskap #71469 is 'n antwoord op boodskap #71445] Di, 07 Januarie 2003 11:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Maak wat jy wil - ek kan jou net so maklik ignoreer ook. Jy's die een wat
vervelig raak - nie ek nie :))) Sien jy raak mislik wanner mense jou op jou
foute wys, maar jy kan ander maar afkraak soos jy lekker kry. Ons moet dit
net nie aan jou doen nie.

E

wrote :
>
>
> Wel, my dear Elaine, eenkeer het jy vir Tant
> Hessie daarvan beskuldig dat sy die "vieslikste"
> Anglismes gebruik. Dis toe net daar wat jy die
> fout gemaak het. Jy sal nie die einde daarvan hoor
> nie. Tant Hessie sal vir jou laat betaal vir daardie
> opmerking. ( In die proses leer Tant Hessie sommer
> vir jou wat Anglisismes is.)
>
> Tant Hessie van die agterste Van Helsdingens.
> As jy jou punt maak, dan breek Tant Hessie dit.
>
Re: Web blad ontwerp [boodskap #71471 is 'n antwoord op boodskap #71289] Di, 07 Januarie 2003 11:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
html...  is tans af-lyn  html...
Boodskappe: 7
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Kan iemand net hierdie flippen BOODSKAP afhaal, anders gaan ek nou nou `n
POLITIEKE onhuil veroorsaak. Dis seker hoekom hierdie land ook in sy MOER
is, want niemand kan saamwerk nie en almal altyd moet beter wees as die
ander.

Ek skaam my vir julle almal!

--
,-._,-.
\/)"(\/ :: GIDEON ::
(_o_)

Homepage: www.crowded.co.za

":: Gideon ::" skryf in boodskap news:3e16f181$0$237@hades.is.co.za...
> As jy `n web blad wil laat onwerp, of jou huidige web blad wil laat
> oordoen... gaan kyk bietjie by www.crowded.co.za. Ons is studente wat
> bietjie geld wil maak as ons nie studeer nie, en jy sal vind dat ons pryse
> en tegnieke baie kompeterend is.
>
> ,-._,-.
> \/)"(\/ :: GIDEON ::
> (_o_)
>
> Homepage: www.crowded.co.za
>
Re: Web blad ontwerp [boodskap #71473 is 'n antwoord op boodskap #71397] Di, 07 Januarie 2003 12:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
html...  is tans af-lyn  html...
Boodskappe: 7
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Baie dankie vir jou kompliment oor my web tuiste. Ek verstaan wat jy probeer
sê, maar daar is wel nog `n paar dinge wat jy van vergeet. Dit maak egter
nie saak nie... as ek geweet het dit gaan so groot ongeluk veroorsaak sou ek
glad nie in die eerste plek die NUUSBROKKIE gepos het nie.

Ek bedank jou vir jou volwasse en beskaafte 'reply'. Ek het glad nie
aanstoot geneem deur enigiets wat jy gesê het nie, as ek verkeert was, dan
was ek verkeert. Mens leer deur foute wat jy maak en more is ek `n beter
mens.

Geniet die res van jou week
--
,-._,-.
\/)"(\/ :: GIDEON ::
(_o_)

Homepage: www.crowded.co.za

"Elaine" skryf in boodskap news:3e1971ce.0@news1.mweb.co.za...
> Eindelik is jy verkeerd Gideon. Die nuwe wet op elektroniese kommunikasie
> (ECT Bill) stel dat as die persoon wat jy Spam vra waar jy sy Email adres
> gekry het moet jy dit aan hom bekend maak, en dat jy jou details moet bekend
> maak m.a.w jou naam en telefoon nommer sodat die persoon wat jy gespam het
> jou kan kontak.
> Jy kan wel na 'n nuusgroep toe Spam, dis algemeen bekend, baie mense raak
> erg ongelukkig as daar na "hulle" nuusgroepe toe gespam word. Spamming is
> ook nie net oor en oor dieselfde informasie nie, maar ook as jy 'n "aanbod"
> (of advertensie dan), selfs net een keer stuur sonder die ontvanger se
> toestemming. Moet nou nie kwaad word nie, maar wat jy hier gedoen het is
> eindelik "mooi" Spamming - finish en klaar.
> Miskien moes jy ou boereverneuker nie so ernstig opgeneem het nie.
> En btw julle site lyk heel goed, baie netjies gedoen, en komende van my is
> dit 'n groot kompliment, want ek kan nogal krities wees wanneer die by site
> design kom, ek doen dit immers self vir 'n lewe :)))))
>
> Groete
> Elaine
>
>
> ":: Gideon ::" wrote in message
> news:3e196d13$0$229@hades.is.co.za...
>> Spamming is wanneer jy oor en oor dieselfde informasie weergee sonder die
>> toestemming van die ontvanger. Soos as ek advertensies na jou e-pos toe
>> stuur. Ek glo nie dat ek dit gedoen het nie...
>>
>> Lekker dag
>>
>> ,-._,-.
>> \/)"(\/ :: GIDEON ::
>> (_o_)
>>
>> Homepage: www.crowded.co.za
>>
>
Re: Web blad ontwerp [boodskap #71490 is 'n antwoord op boodskap #71469] Di, 07 Januarie 2003 15:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Elaine wrote:

Jy's die een wat
> vervelig raak - nie ek nie :)))

Hoe seker is jy?

Tant Hessie van Wonderboom.
Re: Web blad ontwerp [boodskap #71495 is 'n antwoord op boodskap #71471] Di, 07 Januarie 2003 15:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ag Gideon,

Verskoon die ou antie wat die land verlaat het en weg gehol het Kanada
toe.Sy en 'n ou ander outjie sit altyd die pot mis.Hulle wil graag
afkrakerig reageer teen ander mense maar wanneer hulle in eie munt terug
betaal word begin hulle skel of dreig!
Ek het aanvaar dat hulle regte ou suurknolle is en howel ek meeste van die
kere met die ander op die NG verskil, het ons tog altyd ordentlik teenoor
mekaar rageer.
Ek glo die tante is erg gefrustreerd en nou haal sy dit op andere uit.
Jy moet nie dat dit jou so erg ontstel nie.Ek het eers my moer gepluk vir
haar en die ander ou...maar nou ja,ons moet maar met hulle ook klaar kom.
Ek het jou webblad besoek en dink dis baie goed.Ek is maar 'n leek met
kompers,maar ek dink dat julle goeie werk doen.
Ek sal weldra met jou kontak.

Groete

Paul Van Straaten

":: Gideon ::" skryf in boodskap news:3e1abdcc$0$235@hades.is.co.za...
> Kan iemand net hierdie flippen BOODSKAP afhaal, anders gaan ek nou nou `n
> POLITIEKE onhuil veroorsaak. Dis seker hoekom hierdie land ook in sy MOER
> is, want niemand kan saamwerk nie en almal altyd moet beter wees as die
> ander.
>
> Ek skaam my vir julle almal!
>
> --
> ,-._,-.
> \/)"(\/ :: GIDEON ::
> (_o_)
>
> Homepage: www.crowded.co.za
>
>
>
> ":: Gideon ::" wrote in message
> news:3e16f181$0$237@hades.is.co.za...
>> As jy `n web blad wil laat onwerp, of jou huidige web blad wil laat
>> oordoen... gaan kyk bietjie by www.crowded.co.za. Ons is studente wat
>> bietjie geld wil maak as ons nie studeer nie, en jy sal vind dat ons pryse
>> en tegnieke baie kompeterend is.
>>
>> ,-._,-.
>> \/)"(\/ :: GIDEON ::
>> (_o_)
>>
>> Homepage: www.crowded.co.za
>>
>
Re: Web blad ontwerp [boodskap #71499 is 'n antwoord op boodskap #71469] Di, 07 Januarie 2003 16:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
A. S. Pris  is tans af-lyn  A. S. Pris
Boodskappe: 3
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Junior Lid
"Elaine" krakeel:

> Maak wat jy wil - ek kan jou net so maklik ignoreer ook. Jy's die een wat
> vervelig raak - nie ek nie :))) Sien jy raak mislik wanner mense jou op jou
> foute wys, maar jy kan ander maar afkraak soos jy lekker kry. Ons moet dit
> net nie aan jou doen nie.
>
Ek bekyk die string so en dink die enigste mislike spammer op die
nuusgroep is Elaine. Al die miljuisende poste wat sy hier soos drolle
los, is pure onverdunde spam. Wens sy wil 'n kramp kry waar sy plesier
behoort te hê.
Re: Web blad ontwerp [boodskap #71500 is 'n antwoord op boodskap #71495] Di, 07 Januarie 2003 17:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Paul Van Straaten wrote:

> Ag Gideon,
>
> Verskoon die ou antie wat die land verlaat het en weg gehol het Kanada
> toe.

En wat het ek hier in Kanada met die prys
van eiers te doen? Ek het geen pos daaroor
geskryf nie. Vir jou inligting, Gideon is een
van my blue eyed boys.

Tant Hessie en die
mense van Swellendam.
Re: Web blad ontwerp [boodskap #71512 is 'n antwoord op boodskap #71499] Di, 07 Januarie 2003 19:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 07 Jan 2003 18:21:21 +0200, A. S. Pis wrote:

> A. S. Pis sê:

> Ek bekyk die string so en dink die enigste mislike spammer op die
> nuusgroep is Elaine. Al die miljuisende poste wat sy hier soos drolle
> los, is pure onverdunde spam. Wens sy wil 'n kramp kry waar sy plesier
> behoort te hê.

ga, ek dink jou naam is heel van pas:-(((

DD
Re: Web blad ontwerp [boodskap #71515 is 'n antwoord op boodskap #71499] Di, 07 Januarie 2003 19:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Minstens kry ek nog daar plesier daar :))

E

"A. S. Pris" wrote:

Wens sy wil 'n kramp kry waar sy plesier
> behoort te hê.
Spam [boodskap #71530 is 'n antwoord op boodskap #71499] Di, 07 Januarie 2003 21:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
A. S. Pris skryf in boodskap news:19vl1vshk77nu4tgn8idlu9jf7o7kn0pon@4ax.com...
"Elaine" krakeel:
> Maak wat jy wil - ek kan jou net so maklik ignoreer ook. Jy's die een wat
> vervelig raak - nie ek nie :))) Sien jy raak mislik wanner mense jou op jou
> foute wys, maar jy kan ander maar afkraak soos jy lekker kry. Ons moet dit
> net nie aan jou doen nie.

Ek bekyk die string so en dink die enigste mislike spammer op die
nuusgroep is Elaine. Al die miljuisende poste wat sy hier soos drolle
los, is pure onverdunde spam. Wens sy wil 'n kramp kry waar sy plesier
behoort te hê.

Wouter
Jy verstaan duidelik nie die verskil tussen spam en
gesels/argumenteer nie. Spam is altyd ongevraagd, 'n reaksie op
'n pos is nie spam nie.
Re: Web blad ontwerp [boodskap #71552 is 'n antwoord op boodskap #71499] Wo, 08 Januarie 2003 04:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie vir jou eerste en enigste nikseggende en onvanpaste bydrae.
Jy is natuurlik geregtig om jou opinie te lug, en gelukkig hoef ons nie met
jou saam te stem nie.
Annette

"A. S. Pris" skryf in boodskap news:19vl1vshk77nu4tgn8idlu9jf7o7kn0pon@4ax.com...
> "Elaine" krakeel:
>
>> Maak wat jy wil - ek kan jou net so maklik ignoreer ook. Jy's die een wat
>> vervelig raak - nie ek nie :))) Sien jy raak mislik wanner mense jou op jou
>> foute wys, maar jy kan ander maar afkraak soos jy lekker kry. Ons moet dit
>> net nie aan jou doen nie.
>>
> Ek bekyk die string so en dink die enigste mislike spammer op die
> nuusgroep is Elaine. Al die miljuisende poste wat sy hier soos drolle
> los, is pure onverdunde spam. Wens sy wil 'n kramp kry waar sy plesier
> behoort te hê.
Re: Web blad ontwerp [boodskap #71561 is 'n antwoord op boodskap #71469] Wo, 08 Januarie 2003 08:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ag nee wat,Elaine;
Jy weet mos van die antie en die ander ou wat altyd beledigings
uitdeel...dis seker maar deel van opvoeding
of dalk die tekort daaraan!
Die NG sou seker ook maar vaal gewees het sonder die tweetjies se bydraes.Ek
het eers kwaad geword daarvoor,maar nou lag ek vir hulle "vreeslike goeie
bydraes" een is ondersoekend en die ander een is weer
alwetend.Dus kom ons almal neem wat hulle doen en se met 'n knippie sout.Ons
almal weet ook dat die ou tweetjies is beledigends-waardig!Laat hulle maar
begaan...
hulle is so gemaak en so laat staan.Hulle kan per slot van sake nie daarvoor
help nie.Hulle al twee voel seker gebelgd oor die feit dat hulle wit is en
wou seker graag
Xhosa's gewees het.Maar selfs daar sou hulle optredes
deur 'n bundu-hof strafbaar gewees het.
Laat ons maar Mapogo amatamaga inroep om met hulle te deel...ha...ha...ha.

"Elaine" skryf in boodskap news:3e1abcd7.0@news1.mweb.co.za...
> Maak wat jy wil - ek kan jou net so maklik ignoreer ook. Jy's die een wat
> vervelig raak - nie ek nie :))) Sien jy raak mislik wanner mense jou op jou
> foute wys, maar jy kan ander maar afkraak soos jy lekker kry. Ons moet dit
> net nie aan jou doen nie.
>
> E
>
> wrote :
>>
>>
>> Wel, my dear Elaine, eenkeer het jy vir Tant
>> Hessie daarvan beskuldig dat sy die "vieslikste"
>> Anglismes gebruik. Dis toe net daar wat jy die
>> fout gemaak het. Jy sal nie die einde daarvan hoor
>> nie. Tant Hessie sal vir jou laat betaal vir daardie
>> opmerking. ( In die proses leer Tant Hessie sommer
>> vir jou wat Anglisismes is.)
>>
>> Tant Hessie van die agterste Van Helsdingens.
>> As jy jou punt maak, dan breek Tant Hessie dit.
>>
>
Re: Web blad ontwerp [boodskap #71583 is 'n antwoord op boodskap #71495] Wo, 08 Januarie 2003 11:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Wie's "die ander ou"?

"Paul Van Straaten"
> Sy en 'n ou ander outjie sit altyd die pot mis.Hulle wil graag
>

> haar en die ander ou...maar nou ja,ons moet maar met hulle ook klaar kom.
Re: Web blad ontwerp [boodskap #71586 is 'n antwoord op boodskap #71561] Wo, 08 Januarie 2003 12:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag ek steur my al lankal nie meer aan die Antie se ylinge nie, ek kry net so
nou en dan 'n gier om haar bietjie op haar plek te sit :))) Miskien wys dit
'n swak kant van my karakter, wie weet. Ek kry so een keer elke 2 maande
dieselfde gier om my kleinsus op haar plek te sit!

Ek hou van Mapogo Amatamaga, al die "would be" kriminele is bang vir hulle!

Elaine

"Paul Van Straaten" skryf in boodskap news:avh14a$42f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ag nee wat,Elaine;
> Jy weet mos van die antie en die ander ou wat altyd beledigings
> uitdeel...dis seker maar deel van opvoeding
> of dalk die tekort daaraan!
> Die NG sou seker ook maar vaal gewees het sonder die tweetjies se bydraes.Ek
> het eers kwaad geword daarvoor,maar nou lag ek vir hulle "vreeslike goeie
> bydraes" een is ondersoekend en die ander een is weer
> alwetend.Dus kom ons almal neem wat hulle doen en se met 'n knippie sout.Ons
> almal weet ook dat die ou tweetjies is beledigends-waardig!Laat hulle maar
> begaan...
> hulle is so gemaak en so laat staan.Hulle kan per slot van sake nie daarvoor
> help nie.Hulle al twee voel seker gebelgd oor die feit dat hulle wit is en
> wou seker graag
> Xhosa's gewees het.Maar selfs daar sou hulle optredes
> deur 'n bundu-hof strafbaar gewees het.
> Laat ons maar Mapogo amatamaga inroep om met hulle te deel...ha...ha...ha.
Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71588 is 'n antwoord op boodskap #71289] Wo, 08 Januarie 2003 12:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
html...  is tans af-lyn  html...
Boodskappe: 7
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Aan wie behoort hierdie nuusgroep?

-- GIDEON
Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71590 is 'n antwoord op boodskap #71588] Wo, 08 Januarie 2003 13:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Vra onsself al baie lank af.
Elaine

":: Gideon ::" skryf in boodskap news:3e1c1d84$0$228@hades.is.co.za...
> Aan wie behoort hierdie nuusgroep?
>
> -- GIDEON
>
Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71591 is 'n antwoord op boodskap #71588] Wo, 08 Januarie 2003 13:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dis nie myne nie, Dis nie joune nie Dis 'n ander man se goed waar julle om
stry ...

:-)

TJ
Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71592 is 'n antwoord op boodskap #71588] Wo, 08 Januarie 2003 13:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
":: Gideon ::" wrote in message ...
> Aan wie behoort hierdie nuusgroep?

Behoort aan niemand/almal.
Gaan kyk by http://www.up.ac.za/services/it/terms/intuse.html
en
http://groups.google.com/groups?selm=soc.culture.south-afric a.afrikaans-RESU
LT%40uunet.uu.net&output=gplain
Re: Web blad ontwerp [boodskap #71597 is 'n antwoord op boodskap #71583] Wo, 08 Januarie 2003 14:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jou geliefde vriend Ferdi van Beeld Max.
Jy moet terugkom son toe.
Die donker maak jou onnosel:))
Annette

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0301080321.3736a01a@posting.google.com...
> Wie's "die ander ou"?
>
> "Paul Van Straaten"
>> Sy en 'n ou ander outjie sit altyd die pot mis.Hulle wil graag
>>
>
>> haar en die ander ou...maar nou ja,ons moet maar met hulle ook klaar
kom.
Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71600 is 'n antwoord op boodskap #71588] Wo, 08 Januarie 2003 14:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Niemand nie.
Niemand hier besit dit nie.
So die jagveld is oop vir almal.
Soms is jy die jagter, en soms is jy die prooi.
Net soos in enige ander nuusgroep.

So as jy skel en beledig, verwag om dieselfde terug te ontvang.
Net soos in die regte lewe.

Annette

":: Gideon ::" skryf in boodskap news:3e1c1d84$0$228@hades.is.co.za...
> Aan wie behoort hierdie nuusgroep?
>
> -- GIDEON
>
Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71601 is 'n antwoord op boodskap #71591] Wo, 08 Januarie 2003 14:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons stry nie oor dit nie TJ. Ons stry sommer in dit;))
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:3e1c2710$0$226@hades.is.co.za...
> Dis nie myne nie, Dis nie joune nie Dis 'n ander man se goed waar julle om
> stry ...
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: Web blad ontwerp [boodskap #71604 is 'n antwoord op boodskap #71583] Wo, 08 Januarie 2003 14:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Max wrote:

> Wie's "die ander ou"?
>
> "Paul Van Straaten"
>> Sy en 'n ou ander outjie sit altyd die pot mis.Hulle wil graag...
>> haar en die ander ou...maar nou ja,ons moet maar met hulle ook klaar kom.

Ja, Du Plessis, wie is "die ander
ou"?

Tant Hessie van Wonderboom
Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71605 is 'n antwoord op boodskap #71588] Wo, 08 Januarie 2003 16:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

:: Gideon :: wrote:

> Aan wie behoort hierdie nuusgroep?

Gideon, my dier, hierdie nuusgroep
se bestaan bestaan daarin dat daar
êrens 'n klomp elektriese konneksies
is, heelwaarskynlik êrens in Amerika,
en as hulle die ding diskonnekteer,
dan is ek en jy ook gediskonnekteer.
Maar tannie weet dis nie wat jy bedoel
nie. Jy vra die vraag te naief. Jy vra
die vraag omdat jy in 'n patriargale
sisteem glo, een waar iemand die mag
het of behoort te hê. Maar in die kuber-
ruimte werk dinge nie so nie. Ek sou sê
hierdie nuusgroep behoort aan die mense
wat verkies om op hierdie nuusgroep te pos.
Dus, mense wat soos Tant Hessie klou soos
'n neet deur dik en dun. Die nuusgroep
behoort dus aan die nederiges van hart, die
kleinste onder ons.

Tant Hessie van Lekkersing.
Re: Web blad ontwerp [boodskap #71606 is 'n antwoord op boodskap #71583] Wo, 08 Januarie 2003 16:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan nou amper nie meer onthou nie!As jy sy poste sien sal jy weet dis
hy...altyd ondersoekend en vreeslik hoog
gekwalifiseerd met die ondersoekery.Ek betwyfel nie die outjie se
ondersoekinge nie maar ai, die skrywes kom nie altyd so mooi uit nie!Miskien
moet ek so hoog kwalifiseer met die skrywery...dan sit ek en hy koppe byeen
en binnekort het ons dalk 'n tydskrif of so-iets!
Ha...ha...ha!

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0301080321.3736a01a@posting.google.com...
> Wie's "die ander ou"?
>
> "Paul Van Straaten"
>> Sy en 'n ou ander outjie sit altyd die pot mis.Hulle wil graag
>>
>
>> haar en die ander ou...maar nou ja,ons moet maar met hulle ook klaar
kom.
Re: Web blad ontwerp [boodskap #71607 is 'n antwoord op boodskap #71597] Wo, 08 Januarie 2003 16:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Onthou ek het dit nie gese nie!
Anette, jy moet oppas vir daardie man...nou-nou sien hy jou in die hof!

"Annette" skryf in boodskap news:avhc20$f9f46$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jou geliefde vriend Ferdi van Beeld Max.
> Jy moet terugkom son toe.
> Die donker maak jou onnosel:))
> Annette
>
>
> "Max" wrote in message
> news:e720f1c7.0301080321.3736a01a@posting.google.com...
>> Wie's "die ander ou"?
>>
>> "Paul Van Straaten"
>>> Sy en 'n ou ander outjie sit altyd die pot mis.Hulle wil graag
>>>
>>
>>> haar en die ander ou...maar nou ja,ons moet maar met hulle ook klaar
> kom.
>
Re: Web blad ontwerp [boodskap #71608 is 'n antwoord op boodskap #71604] Wo, 08 Januarie 2003 16:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
dalk is dit ruda,arnolt of max ...maak die ander ou net wie jy wil!
skryf in boodskap news:3E1C3BAB.4050300@rogers.com...
>
> Max wrote:
>
>> Wie's "die ander ou"?
>>
>> "Paul Van Straaten"
>>> Sy en 'n ou ander outjie sit altyd die pot mis.Hulle wil graag...
>>> haar en die ander ou...maar nou ja,ons moet maar met hulle ook klaar
kom.
>
>
> Ja, Du Plessis, wie is "die ander
> ou"?
>
> Tant Hessie van Wonderboom
>
Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71609 is 'n antwoord op boodskap #71600] Wo, 08 Januarie 2003 16:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Wel gedaan Annette!
Ek het dit goed agter gekom.Ons moet egter aanvaar dat ons almal oor die reg
beskik om van mekaar te mag verskil.Anders sou die lewe heel droog gewees
het,of hoe?
Ek plaas items op die NG om debat daaroor uit te lok...en meeste van die
mense stem in ieder geval nie met my saam nie.Kan jy jou indink hoe sou
debatvoering gewees het as ons almal saamstem oor alles?Dan dink ek sou die
kleuterskool in elke geval beter gewees het!

"Annette" skryf in boodskap news:avhcet$fltl5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Niemand nie.
> Niemand hier besit dit nie.
> So die jagveld is oop vir almal.
> Soms is jy die jagter, en soms is jy die prooi.
> Net soos in enige ander nuusgroep.
>
> So as jy skel en beledig, verwag om dieselfde terug te ontvang.
> Net soos in die regte lewe.
>
> Annette
>
>
> ":: Gideon ::" wrote in message
> news:3e1c1d84$0$228@hades.is.co.za...
>> Aan wie behoort hierdie nuusgroep?
>>
>> -- GIDEON
>>
>
Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71614 is 'n antwoord op boodskap #71605] Wo, 08 Januarie 2003 17:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
html...  is tans af-lyn  html...
Boodskappe: 7
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
OK....! Dis weard... en as jy my tanie is wil ek nie weet hoe oud jy werklik
is nie....

skryf in boodskap news:3E1C4C94.2020501@rogers.com...
>
> :: Gideon :: wrote:
>
>> Aan wie behoort hierdie nuusgroep?
>
>
> Gideon, my dier, hierdie nuusgroep
> se bestaan bestaan daarin dat daar
> êrens 'n klomp elektriese konneksies
> is, heelwaarskynlik êrens in Amerika,
> en as hulle die ding diskonnekteer,
> dan is ek en jy ook gediskonnekteer.
> Maar tannie weet dis nie wat jy bedoel
> nie. Jy vra die vraag te naief. Jy vra
> die vraag omdat jy in 'n patriargale
> sisteem glo, een waar iemand die mag
> het of behoort te hê. Maar in die kuber-
> ruimte werk dinge nie so nie. Ek sou sê
> hierdie nuusgroep behoort aan die mense
> wat verkies om op hierdie nuusgroep te pos.
> Dus, mense wat soos Tant Hessie klou soos
> 'n neet deur dik en dun. Die nuusgroep
> behoort dus aan die nederiges van hart, die
> kleinste onder ons.
>
> Tant Hessie van Lekkersing.
>
Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71616 is 'n antwoord op boodskap #71614] Wo, 08 Januarie 2003 17:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
thys  is tans af-lyn  thys
Boodskappe: 21
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Junior Lid
SY IS OUER AS FOSSIEL, NET BAIE LELIK

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.438 / Virus Database: 246 - Release Date: 07/01/2003
Re: Web blad ontwerp [boodskap #71620 is 'n antwoord op boodskap #71607] Wo, 08 Januarie 2003 18:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee wat Paul. ontspan.
Ons tweetjies weet presies waar ons met mekaar staan:))
Elke liewe keer as ek smileys hier op die ng insit, dan weet ek ek irriteer
hom so dat hy sy hare wil uittrek.:)

Annette

"Paul Van Straaten" skryf in boodskap news:avhko2$gbj$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Onthou ek het dit nie gese nie!
> Anette, jy moet oppas vir daardie man...nou-nou sien hy jou in die hof!
> "Annette" wrote in message
> news:avhc20$f9f46$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jou geliefde vriend Ferdi van Beeld Max.
>> Jy moet terugkom son toe.
>> Die donker maak jou onnosel:))
>> Annette
>>
>>
>> "Max" wrote in message
>> news:e720f1c7.0301080321.3736a01a@posting.google.com...
>>> Wie's "die ander ou"?
>>>
>>> "Paul Van Straaten"
>>>> Sy en 'n ou ander outjie sit altyd die pot mis.Hulle wil graag
>>>>
>>>
>>>> haar en die ander ou...maar nou ja,ons moet maar met hulle ook klaar
>> kom.
>>
>
Re: Aan wie behoort die nuusgroep [boodskap #71621 is 'n antwoord op boodskap #71609] Wo, 08 Januarie 2003 18:50 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is waar Paul- ons almal se ou lewetjies sou doodvervelig gewees het as
ons almal moet saamstem.
Net so mag ons van mekaar verskil en debatteer sonder om persoonlike
beledings vir mekaar toe te snou.
Mens mag deliet voordat mens iets lees wat jy weet jou die moer in gaan
maak, of mens mag antwoord en die poging eers in die draft lêer sit dat jy
kan afkoel voordat jy dit stuur, en dit dan maar daar los:))
Ek het verskeie antwoorde aan jou daar, en hulle almal begin met :
Jy praat strooi:))

Dit beteken nog steeds nie dat jy nie moet ophou om te probeer om aan ons te
bewys hoe onskuldig en vredeliewend die regses eintlik is nie;)

Annette

"Paul Van Straaten" skryf in boodskap news:avhko5$gbj$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wel gedaan Annette!
> Ek het dit goed agter gekom.Ons moet egter aanvaar dat ons almal oor die reg
> beskik om van mekaar te mag verskil.Anders sou die lewe heel droog gewees
> het,of hoe?
> Ek plaas items op die NG om debat daaroor uit te lok...en meeste van die
> mense stem in ieder geval nie met my saam nie.Kan jy jou indink hoe sou
> debatvoering gewees het as ons almal saamstem oor alles?Dan dink ek sou die
> kleuterskool in elke geval beter gewees het!
> "Annette" wrote in message
> news:avhcet$fltl5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Niemand nie.
>> Niemand hier besit dit nie.
>> So die jagveld is oop vir almal.
>> Soms is jy die jagter, en soms is jy die prooi.
>> Net soos in enige ander nuusgroep.
>>
>> So as jy skel en beledig, verwag om dieselfde terug te ontvang.
>> Net soos in die regte lewe.
>>
>> Annette
>>
>>
>> ":: Gideon ::" wrote in message
>> news:3e1c1d84$0$228@hades.is.co.za...
>>> Aan wie behoort hierdie nuusgroep?
>>>
>>> -- GIDEON
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Hp 870 Cxi drukker
Volgende onderwerp: Ek het die fout gekry (SMS)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 23:42:36 MGT 2024