Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » ADSL
ADSL [boodskap #70512] Do, 12 Desember 2002 20:41 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Vir almal wat in Midrand bly - ADSL is uiteindelik beskikbaar hier by ons.
Die modem wat jy nodig het kos sowat R2000 (jy kan dit afbetaal oor 6
maande), maandelikse lynhuur kos jou R680, Installasie kos R404 (once off),
en dan moet jy nog jou ISP ook betaal. Moenie direk deur Telkom gaan nie
(R219), hulle het 'n 3gig bandwydte limiet per maand. As jy dit vir meer as
twee maande na mekaar oorskry vra hulle jou meer. Posix vra R260 per
maand, maar jy't geen limiet op bandwydte nie. Opstuur (Upload) spoed met
ADSL is 256Kbps per sekonde, aftrek (download) spoed is 512Kbps per sekonde.
Neem in ag dat jou gewone ou op straat 'n 56Kbps modem het en dit klink asof
ADSL net te lekker kan wees.

Wanneer jy klaar jou modem betaal het, kan jy verwag om so om en by R940 per
maand vir 24 uur Internet te betaal, aansienlik goedkoper as ISDN en gewone
modem "dial-ups".

As jy wil weet of ADSL al beskikbaar is in jou area gaan na
http://www.adslspeedfreak.net toe.

Groete
Elaine
Re: ADSL [boodskap #70514 is 'n antwoord op boodskap #70512] Vr, 13 Desember 2002 04:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Elaine - baie dki.
Een vragie - betaal jy dan steeds vir afsonderlike plaaslike oproepe?

"Elaine" skryf in boodskap news:3df8f492.0@news1.mweb.co.za...
> Vir almal wat in Midrand bly - ADSL is uiteindelik beskikbaar hier by ons.
> Die modem wat jy nodig het kos sowat R2000 (jy kan dit afbetaal oor 6
> maande), maandelikse lynhuur kos jou R680, Installasie kos R404 (once off),
> en dan moet jy nog jou ISP ook betaal. Moenie direk deur Telkom gaan nie
> (R219), hulle het 'n 3gig bandwydte limiet per maand. As jy dit vir meer as
> twee maande na mekaar oorskry vra hulle jou meer. Posix vra R260 per
> maand, maar jy't geen limiet op bandwydte nie. Opstuur (Upload) spoed met
> ADSL is 256Kbps per sekonde, aftrek (download) spoed is 512Kbps per sekonde.
> Neem in ag dat jou gewone ou op straat 'n 56Kbps modem het en dit klink asof
> ADSL net te lekker kan wees.
>
> Wanneer jy klaar jou modem betaal het, kan jy verwag om so om en by R940 per
> maand vir 24 uur Internet te betaal, aansienlik goedkoper as ISDN en gewone
> modem "dial-ups".
>
> As jy wil weet of ADSL al beskikbaar is in jou area gaan na
> http://www.adslspeedfreak.net toe.
>
> Groete
> Elaine
>
Re: ADSL [boodskap #70520 is 'n antwoord op boodskap #70512] Vr, 13 Desember 2002 07:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Elaine, as ek dit bymekaartel kom dit op 'n stywe bedraggie per mand uit.
Tans wag ek op Telkom se opposisie om hul verskyning te maak.
Ek stel nie eintlik belang om van enige nuwe Telkom produk gebruik te maak
nie - hoofsaaklik opdat daar geen opposisie is om hul produk/diens mee te
vergelyk nie.
Ek dink die pryse wat genoem word is die huidige prys , en nie die prys na
die aangekindigde verhoging nie.

Ek het iewers gelees dat in Amerika maak hul internetkontak dmv radioseine?

Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3df8f492.0@news1.mweb.co.za...
> Vir almal wat in Midrand bly - ADSL is uiteindelik beskikbaar hier by ons.
> Die modem wat jy nodig het kos sowat R2000 (jy kan dit afbetaal oor 6
> maande), maandelikse lynhuur kos jou R680, Installasie kos R404 (once off),
> en dan moet jy nog jou ISP ook betaal. Moenie direk deur Telkom gaan nie
> (R219), hulle het 'n 3gig bandwydte limiet per maand. As jy dit vir meer as
> twee maande na mekaar oorskry vra hulle jou meer. Posix vra R260 per
> maand, maar jy't geen limiet op bandwydte nie. Opstuur (Upload) spoed met
> ADSL is 256Kbps per sekonde, aftrek (download) spoed is 512Kbps per sekonde.
> Neem in ag dat jou gewone ou op straat 'n 56Kbps modem het en dit klink asof
> ADSL net te lekker kan wees.
>
> Wanneer jy klaar jou modem betaal het, kan jy verwag om so om en by R940 per
> maand vir 24 uur Internet te betaal, aansienlik goedkoper as ISDN en gewone
> modem "dial-ups".
>
> As jy wil weet of ADSL al beskikbaar is in jou area gaan na
> http://www.adslspeedfreak.net toe.
>
> Groete
> Elaine
>
Re: ADSL [boodskap #70528 is 'n antwoord op boodskap #70520] Vr, 13 Desember 2002 09:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die slegte nuus is Annette dat jy alleenlik kompetisie kan verwag indien
daar ten minste 3 diensverskaffers is.
Ek onthou mediaberiggewing mbt VODACOM en MTN se knoeiery om pryse saam vas
te stel ...

"Annette" skryf in boodskap news:atc1ci$11reft$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Elaine, as ek dit bymekaartel kom dit op 'n stywe bedraggie per mand uit.
> Tans wag ek op Telkom se opposisie om hul verskyning te maak.
> Ek stel nie eintlik belang om van enige nuwe Telkom produk gebruik te maak
> nie - hoofsaaklik opdat daar geen opposisie is om hul produk/diens mee te
> vergelyk nie.
> Ek dink die pryse wat genoem word is die huidige prys , en nie die prys na
> die aangekindigde verhoging nie.
>
> Ek het iewers gelees dat in Amerika maak hul internetkontak dmv radioseine?
>
> Annette
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3df8f492.0@news1.mweb.co.za...
>> Vir almal wat in Midrand bly - ADSL is uiteindelik beskikbaar hier by ons.
>> Die modem wat jy nodig het kos sowat R2000 (jy kan dit afbetaal oor 6
>> maande), maandelikse lynhuur kos jou R680, Installasie kos R404 (once
> off),
>> en dan moet jy nog jou ISP ook betaal. Moenie direk deur Telkom gaan nie
>> (R219), hulle het 'n 3gig bandwydte limiet per maand. As jy dit vir
meer
> as
>> twee maande na mekaar oorskry vra hulle jou meer. Posix vra R260 per
>> maand, maar jy't geen limiet op bandwydte nie. Opstuur (Upload) spoed met
>> ADSL is 256Kbps per sekonde, aftrek (download) spoed is 512Kbps per
> sekonde.
>> Neem in ag dat jou gewone ou op straat 'n 56Kbps modem het en dit klink
> asof
>> ADSL net te lekker kan wees.
>>
>> Wanneer jy klaar jou modem betaal het, kan jy verwag om so om en by R940
> per
>> maand vir 24 uur Internet te betaal, aansienlik goedkoper as ISDN en
> gewone
>> modem "dial-ups".
>>
>> As jy wil weet of ADSL al beskikbaar is in jou area gaan na
>> http://www.adslspeedfreak.net toe.
>>
>> Groete
>> Elaine
>>
>
Re: ADSL [boodskap #70530 is 'n antwoord op boodskap #70512] Vr, 13 Desember 2002 09:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine"
> hulle het 'n 3gig bandwydte limiet per maand.

Jy bedoel seker download limiet. 3GB per maand is oor as genoeg vir
die gewone ou. Ek sit self al 'n jaar op ADSL. Ek's 'n musiek freak,
en ek download nie 3 GB per maand nie. (Ja, okay aan die begin het ek
erg tekere gegaan)

Ek het 200 Euro vir my modem betaal en 80 Euro per maand. In SA
behoort dit die helfte daarvan te kos. Tyd vir kompetisie vir Telkom!

ADSL rulez!

Max____________________________________________
Re: ADSL [boodskap #70533 is 'n antwoord op boodskap #70528] Vr, 13 Desember 2002 09:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis waar - maar een opponent is beter as 'n algehele monopolie.
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:3df9a4f9$0$231@hades.is.co.za...
> Die slegte nuus is Annette dat jy alleenlik kompetisie kan verwag indien
> daar ten minste 3 diensverskaffers is.
> Ek onthou mediaberiggewing mbt VODACOM en MTN se knoeiery om pryse saam vas
> te stel ...
> "Annette" wrote in message
> news:atc1ci$11reft$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Elaine, as ek dit bymekaartel kom dit op 'n stywe bedraggie per mand uit.
>> Tans wag ek op Telkom se opposisie om hul verskyning te maak.
>> Ek stel nie eintlik belang om van enige nuwe Telkom produk gebruik te maak
>> nie - hoofsaaklik opdat daar geen opposisie is om hul produk/diens mee te
>> vergelyk nie.
>> Ek dink die pryse wat genoem word is die huidige prys , en nie die prys na
>> die aangekindigde verhoging nie.
>>
>> Ek het iewers gelees dat in Amerika maak hul internetkontak dmv
> radioseine?
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Elaine" wrote in message
>> news:3df8f492.0@news1.mweb.co.za...
>>> Vir almal wat in Midrand bly - ADSL is uiteindelik beskikbaar hier by
> ons.
>>> Die modem wat jy nodig het kos sowat R2000 (jy kan dit afbetaal oor 6
>>> maande), maandelikse lynhuur kos jou R680, Installasie kos R404 (once
>> off),
>>> en dan moet jy nog jou ISP ook betaal. Moenie direk deur Telkom gaan
> nie
>>> (R219), hulle het 'n 3gig bandwydte limiet per maand. As jy dit vir
> meer
>> as
>>> twee maande na mekaar oorskry vra hulle jou meer. Posix vra R260 per
>>> maand, maar jy't geen limiet op bandwydte nie. Opstuur (Upload) spoed
> met
>>> ADSL is 256Kbps per sekonde, aftrek (download) spoed is 512Kbps per
>> sekonde.
>>> Neem in ag dat jou gewone ou op straat 'n 56Kbps modem het en dit
klink
>> asof
>>> ADSL net te lekker kan wees.
>>>
>>> Wanneer jy klaar jou modem betaal het, kan jy verwag om so om en by
R940
>> per
>>> maand vir 24 uur Internet te betaal, aansienlik goedkoper as ISDN en
>> gewone
>>> modem "dial-ups".
>>>
>>> As jy wil weet of ADSL al beskikbaar is in jou area gaan na
>>> http://www.adslspeedfreak.net toe.
>>>
>>> Groete
>>> Elaine
>>>
>>
>
Re: ADSL [boodskap #70534 is 'n antwoord op boodskap #70512] Vr, 13 Desember 2002 10:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G O D  is tans af-lyn  G O D
Boodskappe: 3
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
.... whew maar die deur!

By ons is 'n ADSL modem R800 en die lyn omtrent $290 'n maand!

"Elaine" skryf in boodskap news:3df8f492.0@news1.mweb.co.za...
> Vir almal wat in Midrand bly - ADSL is uiteindelik beskikbaar hier by ons.
> Die modem wat jy nodig het kos sowat R2000 (jy kan dit afbetaal oor 6
> maande), maandelikse lynhuur kos jou R680, Installasie kos R404 (once off),
> en dan moet jy nog jou ISP ook betaal. Moenie direk deur Telkom gaan nie
> (R219), hulle het 'n 3gig bandwydte limiet per maand. As jy dit vir meer as
> twee maande na mekaar oorskry vra hulle jou meer. Posix vra R260 per
> maand, maar jy't geen limiet op bandwydte nie. Opstuur (Upload) spoed met
> ADSL is 256Kbps per sekonde, aftrek (download) spoed is 512Kbps per sekonde.
> Neem in ag dat jou gewone ou op straat 'n 56Kbps modem het en dit klink asof
> ADSL net te lekker kan wees.
>
> Wanneer jy klaar jou modem betaal het, kan jy verwag om so om en by R940 per
> maand vir 24 uur Internet te betaal, aansienlik goedkoper as ISDN en gewone
> modem "dial-ups".
>
> As jy wil weet of ADSL al beskikbaar is in jou area gaan na
> http://www.adslspeedfreak.net toe.
>
> Groete
> Elaine
>
Re: ADSL [boodskap #70535 is 'n antwoord op boodskap #70514] Vr, 13 Desember 2002 11:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, maar alles is op dieselfde lyn.

E

"Jonas" skryf in boodskap news:3df96329$0$237@hades.is.co.za...
> Elaine - baie dki.
> Een vragie - betaal jy dan steeds vir afsonderlike plaaslike oproepe?
Re: ADSL [boodskap #70536 is 'n antwoord op boodskap #70520] Vr, 13 Desember 2002 11:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, ons het ook een gehad, Megawan, maar hulle het hulle agterende gesien.
Hulle diens was ongelooflik sleg. Ek gee nie om, om vir ADSL te betaal nie.
My besigheid is Internet, en ongelukkig is dit nou so dat Telkom ADSL
aanbied teen 'n aansienlik laer prys as ISDN op die oomblik.

Elaine

"Annette" skryf in boodskap news:atc1ci$11reft$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Elaine, as ek dit bymekaartel kom dit op 'n stywe bedraggie per mand uit.
> Tans wag ek op Telkom se opposisie om hul verskyning te maak.
> Ek stel nie eintlik belang om van enige nuwe Telkom produk gebruik te maak
> nie - hoofsaaklik opdat daar geen opposisie is om hul produk/diens mee te
> vergelyk nie.
> Ek dink die pryse wat genoem word is die huidige prys , en nie die prys na
> die aangekindigde verhoging nie.
>
> Ek het iewers gelees dat in Amerika maak hul internetkontak dmv radioseine?
>
> Annette
Re: ADSL [boodskap #70537 is 'n antwoord op boodskap #70533] Vr, 13 Desember 2002 11:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek stem saam met jou.

E

"Annette" skryf in boodskap news:atc9gd$11pudp$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dis waar - maar een opponent is beter as 'n algehele monopolie.
> Annette
Re: ADSL [boodskap #70538 is 'n antwoord op boodskap #70530] Vr, 13 Desember 2002 11:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hulle sê nie, maar ek vermoed dis net vir download. Ek gebruik die Internet
"intensief", ek download omtrent alles waarop ek my vuil pootjies kan kry.
As ek nie daarvan hou nie, sal ek dit later delete. Dir prys vir die modem
is net so raps oor R2000, en dan's dit R680 vir lynhuur en R219 vir die ISP.

Elaine

"Max" wrote:

> Jy bedoel seker download limiet. 3GB per maand is oor as genoeg vir
> die gewone ou. Ek sit self al 'n jaar op ADSL. Ek's 'n musiek freak,
> en ek download nie 3 GB per maand nie. (Ja, okay aan die begin het ek
> erg tekere gegaan)
>
> Ek het 200 Euro vir my modem betaal en 80 Euro per maand. In SA
> behoort dit die helfte daarvan te kos. Tyd vir kompetisie vir Telkom!
>
> ADSL rulez!
>
> Max____________________________________________
Re: ADSL [boodskap #70539 is 'n antwoord op boodskap #70534] Vr, 13 Desember 2002 11:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, maar ons het net een diensverskaffer vir datalyne en dis Telkom - hulle
kan basies vra wat hulle wil. Persoonlik dink ek dis goedkoop. Beslis
goedkoper as om 24 uur 'n dag met 'n modem op die Internet te sit, en dan
het jy nie eers rerig spoed nie.

Elaine

"G O D" skryf in boodskap news:akiK9.1535$Q11.37421@news.xtra.co.nz...
> .... whew maar die deur!
>
> By ons is 'n ADSL modem R800 en die lyn omtrent $290 'n maand!
Re: ADSL [boodskap #70542 is 'n antwoord op boodskap #70536] Vr, 13 Desember 2002 12:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Net vir interssantheid, wat betaal julle vir ISDN? Hier by ons kry jy dit
geïnstalleer met Santis modem en al vir vir rondom R300 en dan het jy 3 lyne
waarvan een dedicated modem is. Die huur van die ISDN is R65 per maand en
jou oproepkoste is plaaslik na die 'Net toe.....alles teen 64K.

"Elaine" skryf in boodskap news:3df9c49d.0@news1.mweb.co.za...
> Ja, ons het ook een gehad, Megawan, maar hulle het hulle agterende gesien.
> Hulle diens was ongelooflik sleg. Ek gee nie om, om vir ADSL te betaal nie.
> My besigheid is Internet, en ongelukkig is dit nou so dat Telkom ADSL
> aanbied teen 'n aansienlik laer prys as ISDN op die oomblik.
>
> Elaine
>
> "Annette" wrote in message
> news:atc1ci$11reft$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Elaine, as ek dit bymekaartel kom dit op 'n stywe bedraggie per mand uit.
>> Tans wag ek op Telkom se opposisie om hul verskyning te maak.
>> Ek stel nie eintlik belang om van enige nuwe Telkom produk gebruik te maak
>> nie - hoofsaaklik opdat daar geen opposisie is om hul produk/diens mee te
>> vergelyk nie.
>> Ek dink die pryse wat genoem word is die huidige prys , en nie die prys na
>> die aangekindigde verhoging nie.
>>
>> Ek het iewers gelees dat in Amerika maak hul internetkontak dmv
> radioseine?
>>
>> Annette
>
Re: ADSL [boodskap #70544 is 'n antwoord op boodskap #70542] Vr, 13 Desember 2002 13:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Installasie begin by R377, Lynhuur vir ISDN begin by R158.75, dan moet jy
jou ISP betaal sowat R120 en op, afhangende van die ISP wat jy gebruik, jou
modems begin by R450.00, en dan jou oproepe na die Internet. So dis maar
dieselfde as om deur 'n modem op te dail en dan vir jou oproep te betaal,
dis net vinniger. Die pryse hierbo is vir 64kbps konneksie, en een lyn na
die Internet.
Hoe meer "lyne" jy het hoe duurder word dit. Jy kan bv gelyktydig opdail
met twee lyne, dan kry jy 'n spoed van 128kbps maar dan moet jy jou ISP
dubbel betaal en jou oproep se koste word ook verdubbel.

Elaine

"Suidwester" skryf in boodskap news:3df9cc2c.0@news1.mweb.co.za...
> Net vir interssantheid, wat betaal julle vir ISDN? Hier by ons kry jy dit
> geïnstalleer met Santis modem en al vir vir rondom R300 en dan het jy 3 lyne
> waarvan een dedicated modem is. Die huur van die ISDN is R65 per maand en
> jou oproepkoste is plaaslik na die 'Net toe.....alles teen 64K.
Re: ADSL [boodskap #70545 is 'n antwoord op boodskap #70544] Vr, 13 Desember 2002 14:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
OK, so die verskil is dat ons nie vir 'n modem hoef te betaal nie?

"Elaine" skryf in boodskap news:3df9e019.0@news1.mweb.co.za...
> Installasie begin by R377, Lynhuur vir ISDN begin by R158.75, dan moet jy
> jou ISP betaal sowat R120 en op, afhangende van die ISP wat jy gebruik, jou
> modems begin by R450.00, en dan jou oproepe na die Internet. So dis maar
> dieselfde as om deur 'n modem op te dail en dan vir jou oproep te betaal,
> dis net vinniger. Die pryse hierbo is vir 64kbps konneksie, en een lyn na
> die Internet.
> Hoe meer "lyne" jy het hoe duurder word dit. Jy kan bv gelyktydig opdail
> met twee lyne, dan kry jy 'n spoed van 128kbps maar dan moet jy jou ISP
> dubbel betaal en jou oproep se koste word ook verdubbel.
>
> Elaine
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3df9cc2c.0@news1.mweb.co.za...
>> Net vir interssantheid, wat betaal julle vir ISDN? Hier by ons kry jy
> dit
>> geïnstalleer met Santis modem en al vir vir rondom R300 en dan het jy 3
> lyne
>> waarvan een dedicated modem is. Die huur van die ISDN is R65 per maand
> en
>> jou oproepkoste is plaaslik na die 'Net toe.....alles teen 64K.
>
Re: ADSL [boodskap #70551 is 'n antwoord op boodskap #70545] Vr, 13 Desember 2002 19:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lyk my so iets. Is installasie ingelsuit by die R300?

Elaine

"Suidwester" skryf in boodskap news:3df9f064.0@news1.mweb.co.za...
> OK, so die verskil is dat ons nie vir 'n modem hoef te betaal nie?
SOEK OP INTERNET OM TE SIEN HOE GOEDKOOP ADSL OORSEE IS [boodskap #70577 is 'n antwoord op boodskap #70512] Sa, 14 Desember 2002 06:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oom Gert  is tans af-lyn  Oom Gert
Boodskappe: 38
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
ADSL oorsee in Amerika en sekere Europese lander en verseker Japan is
goedkoper as ISDN in Suid Afrika. Baie goedkoper. Ons betaal deur ons ore
hier!

"Elaine" skryf in boodskap news:3df8f492.0@news1.mweb.co.za...
> Vir almal wat in Midrand bly - ADSL is uiteindelik beskikbaar hier by ons.
> Die modem wat jy nodig het kos sowat R2000 (jy kan dit afbetaal oor 6
> maande), maandelikse lynhuur kos jou R680, Installasie kos R404 (once off),
> en dan moet jy nog jou ISP ook betaal. Moenie direk deur Telkom gaan nie
> (R219), hulle het 'n 3gig bandwydte limiet per maand. As jy dit vir meer as
> twee maande na mekaar oorskry vra hulle jou meer. Posix vra R260 per
> maand, maar jy't geen limiet op bandwydte nie. Opstuur (Upload) spoed met
> ADSL is 256Kbps per sekonde, aftrek (download) spoed is 512Kbps per sekonde.
> Neem in ag dat jou gewone ou op straat 'n 56Kbps modem het en dit klink asof
> ADSL net te lekker kan wees.
>
> Wanneer jy klaar jou modem betaal het, kan jy verwag om so om en by R940 per
> maand vir 24 uur Internet te betaal, aansienlik goedkoper as ISDN en gewone
> modem "dial-ups".
>
> As jy wil weet of ADSL al beskikbaar is in jou area gaan na
> http://www.adslspeedfreak.net toe.
>
> Groete
> Elaine
>
Re: ADSL [boodskap #70579 is 'n antwoord op boodskap #70520] Sa, 14 Desember 2002 07:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Annette"
> Ek het iewers gelees dat in Amerika maak hul internetkontak dmv
radioseine?
~~~~~~~~~~~~~
ons doen dit al lankal al Annette. die isp se naam is bushmail.net My
jongste seun in Luanda gebruik dit met comms na RSA. hulle gebruik 'n
HF transmitter. gaan maak 'n draai op hulle webblad.
--
Re: ADSL [boodskap #70580 is 'n antwoord op boodskap #70579] Sa, 14 Desember 2002 07:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Tobie, maar my tegniese aanleg is nul - so al lees ek daar weet ek
steeds nie hoe ek dit hier kan gebruik nie.
Annette

"Tobie" skryf in boodskap news:ateo5l$jdn$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> "Annette"
>> Ek het iewers gelees dat in Amerika maak hul internetkontak dmv
> radioseine?
> ~~~~~~~~~~~~~
> ons doen dit al lankal al Annette. die isp se naam is bushmail.net My
> jongste seun in Luanda gebruik dit met comms na RSA. hulle gebruik 'n
> HF transmitter. gaan maak 'n draai op hulle webblad.
> --
>
Re: ADSL [boodskap #70584 is 'n antwoord op boodskap #70551] Sa, 14 Desember 2002 08:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Installasie is ingesluit.

"Elaine" skryf in boodskap news:3dfa3909.0@news1.mweb.co.za...
> Lyk my so iets. Is installasie ingelsuit by die R300?
>
> Elaine
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3df9f064.0@news1.mweb.co.za...
>> OK, so die verskil is dat ons nie vir 'n modem hoef te betaal nie?
>
Re: ADSL [boodskap #70585 is 'n antwoord op boodskap #70584] Sa, 14 Desember 2002 09:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jitte, ja dan's dit goedkoop, maar wat's die gemiddelde ou op straat se
inkomste? Eers as ons dit daarmee kan vergelyk kan ek sê of dit goedkoop is
of nie.

Elaine

"Suidwester" skryf in boodskap news:3dfaf23a.0@news1.mweb.co.za...
> Installasie is ingesluit.
Re: SOEK OP INTERNET OM TE SIEN HOE GOEDKOOP ADSL OORSEE IS [boodskap #70587 is 'n antwoord op boodskap #70577] Sa, 14 Desember 2002 09:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, maar nou bly ons nie daar nie, so nou maak ons maar die beste van 'n
slegte saak :) Ek gaan beslis nie daar tussen die poms en Amerikaners bly
net omdat hulle Internet goedkoper is nie.

E

"Oom Gert" skryf in boodskap news:3dface83.0@news1.mweb.co.za...
> ADSL oorsee in Amerika en sekere Europese lander en verseker Japan is
> goedkoper as ISDN in Suid Afrika. Baie goedkoper. Ons betaal deur ons ore
> hier!
Re: ADSL [boodskap #70589 is 'n antwoord op boodskap #70579] Sa, 14 Desember 2002 10:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Tobie - dis lankal reeds moontlik. Maar spoed is die probleem - RF is baie
stadig.

"Tobie" skryf in boodskap news:ateo5l$jdn$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> "Annette"
>> Ek het iewers gelees dat in Amerika maak hul internetkontak dmv
> radioseine?
> ~~~~~~~~~~~~~
> ons doen dit al lankal al Annette. die isp se naam is bushmail.net My
> jongste seun in Luanda gebruik dit met comms na RSA. hulle gebruik 'n
> HF transmitter. gaan maak 'n draai op hulle webblad.
> --
>
Re: ADSL [boodskap #70597 is 'n antwoord op boodskap #70512] Sa, 14 Desember 2002 16:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
ADSL vind ek by jullie baie duur(ek skryf vanuit Belgie)veral die
abonnementprys.
Ons het hier een breedband via de televisiekabel en die is baie sneller dan
ADSL
Prys ter vergelyking:modem=gratis,alleen garantie
maandlikse huur is 41?
ADSL is ongev dieselfde prys behalve dat jy die modem moet gekoop word
Myn excuus vir my slecht Africaans
Via Msn kan ons hier spreek met elkaar(met micro)
Ek wonder of dit sou gaan van hier tot ZA
pdr...@hotmail.com

"Elaine" skryf in boodskap news:3df8f492.0@news1.mweb.co.za...
> Vir almal wat in Midrand bly - ADSL is uiteindelik beskikbaar hier by ons.
> Die modem wat jy nodig het kos sowat R2000 (jy kan dit afbetaal oor 6
> maande), maandelikse lynhuur kos jou R680, Installasie kos R404 (once off),
> en dan moet jy nog jou ISP ook betaal. Moenie direk deur Telkom gaan nie
> (R219), hulle het 'n 3gig bandwydte limiet per maand. As jy dit vir meer as
> twee maande na mekaar oorskry vra hulle jou meer. Posix vra R260 per
> maand, maar jy't geen limiet op bandwydte nie. Opstuur (Upload) spoed met
> ADSL is 256Kbps per sekonde, aftrek (download) spoed is 512Kbps per sekonde.
> Neem in ag dat jou gewone ou op straat 'n 56Kbps modem het en dit klink asof
> ADSL net te lekker kan wees.
>
> Wanneer jy klaar jou modem betaal het, kan jy verwag om so om en by R940 per
> maand vir 24 uur Internet te betaal, aansienlik goedkoper as ISDN en gewone
> modem "dial-ups".
>
> As jy wil weet of ADSL al beskikbaar is in jou area gaan na
> http://www.adslspeedfreak.net toe.
>
> Groete
> Elaine
>
Re: ADSL [boodskap #70598 is 'n antwoord op boodskap #70597] Sa, 14 Desember 2002 16:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sorry ,die huurprys is 41 Euro/maand
"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:fBIK9.50752$Ti2.7807@afrodite.telenet-ops.be...
> ADSL vind ek by jullie baie duur(ek skryf vanuit Belgie)veral die
> abonnementprys.
> Ons het hier een breedband via de televisiekabel en die is baie sneller dan
> ADSL
> Prys ter vergelyking:modem=gratis,alleen garantie
> maandlikse huur is 41?
> ADSL is ongev dieselfde prys behalve dat jy die modem moet gekoop word
> Myn excuus vir my slecht Africaans
> Via Msn kan ons hier spreek met elkaar(met micro)
> Ek wonder of dit sou gaan van hier tot ZA
> pdr...@hotmail.com
>
> "Elaine" schreef in bericht
> news:3df8f492.0@news1.mweb.co.za...
>> Vir almal wat in Midrand bly - ADSL is uiteindelik beskikbaar hier by ons.
>> Die modem wat jy nodig het kos sowat R2000 (jy kan dit afbetaal oor 6
>> maande), maandelikse lynhuur kos jou R680, Installasie kos R404 (once
> off),
>> en dan moet jy nog jou ISP ook betaal. Moenie direk deur Telkom gaan nie
>> (R219), hulle het 'n 3gig bandwydte limiet per maand. As jy dit vir
meer
> as
>> twee maande na mekaar oorskry vra hulle jou meer. Posix vra R260 per
>> maand, maar jy't geen limiet op bandwydte nie. Opstuur (Upload) spoed met
>> ADSL is 256Kbps per sekonde, aftrek (download) spoed is 512Kbps per
> sekonde.
>> Neem in ag dat jou gewone ou op straat 'n 56Kbps modem het en dit klink
> asof
>> ADSL net te lekker kan wees.
>>
>> Wanneer jy klaar jou modem betaal het, kan jy verwag om so om en by R940
> per
>> maand vir 24 uur Internet te betaal, aansienlik goedkoper as ISDN en
> gewone
>> modem "dial-ups".
>>
>> As jy wil weet of ADSL al beskikbaar is in jou area gaan na
>> http://www.adslspeedfreak.net toe.
>>
>> Groete
>> Elaine
>>
>
Re: ADSL [boodskap #70605 is 'n antwoord op boodskap #70589] Sa, 14 Desember 2002 18:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
ja daarvan is ek ook bewus. Ek was baie ge interesserd in radio
amateur in die middel 70 s. Die rtty masjiene was gebruik en jy het
maar of ticker papier gebruik vir ontvangs of as jy grand was het jy
'n tv skerm gehad.
bushmail kan natuurlik in die bosse gebruik word waar geen krag is
nie. al wat nodig is 'n 12v battery, so ek dink nie die ouens gaan
veel omgee vir spoed nie. die modem wat gebruik word kos $1000, hoes
daai vir 'n cheap modem :-)
groete
--
"Jonas"
> Tobie - dis lankal reeds moontlik. Maar spoed is die probleem - RF is baie
> stadig.
Re: SOEK OP INTERNET OM TE SIEN HOE GOEDKOOP ADSL OORSEE IS [boodskap #70623 is 'n antwoord op boodskap #70587] So, 15 Desember 2002 08:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oom Gert  is tans af-lyn  Oom Gert
Boodskappe: 38
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Dis nie wat ek bedoel nie. Al wat ek wil uitwys is dat TELKOM ons rook.

"Elaine" skryf in boodskap news:3dfb00d5.0@news1.mweb.co.za...
> Ja, maar nou bly ons nie daar nie, so nou maak ons maar die beste van 'n
> slegte saak :) Ek gaan beslis nie daar tussen die poms en Amerikaners bly
> net omdat hulle Internet goedkoper is nie.
>
> E
>
> "Oom Gert" wrote in message
> news:3dface83.0@news1.mweb.co.za...
>> ADSL oorsee in Amerika en sekere Europese lander en verseker Japan is
>> goedkoper as ISDN in Suid Afrika. Baie goedkoper. Ons betaal deur ons ore
>> hier!
>
Re: SOEK OP INTERNET OM TE SIEN HOE GOEDKOOP ADSL OORSEE IS [boodskap #70627 is 'n antwoord op boodskap #70623] So, 15 Desember 2002 11:29 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet Oom, ek weet, maar wat kan ons nou doen aan die saak. Ek's so dik
vir die groot maatskappye wat kan maak en breek soos hulle wil terwyl jou
klein outjie suffer.

Elaine

"Oom Gert" skryf in boodskap news:3dfc3926.0@news1.mweb.co.za...
> Dis nie wat ek bedoel nie. Al wat ek wil uitwys is dat TELKOM ons rook.
Vorige onderwerp: ADSL
Volgende onderwerp: wat gaan nou aan met Telkom?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 12:28:07 MGT 2024