Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Taalvasvragie?
Taalvasvragie? [boodskap #70228] So, 08 Desember 2002 17:32 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat is die trappe van vergelyking van bo?
Vul in waar ???? staan:
Bo
????
Boonste

Annette
Re: Taalvasvragie? [boodskap #70241 is 'n antwoord op boodskap #70228] So, 08 Desember 2002 19:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Bo
hoër ???? :-)
Hilda.

"Annette" schreef in bericht news:at00ik$vcogq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat is die trappe van vergelyking van bo?
> Vul in waar ???? staan:
> Bo
> ????
> Boonste
>
> Annette
>
Re: Taalvasvragie? [boodskap #70285 is 'n antwoord op boodskap #70241] Ma, 09 Desember 2002 14:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee Hilda - jy is bietjie verkeerd:))
Annette

"Hilda" skryf in boodskap news:gfNI9.41969$Ti2.6479@afrodite.telenet-ops.be...
> Bo
> hoër ???? :-)
> Hilda.
> "Annette" schreef in bericht
> news:at00ik$vcogq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat is die trappe van vergelyking van bo?
>> Vul in waar ???? staan:
>> Bo
>> ????
>> Boonste
>>
>> Annette
>>
>
Re: Taalvasvragie? [boodskap #70292 is 'n antwoord op boodskap #70228] Ma, 09 Desember 2002 20:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Bo Bo Boonste?

Elaine

"Annette" skryf in boodskap news:at00ik$vcogq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat is die trappe van vergelyking van bo?
> Vul in waar ???? staan:
> Bo
> ????
> Boonste
>
> Annette
>
Re: Taalvasvragie? [boodskap #70297 is 'n antwoord op boodskap #70292] Di, 10 Desember 2002 01:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, jammer - dit is ook 'n bietjie verkeerd:)
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3df50051.0@news1.mweb.co.za...
> Bo Bo Boonste?
>
> Elaine
>
> "Annette" skryf in boodskap news:at00ik$vcogq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat is die trappe van vergelyking van bo?
>> Vul in waar ???? staan:
>> Bo
>> ????
>> Boonste
>>
>> Annette
>>
>
Re: Taalvasvragie? [boodskap #70299 is 'n antwoord op boodskap #70297] Di, 10 Desember 2002 03:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:
> Nee, jammer - dit is ook 'n bietjie verkeerd:)
>
> "Elaine"

>> Bo Bo Boonste?
>
>> "Annette"

>>> Wat is die trappe van vergelyking van bo?
>>> Vul in waar ???? staan:

Dis tyd dat jy ons uit ons agonie
verlos. Ek stem vir bo/hoër op/
boonste, maar miskien is jou vraag
'n strikvraag?

Tant Hessie van Koekenaap
Re: Taalvasvragie? [boodskap #70301 is 'n antwoord op boodskap #70299] Di, 10 Desember 2002 03:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Natuurlik is dit 'n strikvraag - in die sin dat die antwoord nie die gewone
boër:)) is nie.
Die antwoord is:
Bo
Meer na bo
Boonste.

Annette

skryf in boodskap news:3DF55E67.8010300@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
>> Nee, jammer - dit is ook 'n bietjie verkeerd:)
>>
>> "Elaine"
>
>>> Bo Bo Boonste?
>>
>>> "Annette"
>
>>>> Wat is die trappe van vergelyking van bo?
>>>> Vul in waar ???? staan:
>
> Dis tyd dat jy ons uit ons agonie
> verlos. Ek stem vir bo/hoër op/
> boonste, maar miskien is jou vraag
> 'n strikvraag?
>
> Tant Hessie van Koekenaap
>
Re: Taalvasvragie? [boodskap #70312 is 'n antwoord op boodskap #70301] Di, 10 Desember 2002 07:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Eintlik dink ek dat 'bo' g'n trappe van vergelyking het nie. 'Bo' is óf 'n
voorsetsel, óf 'n bywoord. En trappe van vergelyking kry jy net met
byvoeglike naamwoorde.
'Boonste' is wel 'n byvoeglik naamwoord, maar ek wonder of daar iets is soos
: boonster/meer boonste en mees boonste :-)).

Hilda.

"Annette" schreef in bericht news:at3nv0$10eck1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Natuurlik is dit 'n strikvraag - in die sin dat die antwoord nie die v
> boër:)) is nie.
> Die antwoord is:
> Bo
> Meer na bo
> Boonste.
>
> Annette
>
> skryf in boodskap news:3DF55E67.8010300@rogers.com...
>>
>> Annette wrote:
>>
>>> Nee, jammer - dit is ook 'n bietjie verkeerd:)
>>>
>>> "Elaine"
>>
>>>> Bo Bo Boonste?
>>>
>>>> "Annette"
>>
>>>> >Wat is die trappe van vergelyking van bo?
>>>> >Vul in waar ???? staan:
>>
>> Dis tyd dat jy ons uit ons agonie
>> verlos. Ek stem vir bo/hoër op/
>> boonste, maar miskien is jou vraag
>> 'n strikvraag?
>>
>> Tant Hessie van Koekenaap
>>
>
Re: Taalvasvragie? [boodskap #70318 is 'n antwoord op boodskap #70292] Di, 10 Desember 2002 09:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[2]  is tans af-lyn  Pieter[2]
Boodskappe: 95
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Bo
Boentoer
Boonste

"Elaine" skryf in boodskap news:3df50051.0@news1.mweb.co.za...
> Bo Bo Boonste?
>
> Elaine
>
> "Annette" skryf in boodskap news:at00ik$vcogq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat is die trappe van vergelyking van bo?
>> Vul in waar ???? staan:
>> Bo
>> ????
>> Boonste
>>
>> Annette
>>
>
Re: Taalvasvragie? [boodskap #70322 is 'n antwoord op boodskap #70297] Di, 10 Desember 2002 09:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
So gedink ja :o)

E

"Annette" skryf in boodskap news:at3ggi$vhir1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee, jammer - dit is ook 'n bietjie verkeerd:)
> Annette
Re: Taalvasvragie? [boodskap #70328 is 'n antwoord op boodskap #70318] Di, 10 Desember 2002 09:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Bo, boonste, moertoe!

"Pieter" skryf in boodskap news:3df5b619$0$235@hades.is.co.za...
> Bo
> Boentoer
> Boonste
>
> "Elaine" skryf in boodskap news:3df50051.0@news1.mweb.co.za...
>> Bo Bo Boonste?
>>
>> Elaine
>>
>> "Annette" skryf in boodskap news:at00ik$vcogq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Wat is die trappe van vergelyking van bo?
>>> Vul in waar ???? staan:
>>> Bo
>>> ????
>>> Boonste
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Taalvasvragie? [boodskap #70330 is 'n antwoord op boodskap #70312] Di, 10 Desember 2002 10:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Makie saak wat jy dink nie Hilda - die antwoord wat ek gegee het is die
regte een:)))
Annette

"Hilda" skryf in boodskap news:aCgJ9.43985$Ti2.6984@afrodite.telenet-ops.be...
> Eintlik dink ek dat 'bo' g'n trappe van vergelyking het nie. 'Bo' is óf 'n
> voorsetsel, óf 'n bywoord. En trappe van vergelyking kry jy net met
> byvoeglike naamwoorde.
> 'Boonste' is wel 'n byvoeglik naamwoord, maar ek wonder of daar iets is soos
> : boonster/meer boonste en mees boonste :-)).
> Hilda.
> "Annette" schreef in bericht news:at3nv0$10eck1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Natuurlik is dit 'n strikvraag - in die sin dat die antwoord nie die gewone
>> boër:)) is nie.
>> Die antwoord is:
>> Bo
>> Meer na bo
>> Boonste.
>>
>> Annette
>>
>> skryf in boodskap news:3DF55E67.8010300@rogers.com...
>>>
>>> Annette wrote:
>>>
>>>> Nee, jammer - dit is ook 'n bietjie verkeerd:)
>>>>
>>>> "Elaine"
>>>
>>>> >Bo Bo Boonste?
>>>>
>>>> >"Annette"
>>>
>>>> >>Wat is die trappe van vergelyking van bo?
>>>> >>Vul in waar ???? staan:
>>>
>>> Dis tyd dat jy ons uit ons agonie
>>> verlos. Ek stem vir bo/hoër op/
>>> boonste, maar miskien is jou vraag
>>> 'n strikvraag?
>>>
>>> Tant Hessie van Koekenaap
>>>
>>
>
Re: Taalvasvragie? [boodskap #70365 is 'n antwoord op boodskap #70312] Di, 10 Desember 2002 18:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 10 Dec 2002 07:21:42 GMT, "Hilda" wrote:
> Eintlik dink ek dat 'bo' g'n trappe van vergelyking het nie. 'Bo' is óf 'n
> voorsetsel, óf 'n bywoord. En trappe van vergelyking kry jy net met
> byvoeglike naamwoorde.

Nou wat is dan die trappe van vergelyking van 'Strydom'?

DD
Re: Taalvasvragie? [boodskap #70378 is 'n antwoord op boodskap #70330] Di, 10 Desember 2002 20:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> "Hilda"
>> Eintlik dink ek dat 'bo' g'n trappe van vergelyking het nie.
>> "Annette"
>>> Die antwoord is:
>>> Bo
>>> Meer na bo
>>> Boonste.

Nee, Annette jy is verkeerd en Hilda is
reg. Bo is bo. Daar is net een vlak en dis
bo.
Die woord "boonste" verskyn in die trappe van
vergelyking van "op die grondvlak/hoër op/boonste.
Alhoewel "bo" en "boonste" baie na mekaar lyk,
verskil hulle in modaliteit.
Vra nou verskoning vir Hilda.

Tant Hessie van Waterval Boven
Re: Taalvasvragie? [boodskap #70395 is 'n antwoord op boodskap #70378] Wo, 11 Desember 2002 05:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, ek hoef nie, want ek weet ek is reg.
Dit is een van die vasvragies in die matriekvraestel al etlike jare.
Onderwysers is veronderstel om hierdie enkele verskil aan die kinders uit te
wys.
Annette

skryf in boodskap news:3DF654BD.8000603@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
>> "Hilda"
>>> Eintlik dink ek dat 'bo' g'n trappe van vergelyking het nie.
>>> "Annette"
>>>> Die antwoord is:
>>>> Bo
>>>> Meer na bo
>>>> Boonste.
>
> Nee, Annette jy is verkeerd en Hilda is
> reg. Bo is bo. Daar is net een vlak en dis
> bo.
> Die woord "boonste" verskyn in die trappe van
> vergelyking van "op die grondvlak/hoër op/boonste.
> Alhoewel "bo" en "boonste" baie na mekaar lyk,
> verskil hulle in modaliteit.
> Vra nou verskoning vir Hilda.
>
> Tant Hessie van Waterval Boven
>
Re: Taalvasvragie? [boodskap #70411 is 'n antwoord op boodskap #70395] Wo, 11 Desember 2002 08:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Annette, Dis moontlik dat onderwysers dit vra, maar dan is hulle
grammatikaal verkeerd.
Jy kan maar net trappe van vergelyking gee van byvoeglike naamwoorde
(adjectives) en 'bo' is g'n byvoeglike naamwoord nie - dis óf 'n voorsetsel
(preposition) soos in 'bo die kas hang my ma se foto' óf 'n bywoord
(adverb) soos in 'My beursie lê bo op die kas'. 'n Voorsetsel is 'n woord
verander nie (soos bv. met, na, in, op, by ...) en 'n bywoord ook nie. 'n
Byvoeglik naamwoord verander wel - dit staan by 'n naamwoord bv. ' 'n
pragtige landskap'.
Ek's verwonderd dat onderwysers dit vra.
Hilda.

"Annette" schreef in bericht news:at6imj$108npd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee, ek hoef nie, want ek weet ek is reg.
> Dit is een van die vasvragies in die matriekvraestel al etlike jare.
> Onderwysers is veronderstel om hierdie enkele verskil aan die kinders uit te
> wys.
> Annette
>
> skryf in boodskap news:3DF654BD.8000603@rogers.com...
>>
>> Annette wrote:
>>
>>> "Hilda"
>>>> Eintlik dink ek dat 'bo' g'n trappe van vergelyking het nie.
>>>> "Annette"
>>>> >Die antwoord is:
>>>> >Bo
>>>> >Meer na bo
>>>> >Boonste.
>>
>> Nee, Annette jy is verkeerd en Hilda is
>> reg. Bo is bo. Daar is net een vlak en dis
>> bo.
>> Die woord "boonste" verskyn in die trappe van
>> vergelyking van "op die grondvlak/hoër op/boonste.
>> Alhoewel "bo" en "boonste" baie na mekaar lyk,
>> verskil hulle in modaliteit.
>> Vra nou verskoning vir Hilda.
>>
>> Tant Hessie van Waterval Boven
>>
>
Re: Taalvasvragie? [boodskap #70412 is 'n antwoord op boodskap #70411] Wo, 11 Desember 2002 08:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Moet nou nie met tegniese goed by my kom skoor soek nie;))
Ek sal jou beswaar deurstuur na die betrokke owerhede.
Verwag 'n antwoord van hulle af volgende jaar in Engels;))
Die lot het nou vakansie.

Annette

in message news:vACJ9.45486$Ti2.7043@afrodite.telenet-ops.be...
> Annette, Dis moontlik dat onderwysers dit vra, maar dan is hulle
> grammatikaal verkeerd.
> Jy kan maar net trappe van vergelyking gee van byvoeglike naamwoorde
> (adjectives) en 'bo' is g'n byvoeglike naamwoord nie - dis óf 'n voorsetsel
> (preposition) soos in 'bo die kas hang my ma se foto' óf 'n bywoord
> (adverb) soos in 'My beursie lê bo op die kas'. 'n Voorsetsel is 'n woord
> verander nie (soos bv. met, na, in, op, by ...) en 'n bywoord ook nie. 'n
> Byvoeglik naamwoord verander wel - dit staan by 'n naamwoord bv. ' 'n
> pragtige landskap'.
> Ek's verwonderd dat onderwysers dit vra.
> Hilda.
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:at6imj$108npd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nee, ek hoef nie, want ek weet ek is reg.
>> Dit is een van die vasvragies in die matriekvraestel al etlike jare.
>> Onderwysers is veronderstel om hierdie enkele verskil aan die kinders uit te
>> wys.
>> Annette
>>
>> skryf in boodskap news:3DF654BD.8000603@rogers.com...
>>>
>>> Annette wrote:
>>>
>>>
>>>> "Hilda"
>>>> >Eintlik dink ek dat 'bo' g'n trappe van vergelyking het nie.
>>>> >"Annette"
>>>> >>Die antwoord is:
>>>> >>Bo
>>>> >>Meer na bo
>>>> >>Boonste.
>>>
>>> Nee, Annette jy is verkeerd en Hilda is
>>> reg. Bo is bo. Daar is net een vlak en dis
>>> bo.
>>> Die woord "boonste" verskyn in die trappe van
>>> vergelyking van "op die grondvlak/hoër op/boonste.
>>> Alhoewel "bo" en "boonste" baie na mekaar lyk,
>>> verskil hulle in modaliteit.
>>> Vra nou verskoning vir Hilda.
>>>
>>> Tant Hessie van Waterval Boven
>>>
>>
>
Re: Taalvasvragie? [boodskap #70419 is 'n antwoord op boodskap #70411] Wo, 11 Desember 2002 08:46 Na vorige boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Issie: Issit dannie bo, bo-er, boonste nie?

of onder, onderder, onderste?

of middel, middelder, middelste?

Nee wag daar het ek dit nou (Logika darem!):

Onder, middel, bo!

Sien, vir alles is daar 'n oplossing!

Ma triek flaaters:
Die outjie skryf wiskunde (probeer altans).
Skryf sy naam en die datum en als wat daar moet wees bo-aan die
antwoordblad.
Trek 'n mooie streep onderaan.
Skryf op die volgende lyn:
"Wiskunde se moer, ek gaan boer"

Thys wat mooi weet waar onner, mirrel en boe is!

"Hilda" skryf in boodskap news:vACJ9.45486$Ti2.7043@afrodite.telenet-ops.be...
> Annette, Dis moontlik dat onderwysers dit vra, maar dan is hulle
> grammatikaal verkeerd.
> Jy kan maar net trappe van vergelyking gee van byvoeglike naamwoorde
> (adjectives) en 'bo' is g'n byvoeglike naamwoord nie - dis óf 'n voorsetsel
> (preposition) soos in 'bo die kas hang my ma se foto' óf 'n bywoord
> (adverb) soos in 'My beursie lê bo op die kas'. 'n Voorsetsel is 'n woord
> verander nie (soos bv. met, na, in, op, by ...) en 'n bywoord ook nie. 'n
> Byvoeglik naamwoord verander wel - dit staan by 'n naamwoord bv. ' 'n
> pragtige landskap'.
> Ek's verwonderd dat onderwysers dit vra.
> Hilda.
>
> "Annette" schreef in bericht news:at6imj$108npd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nee, ek hoef nie, want ek weet ek is reg.
>> Dit is een van die vasvragies in die matriekvraestel al etlike jare.
>> Onderwysers is veronderstel om hierdie enkele verskil aan die kinders uit te
>> wys.
>> Annette
>>
>> skryf in boodskap news:3DF654BD.8000603@rogers.com...
>>>
>>> Annette wrote:
>>>
>>>
>>>> "Hilda"
>>>> >Eintlik dink ek dat 'bo' g'n trappe van vergelyking het nie.
>>>> >"Annette"
>>>> >>Die antwoord is:
>>>> >>Bo
>>>> >>Meer na bo
>>>> >>Boonste.
>>>
>>> Nee, Annette jy is verkeerd en Hilda is
>>> reg. Bo is bo. Daar is net een vlak en dis
>>> bo.
>>> Die woord "boonste" verskyn in die trappe van
>>> vergelyking van "op die grondvlak/hoër op/boonste.
>>> Alhoewel "bo" en "boonste" baie na mekaar lyk,
>>> verskil hulle in modaliteit.
>>> Vra nou verskoning vir Hilda.
>>>
>>> Tant Hessie van Waterval Boven
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Tjailatyd
Volgende onderwerp: Afrikaans-Engels-Afrikaans woordeboek.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 18:08:35 MGT 2024