Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Môre se rugby
Môre se rugby [boodskap #68782] Vr, 15 November 2002 06:56 na volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sal maar môre TV kyk tot die Skotte klaar "O Flower of Scotland"
gesing het - dis baie mooi - en dan oorskakel krieket toe. Of ons
geute gaan skoonmaak - die goed is vol blare. Soos Blou Bul Braampie
op Litnet gesê het; "SA rugby is vol straeunt." :-)

Drom
Re: Môre se rugby [boodskap #68783 is 'n antwoord op boodskap #68782] Vr, 15 November 2002 08:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sal die wedstryd kyk. Die hoop beskaam nie;))
Die bokke kan maar verloor - net solank hulle ordentlike rugby speel is ek
tevrede.
Ek hou ook natuurlik daarvan om na doedelsakke te kyk:)))
Annette

in message news:1e507c17.0211142256.64b19c4a@posting.google.com...
> Sal maar môre TV kyk tot die Skotte klaar "O Flower of Scotland"
> gesing het - dis baie mooi - en dan oorskakel krieket toe. Of ons
> geute gaan skoonmaak - die goed is vol blare. Soos Blou Bul Braampie
> op Litnet gesê het; "SA rugby is vol straeunt." :-)
>
> Drom
Re: Môre se rugby [boodskap #68784 is 'n antwoord op boodskap #68783] Vr, 15 November 2002 09:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wil jy hulle doedel of troetel?! Die een blaas jy en die ander het jy
darem nog 'n opsie!!!!

"Annette" skryf in boodskap news:ar2d0n$eil60$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek sal die wedstryd kyk. Die hoop beskaam nie;))
> Die bokke kan maar verloor - net solank hulle ordentlike rugby speel is ek
> tevrede.
> Ek hou ook natuurlik daarvan om na doedelsakke te kyk:)))
> Annette
>
>
> in message news:1e507c17.0211142256.64b19c4a@posting.google.com...
>> Sal maar môre TV kyk tot die Skotte klaar "O Flower of Scotland"
>> gesing het - dis baie mooi - en dan oorskakel krieket toe. Of ons
>> geute gaan skoonmaak - die goed is vol blare. Soos Blou Bul Braampie
>> op Litnet gesê het; "SA rugby is vol straeunt." :-)
>>
>> Drom
>
Re: Môre se rugby [boodskap #68786 is 'n antwoord op boodskap #68784] Vr, 15 November 2002 09:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat bedoel jy? Mens kyk,doedel, vroetel, blaas en speel met 'n
doedelsakkie:))
Annette

.na> skryf in boodskap news:3dd4bbb6.0@news1.mweb.co.za...
> Wil jy hulle doedel of troetel?! Die een blaas jy en die ander het jy
> darem nog 'n opsie!!!!
> "Annette" wrote in message
> news:ar2d0n$eil60$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek sal die wedstryd kyk. Die hoop beskaam nie;))
>> Die bokke kan maar verloor - net solank hulle ordentlike rugby speel is ek
>> tevrede.
>> Ek hou ook natuurlik daarvan om na doedelsakke te kyk:)))
>> Annette
>>
>>
>> in message news:1e507c17.0211142256.64b19c4a@posting.google.com...
>>> Sal maar môre TV kyk tot die Skotte klaar "O Flower of Scotland"
>>> gesing het - dis baie mooi - en dan oorskakel krieket toe. Of ons
>>> geute gaan skoonmaak - die goed is vol blare. Soos Blou Bul Braampie
>>> op Litnet gesê het; "SA rugby is vol straeunt." :-)
>>>
>>> Drom
>>
>
Re: Môre se rugby [boodskap #68787 is 'n antwoord op boodskap #68786] Vr, 15 November 2002 10:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee ek sit en kyk die storie so hoe knyp die man daai bal onder die blad
vas, blaas hom op en dan fiddle hy die tjoentjie uit op 'n fluitjie.
Vroumense kan baie leer hieruit......ongelukkig is dit so as hulle eers die
doedelsak onder die blad gekry het, dan spring hulle daarop en wurg elke
stukkie lug daaruit. Die fluitjie skree vervaard ooreis, maar trap, sal sy
trap. Ek sien die prent in my kop! He-he! Probleem is net, gewoonlik
raak die trapper met die jare groter en die arme doedelsak krimp op!

"Annette" skryf in boodskap news:ar2f7m$epa2u$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat bedoel jy? Mens kyk,doedel, vroetel, blaas en speel met 'n
> doedelsakkie:))
> Annette
>
>
> .na> skryf in boodskap news:3dd4bbb6.0@news1.mweb.co.za...
>> Wil jy hulle doedel of troetel?! Die een blaas jy en die ander het jy
>> darem nog 'n opsie!!!!
>> "Annette" wrote in message
>> news:ar2d0n$eil60$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek sal die wedstryd kyk. Die hoop beskaam nie;))
>>> Die bokke kan maar verloor - net solank hulle ordentlike rugby speel is ek
>>> tevrede.
>>> Ek hou ook natuurlik daarvan om na doedelsakke te kyk:)))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> in message news:1e507c17.0211142256.64b19c4a@posting.google.com...
>>>> Sal maar môre TV kyk tot die Skotte klaar "O Flower of Scotland"
>>>> gesing het - dis baie mooi - en dan oorskakel krieket toe. Of ons
>>>> geute gaan skoonmaak - die goed is vol blare. Soos Blou Bul Braampie
>>>> op Litnet gesê het; "SA rugby is vol straeunt." :-)
>>>>
>>>> Drom
>>>
>>
>
Re: Môre se rugby [boodskap #68793 is 'n antwoord op boodskap #68787] Vr, 15 November 2002 14:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek was nog jonk en onskuldig - so 9 jaar oud - toe ek op 'n plaas naby
Witbank vir die eerste maal in my lewe 'n doedelsak sien en hoor. Ek was
betower en gefassineer.
Ek wou toe opsluit 'n paar note speel. Die omie was nogal so gaaf gewees om
vir my 'n opgeblaasde sak aan te gee om onder die blad te knyp. Maar laat ek
jou vertel - ek het daardie dag geblaas dat die are blou-pers langs my nek
en op die voorkop staan - maar daar kom nie 'n geluidjie uit daardie
doedelsak nie!
Annette

"Suidwester" wrote in message
news:3dd4c737.0@news1.mweb.co.za...
> Nee ek sit en kyk die storie so hoe knyp die man daai bal onder die blad
> vas, blaas hom op en dan fiddle hy die tjoentjie uit op 'n fluitjie.
> Vroumense kan baie leer hieruit......ongelukkig is dit so as hulle eers die
> doedelsak onder die blad gekry het, dan spring hulle daarop en wurg elke
> stukkie lug daaruit. Die fluitjie skree vervaard ooreis, maar trap, sal sy
> trap. Ek sien die prent in my kop! He-he! Probleem is net, gewoonlik
> raak die trapper met die jare groter en die arme doedelsak krimp op!
> "Annette" wrote in message
> news:ar2f7m$epa2u$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat bedoel jy? Mens kyk,doedel, vroetel, blaas en speel met 'n
>> doedelsakkie:))
>> Annette
>>
>>
>> .na> skryf in boodskap news:3dd4bbb6.0@news1.mweb.co.za...
>>> Wil jy hulle doedel of troetel?! Die een blaas jy en die ander het jy
>>> darem nog 'n opsie!!!!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:ar2d0n$eil60$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ek sal die wedstryd kyk. Die hoop beskaam nie;))
>>>> Die bokke kan maar verloor - net solank hulle ordentlike rugby speel is ek
>>>> tevrede.
>>>> Ek hou ook natuurlik daarvan om na doedelsakke te kyk:)))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> in message news:1e507c17.0211142256.64b19c4a@posting.google.com...
>>>> > Sal maar môre TV kyk tot die Skotte klaar "O Flower of Scotland"
>>>> > gesing het - dis baie mooi - en dan oorskakel krieket toe. Of ons
>>>> > geute gaan skoonmaak - die goed is vol blare. Soos Blou Bul Braampie
>>>> > op Litnet gesê het; "SA rugby is vol straeunt." :-)
>>>> >
>>>> > Drom
>>>>
>>>
>>
>
Re: Môre se rugby [boodskap #68797 is 'n antwoord op boodskap #68793] Vr, 15 November 2002 14:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
O, is dit geluide wat daaruit kom?! He-he! Ja ek hoor hulle sê daai
'kat-in-die-sak' is nie maklik nie. Ek's nie so mal oor sy klank nie want
dit klink vir my of daai kat doodgedruk word! Amper soos die benoude stem
van ou Demis Roussos [spel ek dit reg?] Maar anyway, jy kry die idee.

"Annette" skryf in boodskap news:ar303u$etdtp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek was nog jonk en onskuldig - so 9 jaar oud - toe ek op 'n plaas naby
> Witbank vir die eerste maal in my lewe 'n doedelsak sien en hoor. Ek was
> betower en gefassineer.
> Ek wou toe opsluit 'n paar note speel. Die omie was nogal so gaaf gewees om
> vir my 'n opgeblaasde sak aan te gee om onder die blad te knyp. Maar laat ek
> jou vertel - ek het daardie dag geblaas dat die are blou-pers langs my nek
> en op die voorkop staan - maar daar kom nie 'n geluidjie uit daardie
> doedelsak nie!
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3dd4c737.0@news1.mweb.co.za...
>> Nee ek sit en kyk die storie so hoe knyp die man daai bal onder die blad
>> vas, blaas hom op en dan fiddle hy die tjoentjie uit op 'n fluitjie.
>> Vroumense kan baie leer hieruit......ongelukkig is dit so as hulle eers die
>> doedelsak onder die blad gekry het, dan spring hulle daarop en wurg elke
>> stukkie lug daaruit. Die fluitjie skree vervaard ooreis, maar trap, sal sy
>> trap. Ek sien die prent in my kop! He-he! Probleem is net, gewoonlik
>> raak die trapper met die jare groter en die arme doedelsak krimp op!
>> "Annette" wrote in message
>> news:ar2f7m$epa2u$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Wat bedoel jy? Mens kyk,doedel, vroetel, blaas en speel met 'n
>>> doedelsakkie:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> .na> skryf in boodskap news:3dd4bbb6.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Wil jy hulle doedel of troetel?! Die een blaas jy en die ander het jy
>>>> darem nog 'n opsie!!!!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:ar2d0n$eil60$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Ek sal die wedstryd kyk. Die hoop beskaam nie;))
>>>> > Die bokke kan maar verloor - net solank hulle ordentlike rugby speel is ek
>>>> > tevrede.
>>>> > Ek hou ook natuurlik daarvan om na doedelsakke te kyk:)))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > in message news:1e507c17.0211142256.64b19c4a@posting.google.com...
>>>> > > Sal maar môre TV kyk tot die Skotte klaar "O Flower of Scotland"
>>>> > > gesing het - dis baie mooi - en dan oorskakel krieket toe. Of ons
>>>> > > geute gaan skoonmaak - die goed is vol blare. Soos Blou Bul Braampie
>>>> > > op Litnet gesê het; "SA rugby is vol straeunt." :-)
>>>> > >
>>>> > > Drom
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Môre se rugby [boodskap #68799 is 'n antwoord op boodskap #68797] Vr, 15 November 2002 15:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het 'n hele CD vol Skotse doedelsakkiemusiek!!:))
Gaan dit more tydens die wedstryd speel:))
Annette

"Suidwester" wrote in message
news:3dd508ad.0@news1.mweb.co.za...
> O, is dit geluide wat daaruit kom?! He-he! Ja ek hoor hulle sê daai
> 'kat-in-die-sak' is nie maklik nie. Ek's nie so mal oor sy klank nie want
> dit klink vir my of daai kat doodgedruk word! Amper soos die benoude stem
> van ou Demis Roussos [spel ek dit reg?] Maar anyway, jy kry die idee.
> "Annette" wrote in message
> news:ar303u$etdtp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek was nog jonk en onskuldig - so 9 jaar oud - toe ek op 'n plaas naby
>> Witbank vir die eerste maal in my lewe 'n doedelsak sien en hoor. Ek was
>> betower en gefassineer.
>> Ek wou toe opsluit 'n paar note speel. Die omie was nogal so gaaf gewees om
>> vir my 'n opgeblaasde sak aan te gee om onder die blad te knyp. Maar laat ek
>> jou vertel - ek het daardie dag geblaas dat die are blou-pers langs my nek
>> en op die voorkop staan - maar daar kom nie 'n geluidjie uit daardie
>> doedelsak nie!
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3dd4c737.0@news1.mweb.co.za...
>>> Nee ek sit en kyk die storie so hoe knyp die man daai bal onder die blad
>>> vas, blaas hom op en dan fiddle hy die tjoentjie uit op 'n fluitjie.
>>> Vroumense kan baie leer hieruit......ongelukkig is dit so as hulle eers die
>>> doedelsak onder die blad gekry het, dan spring hulle daarop en wurg elke
>>> stukkie lug daaruit. Die fluitjie skree vervaard ooreis, maar trap, sal sy
>>> trap. Ek sien die prent in my kop! He-he! Probleem is net, gewoonlik
>>> raak die trapper met die jare groter en die arme doedelsak krimp op!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:ar2f7m$epa2u$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Wat bedoel jy? Mens kyk,doedel, vroetel, blaas en speel met 'n
>>>> doedelsakkie:))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> .na> skryf in boodskap news:3dd4bbb6.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Wil jy hulle doedel of troetel?! Die een blaas jy en die ander het jy
>>>> > darem nog 'n opsie!!!!
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:ar2d0n$eil60$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Ek sal die wedstryd kyk. Die hoop beskaam nie;))
>>>> > > Die bokke kan maar verloor - net solank hulle ordentlike rugby speel is ek
>>>> > > tevrede.
>>>> > > Ek hou ook natuurlik daarvan om na doedelsakke te kyk:)))
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > in message news:1e507c17.0211142256.64b19c4a@posting.google.com...
>>>> > > > Sal maar môre TV kyk tot die Skotte klaar "O Flower of Scotland"
>>>> > > > gesing het - dis baie mooi - en dan oorskakel krieket toe. Of ons
>>>> > > > geute gaan skoonmaak - die goed is vol blare. Soos Blou Bul Braampie
>>>> > > > op Litnet gesê het; "SA rugby is vol straeunt." :-)
>>>> > > >
>>>> > > > Drom
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Môre se rugby [boodskap #68839 is 'n antwoord op boodskap #68782] Sa, 16 November 2002 02:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
> Sal maar môre TV kyk tot die Skotte klaar "O Flower of Scotland"
> gesing het - dis baie mooi - en dan oorskakel krieket toe. Of ons
> geute gaan skoonmaak - die goed is vol blare.

Wragtag, Drom, jy't nie rede om mismoedig te wees nie! Het SA nou al ooit
teen IERLAND verloor - en sleg ook??? Nou ja, ons speel die naweek teen
Engeland - dis genoeg om my sommer na meer bokse te laat gryp en meer
inpakwerk te doen vir volgende week se groot trek! (Net jammer ek het nou
al alles laas naweek gepak uit pure frustrasie - as Annerhelfte lank genoeg
stilstaan, beland dié ook sommer in 'n boks!) Natuurlik kan ek ook krieket
kyk - gelukkig is die Aussies darem deesdae meer suksesvol daarmee...
Re: Môre se rugby [boodskap #68878 is 'n antwoord op boodskap #68839] Sa, 16 November 2002 16:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
S.A.BONTEBOKKE: 6
SKOTLAND :21

LAAS WEEK:
S.A.BONTEBOKKE:10
SKOTLAND :30

WAT GAAN AAN?
Twee gespeel,twee verloor,al twee met rekord tellings.

PUNTE VIR:16
PUNTE TEEN:51

Dis seker apartheid se skuld!

"me & bobby magee" skryf in boodskap news:X6iB9.77509$g9.218350@newsfeeds.bigpond.com...
>
>
>
>> Sal maar môre TV kyk tot die Skotte klaar "O Flower of Scotland"
>> gesing het - dis baie mooi - en dan oorskakel krieket toe. Of ons
>> geute gaan skoonmaak - die goed is vol blare.
>
> Wragtag, Drom, jy't nie rede om mismoedig te wees nie! Het SA nou al ooit
> teen IERLAND verloor - en sleg ook??? Nou ja, ons speel die naweek teen
> Engeland - dis genoeg om my sommer na meer bokse te laat gryp en meer
> inpakwerk te doen vir volgende week se groot trek! (Net jammer ek het nou
> al alles laas naweek gepak uit pure frustrasie - as Annerhelfte lank genoeg
> stilstaan, beland dié ook sommer in 'n boks!) Natuurlik kan ek ook krieket
> kyk - gelukkig is die Aussies darem deesdae meer suksesvol daarmee...
>
Re: Môre se rugby [boodskap #68879 is 'n antwoord op boodskap #68839] Sa, 16 November 2002 16:21 Na vorige boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ag moeder gee tog tet,aan die Bontebok rugby span.

"me & bobby magee" skryf in boodskap news:X6iB9.77509$g9.218350@newsfeeds.bigpond.com...
>
>
>
>> Sal maar môre TV kyk tot die Skotte klaar "O Flower of Scotland"
>> gesing het - dis baie mooi - en dan oorskakel krieket toe. Of ons
>> geute gaan skoonmaak - die goed is vol blare.
>
> Wragtag, Drom, jy't nie rede om mismoedig te wees nie! Het SA nou al ooit
> teen IERLAND verloor - en sleg ook??? Nou ja, ons speel die naweek teen
> Engeland - dis genoeg om my sommer na meer bokse te laat gryp en meer
> inpakwerk te doen vir volgende week se groot trek! (Net jammer ek het nou
> al alles laas naweek gepak uit pure frustrasie - as Annerhelfte lank genoeg
> stilstaan, beland dié ook sommer in 'n boks!) Natuurlik kan ek ook krieket
> kyk - gelukkig is die Aussies darem deesdae meer suksesvol daarmee...
>
Vorige onderwerp: Rugby: Jammer Koot!:)
Volgende onderwerp: Rugby - alweer ....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 16:42:07 MGT 2024