Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby: Blou Bulle die wenners
Rugby: Blou Bulle die wenners [boodskap #67862] So, 27 Oktober 2002 04:09 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Blou Bulle het Lions gister gewen 31-7.
Wat die basis vir die oorwinning gelê het was dat die Bloues die bal en nie
die man gespeel het nie.
Dit was blykbaar die Lions se strategie wat nie gewerk het nie.
Annette
Re: Rugby: Blou Bulle die wenners [boodskap #67863 is 'n antwoord op boodskap #67862] So, 27 Oktober 2002 06:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat 'n wedstryd.....vir Blou Bul ondersteuners! Hulle het die totale
wedstryd eenvoudig beheer en die arme Leeus het g'n kans gehad nie.
Wonderlik Hougaardt maar fantasties Joost wat die hele ding georkestreer
het. Mense oor die algemeen wil hê hy moet net 'n 'ball passer' wees soos
ander skrumskakels, maar daar is soveel ander fasette aan hierdie man se
spel. Volgende jaar se Super 12 gaan iets anders wees!

"Annette" skryf in boodskap news:apfq5a$14jkv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Blou Bulle het Lions gister gewen 31-7.
> Wat die basis vir die oorwinning gelê het was dat die Bloues die bal en nie
> die man gespeel het nie.
> Dit was blykbaar die Lions se strategie wat nie gewerk het nie.
> Annette
>
Re: Rugby: Blou Bulle die wenners [boodskap #67865 is 'n antwoord op boodskap #67863] So, 27 Oktober 2002 08:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het regtig voorbehoude oor volgende jaar se Super 12, veral in die lig
van die wêreldbeker wat ook gespeel gaan word. Jy is reg, die Super 12 gaan
anders wees, want die nasionale afrigters sal moet besluit tot hoe 'n mate
hulle hul gekose spelers wil uitput en blootstel aan beserings voor die
wêreldbeker.
Joost het een? wedstryd in Super 12 gehad hierdie jaar. Hougaard 2-3 keer as
plaasvervanger vir hoogstens 20 minute.
Annette

"Suidwester" wrote in message
news:3dbb86be.0@news1.mweb.co.za...
> Wat 'n wedstryd.....vir Blou Bul ondersteuners! Hulle het die totale
> wedstryd eenvoudig beheer en die arme Leeus het g'n kans gehad nie.
> Wonderlik Hougaardt maar fantasties Joost wat die hele ding georkestreer
> het. Mense oor die algemeen wil hê hy moet net 'n 'ball passer' wees soos
> ander skrumskakels, maar daar is soveel ander fasette aan hierdie man se
> spel. Volgende jaar se Super 12 gaan iets anders wees!
> "Annette" wrote in message
> news:apfq5a$14jkv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Blou Bulle het Lions gister gewen 31-7.
>> Wat die basis vir die oorwinning gelê het was dat die Bloues die bal en nie
>> die man gespeel het nie.
>> Dit was blykbaar die Lions se strategie wat nie gewerk het nie.
>> Annette
>>
>
Re: Rugby: Blou Bulle die wenners [boodskap #67871 is 'n antwoord op boodskap #67865] Ma, 28 Oktober 2002 07:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het baie gewonder oor die Bokspan-keuses.....veral oor Hougaardt en Joost
se uitlating. Toe kry ek hierdie gedagte dat Streuli dalk slimmer is as
wat mens hom dalk wil toegee. Hy weet presies wat hy aan Joost het. Laat
hom vir die res van die jaar uitrus en volgende jaar die Super 12 gas gee.
As hy nog goed genoeg is, sal hy sy plek in die Bokspan oopspeel. Meer
belangrik nog, hy het dan vir Hougaardt by hom om hom mooi groot te maak dat
hy ook in die Wêreldbeker sy merk kan maak. Ek dink hy't dieselfde soort
van gedagtes met Rassie, Bob Skinstad, ens. Hoe anders kan twee klipkoppe
soos Fleck en Butch James nog die nasionale span haal?

"Annette" skryf in boodskap news:apg8mu$176s1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek het regtig voorbehoude oor volgende jaar se Super 12, veral in die lig
> van die wêreldbeker wat ook gespeel gaan word. Jy is reg, die Super 12 gaan
> anders wees, want die nasionale afrigters sal moet besluit tot hoe 'n mate
> hulle hul gekose spelers wil uitput en blootstel aan beserings voor die
> wêreldbeker.
> Joost het een? wedstryd in Super 12 gehad hierdie jaar. Hougaard 2-3 keer as
> plaasvervanger vir hoogstens 20 minute.
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3dbb86be.0@news1.mweb.co.za...
>> Wat 'n wedstryd.....vir Blou Bul ondersteuners! Hulle het die totale
>> wedstryd eenvoudig beheer en die arme Leeus het g'n kans gehad nie.
>> Wonderlik Hougaardt maar fantasties Joost wat die hele ding georkestreer
>> het. Mense oor die algemeen wil hê hy moet net 'n 'ball passer' wees soos
>> ander skrumskakels, maar daar is soveel ander fasette aan hierdie man se
>> spel. Volgende jaar se Super 12 gaan iets anders wees!
>> "Annette" wrote in message
>> news:apfq5a$14jkv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Blou Bulle het Lions gister gewen 31-7.
>>> Wat die basis vir die oorwinning gelê het was dat die Bloues die bal en nie
>>> die man gespeel het nie.
>>> Dit was blykbaar die Lions se strategie wat nie gewerk het nie.
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Rugby: Blou Bulle die wenners [boodskap #67876 is 'n antwoord op boodskap #67871] Ma, 28 Oktober 2002 09:09 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Amper lees ek jou toe bietjie verkeerd en vra wat Joost se uitlating was:))
Ek het ook geen probleem met die span nie, behalwe dat ek ook saamstem re
die twee wat jy genoem het.
Deesdae is dit ietwat gevaarlik om mense wat maklik strafskoppe afgee te
laat speel.
Ek dink ook Strauelli is 'n baie goeie afrigter.
Annette

"Suidwester" wrote in message
news:3dbced69.0@news1.mweb.co.za...
> Ek het baie gewonder oor die Bokspan-keuses.....veral oor Hougaardt en Joost
> se uitlating. Toe kry ek hierdie gedagte dat Streuli dalk slimmer is as
> wat mens hom dalk wil toegee. Hy weet presies wat hy aan Joost het. Laat
> hom vir die res van die jaar uitrus en volgende jaar die Super 12 gas gee.
> As hy nog goed genoeg is, sal hy sy plek in die Bokspan oopspeel. Meer
> belangrik nog, hy het dan vir Hougaardt by hom om hom mooi groot te maak dat
> hy ook in die Wêreldbeker sy merk kan maak. Ek dink hy't dieselfde soort
> van gedagtes met Rassie, Bob Skinstad, ens. Hoe anders kan twee klipkoppe
> soos Fleck en Butch James nog die nasionale span haal?
> "Annette" wrote in message
> news:apg8mu$176s1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek het regtig voorbehoude oor volgende jaar se Super 12, veral in die lig
>> van die wêreldbeker wat ook gespeel gaan word. Jy is reg, die Super 12
> gaan
>> anders wees, want die nasionale afrigters sal moet besluit tot hoe 'n mate
>> hulle hul gekose spelers wil uitput en blootstel aan beserings voor die
>> wêreldbeker.
>> Joost het een? wedstryd in Super 12 gehad hierdie jaar. Hougaard 2-3 keer
> as
>> plaasvervanger vir hoogstens 20 minute.
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3dbb86be.0@news1.mweb.co.za...
>>> Wat 'n wedstryd.....vir Blou Bul ondersteuners! Hulle het die totale
>>> wedstryd eenvoudig beheer en die arme Leeus het g'n kans gehad nie.
>>> Wonderlik Hougaardt maar fantasties Joost wat die hele ding georkestreer
>>> het. Mense oor die algemeen wil hê hy moet net 'n 'ball passer' wees
>> soos
>>> ander skrumskakels, maar daar is soveel ander fasette aan hierdie man se
>>> spel. Volgende jaar se Super 12 gaan iets anders wees!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:apfq5a$14jkv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Blou Bulle het Lions gister gewen 31-7.
>>>> Wat die basis vir die oorwinning gelê het was dat die Bloues die bal en
>>> nie
>>>> die man gespeel het nie.
>>>> Dit was blykbaar die Lions se strategie wat nie gewerk het nie.
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Rugby
Volgende onderwerp: Kriewel 2: Krieket
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 22:59:16 MGT 2024