Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » BB2
BB2 [boodskap #67522] Di, 15 Oktober 2002 13:51 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar is die verwarde besnyde boertjie toe die wenner. Ek is bly vir sy part.
Eintlik moet hulle die hele ding verander sodat daar nie diskriminasie
plaasvind nie.
Die miljoen moet in die totale aantal ure van al die huismaats vedeel word -
dat kry elkeen prorata 'n deel van die totale ure wat hulle in die huis
gebly het kry.
Dan sal mens sien hoe almal lieg en bedrieg om so lank moontlik binne te bly

Annette
Re: BB2 [boodskap #67559 is 'n antwoord op boodskap #67522] Wo, 16 Oktober 2002 07:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
...en nou op na BB3.

Die mense kry net nie genoeg van die k@k nie.

Nou die dag toevallig by óns BB (ons trek al by 666) verbygehop, toe
sien ek hulle het nou die huis in twee gedeel. 'n Arm kant en 'n ryk
kant...

Julle het al so vinnig met die naaktheid en seks begin, dat ek wonder
hoe hulle julle derde een (want glo my hy kom) gaan op"spice". Miskien
kry julle ook 'n sexchange in die huis, soos wat ons die derde reeks
gehad het...

Kaas dit en geniet dit! Op 'n dag sal die mense besef dat dit
interessanter is om die TV af te sit, en eerder na jou eie huisgenote
se gedrag te kyk...

Max_____________________________________________________

"Annette" skryf in boodskap news:...
> Daar is die verwarde besnyde boertjie toe die wenner. Ek is bly vir sy part.
> Eintlik moet hulle die hele ding verander sodat daar nie diskriminasie
> plaasvind nie.
> Die miljoen moet in die totale aantal ure van al die huismaats vedeel word -
> dat kry elkeen prorata 'n deel van die totale ure wat hulle in die huis
> gebly het kry.
> Dan sal mens sien hoe almal lieg en bedrieg om so lank moontlik binne te bly
>
> Annette
Re: BB2 [boodskap #67582 is 'n antwoord op boodskap #67559] Wo, 16 Oktober 2002 17:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel Max, as my kyktyd as die norm geneem word, was die BB2 hier 'n rasende
mislukking;))
Annette

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0210152352.4cd0361d@posting.google.com...
> ...en nou op na BB3.
>
> Die mense kry net nie genoeg van die k@k nie.
>
> Nou die dag toevallig by óns BB (ons trek al by 666) verbygehop, toe
> sien ek hulle het nou die huis in twee gedeel. 'n Arm kant en 'n ryk
> kant...
>
> Julle het al so vinnig met die naaktheid en seks begin, dat ek wonder
> hoe hulle julle derde een (want glo my hy kom) gaan op"spice". Miskien
> kry julle ook 'n sexchange in die huis, soos wat ons die derde reeks
> gehad het...
>
> Kaas dit en geniet dit! Op 'n dag sal die mense besef dat dit
> interessanter is om die TV af te sit, en eerder na jou eie huisgenote
> se gedrag te kyk...
>
> Max_____________________________________________________
>
> "Annette" wrote in message news:...
>> Daar is die verwarde besnyde boertjie toe die wenner. Ek is bly vir sy part.
>> Eintlik moet hulle die hele ding verander sodat daar nie diskriminasie
>> plaasvind nie.
>> Die miljoen moet in die totale aantal ure van al die huismaats vedeel word -
>> dat kry elkeen prorata 'n deel van die totale ure wat hulle in die huis
>> gebly het kry.
>> Dan sal mens sien hoe almal lieg en bedrieg om so lank moontlik binne te bly
>>
>> Annette
Re: BB2 [boodskap #67595 is 'n antwoord op boodskap #67559] Wo, 16 Oktober 2002 21:25 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 16 Oct 2002 00:52:04 -0700, maxiebu...@yahoo.com (Max) sê:

> ...en nou op na BB3.
>
> Die mense kry net nie genoeg van die k@k nie.
>

Verstom my nogal Max, wanneer ek na mense (somtyds kollegas) kyk wat
ek as redelik intelligent beskou - tot hulle begin BB praat. Glo jy
my, dit is nie net vrouens wat geestelik so siek is om daarin belang
te stel nie.
Vorige onderwerp: Blerrie
Volgende onderwerp: Special Assignment: Spesiale Opdrag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 16:07:43 MGT 2024