Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Nuus gemis
Nuus gemis [boodskap #67414] Vr, 11 Oktober 2002 11:40 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gister oor die draadloos 'n nuusbuletin dat 'n jong seun by 'n winkelsentrum
deur 'n sekuriteitswag doodgeskiet is.Ek kon nie hoor waar dit was nie. Weet
iemand?
Die kind het glo iets gesteel, en toe hy gekonfronteer word het hy met 'n
mes/skerp voorwerp na die wag gesteek. of die wag raakgesteek.
Toe word hy geskiet.

Annette
Re: Nuus gemis [boodskap #67453 is 'n antwoord op boodskap #67414] Sa, 12 Oktober 2002 23:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
cybit friendly  is tans af-lyn  cybit friendly
Boodskappe: 20
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
is dit goed of sleg?

"Annette" skryf in boodskap news:ao6dcl$jj08t$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Gister oor die draadloos 'n nuusbuletin dat 'n jong seun by 'n winkelsentrum
> deur 'n sekuriteitswag doodgeskiet is.Ek kon nie hoor waar dit was nie. Weet
> iemand?
> Die kind het glo iets gesteel, en toe hy gekonfronteer word het hy met 'n
> mes/skerp voorwerp na die wag gesteek. of die wag raakgesteek.
> Toe word hy geskiet.
>
> Annette
>
Re: Nuus gemis [boodskap #67454 is 'n antwoord op boodskap #67453] So, 13 Oktober 2002 04:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat is die "dit" waarvan jy vra?
Goed of sleg dat ek 'n stuk van die nuus gemis het?
Goed of sleg dat ek nie weet in watter sentrum dit gebeur het nie?
Goed of sleg dat ek nie goed gehoor het nie?
Annette

"cybit friendly" skryf in boodskap news:3da8b568.0@news1.mweb.co.za...
> is dit goed of sleg?
>
> "Annette" wrote in message
> news:ao6dcl$jj08t$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Gister oor die draadloos 'n nuusbuletin dat 'n jong seun by 'n winkelsentrum
>> deur 'n sekuriteitswag doodgeskiet is.Ek kon nie hoor waar dit was nie. Weet
>> iemand?
>> Die kind het glo iets gesteel, en toe hy gekonfronteer word het hy met 'n
>> mes/skerp voorwerp na die wag gesteek. of die wag raakgesteek.
>> Toe word hy geskiet.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Nuus gemis [boodskap #67457 is 'n antwoord op boodskap #67454] So, 13 Oktober 2002 07:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 13 Oct 2002 06:06:23 +0200, "Annette" sê:
> Wat is die "dit" waarvan jy vra?
> Goed of sleg dat ek 'n stuk van die nuus gemis het?
> Goed of sleg dat ek nie weet in watter sentrum dit gebeur het nie?
> Goed of sleg dat ek nie goed gehoor het nie?
> Annette
>

Reken jy dat cybit friendly se vraag
nie gebruikersvriendelik is nie, Annette?

Dave
Re: Nuus gemis [boodskap #67462 is 'n antwoord op boodskap #67457] So, 13 Oktober 2002 07:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is duidelike vir my 'n probleem wanneer die woord dit gebruik word en
van my verwag word om self te probeer antwoord op die dit wat bedoel word.
Dit is vir my nie 'n verbruikersvriendelike woord nie, want ek raai altyd
die dit verkeerd.
Annette

"Dave" skryf in boodskap news:ki7iquc6u9qunrab2b05d96spo8fbs7qkd@4ax.com...
> On Sun, 13 Oct 2002 06:06:23 +0200, "Annette"
> sê:
>
>> Wat is die "dit" waarvan jy vra?
>> Goed of sleg dat ek 'n stuk van die nuus gemis het?
>> Goed of sleg dat ek nie weet in watter sentrum dit gebeur het nie?
>> Goed of sleg dat ek nie goed gehoor het nie?
>> Annette
>>
>>
> Reken jy dat cybit friendly se vraag
> nie gebruikersvriendelik is nie, Annette?
>
> Dave
Re: Nuus gemis [boodskap #106477 is 'n antwoord op boodskap #67414] So, 16 Oktober 2005 18:09 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Waarvan praat jy kind? Na wat verwys jy? Op wat lewer jy kommentaar?
Weet mamma hoe jy pappa se geld mors?
--
Groetnis
Annette

"Ben Ehlers" wrote in message news:d503afd7e30d28e9d0640135a6220ed0@msgid.frell.theremaile r.net...
> Ja vet gat annette, apartheid is eintlik verby. Het jy nie
> gehoor nie? Julle boERE is al uit die regering uitgeskop - julle
> is nou niks. Die swart mense is in bevel. Jammer om die een te
> wees wat moes vir jou in te lig. Siestog weet jy niks wat
> aangaan?
>
Vorige onderwerp: Eerste plaas gaan in SA onteien word
Volgende onderwerp: Boer 'tereggestel' op plaas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 18:40:20 MGT 2024