Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby - GROOT sports:)
Rugby - GROOT sports:) [boodskap #65355] Sa, 10 Augustus 2002 14:33 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Of ons nou wen vandag of nie - die wedstryd vandag het wêreldgeskiedenis
gemaak:))
Wonder van waar daardie emosionele toeskouer is - aan sy bou is hy seker 'n
gefrustreerde Blou Bul:)
Annette
Re: Rugby - GROOT sports:) [boodskap #65356 is 'n antwoord op boodskap #65355] Sa, 10 Augustus 2002 16:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hy't was definitief met goedkoop wyn gevul - PROVINCE!!!!

"Annette" skryf in boodskap news:aj387a$18gl04$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Of ons nou wen vandag of nie - die wedstryd vandag het wêreldgeskiedenis
> gemaak:))
> Wonder van waar daardie emosionele toeskouer is - aan sy bou is hy seker 'n
> gefrustreerde Blou Bul:)
> Annette
>
Re: Rugby - GROOT sports:) [boodskap #65358 is 'n antwoord op boodskap #65356] Sa, 10 Augustus 2002 18:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit was 'n bierpens daai:)))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:aj3elm$32l$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Hy't was definitief met goedkoop wyn gevul - PROVINCE!!!!
> "Annette" wrote in message
> news:aj387a$18gl04$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Of ons nou wen vandag of nie - die wedstryd vandag het wêreldgeskiedenis
>> gemaak:))
>> Wonder van waar daardie emosionele toeskouer is - aan sy bou is hy seker
> 'n
>> gefrustreerde Blou Bul:)
>> Annette
>>
>
Re: Rugby - GROOT sports:) [boodskap #65364 is 'n antwoord op boodskap #65355] So, 11 Augustus 2002 03:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ja, dit is werklik nie goed vir sport in SA nie.

Die "donnerse" apartheidsjare het mos alles omgekeur.
Net jammer die ou vet boepens gemors wat die skeidsregter wou duik i.p.v. sy
vrou het binne 8 jaar van cna bewind so gou verval tot hulle standaarde.

Groete
Frikkie
Ps: Ons het darem gister `n paar Miljoen Rand se boude gewen....Hahaha

"Annette" skryf in boodskap news:aj387a$18gl04$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Of ons nou wen vandag of nie - die wedstryd vandag het wêreldgeskiedenis
> gemaak:))
> Wonder van waar daardie emosionele toeskouer is - aan sy bou is hy seker 'n
> gefrustreerde Blou Bul:)
> Annette
>
Re: Rugby - GROOT sports:) [boodskap #65365 is 'n antwoord op boodskap #65364] So, 11 Augustus 2002 05:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
CNA? n Disleksiese rassis :-(

"FP" skryf in boodskap news:3d5536b4$0$18844@hades.is.co.za...
> Ja, dit is werklik nie goed vir sport in SA nie.
>
> Die "donnerse" apartheidsjare het mos alles omgekeur.
> Net jammer die ou vet boepens gemors wat die skeidsregter wou duik i.p.v. sy
> vrou het binne 8 jaar van cna bewind so gou verval tot hulle standaarde.
>
> Groete
> Frikkie
> Ps: Ons het darem gister `n paar Miljoen Rand se boude gewen....Hahaha
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:aj387a$18gl04$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Of ons nou wen vandag of nie - die wedstryd vandag het wêreldgeskiedenis
>> gemaak:))
>> Wonder van waar daardie emosionele toeskouer is - aan sy bou is hy seker
> 'n
>> gefrustreerde Blou Bul:)
>> Annette
>>
>
Re: Rugby - GROOT sports:) [boodskap #65366 is 'n antwoord op boodskap #65365] So, 11 Augustus 2002 05:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
OOOOOOOOOO NEEEEEEEEEE
APARTHEIDSVARK ????

On Sun, 11 Aug 2002 00:30:11 -0500, "pop" wrote:

> CNA? n Disleksiese rassis :-(
>
>
> "FP" wrote in message
> news:3d5536b4$0$18844@hades.is.co.za...
>> Ja, dit is werklik nie goed vir sport in SA nie.

>> Die "donnerse" apartheidsjare het mos alles omgekeur.
>> Net jammer die ou vet boepens gemors wat die skeidsregter wou duik i.p.v.
> sy
>> vrou het binne 8 jaar van cna bewind so gou verval tot hulle standaarde.

>> Groete
>> Frikkie
>> Ps: Ons het darem gister `n paar Miljoen Rand se boude gewen....Hahaha


>> "Annette" wrote in message
>> news:aj387a$18gl04$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Of ons nou wen vandag of nie - die wedstryd vandag het wêreldgeskiedenis
>>> gemaak:))
>>> Wonder van waar daardie emosionele toeskouer is - aan sy bou is hy seker
>> 'n
>>> gefrustreerde Blou Bul:)
>>> Annette
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>


>
Re: Rugby - GROOT sports:) [boodskap #65367 is 'n antwoord op boodskap #65356] So, 11 Augustus 2002 06:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Ek was toe reg - mens ken 'n bierpens as mens een sien - die duiker is
glo van Potchefstroom - die bakermat van Christelike Hoër Onderwys.
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:aj3elm$32l$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Hy't was definitief met goedkoop wyn gevul - PROVINCE!!!!
> "Annette" wrote in message
> news:aj387a$18gl04$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Of ons nou wen vandag of nie - die wedstryd vandag het wêreldgeskiedenis
>> gemaak:))
>> Wonder van waar daardie emosionele toeskouer is - aan sy bou is hy seker
> 'n
>> gefrustreerde Blou Bul:)
>> Annette
>>
>
Re: Rugby - GROOT sports:) [boodskap #65368 is 'n antwoord op boodskap #65365] So, 11 Augustus 2002 06:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
CNA is nie totaal onvanpas nie - beide die ANC/SAKP/COSATU en die CNS is
bankrot. Maar, tot op hede is daar nog nie sprake van korrupsie by die CNA
nie ...

"pop" skryf in boodskap news:aj3igk$ri4$1@slb7.atl.mindspring.net...
> CNA? n Disleksiese rassis :-(
>
>
> "FP" wrote in message
> news:3d5536b4$0$18844@hades.is.co.za...
>> Ja, dit is werklik nie goed vir sport in SA nie.
>>
>> Die "donnerse" apartheidsjare het mos alles omgekeur.
>> Net jammer die ou vet boepens gemors wat die skeidsregter wou duik
i.p.v.
> sy
>> vrou het binne 8 jaar van cna bewind so gou verval tot hulle standaarde.
>>
>> Groete
>> Frikkie
>> Ps: Ons het darem gister `n paar Miljoen Rand se boude gewen....Hahaha
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:aj387a$18gl04$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Of ons nou wen vandag of nie - die wedstryd vandag het wêreldgeskiedenis
>>> gemaak:))
>>> Wonder van waar daardie emosionele toeskouer is - aan sy bou is hy
seker
>> 'n
>>> gefrustreerde Blou Bul:)
>>> Annette
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>
>
Re: Rugby - GROOT sports:) [boodskap #65393 is 'n antwoord op boodskap #65365] Ma, 12 Augustus 2002 07:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Dit laat my dink aan 'n Ingelse grappie wat ek gehoor het:

What do you get if you cross a dyslectic with an insomniac and an agnostic?

Someone who sits awake all night, wondering if there really is a Dog...

"pop" skryf in boodskap news:aj3igk$ri4$1@slb7.atl.mindspring.net...
> CNA? n Disleksiese rassis :-(
>
>
> "FP" wrote in message
> news:3d5536b4$0$18844@hades.is.co.za...
>> Ja, dit is werklik nie goed vir sport in SA nie.
>>
>> Die "donnerse" apartheidsjare het mos alles omgekeur.
>> Net jammer die ou vet boepens gemors wat die skeidsregter wou duik
i.p.v.
> sy
>> vrou het binne 8 jaar van cna bewind so gou verval tot hulle standaarde.
>>
>> Groete
>> Frikkie
>> Ps: Ons het darem gister `n paar Miljoen Rand se boude gewen....Hahaha
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:aj387a$18gl04$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Of ons nou wen vandag of nie - die wedstryd vandag het wêreldgeskiedenis
>>> gemaak:))
>>> Wonder van waar daardie emosionele toeskouer is - aan sy bou is hy
seker
>> 'n
>>> gefrustreerde Blou Bul:)
>>> Annette
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>
>
Re: Rugby - GROOT sports:) [boodskap #65403 is 'n antwoord op boodskap #65393] Ma, 12 Augustus 2002 12:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Mooiskoot Koot!

"Koot Pieterse" skryf in boodskap news:aj7nce$t1v$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Dit laat my dink aan 'n Ingelse grappie wat ek gehoor het:
>
> What do you get if you cross a dyslectic with an insomniac and an agnostic?
>
> Someone who sits awake all night, wondering if there really is a Dog...
>
> "pop" wrote in message
> news:aj3igk$ri4$1@slb7.atl.mindspring.net...
>> CNA? n Disleksiese rassis :-(
>>
>>
>> "FP" wrote in message
>> news:3d5536b4$0$18844@hades.is.co.za...
>>> Ja, dit is werklik nie goed vir sport in SA nie.
>>>
>>> Die "donnerse" apartheidsjare het mos alles omgekeur.
>>> Net jammer die ou vet boepens gemors wat die skeidsregter wou duik
> i.p.v.
>> sy
>>> vrou het binne 8 jaar van cna bewind so gou verval tot hulle standaarde.
>>>
>>> Groete
>>> Frikkie
>>> Ps: Ons het darem gister `n paar Miljoen Rand se boude gewen....Hahaha
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:aj387a$18gl04$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Of ons nou wen vandag of nie - die wedstryd vandag het
> wêreldgeskiedenis
>>>> gemaak:))
>>>> Wonder van waar daardie emosionele toeskouer is - aan sy bou is hy
> seker
>>> 'n
>>>> gefrustreerde Blou Bul:)
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Rugby - GROOT sports:) [boodskap #65446 is 'n antwoord op boodskap #65367] Do, 15 Augustus 2002 06:42 Na vorige boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Duitlik weet Anenette nie eers dat Poctchefstroom nie in die NTvl is nie ...
tsk tsk tsk.

"Annette" skryf in boodskap news:aj4uph$18uvcv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> :)))) Ek was toe reg - mens ken 'n bierpens as mens een sien - die duiker is
> glo van Potchefstroom - die bakermat van Christelike Hoër Onderwys.
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:aj3elm$32l$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Hy't was definitief met goedkoop wyn gevul - PROVINCE!!!!
>> "Annette" wrote in message
>> news:aj387a$18gl04$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Of ons nou wen vandag of nie - die wedstryd vandag het wêreldgeskiedenis
>>> gemaak:))
>>> Wonder van waar daardie emosionele toeskouer is - aan sy bou is hy
seker
>> 'n
>>> gefrustreerde Blou Bul:)
>>> Annette
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Ons is BAIE trots
Volgende onderwerp: Apologie deur Mbeki/ANC
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 20:57:07 MGT 2024