Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Ons is BAIE trots
Ons is BAIE trots [boodskap #65210] Wo, 31 Julie 2002 15:10 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Op ons sportlui in Manchester
Gisteraand se 3 goues was 'n fees.
Na eergister se aflosfiasko doen ons toe beter as ooit.
Slegs 13 atlete is ingeskryf, en uit hulle het ons 5 goue medaljes gewen.
( 'n Goud of Niks:)) )

Ons swemaflosspan het 'n silwermedalje gewen.
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind
Re: Ons is BAIE trots [boodskap #65211 is 'n antwoord op boodskap #65210] Wo, 31 Julie 2002 15:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Geluk met al die goue medaljes !
Hilda.

"Annette" skryf in boodskap news:ai8unk$12q7iv$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Op ons sportlui in Manchester
> Gisteraand se 3 goues was 'n fees.
> Na eergister se aflosfiasko doen ons toe beter as ooit.
> Slegs 13 atlete is ingeskryf, en uit hulle het ons 5 goue medaljes gewen.
> ( 'n Goud of Niks:)) )
>
> Ons swemaflosspan het 'n silwermedalje gewen.
> Annette
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a State of Mind
>
Re: Ons is BAIE trots [boodskap #65220 is 'n antwoord op boodskap #65210] Do, 01 Augustus 2002 07:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Moerse! Ons het darem een goue: Frankie Fredericks.....oud, maar nog nie
koud nie!

"Annette" skryf in boodskap news:ai8unk$12q7iv$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Op ons sportlui in Manchester
> Gisteraand se 3 goues was 'n fees.
> Na eergister se aflosfiasko doen ons toe beter as ooit.
> Slegs 13 atlete is ingeskryf, en uit hulle het ons 5 goue medaljes gewen.
> ( 'n Goud of Niks:)) )
>
> Ons swemaflosspan het 'n silwermedalje gewen.
> Annette
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a State of Mind
>
Re: Ons is BAIE trots [boodskap #65225 is 'n antwoord op boodskap #65220] Do, 01 Augustus 2002 09:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, en ons was net so bly oor FF se oorwinning!!
En wat van daardie mooie dame wat 'n bronsmedalje gewen het - in watter
nommer nouweer?
Selfs die swemmer van Zimbabwe het ons laat juig.

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3d48de51.0@news1.mweb.co.za...
> Moerse! Ons het darem een goue: Frankie Fredericks.....oud, maar nog nie
> koud nie!
> "Annette" wrote in message
> news:ai8unk$12q7iv$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Op ons sportlui in Manchester
>> Gisteraand se 3 goues was 'n fees.
>> Na eergister se aflosfiasko doen ons toe beter as ooit.
>> Slegs 13 atlete is ingeskryf, en uit hulle het ons 5 goue medaljes gewen.
>> ( 'n Goud of Niks:)) )
>>
>> Ons swemaflosspan het 'n silwermedalje gewen.
>> Annette
>>
>>
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a State of Mind
>>
>
Re: Ons is BAIE trots [boodskap #65227 is 'n antwoord op boodskap #65225] Do, 01 Augustus 2002 10:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is dit nie in die 'ver hol' nie?

"Annette" skryf in boodskap news:aiatmn$135lkh$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ja, en ons was net so bly oor FF se oorwinning!!
> En wat van daardie mooie dame wat 'n bronsmedalje gewen het - in watter
> nommer nouweer?
> Selfs die swemmer van Zimbabwe het ons laat juig.
>
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3d48de51.0@news1.mweb.co.za...
>> Moerse! Ons het darem een goue: Frankie Fredericks.....oud, maar nog nie
>> koud nie!
>> "Annette" wrote in message
>> news:ai8unk$12q7iv$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Op ons sportlui in Manchester
>>> Gisteraand se 3 goues was 'n fees.
>>> Na eergister se aflosfiasko doen ons toe beter as ooit.
>>> Slegs 13 atlete is ingeskryf, en uit hulle het ons 5 goue medaljes gewen.
>>> ( 'n Goud of Niks:)) )
>>>
>>> Ons swemaflosspan het 'n silwermedalje gewen.
>>> Annette
>>>
>>>
>>> --
>>> Groetnis,
>>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>>> Happiness is a State of Mind
>>>
>>
>
Re: Ons is BAIE trots [boodskap #65228 is 'n antwoord op boodskap #65227] Do, 01 Augustus 2002 11:22 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja dit was in een van die ver holle;))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3d490f59.0@news1.mweb.co.za...
> Is dit nie in die 'ver hol' nie?
> "Annette" wrote in message
> news:aiatmn$135lkh$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ja, en ons was net so bly oor FF se oorwinning!!
>> En wat van daardie mooie dame wat 'n bronsmedalje gewen het - in watter
>> nommer nouweer?
>> Selfs die swemmer van Zimbabwe het ons laat juig.
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3d48de51.0@news1.mweb.co.za...
>>> Moerse! Ons het darem een goue: Frankie Fredericks.....oud, maar nog nie
>>> koud nie!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:ai8unk$12q7iv$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Op ons sportlui in Manchester
>>>> Gisteraand se 3 goues was 'n fees.
>>>> Na eergister se aflosfiasko doen ons toe beter as ooit.
>>>> Slegs 13 atlete is ingeskryf, en uit hulle het ons 5 goue medaljes gewen.
>>>> ( 'n Goud of Niks:)) )
>>>>
>>>> Ons swemaflosspan het 'n silwermedalje gewen.
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> --
>>>> Groetnis,
>>>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>>>> Happiness is a State of Mind
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: O koek!!
Volgende onderwerp: Rugby - GROOT sports:)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 18:17:31 MGT 2024