Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Sokker/voetbal.
Sokker/voetbal. [boodskap #63681] Vr, 14 Junie 2002 08:31 na volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die Belgiese 'Rode Duivels' gaan deur na die 2de rondte:-). Ons het met 3 -2
gewen teen die Russe. Soos iemand (?) gesê het : die Russe is gebelg en die
Belge gerus :-).
Hilda.
Re: Sokker/voetbal. [boodskap #63685 is 'n antwoord op boodskap #63681] Vr, 14 Junie 2002 08:56 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai Hilda!! Baie geluk - nou het ek nog 'n span om voor te skree.
Oulike iemand daai.
Annette

"Hilda" skryf in boodskap news:9RhO8.31703$ud.4340@afrodite.telenet-ops.be...
>
> Die Belgiese 'Rode Duivels' gaan deur na die 2de rondte:-). Ons het met 3 -2
> gewen teen die Russe. Soos iemand (?) gesê het : die Russe is gebelg en die
> Belge gerus :-).
> Hilda.
Vorige onderwerp: Sokker
Volgende onderwerp: Rugby more
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 15:43:15 MGT 2024