Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Uiteindelik 'n speletjie vir Afrikaners
Uiteindelik 'n speletjie vir Afrikaners [boodskap #63338] So, 09 Junie 2002 14:10 na volgende boodskap
TIGME.COM  is tans af-lyn  TIGME.COM
Boodskappe: 1
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Goeie dag,

Dit is met trots dat ek hierdie nuusgroep in kennis wil stel van 'n
Afrikaanse rekenaar speletjie. Ons is deur telke mense gevra om asseblief
die sagteware in Afrikaans ook beskikbaar te stel. Drie maande later het ons
toe die moed bymekaar geskraap en dit gedoen.

Die huidige uitgawe is heeltemal gratis en hoef nie eens geregistreer te
word nie... Die enigste vangplek is dat die huidige soekenjin 'n 350Mhz +
masjien soek om vinnig genoeg te kan werk. Nie te min sal die sagteware op
enige masjien hardloop. Minimum skerm grootte is 800x600. DirectX is nie
noodsaaklik nie. Alhoewel 'n klank kaart die speletjie meer interesant maak.

Twee weergawes is beskibaar: Engels and Afrikaans:

Gaan na http://tigme.com/software_games.htm vir besonderhede om af te
laai...

------------------------------------------------------------ ----------------
---
Rudolph Thomas
rud...@tigme.com
TIGME.COM
------------------------------------------------------------ ----------------
---
Re: Uiteindelik 'n speletjie vir Afrikaners [boodskap #63400 is 'n antwoord op boodskap #63338] Ma, 10 Junie 2002 09:37 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dit lyk interessant ...

"TIGME.COM" skryf in boodskap news:advnfd$rc6$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Goeie dag,
>
>
> Dit is met trots dat ek hierdie nuusgroep in kennis wil stel van 'n
> Afrikaanse rekenaar speletjie. Ons is deur telke mense gevra om asseblief
> die sagteware in Afrikaans ook beskikbaar te stel. Drie maande later het ons
> toe die moed bymekaar geskraap en dit gedoen.
>
>
> Die huidige uitgawe is heeltemal gratis en hoef nie eens geregistreer te
> word nie... Die enigste vangplek is dat die huidige soekenjin 'n 350Mhz +
> masjien soek om vinnig genoeg te kan werk. Nie te min sal die sagteware op
> enige masjien hardloop. Minimum skerm grootte is 800x600. DirectX is nie
> noodsaaklik nie. Alhoewel 'n klank kaart die speletjie meer interesant maak.
>
>
> Twee weergawes is beskibaar: Engels and Afrikaans:
>
> Gaan na http://tigme.com/software_games.htm vir besonderhede om af te
> laai...
>
>
> ------------------------------------------------------------ -------------- --
> ---
> Rudolph Thomas
> rud...@tigme.com
> TIGME.COM
> ------------------------------------------------------------ -------------- --
> ---
>
Vorige onderwerp: Whois
Volgende onderwerp: 24 uur horlosie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 23:46:55 MGT 2024