Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Whois
Whois [boodskap #62529] Wo, 22 Mei 2002 15:38 na volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dave ek het jou posstuk verloor in die harwar van oorskakeling na ADSL maar
die ou breins het darem track gehou daarvan. Man ons het 'n pes gehad wat
ons netwerk gebombardeer het met pornografiese posstukke / junkmail en het
toe 'n IT ekspert gekry in Oz om vir ons 'n traceroute program te skryf -
nadat filters en al daai lekker dinge gerieflik omsiel is deur hierdie
kerel. Ons kan nou posstukke navolg tot feitlik op die drumpel van die
sender en ons kon die bliksem in sy voetspore stuit. Ek meen as jy betaal
per mb downloads het jy nie hierdie twak in jou lewe nodig nie.

Hantamkind.
Re: Whois [boodskap #62531 is 'n antwoord op boodskap #62529] Wo, 22 Mei 2002 16:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Oooooeeee!! Ek het daai so nodig - die snapsnese maak my mal.
Annette

"Hantamkind" skryf in boodskap news:hYOG8.164109$o66.491491@news-server.bigpond.net.au...
> Dave ek het jou posstuk verloor in die harwar van oorskakeling na ADSL maar
> die ou breins het darem track gehou daarvan. Man ons het 'n pes gehad wat
> ons netwerk gebombardeer het met pornografiese posstukke / junkmail en het
> toe 'n IT ekspert gekry in Oz om vir ons 'n traceroute program te skryf -
> nadat filters en al daai lekker dinge gerieflik omsiel is deur hierdie
> kerel. Ons kan nou posstukke navolg tot feitlik op die drumpel van die
> sender en ons kon die bliksem in sy voetspore stuit. Ek meen as jy betaal
> per mb downloads het jy nie hierdie twak in jou lewe nodig nie.
>
> Hantamkind.
>
Re: Whois [boodskap #62544 is 'n antwoord op boodskap #62531] Wo, 22 Mei 2002 20:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rosie  is tans af-lyn  Rosie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Gee bietjie meer besonderhede. Ek ontvang eposse wat sê : "thank you for
becoming a subscriber to this porno site"
of
"I enjoyed our chat lastnight in the #$%^&* ( porno) chat room"

Dit laat my hare regop staan. My man gaan sewe soorte blouwilleboepenskoorse
ontwikkel as hy dit moet sien.

Dis maar deel van die sowat 10 per dag wat inkom.

"Annette" skryf in boodskap news:acgfif$pa7jv$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Oooooeeee!! Ek het daai so nodig - die snapsnese maak my mal.
> Annette
>
>
> "Hantamkind" wrote in message
> news:hYOG8.164109$o66.491491@news-server.bigpond.net.au...
>> Dave ek het jou posstuk verloor in die harwar van oorskakeling na ADSL maar
>> die ou breins het darem track gehou daarvan. Man ons het 'n pes gehad wat
>> ons netwerk gebombardeer het met pornografiese posstukke / junkmail en het
>> toe 'n IT ekspert gekry in Oz om vir ons 'n traceroute program te skryf -
>> nadat filters en al daai lekker dinge gerieflik omsiel is deur hierdie
>> kerel. Ons kan nou posstukke navolg tot feitlik op die drumpel van die
>> sender en ons kon die bliksem in sy voetspore stuit. Ek meen as jy betaal
>> per mb downloads het jy nie hierdie twak in jou lewe nodig nie.
>>
>> Hantamkind.
>>
>
Re: Whois [boodskap #62545 is 'n antwoord op boodskap #62544] Wo, 22 Mei 2002 20:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 22 May 2002 22:57:17 +0200, "Rosie" wrote:

> Gee bietjie meer besonderhede. Ek ontvang eposse wat sê : "thank you for
> becoming a subscriber to this porno site"
> of
> "I enjoyed our chat lastnight in the #$%^&* ( porno) chat room"
>
> Dit laat my hare regop staan. My man gaan sewe soorte blouwilleboepenskoorse
> ontwikkel as hy dit moet sien.
>
> Dis maar deel van die sowat 10 per dag wat inkom.
>

Maklik genoeg Rosie, wanneer jy lid van daardie porno site word,
doen dit met 'n vals adres en tweedens, wanneer jy in die porno
gesleskamers wild raak, doen dit ook met 'n vals naam en adres.
(Is jy die girl wat in die geselskamer so vol beloftes was laas nag?)

DD
Re: Whois [boodskap #62548 is 'n antwoord op boodskap #62529] Wo, 22 Mei 2002 21:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 22 May 2002 23:07:23 +0200, "Rosie" wrote:

>
> Ooooooooooooooo was dit jýýýýýýý'? :))))))))))))))))))
>

Die wêreld is klein né!!!!!!!:-)))))))))))))

DD
Re: Whois [boodskap #62549 is 'n antwoord op boodskap #62545] Wo, 22 Mei 2002 21:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rosie  is tans af-lyn  Rosie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ooooooooooooooo was dit jýýýýýýý'? :))))))))))))))))))

"Davie Davis"
Maklik genoeg Rosie, wanneer jy lid van daardie porno site word, doen dit
met 'n vals adres en tweedens, wanneer jy in die porno gesleskamers wild
raak, doen dit ook met 'n vals naam en adres. (Is jy die girl wat in die
geselskamer so vol beloftes was laas nag?)

DD

>Gee bietjie meer besonderhede. Ek ontvang eposse wat sê : "thank you for
>becoming a subscriber to this porno site"
> of
>"I enjoyed our chat lastnight in the #$%^&* ( porno) chat room"
>
>Dit laat my hare regop staan. My man gaan sewe soorte
blouwilleboepenskoorse
>ontwikkel as hy dit moet sien.
>>
>> Dis maar deel van die sowat 10 per dag wat inkom.
>>
>
Re: Whois [boodskap #62551 is 'n antwoord op boodskap #62529] Wo, 22 Mei 2002 21:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 22 May 2002 23:16:34 +0200, "Rosie" wrote:

>>> Ooooooooooooooo was dit jýýýýýýý'? :))))))))))))))))))
>>>

>> Die wêreld is klein nè!!!!!!!:-)))))))))))))

>> DD
>
> ja............nogal! :)))))))
>

dis cute, gisteraand was daar geeeeen rooi wange nie!:-)

DD
Re: Whois [boodskap #62552 is 'n antwoord op boodskap #62548] Wo, 22 Mei 2002 21:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rosie  is tans af-lyn  Rosie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
>> Ooooooooooooooo was dit jýýýýýýý'? :))))))))))))))))))
>>
>
> Die wêreld is klein nè!!!!!!!:-)))))))))))))
>
> DD

ja............nogal! :)))))))
Re: Whois [boodskap #62554 is 'n antwoord op boodskap #62551] Wo, 22 Mei 2002 21:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rosie  is tans af-lyn  Rosie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
Die koorsigheid moes dan op 'n ander plek deurgeslaan het :))))

"Davie Davis"
>

> dis cute, gisteraand was daar geeeeen rooi wange nie!:-)
>
> DD
Re: Whois [boodskap #62557 is 'n antwoord op boodskap #62554] Wo, 22 Mei 2002 21:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 22 May 2002 23:24:10 +0200, "Rosie" wrote:

> Die koorsigheid moes dan op 'n ander plek deurgeslaan het :))))
>
> "Davie Davis"

>
>> dis cute, gisteraand was daar geeeeen rooi wange nie!:-)

>> DD
>

Daarvan is ek báie seker:-)))

DD
Re: Whois [boodskap #62561 is 'n antwoord op boodskap #62557] Wo, 22 Mei 2002 22:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rosie  is tans af-lyn  Rosie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Volle Lid
>
>> Die koorsigheid moes dan op 'n ander plek deurgeslaan het :))))
>>
>> "Davie Davis"
dis cute, gisteraand was daar geeeeen rooi wange nie!:-)
>
>>> DD

> Daarvan is ek báie seker:-)))

Natuurlik sal jy weet. Ek sou so ongeluukig gewees het as dit net my
verbeelding was ..............;-) :))))
Re: Whois [boodskap #62563 is 'n antwoord op boodskap #62561] Wo, 22 Mei 2002 22:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Quintin  is tans af-lyn  Quintin
Boodskappe: 137
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Hey julle twee....

Moet die res van ons julle tweetjies alleenlaat vir 'n rukkie?
Re: Whois [boodskap #62566 is 'n antwoord op boodskap #62544] Do, 23 Mei 2002 02:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, ek wil van daardie goed van Hantam hê om hulle van die aardbol af te
vee.
Annette

"Rosie" skryf in boodskap news:ach0ci$1j6$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Gee bietjie meer besonderhede. Ek ontvang eposse wat sê : "thank you for
> becoming a subscriber to this porno site"
> of
> "I enjoyed our chat lastnight in the #$%^&* ( porno) chat room"
>
> Dit laat my hare regop staan. My man gaan sewe soorte blouwilleboepenskoorse
> ontwikkel as hy dit moet sien.
>
> Dis maar deel van die sowat 10 per dag wat inkom.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:acgfif$pa7jv$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Oooooeeee!! Ek het daai so nodig - die snapsnese maak my mal.
>> Annette
>>
>>
>> "Hantamkind" wrote in message
>> news:hYOG8.164109$o66.491491@news-server.bigpond.net.au...
>>> Dave ek het jou posstuk verloor in die harwar van oorskakeling na ADSL maar
>>> die ou breins het darem track gehou daarvan. Man ons het 'n pes gehad wat
>>> ons netwerk gebombardeer het met pornografiese posstukke / junkmail en het
>>> toe 'n IT ekspert gekry in Oz om vir ons 'n traceroute program te skryf -
>>> nadat filters en al daai lekker dinge gerieflik omsiel is deur hierdie
>>> kerel. Ons kan nou posstukke navolg tot feitlik op die drumpel van die
>>> sender en ons kon die bliksem in sy voetspore stuit. Ek meen as jy betaal
>>> per mb downloads het jy nie hierdie twak in jou lewe nodig nie.
>>>
>>> Hantamkind.
>>>
>>
>
Re: Whois [boodskap #62650 is 'n antwoord op boodskap #62531] Vr, 24 Mei 2002 04:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
>
> "Hantamkind" wrote:
>> Ons kan nou posstukke navolg tot feitlik op die drumpel van die
>> sender en ons kon die bliksem in sy voetspore stuit. Ek meen as jy betaal
>> per mb downloads het jy nie hierdie twak in jou lewe nodig nie.

> "Annette" wrote:
> Oooooeeee!! Ek het daai so nodig - die snapsnese maak my mal.

Annette, as jy nie lus is om self die spammers op te soek en te
ellimineer nie, kan jy miskien iets soos "mailwasher" gebruik. Daar
is heelwat soortgelyke programme beskikbaar, maar ek vind mailwasher
is lekker eenvoudig en baie oulik.
Kliek hier: http://www.mailwasher.net/

Q. How does MailWasher work?
A. MailWasher works directly with your email server, exactly
like your email program does. But there is one important difference:
you can tell MailWasher to delete a message at the server, without
downloading it - or you can bounce an email back to the sender so that
it looks as though your address is not valid.

MailWasher retrieves information about all the emails on the server.
With that information (some of which is also processed by MailWatcher)
you can decide what to do with each individual email - download,
delete, or bounce back.

If you check your accounts with MailWasher first, you can delete or
bounce emails the emails you do not want. Then, when you use your
email program, it downloads only the remaining emails, those that you
want to read.

MailWasher can be thought of as a "first line of defence" which can
weed out junk, large wasteful attachments, and potentially harmful
viruses.

-------------------------

Daar is ander soortgelyke programme beskikbaar:

Easy Notification:
http://www.weberik.com/prog.php3

Magic Mail Monitor:
http://www.oocities.org/SiliconValley/Vista/2576/magic.html

PopTray:
http://poptray.crause.co.za/

En so aan...:-)
Re: Whois [boodskap #62652 is 'n antwoord op boodskap #62650] Vr, 24 Mei 2002 04:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Katryn, ek het Mailwasher afgelaai om uit te probeer, maar dit lyk nie of ek
iets kan doen as ek nie eers "'n donasie" stuur nie.
Annette

"Katryn" skryf in boodskap news:dfereucfhfcn87mj6v3rkcvf5vams8i67f@4ax.com...
>
>>
>> "Hantamkind" wrote:
>>> Ons kan nou posstukke navolg tot feitlik op die drumpel van die
>>> sender en ons kon die bliksem in sy voetspore stuit. Ek meen as jy betaal
>>> per mb downloads het jy nie hierdie twak in jou lewe nodig nie.
>
>> "Annette" wrote:
>> Oooooeeee!! Ek het daai so nodig - die snapsnese maak my mal.
>
> Annette, as jy nie lus is om self die spammers op te soek en te
> ellimineer nie, kan jy miskien iets soos "mailwasher" gebruik. Daar
> is heelwat soortgelyke programme beskikbaar, maar ek vind mailwasher
> is lekker eenvoudig en baie oulik.
> Kliek hier: http://www.mailwasher.net/
>
> Q. How does MailWasher work?
> A. MailWasher works directly with your email server, exactly
> like your email program does. But there is one important difference:
> you can tell MailWasher to delete a message at the server, without
> downloading it - or you can bounce an email back to the sender so that
> it looks as though your address is not valid.
>
> MailWasher retrieves information about all the emails on the server.
> With that information (some of which is also processed by MailWatcher)
> you can decide what to do with each individual email - download,
> delete, or bounce back.
>
> If you check your accounts with MailWasher first, you can delete or
> bounce emails the emails you do not want. Then, when you use your
> email program, it downloads only the remaining emails, those that you
> want to read.
>
> MailWasher can be thought of as a "first line of defence" which can
> weed out junk, large wasteful attachments, and potentially harmful
> viruses.
>
> -------------------------
>
> Daar is ander soortgelyke programme beskikbaar:
>
> Easy Notification:
> http://www.weberik.com/prog.php3
>
> Magic Mail Monitor:
> http://www.oocities.org/SiliconValley/Vista/2576/magic.html
>
> PopTray:
> http://poptray.crause.co.za/
>
> En so aan...:-)
>
Re: Whois [boodskap #62654 is 'n antwoord op boodskap #62652] Vr, 24 Mei 2002 04:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" wrote:

> Katryn, ek het Mailwasher afgelaai om uit te probeer, maar dit lyk nie of ek
> iets kan doen as ek nie eers "'n donasie" stuur nie.

Dis "freeware", Annette. Jy hoef nie geld te stuur as jy nie wil nie.
Die program werk 100%. Al wat sal gebeur as jy 'n "donasie" stuur,
is dat daardie "banner" sal verdwyn. So, ek verstaan nie waarom jy sê
dat jy niks kan doen nie. Maar nou ja..:-)
Re: Whois [boodskap #62656 is 'n antwoord op boodskap #62654] Vr, 24 Mei 2002 04:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dan sal jy maar vir my moet email en vertel wat om te doen, want ek het geen
idee wat om te doen met die blokkie wat op die skerm verskyn nie.
Annette

"Katryn" skryf in boodskap news:hrfreuouplntnqg4ruhbmg00o8230nc5e4@4ax.com...
> "Annette" wrote:
>
>> Katryn, ek het Mailwasher afgelaai om uit te probeer, maar dit lyk nie of ek
>> iets kan doen as ek nie eers "'n donasie" stuur nie.
>
> Dis "freeware", Annette. Jy hoef nie geld te stuur as jy nie wil nie.
> Die program werk 100%. Al wat sal gebeur as jy 'n "donasie" stuur,
> is dat daardie "banner" sal verdwyn. So, ek verstaan nie waarom jy sê
> dat jy niks kan doen nie. Maar nou ja..:-)
>
Re: Whois [boodskap #62658 is 'n antwoord op boodskap #62656] Vr, 24 Mei 2002 06:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Kom kuier vir my, Annette, dan wys ek jou.
Mailwasher is maklik om te gebruik, die enigste nadeel is dat jy
effens langer aanlyn moet bly, omdat jy eers mailwasher moet
loop voor jy jou pos aflaai.

Wouter

"Annette" skryf in boodskap news:ackgfm$q7v4b$1@ID-92016.news.dfncis.de...
Dan sal jy maar vir my moet email en vertel wat om te doen, want ek het geen
idee wat om te doen met die blokkie wat op die skerm verskyn nie.
Annette

"Katryn" skryf in boodskap news:hrfreuouplntnqg4ruhbmg00o8230nc5e4@4ax.com...
> "Annette" wrote:
>
>> Katryn, ek het Mailwasher afgelaai om uit te probeer, maar dit lyk nie of ek
>> iets kan doen as ek nie eers "'n donasie" stuur nie.
>
> Dis "freeware", Annette. Jy hoef nie geld te stuur as jy nie wil nie.
> Die program werk 100%. Al wat sal gebeur as jy 'n "donasie" stuur,
> is dat daardie "banner" sal verdwyn. So, ek verstaan nie waarom jy sê
> dat jy niks kan doen nie. Maar nou ja..:-)
>
Re: Whois [boodskap #62670 is 'n antwoord op boodskap #62529] Vr, 24 Mei 2002 15:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan  is tans af-lyn  Jan
Boodskappe: 167
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Hantamkind" skryf in boodskap news:hYOG8.164109$o66.491491@news-server.bigpond.net.au...
> Dave ek het jou posstuk verloor in die harwar van oorskakeling na ADSL maar
> die ou breins het darem track gehou daarvan. Man ons het 'n pes gehad wat
> ons netwerk gebombardeer het met pornografiese posstukke / junkmail en het
> toe 'n IT ekspert gekry in Oz om vir ons 'n traceroute program te skryf -

Jy het nie 'n IT ekspert nodig nie. Al wat jy nodig het is Visualroute wat
jy hier download:
http://www.visualware.com/download/index.html. Dit werk baie goed. Dit is
shareware, so die funksionalitiet word beperk na 'n sekere tydperk as jy dit
nie koop nie. Daar is natuurlik ook ander maniere om daarby verby te kom
...
Re: Whois [boodskap #62688 is 'n antwoord op boodskap #62670] Vr, 24 Mei 2002 20:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 24 May 2002 08:34:01 -0700, "Jan" wrote:

> http://www.visualware.com/download/index.html. Dit werk baie goed. Dit is
> shareware, so die funksionalitiet word beperk na 'n sekere tydperk as jy dit
> nie koop nie. Daar is natuurlik ook ander maniere om daarby verby te kom
> ...
Ja maar dan moet jy een kry wat nie solied
is nie maar 'n kraak in het, Jan:-)))

DD
Re: Whois [boodskap #62721 is 'n antwoord op boodskap #62670] Sa, 25 Mei 2002 10:28 Na vorige boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jy meen jou laaitjie het een oggend voor brekfis gou 'n trace route
progammetjie geskryf ;-) ? Jan ja daar is honderde trace route programme
beskikbaar soos Symentec sin wat uitstekend is
http://security1.norton.com/ssc/vr_main.asp?j=1&langid=u s&venid=sym&plfid=20
&pkj=LVWPYHGBYNCJEIMXQKC maar as jy een wil he wat "tailor made" is vra jy
nie die ou op die hoek om iets saam te slaan nie.

Hantam

"Jan"
> Jy het nie 'n IT ekspert nodig nie. Al wat jy nodig het is Visualroute wat
> jy hier download:
> http://www.visualware.com/download/index.html. Dit werk baie goed. Dit is
> shareware, so die funksionalitiet word beperk na 'n sekere tydperk as jy dit
> nie koop nie. Daar is natuurlik ook ander maniere om daarby verby te kom
> ...
>
Vorige onderwerp: ADSL - uiteindelik
Volgende onderwerp: Uiteindelik 'n speletjie vir Afrikaners
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 05:55:05 MGT 2024