Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Harry op die ou tremspoor ...
Harry op die ou tremspoor ... [boodskap #53253] Ma, 12 November 2001 05:00 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Harry Viljoen het die beste drie losvoorspelers in die wêreld vernietig. Nou
betaal ons die prys. Vos word bekroon as die speler van die jaar - maar was
nie goed genoeg om kaptein te bly nie.Rassie Erasmus en Andre Venter uit die
Springbokspan. Twee minute voor die einde van die wedstryd stuur hy Andre
Venter op? Seker om Venter finaal te beledig ...
Ek het AJ Venter meer in die wedstryd sien speel as Skinstad en Vos saam ...
Dis tyd om van Viljoen en Skinstad ontslae te raak. Daar is nie plek vir die
twee hofnarre in die span nie ....
Re: Harry op die ou tremspoor ... [boodskap #53254 is 'n antwoord op boodskap #53253] Ma, 12 November 2001 05:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Lyk my jy is ongelukkig Jonas?:)))
Janee - Viljoen en sy persoonlike agenda'jies is al lankal 'n probleem vir
my.
En Skinstad, wat nie eers mans genoeg was om te onttrek van die wêreldbeker
omdat hy geweet het hy nie kon spel nie, moet nog eers grootword.
Daardie jong Fransmannetjies is nogal vreeslik mooi ook:))
Annette

Jonas skryf in boodskap news:9snkv1$k3r$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Harry Viljoen het die beste drie losvoorspelers in die wêreld vernietig. Nou
> betaal ons die prys. Vos word bekroon as die speler van die jaar - maar was
> nie goed genoeg om kaptein te bly nie.Rassie Erasmus en Andre Venter uit die
> Springbokspan. Twee minute voor die einde van die wedstryd stuur hy Andre
> Venter op? Seker om Venter finaal te beledig ...
> Ek het AJ Venter meer in die wedstryd sien speel as Skinstad en Vos saam ...
> Dis tyd om van Viljoen en Skinstad ontslae te raak. Daar is nie plek vir die
> twee hofnarre in die span nie ....
>
Re: Harry op die ou tremspoor ... [boodskap #53262 is 'n antwoord op boodskap #53254] Ma, 12 November 2001 08:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Tsk, tsk en ek dog jy kyk rugby vir die spel. Ek dink ek sal maar ook rugby
begin kyk, veral as daar 'n paar mooi Fransmanne is! ;)

Annette skryf in boodskap news:9snoj8$14j8ak$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Lyk my jy is ongelukkig Jonas?:)))
> Janee - Viljoen en sy persoonlike agenda'jies is al lankal 'n probleem vir
> my.
> En Skinstad, wat nie eers mans genoeg was om te onttrek van die wêreldbeker
> omdat hy geweet het hy nie kon spel nie, moet nog eers grootword.
> Daardie jong Fransmannetjies is nogal vreeslik mooi ook:))
> Annette
>
>
> Jonas wrote in message
> news:9snkv1$k3r$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Harry Viljoen het die beste drie losvoorspelers in die wêreld vernietig. Nou
>> betaal ons die prys. Vos word bekroon as die speler van die jaar - maar was
>> nie goed genoeg om kaptein te bly nie.Rassie Erasmus en Andre Venter uit die
>> Springbokspan. Twee minute voor die einde van die wedstryd stuur hy Andre
>> Venter op? Seker om Venter finaal te beledig ...
>> Ek het AJ Venter meer in die wedstryd sien speel as Skinstad en Vos saam ...
>> Dis tyd om van Viljoen en Skinstad ontslae te raak. Daar is nie plek vir die
>> twee hofnarre in die span nie ....
>>
>
Re: Harry op die ou tremspoor ... [boodskap #53264 is 'n antwoord op boodskap #53262] Ma, 12 November 2001 09:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis blykbaar net ons dames wat die mooie Franse kan raaksien - of ons span
swak speel of te not;)))
Annette

Kekkelbek skryf in boodskap news:3bef84df.0@news1.mweb.co.za...
> Tsk, tsk en ek dog jy kyk rugby vir die spel. Ek dink ek sal maar ook rugby
> begin kyk, veral as daar 'n paar mooi Fransmanne is! ;)
>
> Annette wrote in message
> news:9snoj8$14j8ak$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Lyk my jy is ongelukkig Jonas?:)))
>> Janee - Viljoen en sy persoonlike agenda'jies is al lankal 'n probleem vir
>> my.
>> En Skinstad, wat nie eers mans genoeg was om te onttrek van die wêreldbeker
>> omdat hy geweet het hy nie kon spel nie, moet nog eers grootword.
>> Daardie jong Fransmannetjies is nogal vreeslik mooi ook:))
>> Annette
>>
>>
>> Jonas wrote in message
>> news:9snkv1$k3r$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> Harry Viljoen het die beste drie losvoorspelers in die wêreld vernietig. Nou
>>> betaal ons die prys. Vos word bekroon as die speler van die jaar - maar was
>>> nie goed genoeg om kaptein te bly nie.Rassie Erasmus en Andre Venter uit die
>>> Springbokspan. Twee minute voor die einde van die wedstryd stuur hy Andre
>>> Venter op? Seker om Venter finaal te beledig ...
>>> Ek het AJ Venter meer in die wedstryd sien speel as Skinstad en Vos saam ...
>>> Dis tyd om van Viljoen en Skinstad ontslae te raak. Daar is nie plek vir die
>>> twee hofnarre in die span nie ....
>>>
>>
>
Re: Harry op die ou tremspoor ... [boodskap #53269 is 'n antwoord op boodskap #53254] Ma, 12 November 2001 11:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Daardie jong Fransmannetjies is nogal vreeslik mooi ook:))
> Annette
>
>
Ag nee wat Annette, ek verkies die Mathildas by verre :)

Drom
Re: Harry op die ou tremspoor ... [boodskap #53270 is 'n antwoord op boodskap #53269] Ma, 12 November 2001 12:15 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Juis my punt - die manne wat rugby kyk sien nie die mooier dinge in die lewe
raak nie;))
Annette

Drom skryf in boodskap news:1e507c17.0111120357.169957a7@posting.google.com...
>> Daardie jong Fransmannetjies is nogal vreeslik mooi ook:))
>> Annette
>>
>>
> Ag nee wat Annette, ek verkies die Mathildas by verre :)
>
> Drom
Vorige onderwerp: O Koek!! Moeilikheid!!
Volgende onderwerp: Woon engeltjies in Engeland?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 04:48:52 MGT 2024