Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Toelaag/loelae
Toelaag/loelae [boodskap #53210] Sa, 10 November 2001 17:48 na volgende boodskap
Simon van der Schans  is tans af-lyn  Simon van der Schans
Boodskappe: 263
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote in message ...
> My wêreld - ons moet toe vandag hoor dat die staat al lank werk aan 'n
> basiese toelaag vir almal.

Toelaag??? Bestaan daar so 'n woord in Afrikaans?

Moet dit nie wees:

Enkelvoud: toelae
Meervoud: toelaes

Swart Simon
Re: Toelaag/loelae [boodskap #53211 is 'n antwoord op boodskap #53210] Sa, 10 November 2001 17:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee Simon - dit is wat die nuusleser gesê het, en dit is hoe dit genoem sal
word:)
Toelaag.
Annette

Swart Simon skryf in boodskap news:3bed6805.0@news1.mweb.co.za...
> Annette wrote in message ...
>> My wêreld - ons moet toe vandag hoor dat die staat al lank werk aan 'n
>> basiese toelaag vir almal.
>
> Toelaag??? Bestaan daar so 'n woord in Afrikaans?
>
> Moet dit nie wees:
>
> Enkelvoud: toelae
> Meervoud: toelaes
>
> Swart Simon
>
Re: Toelaag/loelae [boodskap #53228 is 'n antwoord op boodskap #53211] So, 11 November 2001 06:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Toelaag??? Bestaan daar so 'n woord in Afrikaans?
> Moet dit nie wees:
> Enkelvoud: toelae Meervoud: toelaes
> Swart Simon

Nee Simon - dit is wat die nuusleser gesê het, en dit is hoe
dit genoem salword:) Toelaag.
Annette

Toelaag en toelae is erkende wisselvorme. Die meervoud is in
albei gevalle toelaes. Persoonlik verkies ek toelaag, dit klink
vir my meer normaal, seker maar omdat ek daarmee grootgeword het.
Wouter
Re: Toelaag/loelae [boodskap #53242 is 'n antwoord op boodskap #53228] So, 11 November 2001 17:31 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ooooooooeee!!! Toelaag!! Dit klink vir my na 'n studenteding;)))
Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3bee9c9c.0@news1.mweb.co.za...
>> Toelaag??? Bestaan daar so 'n woord in Afrikaans?
>> Moet dit nie wees:
>> Enkelvoud: toelae Meervoud: toelaes
>> Swart Simon
>
>
> Nee Simon - dit is wat die nuusleser gesê het, en dit is hoe
> dit genoem salword:) Toelaag.
> Annette
>
>
> Toelaag en toelae is erkende wisselvorme. Die meervoud is in
> albei gevalle toelaes. Persoonlik verkies ek toelaag, dit klink
> vir my meer normaal, seker maar omdat ek daarmee grootgeword het.
> Wouter
>
Vorige onderwerp: Soek 'n lys ("text file") van algemene Afrikaanse woorde.
Volgende onderwerp: Nuwe woordeoek toevoegings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 12:07:22 MGT 2024