Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » O Koek!! Moeilikheid!!
O Koek!! Moeilikheid!! [boodskap #53208] Sa, 10 November 2001 15:20 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Rugby - Engeland hardloop oor Australië tot dusver.
Ek dink die Franse gaan ons manne vanaand wen.
Annette
Re: O Koek!! Moeilikheid!! [boodskap #53223 is 'n antwoord op boodskap #53208] So, 11 November 2001 02:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
me & bobby magee[1]  is tans af-lyn  me & bobby magee[1]
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" skryf in boodskap news:9sjgln$13q9o5$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Rugby - Engeland hardloop oor Australië tot dusver.
> Ek dink die Franse gaan ons manne vanaand wen.

Yip. Jy was reg - sommer sleg verloor. Ongedissiplineerd. En dit nogal op
Federale Verkiesingsdag hier. Skaam hulle nie vir hulle nie! Waar is hulle
patriotisme? Gelukkig is ons regering herverkies - dankie tog daarvoor,
anders was ons belasting weer aan die opgaan. Hoop maar net die Aussie kan
die Kiwi's in die krieket laat betaal!

Plaas die telling van die Bokke teen die Franse hier, 'seblief Annette.
Re: O Koek!! Moeilikheid!! [boodskap #53224 is 'n antwoord op boodskap #53223] So, 11 November 2001 03:38 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Frankryk 20
Ons 10.
Ek was alweer reg:))
Annette

me & bobby magee skryf in boodskap news:WolH7.142118$8x1.20303@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Annette" wrote in message
> news:9sjgln$13q9o5$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Rugby - Engeland hardloop oor Australië tot dusver.
>> Ek dink die Franse gaan ons manne vanaand wen.
>
> Yip. Jy was reg - sommer sleg verloor. Ongedissiplineerd. En dit nogal op
> Federale Verkiesingsdag hier. Skaam hulle nie vir hulle nie! Waar is hulle
> patriotisme? Gelukkig is ons regering herverkies - dankie tog daarvoor,
> anders was ons belasting weer aan die opgaan. Hoop maar net die Aussie kan
> die Kiwi's in die krieket laat betaal!
>
> Plaas die telling van die Bokke teen die Franse hier, 'seblief Annette.
>
Vorige onderwerp: Argus Fietstoer 2002
Volgende onderwerp: Harry op die ou tremspoor ...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 09:27:06 MGT 2024