Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Atletiek?
Atletiek? [boodskap #47875] Vr, 10 Augustus 2001 05:42 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mens wonder maar hoekom ons atlete in Edmonton swakker vaar as met die
Olimpiese Spele ?
Ons atlete is blykbaar nie ingestel op wêreldkampioenskappe nie.
Sam Ramsammy is ook tans vreemd stil - hou seker te lekker partytjie in
Edmonton.
Annette

--
Re: Atletiek? [boodskap #47878 is 'n antwoord op boodskap #47875] Vr, 10 Augustus 2001 06:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
Het jy op die nuus gesien hoe L. Herbert (sp??) met die SA verslaggewers
gepraat het?
Lyk vir my die probleem is die atlete se houding.

Annette skryf in boodskap news:9kvshf$6f7hs$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Mens wonder maar hoekom ons atlete in Edmonton swakker vaar as met die
> Olimpiese Spele ?
> Ons atlete is blykbaar nie ingestel op wêreldkampioenskappe nie.
> Sam Ramsammy is ook tans vreemd stil - hou seker te lekker partytjie in
> Edmonton.
> Annette
>
>
> --
>
Re: Atletiek? [boodskap #47883 is 'n antwoord op boodskap #47878] Vr, 10 Augustus 2001 13:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee - nie gesien nie - maar kan net dink.
Die meeste atlete se houding kom van al die ophemeling en nonsens wat in
hulle koppe ingesprent word deur atletiekbase, politici en die media.
Sepeng byv - die een dag as hy all smiles en bravade, en die volgende dag na
sy nederlaag het hy glo nog die heel tyd nie lekker en reg gevoel nie?
Annette

--

Stone skryf in boodskap news:9kvtkg$8s5$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Het jy op die nuus gesien hoe L. Herbert (sp??) met die SA verslaggewers
> gepraat het?
> Lyk vir my die probleem is die atlete se houding.
>
> Annette wrote in message
> news:9kvshf$6f7hs$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Mens wonder maar hoekom ons atlete in Edmonton swakker vaar as met die
>> Olimpiese Spele ?
>> Ons atlete is blykbaar nie ingestel op wêreldkampioenskappe nie.
>> Sam Ramsammy is ook tans vreemd stil - hou seker te lekker partytjie in
>> Edmonton.
>> Annette
>>
>>
>> --
>>
>
Re: Atletiek? [boodskap #47884 is 'n antwoord op boodskap #47875] Vr, 10 Augustus 2001 13:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas - ek het geen probleem dat die atlete gaan deelneem nie. Hulle moet
tog ondervinding opdoen.
Ek het ook geen probleem as hulle nie eers die eindronde haal nie - daar kan
tog net een uiteindelike wenner wees.
Maar die ouens moet tog realisties wees en nie wyd en syd verkondig voor die
tyd hoeveel medaljes huistoe gebring gaan word nie.
Ons atlete gaan seker nou van nou af as die No 8 specials bekend staan:))))
Annette

--

Jonas skryf in boodskap news:3b73a8bd$0$236@hades.is.co.za...
> M.i. is die houding die ganse probleem.
> In elk geval, waarom word hulle gestuur as hulle nie op standaard is nie?
> Miskien kan Oom Rolex Ramsammy verduidelik. Of, kan die fietse Balfour iets
> doen om sy salaris te verdien - sonder om te verwys na regstellende optredes
> ....
> "Stone" wrote in message
> news:9kvtkg$8s5$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Het jy op die nuus gesien hoe L. Herbert (sp??) met die SA verslaggewers
>> gepraat het?
>> Lyk vir my die probleem is die atlete se houding.
>>
>> Annette wrote in message
>> news:9kvshf$6f7hs$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Mens wonder maar hoekom ons atlete in Edmonton swakker vaar as met die
>>> Olimpiese Spele ?
>>> Ons atlete is blykbaar nie ingestel op wêreldkampioenskappe nie.
>>> Sam Ramsammy is ook tans vreemd stil - hou seker te lekker partytjie in
>>> Edmonton.
>>> Annette
>>>
>>>
>>> --
>>>
>>
>
Re: Atletiek? [boodskap #47898 is 'n antwoord op boodskap #47875] Vr, 10 Augustus 2001 17:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nie soseer die publiek nie - meer die atlete wat onder 'n wanindruk verkeer.
Annette

--

Jonas skryf in boodskap news:3b7411bd$0$226@hades.is.co.za...
> Wat moontlik gebeur het is dat standaarde verlaag is juis om mense die
> geleentheid te gee om deel te neem. Die publiek se verwagtinge is dus te
> hoog.
> "Annette" wrote in message
> news:9l0mt2$708g5$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jonas - ek het geen probleem dat die atlete gaan deelneem nie. Hulle moet
>> tog ondervinding opdoen.
>> Ek het ook geen probleem as hulle nie eers die eindronde haal nie - daar kan
>> tog net een uiteindelike wenner wees.
>> Maar die ouens moet tog realisties wees en nie wyd en syd verkondig voor die
>> tyd hoeveel medaljes huistoe gebring gaan word nie.
>> Ons atlete gaan seker nou van nou af as die No 8 specials bekend staan:))))
>> Annette
>>
>>
>> --
>> Jonas wrote in message
>> news:3b73a8bd$0$236@hades.is.co.za...
>>> M.i. is die houding die ganse probleem.
>>> In elk geval, waarom word hulle gestuur as hulle nie op standaard is nie?
>>> Miskien kan Oom Rolex Ramsammy verduidelik. Of, kan die fietse Balfour iets
>>> doen om sy salaris te verdien - sonder om te verwys na regstellende optredes
>>> ....
>>> "Stone" wrote in message
>>> news:9kvtkg$8s5$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> Het jy op die nuus gesien hoe L. Herbert (sp??) met die SA verslaggewers
>>>> gepraat het?
>>>> Lyk vir my die probleem is die atlete se houding.
>>>>
>>>> Annette wrote in message
>>>> news:9kvshf$6f7hs$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Mens wonder maar hoekom ons atlete in Edmonton swakker vaar as met die
>>>> > Olimpiese Spele ?
>>>> > Ons atlete is blykbaar nie ingestel op wêreldkampioenskappe nie.
>>>> > Sam Ramsammy is ook tans vreemd stil - hou seker te lekker partytjie in
>>>> > Edmonton.
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> > --
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Atletiek? [boodskap #47904 is 'n antwoord op boodskap #47878] Vr, 10 Augustus 2001 21:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
M.i. is die houding die ganse probleem.
In elk geval, waarom word hulle gestuur as hulle nie op standaard is nie?
Miskien kan Oom Rolex Ramsammy verduidelik. Of, kan die fietse Balfour iets
doen om sy salaris te verdien - sonder om te verwys na regstellende optredes
....

"Stone" skryf in boodskap news:9kvtkg$8s5$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Het jy op die nuus gesien hoe L. Herbert (sp??) met die SA verslaggewers
> gepraat het?
> Lyk vir my die probleem is die atlete se houding.
>
> Annette wrote in message
> news:9kvshf$6f7hs$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Mens wonder maar hoekom ons atlete in Edmonton swakker vaar as met die
>> Olimpiese Spele ?
>> Ons atlete is blykbaar nie ingestel op wêreldkampioenskappe nie.
>> Sam Ramsammy is ook tans vreemd stil - hou seker te lekker partytjie in
>> Edmonton.
>> Annette
>>
>>
>> --
>>
>
Re: Atletiek? [boodskap #47928 is 'n antwoord op boodskap #47884] Sa, 11 Augustus 2001 04:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat moontlik gebeur het is dat standaarde verlaag is juis om mense die
geleentheid te gee om deel te neem. Die publiek se verwagtinge is dus te
hoog.

"Annette" skryf in boodskap news:9l0mt2$708g5$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jonas - ek het geen probleem dat die atlete gaan deelneem nie. Hulle moet
> tog ondervinding opdoen.
> Ek het ook geen probleem as hulle nie eers die eindronde haal nie - daar kan
> tog net een uiteindelike wenner wees.
> Maar die ouens moet tog realisties wees en nie wyd en syd verkondig voor die
> tyd hoeveel medaljes huistoe gebring gaan word nie.
> Ons atlete gaan seker nou van nou af as die No 8 specials bekend staan:))))
> Annette
>
>
> --
> Jonas wrote in message
> news:3b73a8bd$0$236@hades.is.co.za...
>> M.i. is die houding die ganse probleem.
>> In elk geval, waarom word hulle gestuur as hulle nie op standaard is nie?
>> Miskien kan Oom Rolex Ramsammy verduidelik. Of, kan die fietse Balfour iets
>> doen om sy salaris te verdien - sonder om te verwys na regstellende optredes
>> ....
>> "Stone" wrote in message
>> news:9kvtkg$8s5$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> Het jy op die nuus gesien hoe L. Herbert (sp??) met die SA verslaggewers
>>> gepraat het?
>>> Lyk vir my die probleem is die atlete se houding.
>>>
>>> Annette wrote in message
>>> news:9kvshf$6f7hs$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Mens wonder maar hoekom ons atlete in Edmonton swakker vaar as met die
>>>> Olimpiese Spele ?
>>>> Ons atlete is blykbaar nie ingestel op wêreldkampioenskappe nie.
>>>> Sam Ramsammy is ook tans vreemd stil - hou seker te lekker partytjie in
>>>> Edmonton.
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> --
>>>>
>>>
>>
>
Re: Atletiek? [boodskap #47953 is 'n antwoord op boodskap #47875] Sa, 11 Augustus 2001 13:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee man - hulle moet net leer om die regte mense die skuld voor te gee -
soos vir Ramsammy:)))
Annette

--

Reenen van Niekerk skryf in boodskap news:3b752be3.0@news1.mweb.co.za...
> Hulle moet net leer om n verloor soos n man te vat en nie na die tyd alles
> en almal die skuld gee vir hulle verloor nie.
>
> Reenen
> Annette wrote in message
> news:9l1475$6t5op$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nie soseer die publiek nie - meer die atlete wat onder 'n wanindruk verkeer.
>> Annette
>>
>> --
>> Jonas wrote in message
>> news:3b7411bd$0$226@hades.is.co.za...
>>> Wat moontlik gebeur het is dat standaarde verlaag is juis om mense die
>>> geleentheid te gee om deel te neem. Die publiek se verwagtinge is dus te
>>> hoog.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9l0mt2$708g5$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Jonas - ek het geen probleem dat die atlete gaan deelneem nie. Hulle moet
>>>> tog ondervinding opdoen.
>>>> Ek het ook geen probleem as hulle nie eers die eindronde haal nie - daar kan
>>>> tog net een uiteindelike wenner wees.
>>>> Maar die ouens moet tog realisties wees en nie wyd en syd verkondig voor die
>>>> tyd hoeveel medaljes huistoe gebring gaan word nie.
>>>> Ons atlete gaan seker nou van nou af as die No 8 specials bekend staan:))))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> --
>>>> Jonas wrote in message
>>>> news:3b73a8bd$0$236@hades.is.co.za...
>>>> > M.i. is die houding die ganse probleem.
>>>> > In elk geval, waarom word hulle gestuur as hulle nie op standaard is nie?
>>>> > Miskien kan Oom Rolex Ramsammy verduidelik. Of, kan die fietse Balfour iets
>>>> > doen om sy salaris te verdien - sonder om te verwys na regstellende optredes
>>>> > ....
>>>> > "Stone" wrote in message
>>>> > news:9kvtkg$8s5$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> > > Het jy op die nuus gesien hoe L. Herbert (sp??) met die SA verslaggewers
>>>> > > gepraat het?
>>>> > > Lyk vir my die probleem is die atlete se houding.
>>>> > >
>>>> > > Annette wrote in message
>>>> > > news:9kvshf$6f7hs$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Mens wonder maar hoekom ons atlete in Edmonton swakker vaar as met die
>>>> > > > Olimpiese Spele ?
>>>> > > > Ons atlete is blykbaar nie ingestel op wêreldkampioenskappe nie.
>>>> > > > Sam Ramsammy is ook tans vreemd stil - hou seker te lekker partytjie in
>>>> > > > Edmonton.
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > > --
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Atletiek? [boodskap #47970 is 'n antwoord op boodskap #47875] Sa, 11 Augustus 2001 16:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Sien?:))) Ek het mos gesê hulle moet Ramsammy die skuld gee;)))
Wat ek nie kan verstaan nie, is dat rubyspelers gekies word op vorm of
sommiges selfs vorm wat hulle 'n seisoen of 4 gelede gehad het .
Die arme atlete word gedwing om nasionale kampioenskappe by te woon as hulle
enigsins in aanmerking wil kom om gekies te word - ongeag van hulle huidige
prestasies.
Ramsammy se (bok)kloutjie kom nie naby sy ou oortjie nie.
Annette

--

Jonas skryf in boodskap news:3b753f14$0$234@hades.is.co.za...
> Interessante artikel in vanoggend se pers. Atletiek Suid-Afrika word blameer
> omdat hul die atlete dwing om te piek voor die tyd - juis om te kwalifiseer.
> (Klink my ek was verkeerd. Jammer ....)
> "Annette" wrote in message
> news:9l1475$6t5op$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nie soseer die publiek nie - meer die atlete wat onder 'n wanindruk
> verkeer.
>> Annette
>>
>> --
>> Jonas wrote in message
>> news:3b7411bd$0$226@hades.is.co.za...
>>> Wat moontlik gebeur het is dat standaarde verlaag is juis om mense die
>>> geleentheid te gee om deel te neem. Die publiek se verwagtinge is dus te
>>> hoog.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9l0mt2$708g5$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Jonas - ek het geen probleem dat die atlete gaan deelneem nie. Hulle
>> moet
>>>> tog ondervinding opdoen.
>>>> Ek het ook geen probleem as hulle nie eers die eindronde haal nie -
> daar
>>> kan
>>>> tog net een uiteindelike wenner wees.
>>>> Maar die ouens moet tog realisties wees en nie wyd en syd verkondig
> voor
>>> die
>>>> tyd hoeveel medaljes huistoe gebring gaan word nie.
>>>> Ons atlete gaan seker nou van nou af as die No 8 specials bekend
>>> staan:))))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> --
>>>> Jonas wrote in message
>>>> news:3b73a8bd$0$236@hades.is.co.za...
>>>> > M.i. is die houding die ganse probleem.
>>>> > In elk geval, waarom word hulle gestuur as hulle nie op standaard
is
>>> nie?
>>>> > Miskien kan Oom Rolex Ramsammy verduidelik. Of, kan die fietse
> Balfour
>>>> iets
>>>> > doen om sy salaris te verdien - sonder om te verwys na regstellende
>>>> optredes
>>>> > ....
>>>> > "Stone" wrote in message
>>>> > news:9kvtkg$8s5$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> > > Het jy op die nuus gesien hoe L. Herbert (sp??) met die SA
>>> verslaggewers
>>>> > > gepraat het?
>>>> > > Lyk vir my die probleem is die atlete se houding.
>>>> > >
>>>> > > Annette wrote in message
>>>> > > news:9kvshf$6f7hs$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Mens wonder maar hoekom ons atlete in Edmonton swakker vaar as
> met
>>> die
>>>> > > > Olimpiese Spele ?
>>>> > > > Ons atlete is blykbaar nie ingestel op wêreldkampioenskappe nie.
>>>> > > > Sam Ramsammy is ook tans vreemd stil - hou seker te lekker
>> partytjie
>>>> in
>>>> > > > Edmonton.
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > > --
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Atletiek? [boodskap #47986 is 'n antwoord op boodskap #47898] Sa, 11 Augustus 2001 20:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hulle moet net leer om n verloor soos n man te vat en nie na die tyd alles
en almal die skuld gee vir hulle verloor nie.

Reenen

Annette skryf in boodskap news:9l1475$6t5op$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nie soseer die publiek nie - meer die atlete wat onder 'n wanindruk verkeer.
> Annette
>
> --
> Jonas wrote in message
> news:3b7411bd$0$226@hades.is.co.za...
>> Wat moontlik gebeur het is dat standaarde verlaag is juis om mense die
>> geleentheid te gee om deel te neem. Die publiek se verwagtinge is dus te
>> hoog.
>> "Annette" wrote in message
>> news:9l0mt2$708g5$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Jonas - ek het geen probleem dat die atlete gaan deelneem nie. Hulle moet
>>> tog ondervinding opdoen.
>>> Ek het ook geen probleem as hulle nie eers die eindronde haal nie - daar kan
>>> tog net een uiteindelike wenner wees.
>>> Maar die ouens moet tog realisties wees en nie wyd en syd verkondig voor die
>>> tyd hoeveel medaljes huistoe gebring gaan word nie.
>>> Ons atlete gaan seker nou van nou af as die No 8 specials bekend staan:))))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> --
>>> Jonas wrote in message
>>> news:3b73a8bd$0$236@hades.is.co.za...
>>>> M.i. is die houding die ganse probleem.
>>>> In elk geval, waarom word hulle gestuur as hulle nie op standaard is nie?
>>>> Miskien kan Oom Rolex Ramsammy verduidelik. Of, kan die fietse Balfour iets
>>>> doen om sy salaris te verdien - sonder om te verwys na regstellende optredes
>>>> ....
>>>> "Stone" wrote in message
>>>> news:9kvtkg$8s5$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> > Het jy op die nuus gesien hoe L. Herbert (sp??) met die SA verslaggewers
>>>> > gepraat het?
>>>> > Lyk vir my die probleem is die atlete se houding.
>>>> >
>>>> > Annette wrote in message
>>>> > news:9kvshf$6f7hs$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Mens wonder maar hoekom ons atlete in Edmonton swakker vaar as met die
>>>> > > Olimpiese Spele ?
>>>> > > Ons atlete is blykbaar nie ingestel op wêreldkampioenskappe nie.
>>>> > > Sam Ramsammy is ook tans vreemd stil - hou seker te lekker partytjie in
>>>> > > Edmonton.
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > --
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Atletiek? [boodskap #48002 is 'n antwoord op boodskap #47898] So, 12 Augustus 2001 02:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Interessante artikel in vanoggend se pers. Atletiek Suid-Afrika word blameer
omdat hul die atlete dwing om te piek voor die tyd - juis om te kwalifiseer.
(Klink my ek was verkeerd. Jammer ....)

"Annette" skryf in boodskap news:9l1475$6t5op$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nie soseer die publiek nie - meer die atlete wat onder 'n wanindruk verkeer.
> Annette
>
> --
> Jonas wrote in message
> news:3b7411bd$0$226@hades.is.co.za...
>> Wat moontlik gebeur het is dat standaarde verlaag is juis om mense die
>> geleentheid te gee om deel te neem. Die publiek se verwagtinge is dus te
>> hoog.
>> "Annette" wrote in message
>> news:9l0mt2$708g5$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Jonas - ek het geen probleem dat die atlete gaan deelneem nie. Hulle moet
>>> tog ondervinding opdoen.
>>> Ek het ook geen probleem as hulle nie eers die eindronde haal nie - daar kan
>>> tog net een uiteindelike wenner wees.
>>> Maar die ouens moet tog realisties wees en nie wyd en syd verkondig voor die
>>> tyd hoeveel medaljes huistoe gebring gaan word nie.
>>> Ons atlete gaan seker nou van nou af as die No 8 specials bekend staan:))))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> --
>>> Jonas wrote in message
>>> news:3b73a8bd$0$236@hades.is.co.za...
>>>> M.i. is die houding die ganse probleem.
>>>> In elk geval, waarom word hulle gestuur as hulle nie op standaard is nie?
>>>> Miskien kan Oom Rolex Ramsammy verduidelik. Of, kan die fietse Balfour iets
>>>> doen om sy salaris te verdien - sonder om te verwys na regstellende optredes
>>>> ....
>>>> "Stone" wrote in message
>>>> news:9kvtkg$8s5$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> > Het jy op die nuus gesien hoe L. Herbert (sp??) met die SA verslaggewers
>>>> > gepraat het?
>>>> > Lyk vir my die probleem is die atlete se houding.
>>>> >
>>>> > Annette wrote in message
>>>> > news:9kvshf$6f7hs$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Mens wonder maar hoekom ons atlete in Edmonton swakker vaar as met die
>>>> > > Olimpiese Spele ?
>>>> > > Ons atlete is blykbaar nie ingestel op wêreldkampioenskappe nie.
>>>> > > Sam Ramsammy is ook tans vreemd stil - hou seker te lekker partytjie in
>>>> > > Edmonton.
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > --
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Atletiek? [boodskap #48062 is 'n antwoord op boodskap #47875] Ma, 13 Augustus 2001 06:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
EN die enigste een - Hestrie (spell?) wat toe wel enigsins iets kon
uitvoer is toe die ene wat die naaste aan die aarde is - die res is mos
net Nike sonbrille, designer klere, groot bekke ens. ens. Tyd dat iemand
vir Sam Ramsammy vra wanneer hulle upliftment program dan gaan begin
vrugte oplewer?

Annette wrote:
>
> Mens wonder maar hoekom ons atlete in Edmonton swakker vaar as met die
> Olimpiese Spele ?
> Ons atlete is blykbaar nie ingestel op wêreldkampioenskappe nie.
> Sam Ramsammy is ook tans vreemd stil - hou seker te lekker partytjie in
> Edmonton.
> Annette
>
> --
Re: Atletiek? [boodskap #48140 is 'n antwoord op boodskap #48062] Di, 14 Augustus 2001 05:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die koerant sê dit is Hestrie se goud wat die 4x100 atlete aangespoor het
tot hule silwermedalje ( nadat hulle 4de was in hulle uitdun)
Miskien moet hulle maar die vroue-hoogspring die eerste item maak, sodat die
nike-en -sonbril brigade kan sien dat hulle maar kan probeer om iets te
wen:))
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Lou skryf in boodskap news:3B7776D1.C0E17B36@lous.zzn.com...
> EN die enigste een - Hestrie (spell?) wat toe wel enigsins iets kon
> uitvoer is toe die ene wat die naaste aan die aarde is - die res is mos
> net Nike sonbrille, designer klere, groot bekke ens. ens. Tyd dat iemand
> vir Sam Ramsammy vra wanneer hulle upliftment program dan gaan begin
> vrugte oplewer?
>
>
>
> Annette wrote:
>>
>> Mens wonder maar hoekom ons atlete in Edmonton swakker vaar as met die
>> Olimpiese Spele ?
>> Ons atlete is blykbaar nie ingestel op wêreldkampioenskappe nie.
>> Sam Ramsammy is ook tans vreemd stil - hou seker te lekker partytjie in
>> Edmonton.
>> Annette
>>
>> --
Re: Atletiek? [boodskap #48280 is 'n antwoord op boodskap #48140] Wo, 15 Augustus 2001 12:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ons sportsielkundiges en afrigters het nog baie om te leer voordat ons
atlete werklik goed sal vaar. Sport sukses is eerstens die wil om te WEN,
nie deel te neem nie, TE WEN. Tweedens is dit die regte tegnieke vir die
spesifieke atleet en dan die perfekte balans tussen harde werk en
liggaamspreservering.
In Suid-Afrika moet ek dit nog sien.
Sakkie(wie se seun provinsiaal sport beoefen)

"Annette" skryf in boodskap news:9lae2b$87kcm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die koerant sê dit is Hestrie se goud wat die 4x100 atlete aangespoor het
> tot hule silwermedalje ( nadat hulle 4de was in hulle uitdun)
> Miskien moet hulle maar die vroue-hoogspring die eerste item maak, sodat die
> nike-en -sonbril brigade kan sien dat hulle maar kan probeer om iets te
> wen:))
> Annette
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a state of Mind.
> Lou wrote in message
> news:3B7776D1.C0E17B36@lous.zzn.com...
>> EN die enigste een - Hestrie (spell?) wat toe wel enigsins iets kon
>> uitvoer is toe die ene wat die naaste aan die aarde is - die res is mos
>> net Nike sonbrille, designer klere, groot bekke ens. ens. Tyd dat iemand
>> vir Sam Ramsammy vra wanneer hulle upliftment program dan gaan begin
>> vrugte oplewer?
>>
>>
>>
>> Annette wrote:
>>>
>>> Mens wonder maar hoekom ons atlete in Edmonton swakker vaar as met die
>>> Olimpiese Spele ?
>>> Ons atlete is blykbaar nie ingestel op wêreldkampioenskappe nie.
>>> Sam Ramsammy is ook tans vreemd stil - hou seker te lekker partytjie in
>>> Edmonton.
>>> Annette
>>>
>>> --
>
Re: Atletiek? [boodskap #48296 is 'n antwoord op boodskap #48280] Wo, 15 Augustus 2001 14:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Sakkie wrote:

> Ons sportsielkundiges en afrigters het nog baie om te leer voordat ons
> atlete werklik goed sal vaar.

Wat kla julle. Julle het een goud en een silwer. SelfsMosambiek het 'n goud.
Kanada het nie één medalje
gekry nie.

Gloudina
Re: Atletiek? [boodskap #48396 is 'n antwoord op boodskap #47875] Do, 16 Augustus 2001 15:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Het Kanada verwag om enige medaljes te wen?
In Maria Motulo is Mosambiek altyd verseker van 'n medalje - as sy nie oor
die tou .... skuus.... lyn trap nie:)))
Annette

--
.
skryf in boodskap news:3B7A8D7D.E91B0DB8@home.com...
Sakkie wrote:

> Ons sportsielkundiges en afrigters het nog baie om te leer voordat ons
> atlete werklik goed sal vaar.

Wat kla julle. Julle het een goud en een silwer. SelfsMosambiek het 'n goud.
Kanada het nie één medalje
gekry nie.

Gloudina
Re: Atletiek? [boodskap #48397 is 'n antwoord op boodskap #48280] Do, 16 Augustus 2001 15:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons het 'n paar Maria Motulo's nodig om die mense te kom klas gee
Daardie dame het 'n vreeslike wil om te wen - sy laat haar nie eers in 'n
uitdun klop nie.
Annette

--

Sakkie skryf in boodskap news:3b7a6c60$0$235@hades.is.co.za...
> Ons sportsielkundiges en afrigters het nog baie om te leer voordat ons
> atlete werklik goed sal vaar. Sport sukses is eerstens die wil om te WEN,
> nie deel te neem nie, TE WEN. Tweedens is dit die regte tegnieke vir die
> spesifieke atleet en dan die perfekte balans tussen harde werk en
> liggaamspreservering.
> In Suid-Afrika moet ek dit nog sien.
> Sakkie(wie se seun provinsiaal sport beoefen)
>
> "Annette" wrote in message
> news:9lae2b$87kcm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die koerant sê dit is Hestrie se goud wat die 4x100 atlete aangespoor het
>> tot hule silwermedalje ( nadat hulle 4de was in hulle uitdun)
>> Miskien moet hulle maar die vroue-hoogspring die eerste item maak, sodat die
>> nike-en -sonbril brigade kan sien dat hulle maar kan probeer om iets te
>> wen:))
>> Annette
>>
>>
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a state of Mind.
>> Lou wrote in message
>> news:3B7776D1.C0E17B36@lous.zzn.com...
>>> EN die enigste een - Hestrie (spell?) wat toe wel enigsins iets kon
>>> uitvoer is toe die ene wat die naaste aan die aarde is - die res is mos
>>> net Nike sonbrille, designer klere, groot bekke ens. ens. Tyd dat iemand
>>> vir Sam Ramsammy vra wanneer hulle upliftment program dan gaan begin
>>> vrugte oplewer?
>>>
>>>
>>>
>>> Annette wrote:
>>>>
>>>> Mens wonder maar hoekom ons atlete in Edmonton swakker vaar as met die
>>>> Olimpiese Spele ?
>>>> Ons atlete is blykbaar nie ingestel op wêreldkampioenskappe nie.
>>>> Sam Ramsammy is ook tans vreemd stil - hou seker te lekker partytjie in
>>>> Edmonton.
>>>> Annette
>>>>
>>>> --
>>
>
Re: Atletiek? [boodskap #48403 is 'n antwoord op boodskap #47875] Do, 16 Augustus 2001 15:47 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Julle het darem die eerste/enigste atleet gehad wat positief getets het vir
verbode middele ... Geluk!
skryf in boodskap news:3B7A8D7D.E91B0DB8@home.com...
Sakkie wrote:

> Ons sportsielkundiges en afrigters het nog baie om te leer voordat ons
> atlete werklik goed sal vaar.

Wat kla julle. Julle het een goud en een silwer. SelfsMosambiek het 'n goud.
Kanada het nie één medalje
gekry nie.

Gloudina
Vorige onderwerp: Rugby 4.20vm
Volgende onderwerp: Ai toe is dit gelykop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 06:54:46 MGT 2024