Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Statistiek en die Bokke
Statistiek en die Bokke [boodskap #47409] Sa, 28 Julie 2001 17:30 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Weereens, as mens statistiek in aanmerking neem, kan mens wen.
As ek nou nie vandag so besig was met die trekkery nie, sou ek R10 op die
Bokke vir 'n wen gewed het, net omdat die Wallabies nog nooit op daardie
veld gewen het nie.
Die bietjie wat ek van die wedstryd gesien het, het ek nogal geniet - daar
is in elk geval beter rugby gespeel aan albei kante.
Annette
Re: Statistiek en die Bokke [boodskap #47420 is 'n antwoord op boodskap #47409] So, 29 Julie 2001 01:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
M.i. is dit motivering wat hoofsaaklik die probleem is wanneer die 'Bokke op
die veld draf. Eienaardig is dit dat dit die nuwelinge in die span is wat as
speler van die wedstryd benoem word (Van Biljon en Djantjies). Miskien is
die ander se geld reeds innie bank?
Waar is Rassie Erasmus - ook, waar is die sportskrywers dat hul nog nie die
ware redes vir Rassie se weglating kon oopvlek nie? Erasmus se weglating is
'n skande - en 'n enkel geldige rede waarom Harry Viljoen die trekpas gegee
moet word.
Skinstad kaptein? Nadat hy in die 1ste toets (AllBlacks) driekeer kritieke
en goeie balle aangeslaan het, is hy nog daar. Ons gaan 'n duur prys betaal
vir Skinstad en Viljoen....

"Annette" skryf in boodskap news:9k0vg9$1tmou$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek het nie gesê die Australiers het goed gespeel nie.
> Al wat ek gesê het was dat daar beter rugby aan beide kante gespeel was as
> verlede Saterdag. - die bietjie wat ek van die wedstryd gesien het.
> Annette
>
>
> WWW wrote in message
> news:3b63d9a9$0$229@hades.is.co.za...
>> Ek moet sê die bokke het my nogal verras. Ek verskil bietjie van jou en
>> dink dat die Aussies hulle swakste rugby die seisoen gespeel het, maar is
>> bly dat die bokke weer lyk of hulle kan wen. Hulle verdediging was briljant
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9jurph$1o7h5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Weereens, as mens statistiek in aanmerking neem, kan mens wen.
>>> As ek nou nie vandag so besig was met die trekkery nie, sou ek R10 op die
>>> Bokke vir 'n wen gewed het, net omdat die Wallabies nog nooit op daardie
>>> veld gewen het nie.
>>> Die bietjie wat ek van die wedstryd gesien het, het ek nogal geniet - daar
>>> is in elk geval beter rugby gespeel aan albei kante.
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Statistiek en die Bokke [boodskap #47422 is 'n antwoord op boodskap #47409] So, 29 Julie 2001 05:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - ek moet erken. Ek voel altyd ietwat onseker wanneer iemand met my
saamstem... }; -)>

"Annette" skryf in boodskap news:9k14tv$1vs69$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jonas, ek is ook 'n Rassie ondersteuner ( kyk nou net - nadat hy 'n bietjie
> sense in Fleck ingetrap het - word die man glad onderkaptein!).
> Ek stem dus volmondig met jou saam:))
> Annette
>
>
> Jonas wrote in message
> news:3b6410f7$0$230@helios.is.co.za...
>> M.i. is dit motivering wat hoofsaaklik die probleem is wanneer die 'Bokke op
>> die veld draf. Eienaardig is dit dat dit die nuwelinge in die span is wat as
>> speler van die wedstryd benoem word (Van Biljon en Djantjies). Miskien is
>> die ander se geld reeds innie bank?
>> Waar is Rassie Erasmus - ook, waar is die sportskrywers dat hul nog nie die
>> ware redes vir Rassie se weglating kon oopvlek nie? Erasmus se weglating is
>> 'n skande - en 'n enkel geldige rede waarom Harry Viljoen die trekpas gegee
>> moet word.
>> Skinstad kaptein? Nadat hy in die 1ste toets (AllBlacks) driekeer kritieke
>> en goeie balle aangeslaan het, is hy nog daar. Ons gaan 'n duur prys betaal
>> vir Skinstad en Viljoen....
>> "Annette" wrote in message
>> news:9k0vg9$1tmou$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek het nie gesê die Australiers het goed gespeel nie.
>>> Al wat ek gesê het was dat daar beter rugby aan beide kante gespeel was as
>>> verlede Saterdag. - die bietjie wat ek van die wedstryd gesien het.
>>> Annette
>>>
>>>
>>> WWW wrote in message
>>> news:3b63d9a9$0$229@hades.is.co.za...
>>>> Ek moet sê die bokke het my nogal verras. Ek verskil bietjie van jou en
>>>> dink dat die Aussies hulle swakste rugby die seisoen gespeel het, maar is
>>>> bly dat die bokke weer lyk of hulle kan wen. Hulle verdediging was briljant
>>>>
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:9jurph$1o7h5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Weereens, as mens statistiek in aanmerking neem, kan mens wen.
>>>> > As ek nou nie vandag so besig was met die trekkery nie, sou ek R10 op die
>>>> > Bokke vir 'n wen gewed het, net omdat die Wallabies nog nooit op daardie
>>>> > veld gewen het nie.
>>>> > Die bietjie wat ek van die wedstryd gesien het, het ek nogal geniet - daar
>>>> > is in elk geval beter rugby gespeel aan albei kante.
>>>> > Annette
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Statistiek en die Bokke [boodskap #47428 is 'n antwoord op boodskap #47409] So, 29 Julie 2001 09:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirkie  is tans af-lyn  Dirkie
Boodskappe: 103
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek moet sê die bokke het my nogal verras. Ek verskil bietjie van jou en
dink dat die Aussies hulle swakste rugby die seisoen gespeel het, maar is
bly dat die bokke weer lyk of hulle kan wen. Hulle verdediging was briljant

"Annette" skryf in boodskap news:9jurph$1o7h5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Weereens, as mens statistiek in aanmerking neem, kan mens wen.
> As ek nou nie vandag so besig was met die trekkery nie, sou ek R10 op die
> Bokke vir 'n wen gewed het, net omdat die Wallabies nog nooit op daardie
> veld gewen het nie.
> Die bietjie wat ek van die wedstryd gesien het, het ek nogal geniet - daar
> is in elk geval beter rugby gespeel aan albei kante.
> Annette
>
Re: Statistiek en die Bokke [boodskap #47429 is 'n antwoord op boodskap #47428] So, 29 Julie 2001 12:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het nie gesê die Australiers het goed gespeel nie.
Al wat ek gesê het was dat daar beter rugby aan beide kante gespeel was as
verlede Saterdag. - die bietjie wat ek van die wedstryd gesien het.
Annette

WWW skryf in boodskap news:3b63d9a9$0$229@hades.is.co.za...
> Ek moet sê die bokke het my nogal verras. Ek verskil bietjie van jou en
> dink dat die Aussies hulle swakste rugby die seisoen gespeel het, maar is
> bly dat die bokke weer lyk of hulle kan wen. Hulle verdediging was briljant
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9jurph$1o7h5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Weereens, as mens statistiek in aanmerking neem, kan mens wen.
>> As ek nou nie vandag so besig was met die trekkery nie, sou ek R10 op die
>> Bokke vir 'n wen gewed het, net omdat die Wallabies nog nooit op daardie
>> veld gewen het nie.
>> Die bietjie wat ek van die wedstryd gesien het, het ek nogal geniet - daar
>> is in elk geval beter rugby gespeel aan albei kante.
>> Annette
>>
>
Re: Statistiek en die Bokke [boodskap #47431 is 'n antwoord op boodskap #47420] So, 29 Julie 2001 14:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas, ek is ook 'n Rassie ondersteuner ( kyk nou net - nadat hy 'n bietjie
sense in Fleck ingetrap het - word die man glad onderkaptein!).
Ek stem dus volmondig met jou saam:))
Annette

Jonas wrote in message
news:3b6410f7$0$230@helios.is.co.za...
> M.i. is dit motivering wat hoofsaaklik die probleem is wanneer die 'Bokke op
> die veld draf. Eienaardig is dit dat dit die nuwelinge in die span is wat as
> speler van die wedstryd benoem word (Van Biljon en Djantjies). Miskien is
> die ander se geld reeds innie bank?
> Waar is Rassie Erasmus - ook, waar is die sportskrywers dat hul nog nie die
> ware redes vir Rassie se weglating kon oopvlek nie? Erasmus se weglating is
> 'n skande - en 'n enkel geldige rede waarom Harry Viljoen die trekpas gegee
> moet word.
> Skinstad kaptein? Nadat hy in die 1ste toets (AllBlacks) driekeer kritieke
> en goeie balle aangeslaan het, is hy nog daar. Ons gaan 'n duur prys betaal
> vir Skinstad en Viljoen....
> "Annette" wrote in message
> news:9k0vg9$1tmou$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek het nie gesê die Australiers het goed gespeel nie.
>> Al wat ek gesê het was dat daar beter rugby aan beide kante gespeel was as
>> verlede Saterdag. - die bietjie wat ek van die wedstryd gesien het.
>> Annette
>>
>>
>> WWW wrote in message
>> news:3b63d9a9$0$229@hades.is.co.za...
>>> Ek moet sê die bokke het my nogal verras. Ek verskil bietjie van jou en
>>> dink dat die Aussies hulle swakste rugby die seisoen gespeel het, maar is
>>> bly dat die bokke weer lyk of hulle kan wen. Hulle verdediging was briljant
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9jurph$1o7h5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Weereens, as mens statistiek in aanmerking neem, kan mens wen.
>>>> As ek nou nie vandag so besig was met die trekkery nie, sou ek R10 op die
>>>> Bokke vir 'n wen gewed het, net omdat die Wallabies nog nooit op daardie
>>>> veld gewen het nie.
>>>> Die bietjie wat ek van die wedstryd gesien het, het ek nogal geniet - daar
>>>> is in elk geval beter rugby gespeel aan albei kante.
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Statistiek en die Bokke [boodskap #47432 is 'n antwoord op boodskap #47409] So, 29 Julie 2001 14:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette, ek is 'n Haai / Shark - my as sal op Kingspark gestrooi word...
;-))
Maar, Erasmus speel soos 'n Shark.
Ook, ek vind dit werklik verdag dat daar soveel nuwe Bokke binne 'n kort
tydperk gekies kan word. Moet elke ou 'n beurt gegee word? Tog nie.
Davidson behoort op sy Super 12 vorm as Joost se reserwe gekies word - die
arme WP-outjie het nie eens eenmaal op die veld gedraf nie...

"Annette" skryf in boodskap news:9k1jrs$255pu$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> :)))) Ek weet wat jy bedoel - as almal met almal saamstem sal hierdie ou
> lewe maar bra eentonig wees;)))
> So as jy wil verskil oor Rassie - moet dit van jou kant kom.
> Ek het en sal altyd vir Vrystaat en die Vrystaters in die ander spanne
> ondersteun:)
> Annette
>
>
> Jonas wrote in message
> news:3b644487$0$225@hades.is.co.za...
>> Annette - ek moet erken. Ek voel altyd ietwat onseker wanneer iemand met
> my
>> saamstem... }; -)>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9k14tv$1vs69$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Jonas, ek is ook 'n Rassie ondersteuner ( kyk nou net - nadat hy 'n
>> bietjie
>>> sense in Fleck ingetrap het - word die man glad onderkaptein!).
>>> Ek stem dus volmondig met jou saam:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> Jonas wrote in message
>>> news:3b6410f7$0$230@helios.is.co.za...
>>>> M.i. is dit motivering wat hoofsaaklik die probleem is wanneer die
>> 'Bokke
>>> op
>>>> die veld draf. Eienaardig is dit dat dit die nuwelinge in die span
is
>> wat
>>> as
>>>> speler van die wedstryd benoem word (Van Biljon en Djantjies).
Miskien
>> is
>>>> die ander se geld reeds innie bank?
>>>> Waar is Rassie Erasmus - ook, waar is die sportskrywers dat hul nog
> nie
>>> die
>>>> ware redes vir Rassie se weglating kon oopvlek nie? Erasmus se
> weglating
>>> is
>>>> 'n skande - en 'n enkel geldige rede waarom Harry Viljoen die
trekpas
>>> gegee
>>>> moet word.
>>>> Skinstad kaptein? Nadat hy in die 1ste toets (AllBlacks) driekeer
>> kritieke
>>>> en goeie balle aangeslaan het, is hy nog daar. Ons gaan 'n duur prys
>>> betaal
>>>> vir Skinstad en Viljoen....
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:9k0vg9$1tmou$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Ek het nie gesê die Australiers het goed gespeel nie.
>>>> > Al wat ek gesê het was dat daar beter rugby aan beide kante
gespeel
>> was
>>> as
>>>> > verlede Saterdag. - die bietjie wat ek van die wedstryd gesien het.
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > WWW wrote in message
>>>> > news:3b63d9a9$0$229@hades.is.co.za...
>>>> > > Ek moet sê die bokke het my nogal verras. Ek verskil bietjie
van
>> jou
>>> en
>>>> > > dink dat die Aussies hulle swakste rugby die seisoen gespeel
het,
>> maar
>>>> is
>>>> > > bly dat die bokke weer lyk of hulle kan wen. Hulle verdediging
> was
>>>> > briljant
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:9jurph$1o7h5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Weereens, as mens statistiek in aanmerking neem, kan mens wen.
>>>> > > > As ek nou nie vandag so besig was met die trekkery nie, sou ek
> R10
>>> op
>>>> > die
>>>> > > > Bokke vir 'n wen gewed het, net omdat die Wallabies nog nooit op
>>>> daardie
>>>> > > > veld gewen het nie.
>>>> > > > Die bietjie wat ek van die wedstryd gesien het, het ek nogal
>>> geniet -
>>>> > daar
>>>> > > > is in elk geval beter rugby gespeel aan albei kante.
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Statistiek en die Bokke [boodskap #47437 is 'n antwoord op boodskap #47422] So, 29 Julie 2001 18:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Ek weet wat jy bedoel - as almal met almal saamstem sal hierdie ou
lewe maar bra eentonig wees;)))
So as jy wil verskil oor Rassie - moet dit van jou kant kom.
Ek het en sal altyd vir Vrystaat en die Vrystaters in die ander spanne
ondersteun:)
Annette

Jonas skryf in boodskap news:3b644487$0$225@hades.is.co.za...
> Annette - ek moet erken. Ek voel altyd ietwat onseker wanneer iemand met my
> saamstem... }; -)>
> "Annette" wrote in message
> news:9k14tv$1vs69$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jonas, ek is ook 'n Rassie ondersteuner ( kyk nou net - nadat hy 'n
> bietjie
>> sense in Fleck ingetrap het - word die man glad onderkaptein!).
>> Ek stem dus volmondig met jou saam:))
>> Annette
>>
>>
>> Jonas wrote in message
>> news:3b6410f7$0$230@helios.is.co.za...
>>> M.i. is dit motivering wat hoofsaaklik die probleem is wanneer die
> 'Bokke
>> op
>>> die veld draf. Eienaardig is dit dat dit die nuwelinge in die span is
> wat
>> as
>>> speler van die wedstryd benoem word (Van Biljon en Djantjies). Miskien
> is
>>> die ander se geld reeds innie bank?
>>> Waar is Rassie Erasmus - ook, waar is die sportskrywers dat hul nog
nie
>> die
>>> ware redes vir Rassie se weglating kon oopvlek nie? Erasmus se
weglating
>> is
>>> 'n skande - en 'n enkel geldige rede waarom Harry Viljoen die trekpas
>> gegee
>>> moet word.
>>> Skinstad kaptein? Nadat hy in die 1ste toets (AllBlacks) driekeer
> kritieke
>>> en goeie balle aangeslaan het, is hy nog daar. Ons gaan 'n duur prys
>> betaal
>>> vir Skinstad en Viljoen....
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9k0vg9$1tmou$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ek het nie gesê die Australiers het goed gespeel nie.
>>>> Al wat ek gesê het was dat daar beter rugby aan beide kante gespeel
> was
>> as
>>>> verlede Saterdag. - die bietjie wat ek van die wedstryd gesien het.
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> WWW wrote in message
>>>> news:3b63d9a9$0$229@hades.is.co.za...
>>>> > Ek moet sê die bokke het my nogal verras. Ek verskil bietjie van
> jou
>> en
>>>> > dink dat die Aussies hulle swakste rugby die seisoen gespeel het,
> maar
>>> is
>>>> > bly dat die bokke weer lyk of hulle kan wen. Hulle verdediging was
>>>> briljant
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:9jurph$1o7h5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Weereens, as mens statistiek in aanmerking neem, kan mens wen.
>>>> > > As ek nou nie vandag so besig was met die trekkery nie, sou ek
R10
>> op
>>>> die
>>>> > > Bokke vir 'n wen gewed het, net omdat die Wallabies nog nooit op
>>> daardie
>>>> > > veld gewen het nie.
>>>> > > Die bietjie wat ek van die wedstryd gesien het, het ek nogal
>> geniet -
>>>> daar
>>>> > > is in elk geval beter rugby gespeel aan albei kante.
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Statistiek en die Bokke [boodskap #47447 is 'n antwoord op boodskap #47432] Ma, 30 Julie 2001 04:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Ek het mos gesê ek ondersteun ook die oud-Vrystaters:))))
De Kock sal seker een of ander tyd kans kry - die mense glo mos dat op die
ou end elke ou wat aan 'n rugbybal kan vat Springbokkleure behoort te kry:)

Annette

Jonas skryf in boodskap news:3b64c2bf$0$232@hades.is.co.za...
> Annette, ek is 'n Haai / Shark - my as sal op Kingspark gestrooi word...
> ;-))
> Maar, Erasmus speel soos 'n Shark.
> Ook, ek vind dit werklik verdag dat daar soveel nuwe Bokke binne 'n kort
> tydperk gekies kan word. Moet elke ou 'n beurt gegee word? Tog nie.
> Davidson behoort op sy Super 12 vorm as Joost se reserwe gekies word - die
> arme WP-outjie het nie eens eenmaal op die veld gedraf nie...
> "Annette" wrote in message
> news:9k1jrs$255pu$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> :)))) Ek weet wat jy bedoel - as almal met almal saamstem sal hierdie ou
>> lewe maar bra eentonig wees;)))
>> So as jy wil verskil oor Rassie - moet dit van jou kant kom.
>> Ek het en sal altyd vir Vrystaat en die Vrystaters in die ander spanne
>> ondersteun:)
>> Annette
>>
>>
>> Jonas wrote in message
>> news:3b644487$0$225@hades.is.co.za...
>>> Annette - ek moet erken. Ek voel altyd ietwat onseker wanneer iemand
met
>> my
>>> saamstem... }; -)>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9k14tv$1vs69$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Jonas, ek is ook 'n Rassie ondersteuner ( kyk nou net - nadat hy 'n
>>> bietjie
>>>> sense in Fleck ingetrap het - word die man glad onderkaptein!).
>>>> Ek stem dus volmondig met jou saam:))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> Jonas wrote in message
>>>> news:3b6410f7$0$230@helios.is.co.za...
>>>> > M.i. is dit motivering wat hoofsaaklik die probleem is wanneer die
>>> 'Bokke
>>>> op
>>>> > die veld draf. Eienaardig is dit dat dit die nuwelinge in die span
> is
>>> wat
>>>> as
>>>> > speler van die wedstryd benoem word (Van Biljon en Djantjies).
> Miskien
>>> is
>>>> > die ander se geld reeds innie bank?
>>>> > Waar is Rassie Erasmus - ook, waar is die sportskrywers dat hul
nog
>> nie
>>>> die
>>>> > ware redes vir Rassie se weglating kon oopvlek nie? Erasmus se
>> weglating
>>>> is
>>>> > 'n skande - en 'n enkel geldige rede waarom Harry Viljoen die
> trekpas
>>>> gegee
>>>> > moet word.
>>>> > Skinstad kaptein? Nadat hy in die 1ste toets (AllBlacks) driekeer
>>> kritieke
>>>> > en goeie balle aangeslaan het, is hy nog daar. Ons gaan 'n duur prys
>>>> betaal
>>>> > vir Skinstad en Viljoen....
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:9k0vg9$1tmou$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Ek het nie gesê die Australiers het goed gespeel nie.
>>>> > > Al wat ek gesê het was dat daar beter rugby aan beide kante
> gespeel
>>> was
>>>> as
>>>> > > verlede Saterdag. - die bietjie wat ek van die wedstryd gesien
> het.
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > WWW wrote in message
>>>> > > news:3b63d9a9$0$229@hades.is.co.za...
>>>> > > > Ek moet sê die bokke het my nogal verras. Ek verskil bietjie
> van
>>> jou
>>>> en
>>>> > > > dink dat die Aussies hulle swakste rugby die seisoen gespeel
> het,
>>> maar
>>>> > is
>>>> > > > bly dat die bokke weer lyk of hulle kan wen. Hulle
verdediging
>> was
>>>> > > briljant
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > news:9jurph$1o7h5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > > Weereens, as mens statistiek in aanmerking neem, kan mens wen.
>>>> > > > > As ek nou nie vandag so besig was met die trekkery nie, sou
ek
>> R10
>>>> op
>>>> > > die
>>>> > > > > Bokke vir 'n wen gewed het, net omdat die Wallabies nog
nooit
> op
>>>> > daardie
>>>> > > > > veld gewen het nie.
>>>> > > > > Die bietjie wat ek van die wedstryd gesien het, het ek nogal
>>>> geniet -
>>>> > > daar
>>>> > > > > is in elk geval beter rugby gespeel aan albei kante.
>>>> > > > > Annette
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Statistiek en die Bokke [boodskap #47466 is 'n antwoord op boodskap #47409] Ma, 30 Julie 2001 12:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek was op Loftus toe ons hulle 63-20 gewen het. Die laaste toets met Carel
as afrigter. Saterdag het my verras. Ek was oortuig dat die vorige telling
omgedraai gaan word en ons gaan nie 20 haal nie. Wys jou net weer. Ons is
heeltemal te maklik te krities teenoor ons eie.
Sakkie

"Annette" skryf in boodskap news:9jurph$1o7h5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Weereens, as mens statistiek in aanmerking neem, kan mens wen.
> As ek nou nie vandag so besig was met die trekkery nie, sou ek R10 op die
> Bokke vir 'n wen gewed het, net omdat die Wallabies nog nooit op daardie
> veld gewen het nie.
> Die bietjie wat ek van die wedstryd gesien het, het ek nogal geniet - daar
> is in elk geval beter rugby gespeel aan albei kante.
> Annette
>
Re: Statistiek en die Bokke [boodskap #47470 is 'n antwoord op boodskap #47466] Ma, 30 Julie 2001 13:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Was Saterdag saam met PPC by Loftus , wat 'n fees

"Sakkie" skryf in boodskap news:3b6553f5$0$229@helios.is.co.za...
> Ek was op Loftus toe ons hulle 63-20 gewen het. Die laaste toets met Carel
> as afrigter. Saterdag het my verras. Ek was oortuig dat die vorige telling
> omgedraai gaan word en ons gaan nie 20 haal nie. Wys jou net weer. Ons is
> heeltemal te maklik te krities teenoor ons eie.
> Sakkie
>
> "Annette" wrote in message
> news:9jurph$1o7h5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Weereens, as mens statistiek in aanmerking neem, kan mens wen.
>> As ek nou nie vandag so besig was met die trekkery nie, sou ek R10 op die
>> Bokke vir 'n wen gewed het, net omdat die Wallabies nog nooit op daardie
>> veld gewen het nie.
>> Die bietjie wat ek van die wedstryd gesien het, het ek nogal geniet - daar
>> is in elk geval beter rugby gespeel aan albei kante.
>> Annette
>>
>
Re: Statistiek en die Bokke [boodskap #47520 is 'n antwoord op boodskap #47429] Di, 31 Julie 2001 21:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirkie  is tans af-lyn  Dirkie
Boodskappe: 103
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Askies Annette - nou dat ek mooi sien wat jy sê moet ek jou gelyk gee

"Annette" skryf in boodskap news:9k0vg9$1tmou$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek het nie gesê die Australiers het goed gespeel nie.
> Al wat ek gesê het was dat daar beter rugby aan beide kante gespeel was as
> verlede Saterdag. - die bietjie wat ek van die wedstryd gesien het.
> Annette
>
>
> WWW wrote in message
> news:3b63d9a9$0$229@hades.is.co.za...
>> Ek moet sê die bokke het my nogal verras. Ek verskil bietjie van jou en
>> dink dat die Aussies hulle swakste rugby die seisoen gespeel het, maar is
>> bly dat die bokke weer lyk of hulle kan wen. Hulle verdediging was
> briljant
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9jurph$1o7h5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Weereens, as mens statistiek in aanmerking neem, kan mens wen.
>>> As ek nou nie vandag so besig was met die trekkery nie, sou ek R10 op
> die
>>> Bokke vir 'n wen gewed het, net omdat die Wallabies nog nooit op daardie
>>> veld gewen het nie.
>>> Die bietjie wat ek van die wedstryd gesien het, het ek nogal geniet -
> daar
>>> is in elk geval beter rugby gespeel aan albei kante.
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Statistiek en die Bokke [boodskap #47575 is 'n antwoord op boodskap #47431] Do, 02 Augustus 2001 11:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote:
>
> Jonas, ek is ook 'n Rassie ondersteuner ( kyk nou net - nadat hy 'n bietjie
> sense in Fleck ingetrap het - word die man glad onderkaptein!).

Jy lieg! Fleck onderkaptein? RODVELMGA!!!!!! Nou weet ek verseker Harry
het die plot verloor!
Re: Statistiek en die Bokke [boodskap #47578 is 'n antwoord op boodskap #47575] Do, 02 Augustus 2001 12:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
Lou skryf in boodskap news:3B693B4A.2F0943A3@lous.zzn.com...
>
>
> Annette wrote:
>>
>> Jonas, ek is ook 'n Rassie ondersteuner ( kyk nou net - nadat hy 'n bietjie
>> sense in Fleck ingetrap het - word die man glad onderkaptein!).
>
> Jy lieg! Fleck onderkaptein? RODVELMGA!!!!!! Nou weet ek verseker Harry
> het die plot verloor!

Fleck is al die afgelope 3/4 wedstryde onderkaptein, maar daar is "rumors"
dat
Harry nou vir Jantjes onderkaptein wil maak en dan ook sommer ontslae wil
raak
van die "Springbok" naam en eerder die span "vernoem" na die kaptein en
onder-
kaptein.............

Bobby-Jantjes
Fleck [boodskap #47593 is 'n antwoord op boodskap #47575] Vr, 03 Augustus 2001 00:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rennie Oster  is tans af-lyn  Rennie Oster
Boodskappe: 72
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
As jy hiervoor lag is jou kennis van rugby 'n bietjie lou. Kom ons kyk 'n
bietjie na die alternatiewe:
Vir die toets op Nuweland is Skinstad as kaptein gekies. Jy weet seker dat
hy 'n voorspeler is (al lyk hy soms na 'n binne-senter) en dat daar in so 'n
geval 'n onderkaptein uit die agterspelers gekies word. As ek reg onthou,
was die moontlikes:

Percy Montgomery
Dean Hall
Joost van der W

Japie Mulder
Butch James

Die eerste drie is nie seker van hulle plekke nie, van hulle is intussen
weggelaat. Die ander twee is albei rooikaart-kandidate en nie
leiersmateriaal nie.

Dit los vir
Breyton Paulse en
Robbie Fleck
as die enigste kandidate.

Fleck is myns insiens die logiese keuse.
Harry weet dalk net meer as wat jy dink.

En Rassie is 'n goeie flank maar 'n totale hoender as spanmens.
Hy behoort nooit weer vir die Springbokke te speel nie, hy voeter die gees
op.
Rennie

"Lou" skryf in boodskap news:3B693B4A.2F0943A3@lous.zzn.com...
Annette wrote:
> Jonas, ek is ook 'n Rassie ondersteuner ( kyk net - nadat hy 'n bietjie
> sense in Fleck ingetrap het - word die man glad onderkaptein!).

Jy lieg! Fleck onderkaptein? RODVELMGA!!!!!! Nou weet ek verseker
Harry het die plot verloor!
Re: Fleck [boodskap #47602 is 'n antwoord op boodskap #47593] Vr, 03 Augustus 2001 11:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Rennie Oster wrote:
>
> As jy hiervoor lag is jou kennis van rugby 'n bietjie lou. Kom ons kyk 'n
> bietjie na die alternatiewe:
> Vir die toets op Nuweland is Skinstad as kaptein gekies. Jy weet seker dat
> hy 'n voorspeler is (al lyk hy soms na 'n binne-senter) en dat daar in so 'n
> geval 'n onderkaptein uit die agterspelers gekies word.

Dit is 'n reel dat die kaptein of onder kaptein uit die agterspelers
moet kom? Joost was nie te lank terug nie Springbok-kaptein? Is dit
miskien eerder omdat hy nie van Harry se WP af kom nie?

> As ek reg onthou, was die moontlikes:
>
> Percy Montgomery
> Dean Hall
> Joost van der W
>
> Japie Mulder
> Butch James
>
> Die eerste drie is nie seker van hulle plekke nie, van hulle is intussen
> weggelaat. Die ander twee is albei rooikaart-kandidate en nie
> leiersmateriaal nie.
>
> Dit los vir
> Breyton Paulse en
> Robbie Fleck
> as die enigste kandidate.
>
> Fleck is myns insiens die logiese keuse.

Hoekom? Paulse sal van beide 'n AA oogpunt en 'n kans om in die span bly
'n beter keuse wees. Paulse raak ook nooit in 'n onderonsies betrokke
nie, in teenstelling met onse fleckie ...

> Harry weet dalk net meer as wat jy dink.

Jou redenasie bo bewys my punt - Fleck is dus nie gekies omdat hy
leierskap materiaal is nie - maar slegs omdat hy die enigste een is wat
oor was (? Paulse / vd Weshuizen ?). Nou onse Fleckie - het soos Japie
Mulder baie ontplofbare temperament - anders as Paulse wat seker die
beste kans van die hele agterlyn het om sy plek te hou. Maar sy kleur is
seker verkeerd (Ferdi - waar is jy nou :) )

Aangaande Butch James - hy het nog nooit geleer het hoe om reg te tackle
nie. Al ooit by jou, Harry en sy ander afrigters opgekom dat met die
manier waarop hy tackle sy kanse om seer te kry net so goed of beter as
die ou wat getackle word? Die kans is dus dubbel - rooi kaart en
besering - dat hy tydens 'n wedstryd kan afgaan.

>
> En Rassie is 'n goeie flank maar 'n totale hoender as spanmens.
> Hy behoort nooit weer vir die Springbokke te speel nie, hy voeter die gees
> op.

Dit is nou jou, Harry en Laurie 'We wuz poisoned' Mains se mening? Dit
is nou dieselfde Rassie wat kort gelede gevra is om Bok Kaptein te wees
en clever genoeg was om nee te sê (miskien te clever). Net een mistake
gemaak - hy het sy rug op SARFU se blue eyed boykie gedraai. En die
Springbok gees is nou nie juis iets om oor huis toe te skryf onder
Blobsie se leierskap nie, is dit?
Re: Statistiek en die Bokke [boodskap #47619 is 'n antwoord op boodskap #47575] Sa, 04 Augustus 2001 02:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Fleck is weet jy? Swaar om te glo- maar waar.:((((
Annette

Lou skryf in boodskap news:3B693B4A.2F0943A3@lous.zzn.com...
>
>
> Annette wrote:
>>
>> Jonas, ek is ook 'n Rassie ondersteuner ( kyk nou net - nadat hy 'n bietjie
>> sense in Fleck ingetrap het - word die man glad onderkaptein!).
>
> Jy lieg! Fleck onderkaptein? RODVELMGA!!!!!! Nou weet ek verseker Harry
> het die plot verloor!
Re: Fleck [boodskap #47620 is 'n antwoord op boodskap #47593] Sa, 04 Augustus 2001 02:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
So Joost was al onderkaptein en kaptein, maar nou is hy nie meer gereken as
(onder)kapteinsmateriaal nie?
Hoeveel wedstryde het Fleck al voluit gespeel?
Hoeveel strafskoppe het Fleck al teen ons veroorsaak?
Annette

Rennie Oster skryf in boodskap news:3b69fbff.0@news1.mweb.co.za...
> As jy hiervoor lag is jou kennis van rugby 'n bietjie lou. Kom ons kyk 'n
> bietjie na die alternatiewe:
> Vir die toets op Nuweland is Skinstad as kaptein gekies. Jy weet seker dat
> hy 'n voorspeler is (al lyk hy soms na 'n binne-senter) en dat daar in so 'n
> geval 'n onderkaptein uit die agterspelers gekies word. As ek reg onthou,
> was die moontlikes:
>
> Percy Montgomery
> Dean Hall
> Joost van der W
>
> Japie Mulder
> Butch James
>
> Die eerste drie is nie seker van hulle plekke nie, van hulle is intussen
> weggelaat. Die ander twee is albei rooikaart-kandidate en nie
> leiersmateriaal nie.
>
> Dit los vir
> Breyton Paulse en
> Robbie Fleck
> as die enigste kandidate.
>
> Fleck is myns insiens die logiese keuse.
> Harry weet dalk net meer as wat jy dink.
>
> En Rassie is 'n goeie flank maar 'n totale hoender as spanmens.
> Hy behoort nooit weer vir die Springbokke te speel nie, hy voeter die gees
> op.
> Rennie
>
>
> "Lou" wrote in message
> news:3B693B4A.2F0943A3@lous.zzn.com...
> Annette wrote:
>> Jonas, ek is ook 'n Rassie ondersteuner ( kyk net - nadat hy 'n bietjie
>> sense in Fleck ingetrap het - word die man glad onderkaptein!).
>
> Jy lieg! Fleck onderkaptein? RODVELMGA!!!!!! Nou weet ek verseker
> Harry het die plot verloor!
>
Re: Statistiek en die Bokke [boodskap #47621 is 'n antwoord op boodskap #47520] Sa, 04 Augustus 2001 02:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Toemaar WWW - ek is nie die een wat op verskonings hier op die ng aandring
nie;))))
Hoop jy geniet die rugby netnou:))
Annette

WWW skryf in boodskap news:3b672547$0$226@hades.is.co.za...
> Askies Annette - nou dat ek mooi sien wat jy sê moet ek jou gelyk gee
>
> "Annette" wrote in message
> news:9k0vg9$1tmou$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek het nie gesê die Australiers het goed gespeel nie.
>> Al wat ek gesê het was dat daar beter rugby aan beide kante gespeel was as
>> verlede Saterdag. - die bietjie wat ek van die wedstryd gesien het.
>> Annette
>>
>>
>> WWW wrote in message
>> news:3b63d9a9$0$229@hades.is.co.za...
>>> Ek moet sê die bokke het my nogal verras. Ek verskil bietjie van jou en
>>> dink dat die Aussies hulle swakste rugby die seisoen gespeel het, maar
> is
>>> bly dat die bokke weer lyk of hulle kan wen. Hulle verdediging was
>> briljant
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9jurph$1o7h5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Weereens, as mens statistiek in aanmerking neem, kan mens wen.
>>>> As ek nou nie vandag so besig was met die trekkery nie, sou ek R10
op
>> die
>>>> Bokke vir 'n wen gewed het, net omdat die Wallabies nog nooit op
> daardie
>>>> veld gewen het nie.
>>>> Die bietjie wat ek van die wedstryd gesien het, het ek nogal
geniet -
>> daar
>>>> is in elk geval beter rugby gespeel aan albei kante.
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Statistiek en die Bokke [boodskap #47704 is 'n antwoord op boodskap #47621] Ma, 06 Augustus 2001 20:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirkie  is tans af-lyn  Dirkie
Boodskappe: 103
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Annette

Jy hoef nie - ek is nie skaam om te erken as ek verkeerd was nie. Ek het
die rugby geniet die naweek. Ek moes ongelukkig na Johan Rademan luister
oor wat met die Vrystaat gebeur, want dit was nie op TV nie. Dit is nou een
ou wat my nie veel nie, maar die wen van die Vrystaat het dit verdraagsaam
gemaak

"Annette" skryf in boodskap news:9kfnng$4b2vg$5@ID-92016.news.dfncis.de...
> Toemaar WWW - ek is nie die een wat op verskonings hier op die ng aandring
> nie;))))
> Hoop jy geniet die rugby netnou:))
> Annette
>
>
> WWW wrote in message
> news:3b672547$0$226@hades.is.co.za...
>> Askies Annette - nou dat ek mooi sien wat jy sê moet ek jou gelyk gee
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9k0vg9$1tmou$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek het nie gesê die Australiers het goed gespeel nie.
>>> Al wat ek gesê het was dat daar beter rugby aan beide kante gespeel
was
> as
>>> verlede Saterdag. - die bietjie wat ek van die wedstryd gesien het.
>>> Annette
>>>
>>>
>>> WWW wrote in message
>>> news:3b63d9a9$0$229@hades.is.co.za...
>>>> Ek moet sê die bokke het my nogal verras. Ek verskil bietjie van
jou
> en
>>>> dink dat die Aussies hulle swakste rugby die seisoen gespeel het,
maar
>> is
>>>> bly dat die bokke weer lyk of hulle kan wen. Hulle verdediging was
>>> briljant
>>>>
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:9jurph$1o7h5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Weereens, as mens statistiek in aanmerking neem, kan mens wen.
>>>> > As ek nou nie vandag so besig was met die trekkery nie, sou ek R10
> op
>>> die
>>>> > Bokke vir 'n wen gewed het, net omdat die Wallabies nog nooit op
>> daardie
>>>> > veld gewen het nie.
>>>> > Die bietjie wat ek van die wedstryd gesien het, het ek nogal
> geniet -
>>> daar
>>>> > is in elk geval beter rugby gespeel aan albei kante.
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Statistiek en die Bokke [boodskap #47716 is 'n antwoord op boodskap #47704] Di, 07 Augustus 2001 01:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ai tog, mens moet maar met die kommentators verlief neem, solank mens se
span goed speel en nog wen ook:))))
Ek wag vir die dag wat die rugbykommentators 'n drie aankondig in
sokkerstyl:))))
Annette

--
.

WWW skryf in boodskap news:3b6f085c$0$229@helios.is.co.za...
> Annette
>
> Jy hoef nie - ek is nie skaam om te erken as ek verkeerd was nie. Ek het
> die rugby geniet die naweek. Ek moes ongelukkig na Johan Rademan luister
> oor wat met die Vrystaat gebeur, want dit was nie op TV nie. Dit is nou een
> ou wat my nie veel nie, maar die wen van die Vrystaat het dit verdraagsaam
> gemaak
>
> "Annette" wrote in message
> news:9kfnng$4b2vg$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Toemaar WWW - ek is nie die een wat op verskonings hier op die ng aandring
>> nie;))))
>> Hoop jy geniet die rugby netnou:))
>> Annette
>>
>>
>> WWW wrote in message
>> news:3b672547$0$226@hades.is.co.za...
>>> Askies Annette - nou dat ek mooi sien wat jy sê moet ek jou gelyk gee
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9k0vg9$1tmou$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ek het nie gesê die Australiers het goed gespeel nie.
>>>> Al wat ek gesê het was dat daar beter rugby aan beide kante gespeel
> was
>> as
>>>> verlede Saterdag. - die bietjie wat ek van die wedstryd gesien het.
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> WWW wrote in message
>>>> news:3b63d9a9$0$229@hades.is.co.za...
>>>> > Ek moet sê die bokke het my nogal verras. Ek verskil bietjie van
> jou
>> en
>>>> > dink dat die Aussies hulle swakste rugby die seisoen gespeel het,
> maar
>>> is
>>>> > bly dat die bokke weer lyk of hulle kan wen. Hulle verdediging was
>>>> briljant
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:9jurph$1o7h5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Weereens, as mens statistiek in aanmerking neem, kan mens wen.
>>>> > > As ek nou nie vandag so besig was met die trekkery nie, sou ek
R10
>> op
>>>> die
>>>> > > Bokke vir 'n wen gewed het, net omdat die Wallabies nog nooit op
>>> daardie
>>>> > > veld gewen het nie.
>>>> > > Die bietjie wat ek van die wedstryd gesien het, het ek nogal
>> geniet -
>>>> daar
>>>> > > is in elk geval beter rugby gespeel aan albei kante.
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Statistiek en die Bokke [boodskap #47732 is 'n antwoord op boodskap #47716] Di, 07 Augustus 2001 07:24 Na vorige boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gerhard Vivi�rs styl? Wie onthou nog SYDIE----------SYDIE-----------

"Annette" skryf in boodskap news:9knhmb$5d3i0$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ai tog, mens moet maar met die kommentators verlief neem, solank mens se
> span goed speel en nog wen ook:))))
> Ek wag vir die dag wat die rugbykommentators 'n drie aankondig in
> sokkerstyl:))))
> Annette
>
>
> --
> .
> WWW wrote in message
> news:3b6f085c$0$229@helios.is.co.za...
>> Annette
>>
>> Jy hoef nie - ek is nie skaam om te erken as ek verkeerd was nie. Ek het
>> die rugby geniet die naweek. Ek moes ongelukkig na Johan Rademan luister
>> oor wat met die Vrystaat gebeur, want dit was nie op TV nie. Dit is nou
> een
>> ou wat my nie veel nie, maar die wen van die Vrystaat het dit verdraagsaam
>> gemaak
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9kfnng$4b2vg$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Toemaar WWW - ek is nie die een wat op verskonings hier op die ng
> aandring
>>> nie;))))
>>> Hoop jy geniet die rugby netnou:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> WWW wrote in message
>>> news:3b672547$0$226@hades.is.co.za...
>>>> Askies Annette - nou dat ek mooi sien wat jy sê moet ek jou gelyk gee
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:9k0vg9$1tmou$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Ek het nie gesê die Australiers het goed gespeel nie.
>>>> > Al wat ek gesê het was dat daar beter rugby aan beide kante
gespeel
>> was
>>> as
>>>> > verlede Saterdag. - die bietjie wat ek van die wedstryd gesien het.
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > WWW wrote in message
>>>> > news:3b63d9a9$0$229@hades.is.co.za...
>>>> > > Ek moet sê die bokke het my nogal verras. Ek verskil bietjie
van
>> jou
>>> en
>>>> > > dink dat die Aussies hulle swakste rugby die seisoen gespeel
het,
>> maar
>>>> is
>>>> > > bly dat die bokke weer lyk of hulle kan wen. Hulle verdediging
> was
>>>> > briljant
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:9jurph$1o7h5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Weereens, as mens statistiek in aanmerking neem, kan mens wen.
>>>> > > > As ek nou nie vandag so besig was met die trekkery nie, sou ek
> R10
>>> op
>>>> > die
>>>> > > > Bokke vir 'n wen gewed het, net omdat die Wallabies nog nooit op
>>>> daardie
>>>> > > > veld gewen het nie.
>>>> > > > Die bietjie wat ek van die wedstryd gesien het, het ek nogal
>>> geniet -
>>>> > daar
>>>> > > > is in elk geval beter rugby gespeel aan albei kante.
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Springbokke se nuwe taktiek
Volgende onderwerp: Rugby 4.20vm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 21:50:38 MGT 2024