Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Geloof
Geloof [boodskap #46533] Sa, 14 Julie 2001 07:04 na volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Vir diegene wat belangstel om meer oor die WAARHEID uit te vind kan julle by
ons nuwe Geloof`s Poslys aansluit.
Hier sal ons die verskillende dele / Boeke van die Bybel bespreek en nie
soos wat ons deur vandag se dominies en pastore gebreinspoel word om te glo
nie.

Om aan te sluit, stuur slegs `n lee boodskap aan dievolgende adres:
Geloof-s...@topica.com

Beste Boere Groete
Frikkie
Ps: Slegs Boere / asseblief...
Re: Geloof [boodskap #46535 is 'n antwoord op boodskap #46533] Sa, 14 Julie 2001 07:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Frikkie. Dit sou interessant gewees het, maar ongelukkig
diskwalifiseer jou PS my.
Annette

Frikkie Potgieter skryf in boodskap news:9ior29$j8u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vir diegene wat belangstel om meer oor die WAARHEID uit te vind kan julle by
> ons nuwe Geloof`s Poslys aansluit.
> Hier sal ons die verskillende dele / Boeke van die Bybel bespreek en nie
> soos wat ons deur vandag se dominies en pastore gebreinspoel word om te glo
> nie.
>
> Om aan te sluit, stuur slegs `n lee boodskap aan dievolgende adres:
> Geloof-s...@topica.com
>
> Beste Boere Groete
> Frikkie
> Ps: Slegs Boere / asseblief...
>
Re: Geloof [boodskap #46537 is 'n antwoord op boodskap #46535] Sa, 14 Julie 2001 08:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Geen probleem Annette,
Daar is wel baie ander groepe waar jy wel in sal belangstel en wat jou sal
aantrek, maar ongelukkig sit daar ook baie van die leuenaars.

Indien jou sou belangstel sal ek vir jou van die adresse stuur.

Beste Groete
Frikkie

Annette wrote in message
news:9iot5t$k4b0g$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dankie Frikkie. Dit sou interessant gewees het, maar ongelukkig
> diskwalifiseer jou PS my.
> Annette
>
> Frikkie Potgieter wrote in message
> news:9ior29$j8u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Vir diegene wat belangstel om meer oor die WAARHEID uit te vind kan julle by
>> ons nuwe Geloof`s Poslys aansluit.
>> Hier sal ons die verskillende dele / Boeke van die Bybel bespreek en nie
>> soos wat ons deur vandag se dominies en pastore gebreinspoel word om te glo
>> nie.
>>
>> Om aan te sluit, stuur slegs `n lee boodskap aan dievolgende adres:
>> Geloof-s...@topica.com
>>
>> Beste Boere Groete
>> Frikkie
>> Ps: Slegs Boere / asseblief...
>>
>
Re: Geloof [boodskap #46539 is 'n antwoord op boodskap #46533] Sa, 14 Julie 2001 08:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
More Rico,
Dit is jou opinie en ek respekteer jou sieninge.
Ongelukkig is dit nie my OPINIE nie...

Groete
Frikkie

Rico wrote in message
news:9iovlh$1c4$1@news1.xs4all.nl...
> Jou Waarheid!!!!!!!!!!
> Maar jy kan nie anders dan vloek en mense vertel hoe dom en sleg hulle is.
> Jy spreek van waarheid?
>
>
> "Frikkie Potgieter" schreef in bericht
> news:9ior29$j8u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Vir diegene wat belangstel om meer oor die WAARHEID uit te vind kan julle by
>> ons nuwe Geloof`s Poslys aansluit.
>> Hier sal ons die verskillende dele / Boeke van die Bybel bespreek en nie
>> soos wat ons deur vandag se dominies en pastore gebreinspoel word om te glo
>> nie.
>>
>> Om aan te sluit, stuur slegs `n lee boodskap aan dievolgende adres:
>> Geloof-s...@topica.com
>>
>> Beste Boere Groete
>> Frikkie
>> Ps: Slegs Boere / asseblief...
>>
>
Re: Geloof [boodskap #46540 is 'n antwoord op boodskap #46533] Sa, 14 Julie 2001 08:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jou Waarheid!!!!!!!!!!
Maar jy kan nie anders dan vloek en mense vertel hoe dom en sleg hulle is.
Jy spreek van waarheid?

"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:9ior29$j8u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vir diegene wat belangstel om meer oor die WAARHEID uit te vind kan julle by
> ons nuwe Geloof`s Poslys aansluit.
> Hier sal ons die verskillende dele / Boeke van die Bybel bespreek en nie
> soos wat ons deur vandag se dominies en pastore gebreinspoel word om te glo
> nie.
>
> Om aan te sluit, stuur slegs `n lee boodskap aan dievolgende adres:
> Geloof-s...@topica.com
>
> Beste Boere Groete
> Frikkie
> Ps: Slegs Boere / asseblief...
>
Re: Geloof [boodskap #46543 is 'n antwoord op boodskap #46533] Sa, 14 Julie 2001 10:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pijotter  is tans af-lyn  Pijotter
Boodskappe: 107
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
So ons moet liewer deur jou groepie gebreinspoel word met julle version van
die WAARHEID... LOL

"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:9ior29$j8u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vir diegene wat belangstel om meer oor die WAARHEID uit te vind kan julle by
> ons nuwe Geloof`s Poslys aansluit.
> Hier sal ons die verskillende dele / Boeke van die Bybel bespreek en nie
> soos wat ons deur vandag se dominies en pastore gebreinspoel word om te glo
> nie.
>
> Om aan te sluit, stuur slegs `n lee boodskap aan dievolgende adres:
> Geloof-s...@topica.com
>
> Beste Boere Groete
> Frikkie
> Ps: Slegs Boere / asseblief...
>
Re: Geloof [boodskap #46545 is 'n antwoord op boodskap #46543] Sa, 14 Julie 2001 11:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Is jy dan nie al groot genoeg om self te besluit wat die WAARHEID is of
nie..
Klink elk geval nie so nie..

Groete
Frikkie

Pijotter skryf in boodskap news:995107482.12840.0.pluto.d4ee0492@news.demon.nl...
> So ons moet liewer deur jou groepie gebreinspoel word met julle version van
> die WAARHEID... LOL
Re: Geloof [boodskap #46551 is 'n antwoord op boodskap #46545] Sa, 14 Julie 2001 12:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pijotter  is tans af-lyn  Pijotter
Boodskappe: 107
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
Frikkie ek is groot genoeg om te besef dat geen mens met 100% akkuraadheid
kan sê ek weet wat die WAARHEID is nie. Elke individuele persepsie van die
WAARHEID is verskillend en slegs deur die vorming van groep kan 'n gelyke
WAARHEID oor die van individuele persepsie geplaas word. Ek heg meer waarde
aan die individuele persepsie, en veral bo die van die jou groepie.

"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:9ip904$ohn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is jy dan nie al groot genoeg om self te besluit wat die WAARHEID is of
> nie..
> Klink elk geval nie so nie..
>
> Groete
> Frikkie
>
> Pijotter wrote in message
> news:995107482.12840.0.pluto.d4ee0492@news.demon.nl...
>> So ons moet liewer deur jou groepie gebreinspoel word met julle version
> van
>> die WAARHEID... LOL
>
Re: Geloof [boodskap #46558 is 'n antwoord op boodskap #46551] Sa, 14 Julie 2001 16:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ook reg so, het nie gesê ons is `n groep wat iemand wil of probeer oortuig
nie, maar aangesien jy nou hier is.
Ek / ons soek net Boere bymekaar want so sê die Skrif ook. Moet nie
uitbaster nie, gee nie julle seuns vir hulle dogters nie, ag so kan ek
aangaan met die lysie, nie die breinspoel van vergewe almal oor die verlede
net sodat hulle later kan terugkom en die res van jou gesin verder uitmoor
nie.

Ek gaan elk geval nie verder hier op e-pos antwoord nie, want elkeen het sy
eie sieninge en so het baie met hul sieninge en al ook maar net statestieke
in die koerante geword, so ons laat dit maar daar.

Al wat ek hier gedoen het is om Boere uit te nooi na `n besprekingsgroep en
indien jy nie belangstel nie, bly dan stil. So maklik soos DIT.

Beste Groete
Frikkie

Pijotter skryf in boodskap news:995114055.15102.0.pluto.d4ee0492@news.demon.nl...
> Frikkie ek is groot genoeg om te besef dat geen mens met 100% akkuraadheid
> kan sê ek weet wat die WAARHEID is nie. Elke individuele persepsie van die
> WAARHEID is verskillend en slegs deur die vorming van groep kan 'n gelyke
> WAARHEID oor die van individuele persepsie geplaas word. Ek heg meer waarde
> aan die individuele persepsie, en veral bo die van die jou groepie.
>
> "Frikkie Potgieter" schreef in bericht
> news:9ip904$ohn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Is jy dan nie al groot genoeg om self te besluit wat die WAARHEID is of
>> nie..
>> Klink elk geval nie so nie..
>>
>> Groete
>> Frikkie
>>
>> Pijotter wrote in message
>> news:995107482.12840.0.pluto.d4ee0492@news.demon.nl...
>>> So ons moet liewer deur jou groepie gebreinspoel word met julle
version
>> van
>>> die WAARHEID... LOL
>>
>
Re: Geloof [boodskap #46559 is 'n antwoord op boodskap #46558] Sa, 14 Julie 2001 16:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Frikkie Potgieter wrote:

> Ek / ons soek net Boere bymekaar want so sê die Skrif ook.

So net dié wat kan bloos, né?

> Ek gaan elk geval nie vêrder hier op e-pos antwoord nie

So doen ons 'n guns, en moenie terugkom en allerhandedinge kom sê wat met
ekskrement en dies meer te doen
het nie. Meeste mense hier is Christene wat nie hulle
medemens uitkryt soos jy nie, en jy is eintlik nie baie
welkom hier by hierdie groepie nie. Miskien ook nie
by die ander groep (wat kan bloos) nie. Eintlik is jy
in die diens van Mammon. Jy werk vir geld vir Fred
Rundle. Wat ek wil weet, is waar kry Fred Rundle
sy geld vandaan? Van die VSA of van Kanada?

Tant Hessie Angel.
Re: Geloof [boodskap #46561 is 'n antwoord op boodskap #46533] Sa, 14 Julie 2001 18:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
JA MEID......

skryf in boodskap news:3B5077C5.1F984D93@home.com...
Frikkie Potgieter wrote:

> Ek / ons soek net Boere bymekaar want so sê die Skrif ook.

So net dié wat kan bloos, nê?

> Ek gaan elk geval nie verder hier op e-pos antwoord nie

So doen ons 'n guns, en moenie terugkom en allerhandedinge kom sê wat met
ekskrement en dies meer te doen
het nie. Meeste mense hier is Christene wat nie hulle
medemens uitkryt soos jy nie, en jy is eintlik nie baie
welkom hier by hierdie groepie nie. Miskien ook nie
by die ander groep (wat kan bloos) nie. Eintlik is jy
in die diens van Mammon. Jy werk vir geld vir Fred
Rundle. Wat ek wil weet, is waar kry Fred Rundle
sy geld vandaan? Van die VSA of van Kanada?

Tant Hessie Angel.
Re: Geloof [boodskap #46563 is 'n antwoord op boodskap #46533] Sa, 14 Julie 2001 18:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Frikkie Potgieter wrote:

> JA MEID......
>

Ek dog jy gaan nie verder op die epos antwoord nie.
Dus is jy nog 'n leuenaar ook.

M8.
Re: Geloof [boodskap #46577 is 'n antwoord op boodskap #46533] So, 15 Julie 2001 04:03 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
JA MEID....

skryf in boodskap news:3B5091C3.6268BB46@home.com...
> Frikkie Potgieter wrote:
>
>> JA MEID......
>>
>
> Ek dog jy gaan nie verder op die epos antwoord nie.
> Dus is jy nog 'n leuenaar ook.
>
> M8.
>
Vorige onderwerp: VRA DIE DOMINEE
Volgende onderwerp: die oord van vrede :-))
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 18:12:15 MGT 2024