Re: Hoekom wen misdaad? [boodskap #115932 is 'n antwoord op boodskap #115928] |
Vr, 18 Januarie 2008 07:22 |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 17 Jan 2008 23:02:43 -0800 (PST), fb
>
> Dis baie nice, sal defnitief bietjie kyk of ek nie dalk ook vreeslik
> kreatief kan raak nie.
Dìt is wat 'n rekenaar iets vanuit die buitenste ruimte maak.
Die feit dat mense met totaal verkillende belangstellings hul
vaardighede en dit wat hul doen kan uitleef op dieselfde box.
Die enjinnmense kan hul inligting versamel op dieselfde rekenaar as
waarop die dogtertjie haar barbiepoppe versamel, die gamespeler
Cowboys en Kroeks speel, en die fotograaf sy donkerkamer in die helder
lig gebruik.
|
|
|
Re: Hoekom wen misdaad? [boodskap #115934 is 'n antwoord op boodskap #115932] |
Vr, 18 Januarie 2008 07:45 |
fb
Boodskappe: 54 Geregistreer: Januarie 2008
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Jan 18, 9:22 am, Dave wrote:
> On Thu, 17 Jan 2008 23:02:43 -0800 (PST), fb
>
>> Dis baie nice, sal defnitief bietjie kyk of ek nie dalk ook vreeslik
>> kreatief kan raak nie.
>
> Dìt is wat 'n rekenaar iets vanuit die buitenste ruimte maak.
> Die feit dat mense met totaal verkillende belangstellings hul
> vaardighede en dit wat hul doen kan uitleef op dieselfde box.
>
> Die enjinnmense kan hul inligting versamel op dieselfde rekenaar as
> waarop die dogtertjie haar barbiepoppe versamel, die gamespeler
> Cowboys en Kroeks speel, en die fotograaf sy donkerkamer in die helder
> lig gebruik.
Tegnologie is die wonderlikste ding ooit...kan nie help om soms
verwonderd te staan nie rerig hehe!!!
|
|
|
Re: Hoekom wen misdaad? [boodskap #115987 is 'n antwoord op boodskap #115934] |
Sa, 19 Januarie 2008 19:07 |
Jottie
Boodskappe: 223 Geregistreer: April 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 18 Jan, 08:45, fb wrote:
> Tegnologie is die wonderlikste ding ooit...kan nie help om soms
> verwonderd te staan nie rerig hehe!!!
Dis net jammer tegnologie is so blerrie duur om wettig te gebruik:
Adobe Photoshop CS3 - US$850.00
Corel Painter X Full - US$380.00
eFrontier Poser 7 - US$250.00
Ek wonder hoeveel mense gebruik hierdie sagteware (Byna R15000 in
waarde) sonder om daarvoor te betaal maar kerm en kla terselfdertyd
oor die korrupsie in die land, die algemene gebrek aan respek vir
wetgewing, en die minagting vir persoonlike eiendom en veiligheid.
|
|
|
Re: Hoekom wen misdaad? [boodskap #115988 is 'n antwoord op boodskap #115987] |
Sa, 19 Januarie 2008 20:14 |
duif
Boodskappe: 590 Geregistreer: April 2007
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 19 Jan 2008 11:07:46 -0800 (PST), Jottie wrote:
> On 18 Jan, 08:45, fb wrote:
>> Tegnologie is die wonderlikste ding ooit...kan nie help om soms
>> verwonderd te staan nie rerig hehe!!!
>
> Dis net jammer tegnologie is so blerrie duur om wettig te gebruik:
> Adobe Photoshop CS3 - US$850.00
> Corel Painter X Full - US$380.00
> eFrontier Poser 7 - US$250.00
>
> Ek wonder hoeveel mense gebruik hierdie sagteware (Byna R15000 in
> waarde) sonder om daarvoor te betaal maar kerm en kla terselfdertyd
> oor die korrupsie in die land, die algemene gebrek aan respek vir
> wetgewing, en die minagting vir persoonlike eiendom en veiligheid.
en ek wonder hoeveel mense is vermetel genoeg om, in jaloesie na die
ou te kyk wat met die afdak BMW verby te ry, en te wonder watter
korrupsie hy gepleeg het om die kar te kan bekostig. Miskien moet die
regering eers die hoof van die Skerpioene se skuld bewys eer hulle in
die media bewerings oor hom maak. Jaloesie speel daar ook 'n rol.
|
|
|
Re: Hoekom wen misdaad? [boodskap #115995 is 'n antwoord op boodskap #115988] |
So, 20 Januarie 2008 11:33 |
Jottie
Boodskappe: 223 Geregistreer: April 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 19 Jan, 21:14, Dave wrote:
> en ek wonder hoeveel mense is vermetel genoeg om, in jaloesie na die
> ou te kyk wat met die afdak BMW verby te ry, en te wonder watter
> korrupsie hy gepleeg het om die kar te kan bekostig. Miskien moet die
> regering eers die hoof van die Skerpioene se skuld bewys eer hulle in
> die media bewerings oor hom maak. Jaloesie speel daar ook 'n rol.
Goeie punt alhoewel jaloesie niemand enige direkte skade aandoen nie.
Dit kan wel lei tot ander dade of soos jy sê, bewerings wat ander in
'n swak lig stel. Ek dink mense moet hulle weerhou daarvan om 'n
gevolgtrekking te maak alvorens iemand skuldig bewys is in 'n hof. Dit
is natuurlik onvermeidelik om 'n kriminele klag soos teen die
polisiehoof te openbaar, dis deel van die regsproses. Dit beteken nie
hy is skuldig nie maar bloot dat hy onder verdagting is en offisieel
aangekla is. Wat die media met hulle verskillende politieke agendas
van die aanklag maak is natuurlik 'n ander storie...
Maaaaar, ek kan verstaan dat mense vandag al so gewoond is aan al die
korrupsie rondom hulle dat wanneer hy na 'n ou in 'n afdak BMW kyk,
dan is dit tweede natuur om te wonder of hy sy rykdom wettig bekom
het.
|
|
|