Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die waarskynlikheid dat Jim Again en ons almal nie-blanke voorouers het.
Re: Die waarskynlikheid dat Jim Again en ons almal nie-blanke voorouers het. [boodskap #109171 is 'n antwoord op boodskap #109158] Do, 23 Februarie 2006 11:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Nou waarom vermy jy my vraag of jy dieslefde as baie swartes sou reggekry
het as jy met dieselfde agterstand begin het?

"Otterkop" skryf in boodskap news:co-dnekoIvjY3mDeRVn-gw@is.co.za...
> As daar WEB was dit beslis nie waar ek grootgeword het nie. Ons het
> geen appel of melk by eninge skool ooit ontvang nie , weet nie
> waar jy daaraan kom nie. Die speen van WEB was seker vir 'n
> paar beskore wat die regte mense geken het, beslis nie in my groot word
> dae
> nie.
>
> Hoekom mag ek nie deel wees van SEB nie, hulle maak gebruik van ras
> om onderskeid te tref. As ek reg onthou is dit onwettig in die nuwe SA.
>
> Sien as ek met SEB bevoordeel word kan ek op 45 aftree ipv 50.
> Daai vyf jaar kan ek baie beter gebruik in my kinders se tienerjare
> as on welvaart te skep vir my en hulle. Hoekom my doodwerk as
> die nuwe's dit nie meer hoef te doen nie.
>
> Wat is die eindresultaat van SEB ? Wat word van die wittes wat
> agv SEB benadeel word ? Dink jy dit wakker haat aan ?
> Wat is die gevolg van haat ?
>
> (Moenie oor my worry nie ek kyk na myself, kan darem elke
> maand cornflakes koop)
>
> Is 'n otter vir jou 'n lelike ding in die skepping ?
>
>
>
>
>
>
>
>

>> Nadat jy aan die speen van WEB gesuig het, moet jy nou ook weer aan die
>> speen van SEB suig, anders kan jy blykbaar nie vorder nie. Is dit
>> waarom jy "Otterkop" heet?


>> "Otterkop" wrote in message
>> news:YMydnWVLscR5cGbeRVn-pg@is.co.za...

>>> Dink jy Cyril is benaadeel ?
>>> Hoeveel keer moet jy hom nog bevoordeel ?
>
>
>>> "Torreke" wrote in message
>>> news:dtej9e$qhq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Gladnie selektief nie!!! Ek en jy was bevoordeel deur WEB. Ons het
>>>> die room afgeskep terwyl die ander aan die agterspeen gesuig het.
>>
>>>> As ons nou erken dat ons ook gekleurde voorouers het, dat ons
>>>> meerderwaardige houding nie alleen op menslike gronde verkeerd was nie,
>>>> maar ook op grond van ons genetiese afkoms - dat ons in der waarheid
>>>> ook op ons eie voorouers gespuug het! - dan beteken dit tog seker nie
>>>> dat ons nou in die ry van SEB kan kom staan en sê dat ek 'n nie-blanke
>>>> is wat nou weer bevoordeel moet word nie. SEB wil mense bevorder wat
>>>> voorheen benadeel was.
>>
>>>> As jy die feit kritiseer dat die weereens op rassegorndslag geskied,
>>>> dan stem ons saam! Ek kritiseer "affirmative action" en SEB ook skerp.
>>>> Maar dit gaan daaroor dat die onderskeid steeds op rassegrondslag
>>>> plaasvind. Ek glo 'n ander kriterium moet gevind word. Maar wat?
>>
>>>> "Otterkop" wrote in message
>>>> news:o4WdnUZCTLrXBmfeRVn-gg@is.co.za...
>>>> > Jy kan nie nou selektief wees nie, ons is dan nie blank nie
>>>
>>>> > "Torreke" wrote in message
>>>> > news:dtbo4i$87c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >> So jy wil jou brood aan albei kante gebotter hê? Eers lekker
>>>> >> voordeel getrek uit blanke bevoorregting, nou wil jy omswaai om uit
>>>> >> SEB voordeel te trek.
>>>
>>
>
>


>
Re: Die waarskynlikheid dat Jim Again en ons almal nie-blanke voorouers het. [boodskap #109296 is 'n antwoord op boodskap #109171] Ma, 27 Februarie 2006 04:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Maar ons het ook met 'n agterstand begin.

"Torreke" skryf in boodskap news:dtk5p7$2ka$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nou waarom vermy jy my vraag of jy dieslefde as baie swartes sou reggekry
> het as jy met dieselfde agterstand begin het?
>
> "Otterkop" wrote in message
> news:co-dnekoIvjY3mDeRVn-gw@is.co.za...
>> As daar WEB was dit beslis nie waar ek grootgeword het nie. Ons het
>> geen appel of melk by eninge skool ooit ontvang nie , weet nie
>> waar jy daaraan kom nie. Die speen van WEB was seker vir 'n
>> paar beskore wat die regte mense geken het, beslis nie in my groot word
>> dae
>> nie.

>> Hoekom mag ek nie deel wees van SEB nie, hulle maak gebruik van ras
>> om onderskeid te tref. As ek reg onthou is dit onwettig in die nuwe SA.

>> Sien as ek met SEB bevoordeel word kan ek op 45 aftree ipv 50.
>> Daai vyf jaar kan ek baie beter gebruik in my kinders se tienerjare
>> as on welvaart te skep vir my en hulle. Hoekom my doodwerk as
>> die nuwe's dit nie meer hoef te doen nie.

>> Wat is die eindresultaat van SEB ? Wat word van die wittes wat
>> agv SEB benadeel word ? Dink jy dit wakker haat aan ?
>> Wat is die gevolg van haat ?

>> (Moenie oor my worry nie ek kyk na myself, kan darem elke
>> maand cornflakes koop)

>> Is 'n otter vir jou 'n lelike ding in die skepping ?








>
>>> Nadat jy aan die speen van WEB gesuig het, moet jy nou ook weer aan die
>>> speen van SEB suig, anders kan jy blykbaar nie vorder nie. Is dit
>>> waarom jy "Otterkop" heet?
>
>
>>> "Otterkop" wrote in message
>>> news:YMydnWVLscR5cGbeRVn-pg@is.co.za...
>
>>>> Dink jy Cyril is benaadeel ?
>>>> Hoeveel keer moet jy hom nog bevoordeel ?
>>
>>
>>>> "Torreke" wrote in message
>>>> news:dtej9e$qhq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Gladnie selektief nie!!! Ek en jy was bevoordeel deur WEB. Ons het
>>>> > die room afgeskep terwyl die ander aan die agterspeen gesuig het.
>>>
>>>> > As ons nou erken dat ons ook gekleurde voorouers het, dat ons
>>>> > meerderwaardige houding nie alleen op menslike gronde verkeerd was
>>>> > nie, maar ook op grond van ons genetiese afkoms - dat ons in der
>>>> > waarheid ook op ons eie voorouers gespuug het! - dan beteken dit tog
>>>> > seker nie dat ons nou in die ry van SEB kan kom staan en sê dat ek 'n
>>>> > nie-blanke is wat nou weer bevoordeel moet word nie. SEB wil mense
>>>> > bevorder wat voorheen benadeel was.
>>>
>>>> > As jy die feit kritiseer dat die weereens op rassegorndslag geskied,
>>>> > dan stem ons saam! Ek kritiseer "affirmative action" en SEB ook
>>>> > skerp. Maar dit gaan daaroor dat die onderskeid steeds op
>>>> > rassegrondslag plaasvind. Ek glo 'n ander kriterium moet gevind word.
>>>> > Maar wat?
>>>
>>>> > "Otterkop" wrote in message
>>>> > news:o4WdnUZCTLrXBmfeRVn-gg@is.co.za...
>>>> >> Jy kan nie nou selektief wees nie, ons is dan nie blank nie
>>>>
>>>> >> "Torreke" wrote in message
>>>> >> news:dtbo4i$87c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >>> So jy wil jou brood aan albei kante gebotter hê? Eers lekker
>>>> >>> voordeel getrek uit blanke bevoorregting, nou wil jy omswaai om uit
>>>> >>> SEB voordeel te trek.
>>>>
>>>
>>
>
>


>
Re: Die waarskynlikheid dat Jim Again en ons almal nie-blanke voorouers het. [boodskap #109325 is 'n antwoord op boodskap #109296] Di, 28 Februarie 2006 08:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
'n Agterstand soos die prentjie wat ek vir jou van 'n swart kind se lewe
geskilder het? Kom nou, hoeveel blankes het met dié soort agterstand
begin?

In vergelyking met die gemiddelde blanke kind wat saam met my skool gegaan
het, het ek ook met 'n agterstand begin. My ouers het net St 6 gehad. Ek
was 1 van 7 kinders. As hoërskoolkind moes ek Saterdae werk vir my sakgeld
en selfs klere. Om universiteit toe te gaan, moes ek geld leen, vakansies
in 'n fabriek werk, ens. Dit maak my ook kwaad wanneer sommige swartes dink
dit het alles net in ons skote geval. Natuurlik het dit nie!!!

Maar, Otterkop, anders as die swartetjies, was ek goed gevoed en geklee!!!
My ouers kon my nie kleuterskool toe stuur nie, maar ek het goeie stimulasie
van klein tyd af by die huis ontvang. Ek het nie kilometers ver kaalvoet
skool toe gedraf nie, het nie nodig gehad om my eie boeke te koop nie! Ek
en jy het toegang tot vol-betaalde skoolonderwys gehad (nie net ons boeke
nie, maar op laerskool was selfs ons penne, potlode en uitveërs voorsien).
Op laerskool het ons gereeld 'n glas melk en 'n appel of piesang gekry (ek
het waarskynlik so 10 of meer jaar voor jou skoolgegaan). Truk and die
SAUK-orkes het gereeld verbygekom om ons aan die kunste bekend te stel. Die
skool, die dokter, hospitaal, klinieke, goeie winkels, noem maar op was
binne bereik. My ouers kon altyd ten minste 'n goeie 2e-handse motor
bekostig, ens. As my fiets stukkend was, het my ouers ons gewoonlik by die
skool afgelaai en opgelaai (ten spyte daarvan dat die skool binne
loopafstand was). Ons het 90% van die tyd op goeie teerpaaie gery. Die
skole waar ek skoolgegaan het, het deur die bank goed-opgeleide onderwysers
gehad (ten minste 'n diploma vir laerskoolonderwys en 'n graad plus diploma
vir hoërskoolonderwys), was in moderne geboue gehuisves, en het al die
opleidingsmateriaal, toerusting en meubels gehad om kwaliteit onderwys aan
te bied. Ons het toegang gehad tot goeie skoolbiblioteke en
dorpsbiblioteke. Ons het toegang gehad tot uitstekende sportgeriewe en
afrigters. Ons kon loop waar ons wou, woon waar ons wou en werk waar ons
wou. Ons kon aansoek doen vir watter poste ons wou! Niemand het ons in
die straat voorgekeer en gevra "Waar's jou pas? Het jy toestemming om hier
te wees nie?". Nie 'n enkele een van ons het ooit onder polisiebrutaliteit
deurgeloop en 'n nag in die tronk geslaap omdat ons nie ons ID by ons gehad
het nie.

In vergelyking met derduisende swartes rondom ons, was ons uitermate
bevoorreg!

Otterkop, ek voel aan diep binne-in jou weet jy ek is reg, maar jy kan
jouself net nie sover bring om toe te gee nie.

"Otterkop" skryf in boodskap news:I_GdnaSfbpN0HJ_ZnZ2dnUVZ_v2dnZ2d@is.co.za...
>
> Maar ons het ook met 'n agterstand begin.
>
>
> "Torreke" wrote in message
> news:dtk5p7$2ka$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nou waarom vermy jy my vraag of jy dieslefde as baie swartes sou reggekry
>> het as jy met dieselfde agterstand begin het?

>> "Otterkop" wrote in message
>> news:co-dnekoIvjY3mDeRVn-gw@is.co.za...
>>> As daar WEB was dit beslis nie waar ek grootgeword het nie. Ons het
>>> geen appel of melk by eninge skool ooit ontvang nie , weet nie
>>> waar jy daaraan kom nie. Die speen van WEB was seker vir 'n
>>> paar beskore wat die regte mense geken het, beslis nie in my groot word
>>> dae
>>> nie.
>
>>> Hoekom mag ek nie deel wees van SEB nie, hulle maak gebruik van ras
>>> om onderskeid te tref. As ek reg onthou is dit onwettig in die nuwe SA.
>
>>> Sien as ek met SEB bevoordeel word kan ek op 45 aftree ipv 50.
>>> Daai vyf jaar kan ek baie beter gebruik in my kinders se tienerjare
>>> as on welvaart te skep vir my en hulle. Hoekom my doodwerk as
>>> die nuwe's dit nie meer hoef te doen nie.
>
>>> Wat is die eindresultaat van SEB ? Wat word van die wittes wat
>>> agv SEB benadeel word ? Dink jy dit wakker haat aan ?
>>> Wat is die gevolg van haat ?
>
>>> (Moenie oor my worry nie ek kyk na myself, kan darem elke
>>> maand cornflakes koop)
>
>>> Is 'n otter vir jou 'n lelike ding in die skepping ?
>
>
>
>
>
>
>
>
>>
>>>> Nadat jy aan die speen van WEB gesuig het, moet jy nou ook weer aan die
>>>> speen van SEB suig, anders kan jy blykbaar nie vorder nie. Is dit
>>>> waarom jy "Otterkop" heet?
>>
>>
>>>> "Otterkop" wrote in message
>>>> news:YMydnWVLscR5cGbeRVn-pg@is.co.za...
>>
>>>> > Dink jy Cyril is benaadeel ?
>>>> > Hoeveel keer moet jy hom nog bevoordeel ?
>>>
>>>
>>>> > "Torreke" wrote in message
>>>> > news:dtej9e$qhq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >> Gladnie selektief nie!!! Ek en jy was bevoordeel deur WEB. Ons het
>>>> >> die room afgeskep terwyl die ander aan die agterspeen gesuig het.
>>>>
>>>> >> As ons nou erken dat ons ook gekleurde voorouers het, dat ons
>>>> >> meerderwaardige houding nie alleen op menslike gronde verkeerd was
>>>> >> nie, maar ook op grond van ons genetiese afkoms - dat ons in der
>>>> >> waarheid ook op ons eie voorouers gespuug het! - dan beteken dit tog
>>>> >> seker nie dat ons nou in die ry van SEB kan kom staan en sê dat ek 'n
>>>> >> nie-blanke is wat nou weer bevoordeel moet word nie. SEB wil mense
>>>> >> bevorder wat voorheen benadeel was.
>>>>
>>>> >> As jy die feit kritiseer dat die weereens op rassegorndslag geskied,
>>>> >> dan stem ons saam! Ek kritiseer "affirmative action" en SEB ook
>>>> >> skerp. Maar dit gaan daaroor dat die onderskeid steeds op
>>>> >> rassegrondslag plaasvind. Ek glo 'n ander kriterium moet gevind word.
>>>> >> Maar wat?
>>>>
>>>> >> "Otterkop" wrote in message
>>>> >> news:o4WdnUZCTLrXBmfeRVn-gg@is.co.za...
>>>> >>> Jy kan nie nou selektief wees nie, ons is dan nie blank nie
>>>> >
>>>> >>> "Torreke" wrote in message
>>>> >>> news:dtbo4i$87c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >>>> So jy wil jou brood aan albei kante gebotter hê? Eers lekker
>>>> >>>> voordeel getrek uit blanke bevoorregting, nou wil jy omswaai om uit
>>>> >>>> SEB voordeel te trek.
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
>


>
Re: Die waarskynlikheid dat Jim Again en ons almal nie-blanke voorouers het. [boodskap #109351 is 'n antwoord op boodskap #109296] Wo, 01 Maart 2006 12:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bes...  is tans af-lyn  bes...
Boodskappe: 2
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Junior Lid
OTTERKOP.....IS JY DALK N ARM BLANKE, WATTER AGTERSTAND PRAAT JY VAN?
Re: Die waarskynlikheid dat Jim Again en ons almal nie-blanke voorouers het. [boodskap #109354 is 'n antwoord op boodskap #109351] Wo, 01 Maart 2006 22:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Libbie, Libbie, Libbie

Jy weet, jy is darem maar een REUSE kansvatter.

Jy spartel nou baie hard om vir ons te probeer "bewys" dat
die Swartes (as 'n meerderheid) eintlik net so intelligent,
ontwikkeld, en beskaafd soos die meerderheid Blankes is.

So te se alle Blankes weet vandag dat jy absolute drek
praat.

Die Swartes bestaan al 'n baie langer tyd (miljoene jare)
op aarde as wat die Blankes op aarde bestaan. Hulle
was reeds lank voor die Blankes op aarde. Die Blankes
bestaan maar sowat 6000 jaar op aarde. - Inderdaad 'n
relatiewe baie kort tydjie.

Die logiese vrae is nou :

1) Waarom kon die Swartes dan nog nie (nooit) bo die
Blankes uitstyg nie, terwyl hulle letterlik baie meer tyd
daarvoor gehad het as die Blankes ?

2) Waarom kon (en doen) die Blankes dan elke keer,
wanneer hulle totaal verslaan was, weer binne 'n relatief
baie kort tyd op staan, (uit sak en as uit) ?

3) Waarom verteenwoordig die Westerse lande (en Wes-
terse kultuur, kennis, en ontwikkeling, ens,) die toppunt
van die beskawing, veral soos ons dit vandag ken ?

4) Waarom kon die Swartes nog nooit bereik wat in punte
2 en 3 hierbo beskryf word nie ?

Moet tog net nie weer probeer twyfel saai en uit tart, sodat
ek weer eens die bewyse van my stellings bring, en sodoen-
de jou verrotte liberalisme ontbloot as 'n groot pot poef nie.

Jy is 'n opportunistiese, liberale liegbek. Of, ... miskien is
jy net uiters dom en/of naief. ...Whatever!

Cheers!

Jim
Re: Die waarskynlikheid dat Jim Again en ons almal nie-blanke voorouers het. [boodskap #109358 is 'n antwoord op boodskap #109351] Do, 02 Maart 2006 05:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Gaan lees die hele thread . Torreke verstaan nie dat blankes ook met 'n
agterstand 'n die lewe begin nie. Hulle werk hulle egter uit daardie posisie
uit en as hulle dit regkry dan is hulle "bevoordeel"

wrote in message
news:1141217493.560710.153430@i40g2000cwc.googlegroups.com.. .
> OTTERKOP.....IS JY DALK N ARM BLANKE, WATTER AGTERSTAND PRAAT JY VAN?
>
Re: Die waarskynlikheid dat Jim Again en ons almal nie-blanke voorouers het. [boodskap #109360 is 'n antwoord op boodskap #109325] Do, 02 Maart 2006 05:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Torreke verduidelik dan net eers hoekom het die swartes dan nie
in hul krale en stamgebiede waar hulle hul tradisionele leefwyse uitgeleef
het
hulself ontwikkel nie. Hoekom moet die blanke hulle ontwikkel, hulle is dan
kwansuis op dieselfde level. Hulle het nie in die laaste 50 jaar agtergebly
nie, hulle
was nog nooit in hul bestaan op 'n plek waar hulle agter kon raak nie want
hulle
was nooit deel van die wedloop nie. En dit is nie ons paar blankes in SA se
skuld
nie. Los hulle laat hulle hulself uitsort hulle wil dit mos so he.

Het jy in die army getry om sonder jou pasboek in die stad te loop. As die
MP's
jou kry was dit 7 dae DB vir jou, so ja, ek ken pasboeke.

Die "setlaars" kom in SA aan en begin skole. Die swartes hier het nie skole
nie
want hulle weet nie wat dit is nie. Nou is helle kwaad omdat ons goeie skole
gehad het, is dit die blanke se skuld ?

Ek sou graag wou he dat almal vandag goeie skole en opleiding moet kry
want dit sal almal in die toekoms bevoordeel. ONgelukkig sal dit nooit
gebeur nie want ons is nou regtig in Afrika. Daar sal net een pad wees
en dit is agteruit. Deesdae ry ons op 50% goeie paaie as ons petrol kan kry

"Torreke" skryf in boodskap news:du1bek$ptg$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n Agterstand soos die prentjie wat ek vir jou van 'n swart kind se lewe
> geskilder het? Kom nou, hoeveel blankes het met dié soort agterstand
> begin?
>
> In vergelyking met die gemiddelde blanke kind wat saam met my skool gegaan
> het, het ek ook met 'n agterstand begin. My ouers het net St 6 gehad. Ek
> was 1 van 7 kinders. As hoërskoolkind moes ek Saterdae werk vir my
> sakgeld en selfs klere. Om universiteit toe te gaan, moes ek geld leen,
> vakansies in 'n fabriek werk, ens. Dit maak my ook kwaad wanneer sommige
> swartes dink dit het alles net in ons skote geval. Natuurlik het dit
> nie!!!
>
> Maar, Otterkop, anders as die swartetjies, was ek goed gevoed en geklee!!!
> My ouers kon my nie kleuterskool toe stuur nie, maar ek het goeie
> stimulasie van klein tyd af by die huis ontvang. Ek het nie kilometers
> ver kaalvoet skool toe gedraf nie, het nie nodig gehad om my eie boeke te
> koop nie! Ek en jy het toegang tot vol-betaalde skoolonderwys gehad (nie
> net ons boeke nie, maar op laerskool was selfs ons penne, potlode en
> uitveërs voorsien). Op laerskool het ons gereeld 'n glas melk en 'n appel
> of piesang gekry (ek het waarskynlik so 10 of meer jaar voor jou
> skoolgegaan). Truk and die SAUK-orkes het gereeld verbygekom om ons aan
> die kunste bekend te stel. Die skool, die dokter, hospitaal, klinieke,
> goeie winkels, noem maar op was binne bereik. My ouers kon altyd ten
> minste 'n goeie 2e-handse motor bekostig, ens. As my fiets stukkend was,
> het my ouers ons gewoonlik by die skool afgelaai en opgelaai (ten spyte
> daarvan dat die skool binne loopafstand was). Ons het 90% van die tyd op
> goeie teerpaaie gery. Die skole waar ek skoolgegaan het, het deur die
> bank goed-opgeleide onderwysers gehad (ten minste 'n diploma vir
> laerskoolonderwys en 'n graad plus diploma vir hoërskoolonderwys), was in
> moderne geboue gehuisves, en het al die opleidingsmateriaal, toerusting en
> meubels gehad om kwaliteit onderwys aan te bied. Ons het toegang gehad
> tot goeie skoolbiblioteke en dorpsbiblioteke. Ons het toegang gehad tot
> uitstekende sportgeriewe en afrigters. Ons kon loop waar ons wou, woon
> waar ons wou en werk waar ons wou. Ons kon aansoek doen vir watter poste
> ons wou! Niemand het ons in die straat voorgekeer en gevra "Waar's jou
> pas? Het jy toestemming om hier te wees nie?". Nie 'n enkele een van ons
> het ooit onder polisiebrutaliteit deurgeloop en 'n nag in die tronk
> geslaap omdat ons nie ons ID by ons gehad het nie.
>
> In vergelyking met derduisende swartes rondom ons, was ons uitermate
> bevoorreg!
>
> Otterkop, ek voel aan diep binne-in jou weet jy ek is reg, maar jy kan
> jouself net nie sover bring om toe te gee nie.
>
>
> "Otterkop" wrote in message
> news:I_GdnaSfbpN0HJ_ZnZ2dnUVZ_v2dnZ2d@is.co.za...

>> Maar ons het ook met 'n agterstand begin.


>> "Torreke" wrote in message
>> news:dtk5p7$2ka$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Nou waarom vermy jy my vraag of jy dieslefde as baie swartes sou
>>> reggekry het as jy met dieselfde agterstand begin het?
>
>>> "Otterkop" wrote in message
>>> news:co-dnekoIvjY3mDeRVn-gw@is.co.za...
>>>> As daar WEB was dit beslis nie waar ek grootgeword het nie. Ons het
>>>> geen appel of melk by eninge skool ooit ontvang nie , weet nie
>>>> waar jy daaraan kom nie. Die speen van WEB was seker vir 'n
>>>> paar beskore wat die regte mense geken het, beslis nie in my groot word
>>>> dae
>>>> nie.
>>
>>>> Hoekom mag ek nie deel wees van SEB nie, hulle maak gebruik van ras
>>>> om onderskeid te tref. As ek reg onthou is dit onwettig in die nuwe SA.
>>
>>>> Sien as ek met SEB bevoordeel word kan ek op 45 aftree ipv 50.
>>>> Daai vyf jaar kan ek baie beter gebruik in my kinders se tienerjare
>>>> as on welvaart te skep vir my en hulle. Hoekom my doodwerk as
>>>> die nuwe's dit nie meer hoef te doen nie.
>>
>>>> Wat is die eindresultaat van SEB ? Wat word van die wittes wat
>>>> agv SEB benadeel word ? Dink jy dit wakker haat aan ?
>>>> Wat is die gevolg van haat ?
>>
>>>> (Moenie oor my worry nie ek kyk na myself, kan darem elke
>>>> maand cornflakes koop)
>>
>>>> Is 'n otter vir jou 'n lelike ding in die skepping ?
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>>
>>>> > Nadat jy aan die speen van WEB gesuig het, moet jy nou ook weer aan
>>>> > die speen van SEB suig, anders kan jy blykbaar nie vorder nie. Is
>>>> > dit waarom jy "Otterkop" heet?
>>>
>>>
>>>> > "Otterkop" wrote in message
>>>> > news:YMydnWVLscR5cGbeRVn-pg@is.co.za...
>>>
>>>> >> Dink jy Cyril is benaadeel ?
>>>> >> Hoeveel keer moet jy hom nog bevoordeel ?
>>>>
>>>>
>>>> >> "Torreke" wrote in message
>>>> >> news:dtej9e$qhq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >>> Gladnie selektief nie!!! Ek en jy was bevoordeel deur WEB. Ons het
>>>> >>> die room afgeskep terwyl die ander aan die agterspeen gesuig het.
>>>> >
>>>> >>> As ons nou erken dat ons ook gekleurde voorouers het, dat ons
>>>> >>> meerderwaardige houding nie alleen op menslike gronde verkeerd was
>>>> >>> nie, maar ook op grond van ons genetiese afkoms - dat ons in der
>>>> >>> waarheid ook op ons eie voorouers gespuug het! - dan beteken dit tog
>>>> >>> seker nie dat ons nou in die ry van SEB kan kom staan en sê dat ek
>>>> >>> 'n nie-blanke is wat nou weer bevoordeel moet word nie. SEB wil
>>>> >>> mense bevorder wat voorheen benadeel was.
>>>> >
>>>> >>> As jy die feit kritiseer dat die weereens op rassegorndslag geskied,
>>>> >>> dan stem ons saam! Ek kritiseer "affirmative action" en SEB ook
>>>> >>> skerp. Maar dit gaan daaroor dat die onderskeid steeds op
>>>> >>> rassegrondslag plaasvind. Ek glo 'n ander kriterium moet gevind
>>>> >>> word. Maar wat?
>>>> >
>>>> >>> "Otterkop" wrote in message
>>>> >>> news:o4WdnUZCTLrXBmfeRVn-gg@is.co.za...
>>>> >>>> Jy kan nie nou selektief wees nie, ons is dan nie blank nie
>>>> >>
>>>> >>>> "Torreke" wrote in message
>>>> >>>> news:dtbo4i$87c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >>>>> So jy wil jou brood aan albei kante gebotter hê? Eers lekker
>>>> >>>>> voordeel getrek uit blanke bevoorregting, nou wil jy omswaai om
>>>> >>>>> uit SEB voordeel te trek.
>>>> >>
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
>


>
Re: Die waarskynlikheid dat Jim Again en ons almal nie-blanke voorouers het. [boodskap #109362 is 'n antwoord op boodskap #108964] Do, 02 Maart 2006 05:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
EK dink nie hy het jou ondersteun nie, jy probeer hom net aan jou kant kry
met jou soft landing statement

"Torreke" skryf in boodskap news:du5v26$dmq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> wrote
>
>> OTTERKOP.....IS JY DALK N ARM BLANKE, WATTER AGTERSTAND PRAAT JY VAN?

> Bes,
>
> Dankie vir jou onderstening.
>
> 'n Vriendelike opmerking, net vir in geval jy dalk nie weet nie: Dit word
> as SKREEU en slegte maniere beskou as mens hoofletters op die net
> gebruik.
>
> Torreke
>
Re: Die waarskynlikheid dat Jim Again en ons almal nie-blanke voorouers het. [boodskap #109365 is 'n antwoord op boodskap #109351] Do, 02 Maart 2006 05:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
wrote

> OTTERKOP.....IS JY DALK N ARM BLANKE, WATTER AGTERSTAND PRAAT JY VAN?
>
Bes,

Dankie vir jou onderstening.

'n Vriendelike opmerking, net vir in geval jy dalk nie weet nie: Dit word
as SKREEU en slegte maniere beskou as mens hoofletters op die net gebruik.

Torreke
Re: Die waarskynlikheid dat Jim Again en ons almal nie-blanke voorouers het. [boodskap #109367 is 'n antwoord op boodskap #109354] Do, 02 Maart 2006 05:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Jim vervloekende rassis,

Sover ek weet was ek in gesprek met Otterkop nie met jou nie. Ek het jou
gesê dat ek nie bereid is om met jou te redeneer totdat jy my oortuig dat jy
soos 'n beskaafde, opgevoede mens en Christen sal gedra nie.

Wat jou godsdiens en jou standpunte werd is, word weerspieël in jou
taalgebruik.

"As iemand onder julle meen dat hy godsdienstig is en sy tong nie in toom
hou, maar sy hart mislei, die godsdiens van hierdie man is tevergeefs" (Jak.
1:26)

Torreke

"Jim Again..." wrote in message
news:1141252466.197379.246850@v46g2000cwv.googlegroups.com.. .
> Libbie, Libbie, Libbie
>
> Jy weet, jy is darem maar een REUSE kansvatter.
>
> Jy spartel nou baie hard om vir ons te probeer "bewys" dat
> die Swartes (as 'n meerderheid) eintlik net so intelligent,
> ontwikkeld, en beskaafd soos die meerderheid Blankes is.
>
> So te se alle Blankes weet vandag dat jy absolute drek
> praat.
>
> Die Swartes bestaan al 'n baie langer tyd (miljoene jare)
> op aarde as wat die Blankes op aarde bestaan. Hulle
> was reeds lank voor die Blankes op aarde. Die Blankes
> bestaan maar sowat 6000 jaar op aarde. - Inderdaad 'n
> relatiewe baie kort tydjie.
>
> Die logiese vrae is nou :
>
> 1) Waarom kon die Swartes dan nog nie (nooit) bo die
> Blankes uitstyg nie, terwyl hulle letterlik baie meer tyd
> daarvoor gehad het as die Blankes ?
>
> 2) Waarom kon (en doen) die Blankes dan elke keer,
> wanneer hulle totaal verslaan was, weer binne 'n relatief
> baie kort tyd op staan, (uit sak en as uit) ?
>
> 3) Waarom verteenwoordig die Westerse lande (en Wes-
> terse kultuur, kennis, en ontwikkeling, ens,) die toppunt
> van die beskawing, veral soos ons dit vandag ken ?
>
> 4) Waarom kon die Swartes nog nooit bereik wat in punte
> 2 en 3 hierbo beskryf word nie ?
>
> Moet tog net nie weer probeer twyfel saai en uit tart, sodat
> ek weer eens die bewyse van my stellings bring, en sodoen-
> de jou verrotte liberalisme ontbloot as 'n groot pot poef nie.
>
> Jy is 'n opportunistiese, liberale liegbek. Of, ... miskien is
> jy net uiters dom en/of naief. ...Whatever!
>
> Cheers!
>
> Jim
>
Re: Die waarskynlikheid dat Jim Again en ons almal nie-blanke voorouers het. [boodskap #109375 is 'n antwoord op boodskap #109360] Do, 02 Maart 2006 08:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Otterkop, my gevoel sê my dat jy nie Jim se teologie aanhang nie, of doen jy?
Net sodat ons weet op watter basis ons met mekaar praat.

"Otterkop" Torreke verduidelik dan net eers hoekom het die swartes dan nie[/color]
> in hul krale en stamgebiede waar hulle hul tradisionele leefwyse uitgeleef
> het
> hulself ontwikkel nie.

Ek dink jy wil netso min in die rondte redeneer en weer dieselfde argumente ophaal van vroeër as ek. So ek het wil nou nie weer die hele verhaaltjie oor verskillende klimaatsomstandighede wat ek vantevore in my argument met Jim gebruik het, herhaal nie.

Miskien net dit daarby: Blankes het gewoonlik die persepsie dat die swartes in hulle "tradisionele leefwyse" eenvoudig barbaars was en klaar. Die feit is dat hulle in fyn ontwikkelde en geordende sosiale strukture geleef het waar baie sterk sedelike en morele kodes gegeld het. Kolonisering het hulle ontwortel. Hulle is "plotseling" in 'n ander waardestelsel, ens. gegooi sonder dat daar genoegsaam moeite gedoen is om hulle daarin tuis te maak. Dink net vir 'n oomblik wat die ontworteling van die Anglo-Boere Oorlog, armoede en swaarkry daarna aan die Afrikaner gedoen het; feit is: baie Afrikaner-families het nooit daarvan herstel nie; jy verwag seker nie dat ek die name van sekere voorstede in Pta en Jhb noem en hoe sommige Afrikaners al vir geslagte daar leef nie.


> Hoekom moet die blanke hulle ontwikkel, hulle is dan
> kwansuis op dieselfde level. Hulle het nie in die laaste 50 jaar agtergebly
> nie, hulle
> was nog nooit in hul bestaan op 'n plek waar hulle agter kon raak nie want
> hulle
> was nooit deel van die wedloop nie. En dit is nie ons paar blankes in SA se
> skuld
> nie. Los hulle laat hulle hulself uitsort hulle wil dit mos so he.

1) Otterkop, ons wil so graag onsself op die skouer klop en sê hoe intellegent, slim, ens. ons is - dit is 'n sondige menslike eienskap! Feit is: Wat het enige mens waarop hy/sy hom kan beroem? Wat ons het, behalwe ons sonde, het ons van God ontvang!!
2) Blankes wil so graag as groep vir hulleself toe-eien wat enkele mense uitgedink, toevallig ontdek, of selfs ander rasse uitgedink het. Wie weet wie die wiel en die boukuns uitgevind het? Wie weet wie die eerste boot gebou het? Ons syfers en wiskunde kom van die Arabiere! Buskruit kom van die Sjinese!!! Speserye van die Indiërs. Die skryfkuns het by die antieke Egiptenaars begin en ons alfabet se oorsprong kan na die ou foenisiese alfabet teruggevoer word.
3) Natuurlik het swartes nie in die laaste 50 jaar agter geraak nie!!! Maar dis 'n halwe waarheid, en 'n halwe waarheid is dikwels gevaarliker as 'n hele leuen. Ons voorouers was 'n paar geslagte gelede nie veel beter ontwikkel as die swartes rondom hulle nie; die Engelse het die Boere as takhare en barbaars beskou!! Die Afrikaners op die Kaapse Oos-Grens het in "hartbeeshuisies" gebly - 'n kombinasie van Westerse en Afrika boukuns - geen of weinig fondasie, roustene, rou bouklei en grasdak. Weet jy waar het die Boere toilet gemaak? Op 'n oopgekapte plek in die bos!!! Dit het selfs nog in die 20e eeu op sommige plase in die Bosveld gebeur!! "Long drops" is eers later uitgevind! Die Sjinese eet al vir eeue met hulle stokkies; ons voorouers het tot 'n paar eeue gelede soos die swartes met hulle hande en 'n mes geëet voordat vurke uitgevind is. Hoeveel Europeërs kon voor die uitvinding van die boekdrukkuns lees en skryf? Die boukuns was die "geheime" kennis van 'n paar wat aan die messelaarsgildes (waar die "vry messelaars" na bewering vandaan kom), behoort het. Tandeborsels is 'n moderne uitvindsel; ons voorouers se asems het net soos die swarte van hulle tyd s'n gestink en hulle tande het uitgeval - nie eeue gelede nie, sommer onlangs!!! 'n Honderd jaar gelede was daar nie veel te kies tusen die Boere en die Swartes se ontwikkelingsvlak nie. Ek het Pres. Paul Kruger se fotobiografie op my rak; ek kan fotos hier pos om vir jou te wys hoe wit en swart saam in die strate saamgedrom het waar hy verbygegaan het, eenderse kleredrag, en hoe hy met swart kapteins sit en beraadslaag. Maar hoeveel geld is in die 20e eeu in blanke onderwys belê en hoeveel in swart onderwys? Ek het nie die syfers voorhande nie, maar ek weet ek oordryf nie wanneer ek sê in feitelike bedrae het blanke onderwys baie meer geld gekry as swart onderwys, terwyl daar omtrent 5 swart kinders vir elke wit kind was.
4) Ons wat van beter geweet het, was dit danksy ons Christelike waardestelsel, aan swartes verskuldig om ten minste netso veel aan hulle onderwys en opvoeding te bestee as aan ons eie. Ons was rentmeesters (bestuurders) oor God se goed, Otterkop, maar ons het in ons hoogmoed en verregaande arrogansie ons oor hulle aangestel, gemaak of alles ons eiendom is en of ons alle reg het om alles vir onsself te vat!


> Het jy in die army getry om sonder jou pasboek in die stad te loop. As die
> MP's
> jou kry was dit 7 dae DB vir jou, so ja, ek ken pasboeke.

Ag kom nou, dis mos nie dieselfde ding nie!!!

> Die "setlaars" kom in SA aan en begin skole. Die swartes hier het nie skole
> nie
> want hulle weet nie wat dit is nie. Nou is helle kwaad omdat ons goeie skole
> gehad het, is dit die blanke se skuld ?


Waarom het God ons in Afrika geplant? Kan enige mens wat die wet "jy moet jou naaste liefhê soos jouself" prakties in sy lewe toepas, vir een moment dink ons is hierheen gebring bloot vir ons eie voordeel. Ons was gesante van God om sy evangelie en die kennis wat HY aan ons gegee het, na Afrika te bring. Maar soos sondige mense nou maar is, het ons hard probeer om alles vir onsself te gryp, toe te eien en te behou!


> Ek sou graag wou he dat almal vandag goeie skole en opleiding moet kry
> want dit sal almal in die toekoms bevoordeel.

Dankie, hieroor stem ons saam!!!

ONgelukkig sal dit nooit
> gebeur nie want ons is nou regtig in Afrika. Daar sal net een pad wees
> en dit is agteruit. Deesdae ry ons op 50% goeie paaie as ons petrol kan kry


"nooit" is 'n baie lang tyd, Otterkop, 'n ewigheid. Never say "never"! Ek stem saam dat daar probleme is en agteruitgang, maar daar is ook reuse vooruitgang in die ekonomie! Daar gaan al sterker kritiek op nie net uit wit nie, maar ook uit swart geledere, oor die agteruitgang in onderwys, gesondheidsdienste, ens. Ek is positief dat ons op pad is na 'n beter toekoms vir almal!- as kwessies soos werkloosheid, globale verwarming, ens. doeltreffend aangespreek kan word. (Hoe lank planeet aarde nog gaan oorleef, is natuurlik 'n ander debat!) Ons moet liewers ophou kla en negatief wees oor SA en skouer aan die wiel sit. Ons het onsself gehaat gemaak, maar daar is steeds baie geleenthede om te doen wat ons nagelaat het om te doen - dit is om ons kennis en vermoëns beskikbaar te stel om Afrika te help verander! Maar ons moenie dink dat Afrika belang sal stel in ons kundigheid solank as wat ons ons meerderwaardig wil hou en/of aan blanke bevoorregting wil vasklou nie. Glo my daar's baie geleenthede vir wittes wat bereid is om van hulle troontjies af te klim, swartes as medemense te behandel en hand uit te steek om iets aan hulle ellende te doen. Ek behoort te weet...

Die ANC begin reeds besef dat hulle roekelose transformasie dienslewering negatief affekteer, en daar's reeds tekens dat hulle herbesin. Die ANC sal ook nie vir altyd regeer nie. Trouens, die ANC sal baie gouer by die stembus verslaan word as die opposisie ophou om as klein splinterpartytjies nie net die ANC, maar ook mekaar te beveg.

Waar sou SA gestaan het, as swartes toegelaat was om aan blanke skole skool te gaan met presies dieselfde voorregte (boeke, pen, potlood, uitveër, lineaal, ens)? Wat sou die gemiddelde ontwikkelings- en opvoedingspeil gewees het as wittes toegelaat was om swart kinders aan te neem? Hoe anders sou die houding teenoor die Afrikaners en Afrikaans gewees het as die Swartes ons as bevryders ervaar het, mense wat ernstig daaroor is om alles waarvoor hulle kolonialisme beveg het, met die ander inheemse volke te deel, in plaas van onderdrukkers?
Re: Die waarskynlikheid dat Jim Again en ons almal nie-blanke voorouers het. [boodskap #109376 is 'n antwoord op boodskap #109362] Do, 02 Maart 2006 08:07 Na vorige boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Jy sal seker weet. Ek is betreklik nuut hier!

"Otterkop" skryf in boodskap news:Wr-dnWGo3NWHH5vZnZ2dnUVZ_sGdnZ2d@is.co.za...
> EK dink nie hy het jou ondersteun nie, jy probeer hom net aan jou kant kry
> met jou soft landing statement
>
>
>
>
>
> "Torreke" wrote in message
> news:du5v26$dmq$1@ctb-nnrp2.saix.net...

>> wrote

>>> OTTERKOP.....IS JY DALK N ARM BLANKE, WATTER AGTERSTAND PRAAT JY VAN?
>
>> Bes,

>> Dankie vir jou onderstening.

>> 'n Vriendelike opmerking, net vir in geval jy dalk nie weet nie: Dit
>> word as SKREEU en slegte maniere beskou as mens hoofletters op die net
>> gebruik.

>> Torreke

>
Vorige onderwerp: Re: 'Religions Don't Have Human Rights and Islam Has No Special Place'
Volgende onderwerp: DK-politicus Rohde: 12 mannen zoekten dochter van tekenaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 17:24:33 MGT 2024