Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » bedienden arbeiders of werknemers.
Re: bedienden arbeiders of werknemers. [boodskap #52929 is 'n antwoord op boodskap #52897] Ma, 05 November 2001 20:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis"

> Ook een van daardie tipe mense wat bybelversies
> kwoteer en verdraai om te pas waar jy wil hê dit moet pas.

Hoe gebruik jij hem dan... in theorie EN praktijk!!
grt emmy
Re: bedienden arbeiders of werknemers. [boodskap #53045 is 'n antwoord op boodskap #52895] Wo, 07 November 2001 11:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, inteendeel , dit is my plig om van tyd tot tyd 'n vroeër agtergeblewene
iets te gee om te doen teen betaling, of ek dit nou nodig het of te not:)
Annette ( wat nog steeds dink as sy iets self doen word dit gouer en beter
gedoen - maar dit is net 'n persoonlike opinie)

.Kekkelbek skryf in boodskap news:3be63b39.0@news1.mweb.co.za...
> ...omdat jy die enigste een is wat van kinderarbeid (en man-arbeid) gebruik
> maak? ;))
>
> Annette wrote in message
> news:9ru0kt$uc6ap$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ag man - jy tref dit maar ongelukkig in hierdie ou lewe - hoekom is al my
>> helpers so eerlik en fluks?:))
>> Annette
>>
>>
>> Kekkelbek wrote in message
>> news:3be25c2b.0@news1.mweb.co.za...
>>> Emmy, ek dink mens moet trots wees op jou werk, maak nie saak wat dit is
>>> nie, maak nie saak vir watter loon jy dit doen nie en die belangrikste
> van
>>> alles jy moet dit so vinnig en deeglik moontlik doen, anders voel ek
kan
>> jy
>>> geen selftrots hê nie.
>>>
>>> Wat my teen die mure wou uitjaag op 'n stadium toe ek by die huis was
> met
>>> kinders en ek weer vir werk begin kyk het, is mense wat te slapgat is
om
>> hul
>>> werk ordentlik te doen. Ek voel daar is baie ander mense wat 'n arm
sou
>> gee
>>> vir die werk wat hulle het en dit baie beter as hulle kon doen.
>>>
>>> Ek dink 'n faktor by bydra tot ons swartmense se houding teenoor hul
> werk
>> en
>>> hoe hulle goed doen of nie doen nie, het te doen met hul kultuur. Dit
> is
>>> iets wat nooit sal verander nie. Kom, tant Hessie gooi maar die
klippe,
>> ek
>>> is reg vir jou ;))
>>>
>>> Wat vir my baie jammer is is die feit dat mens geneig is om almal oor
>>> dieselfde kam te skeer. As een by jou steel, glo jy almal doen dit.
>>> Ongelukkig kan ek nie een naam noem van enige swartwerker wat nie
> gesteel
>>> het nie. Soos Hessie wel opmerk, die witmense doen dit ook.
>>>
>>>
>>> emmy wrote in message
>>> news:9rti29$ad5$1@news.pcmnet.nl...
>>>>
>>>> "Jonas"
>>>>
>>>> > Die verhouding tussen bediende en werkgewer is 'n interessante
ene.
> Op
>>>> > besoek aan Singapoer 'n ruk gelede het dit my opgeval dat die
>>> Singapoerese
>>>> > (?) werkgewers (hoofsaaklik Sjinees) presies dieselfde vooroordele
> tov
>>>> hulle
>>>> > bediendes (Fillipyne) het as die in die RSA. HUlle is alted laat;
> werk
>>> nie
>>>> > deeglik nie, steel (wat ook al) ens.
>>>> > Dit het my daaraan herinner dat wat as eie Suid-Afrikaanse rassisme
>>>> gereken
>>>> > word inderwaarheid nie so uniek is nie ...
>>>>
>>>> Terwijl zij het werk doen waar je geen zin in hebt........voor een
>> beetje
>>>> geld.
>>>>
>>>>
>>>> grt emmy
>>>>
>>>
>>
>
Re: bedienden arbeiders of werknemers. [boodskap #53046 is 'n antwoord op boodskap #52911] Wo, 07 November 2001 11:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar is 'n groot verskil Gotlieb. Hulle mag, maar ons mag nie, want dan is
ons apartheidsvarke:)))
Annette

--
.

Gottlieb skryf in boodskap news:ef555b03.0111050527.38b8d2a3@posting.google.com...
> 'n jaar of wat gelede is daar by my ingebreek in Den Haag. Ek het
> toevallig die ou in die kombuis betrap - hy het laat spaander en is
> nie gevang nie.
>
> Toe ek met my bure gesels, vra hulle toe of hy 'nederlands' was. Ek
> sê toe hy was donker van gelaat met donker hare en ongeveer 25. Wat
> was hulle antwoord? Tipies moes seker marrokaans/surinaams gewees het
> en hoe moeilik dit met hulle is ens ens. Ai dit het amper gevoel asof
> ek terug in my eie land was om te hoor hoe sleg die swartes is. so ek
> kan wel glo dat dit nie net blanke SAers is wat oor hulle bediendes
> kla nie...
>
> "Jonas" wrote in message
news:...
>> Die verhouding tussen bediende en werkgewer is 'n interessante ene. Op
>> besoek aan Singapoer 'n ruk gelede het dit my opgeval dat die Singapoerese
>> (?) werkgewers (hoofsaaklik Sjinees) presies dieselfde vooroordele tov hulle
>> bediendes (Fillipyne) het as die in die RSA. HUlle is alted laat; werk nie
>> deeglik nie, steel (wat ook al) ens.
>> Dit het my daaraan herinner dat wat as eie Suid-Afrikaanse rassisme gereken
>> word inderwaarheid nie so uniek is nie ...
>> "emmy" wrote in message
>> news:9rsbjb$oe8$1@news.pcmnet.nl...
>>>
>>> "Davie Davis" schreef in bericht
>>>
>>>
>>>> On Thu, 1 Nov 2001 11:50:01 +0100, "emmy"
>>>> Emmy as jy werk soek sal jy 'n aansoekvorm moet invul. Moet nie wilde
>>>> vrae op die nuusgroep vra nie. Ek stuur vir jou 'n aansoekvorm
>>>
>>> Om je voeten te wassen??
>>>
>>>> waarsku jou voor die tyd om nie koffie en suiker te steel nie.
>>>
>>> Ik heb echt geen slecht geweten ik heb nooit iemand benadeeld.
>>> Jij wel?
>>>
>>> grt emmy
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
Re: bedienden arbeiders of werknemers. [boodskap #53051 is 'n antwoord op boodskap #53045] Wo, 07 November 2001 13:18 Na vorige boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
stem saam met jou laaste sin, as mens iets gedoen wil hê en reg, gee dit
maar...vir 'n vrou.

Annette skryf in boodskap news:9sb72c$1281ue$7@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee, inteendeel , dit is my plig om van tyd tot tyd 'n vroeër agtergeblewene
> iets te gee om te doen teen betaling, of ek dit nou nodig het of te not:)
> Annette ( wat nog steeds dink as sy iets self doen word dit gouer en beter
> gedoen - maar dit is net 'n persoonlike opinie)
>
>
>
> .Kekkelbek wrote in message
> news:3be63b39.0@news1.mweb.co.za...
>> ...omdat jy die enigste een is wat van kinderarbeid (en man-arbeid)
> gebruik
>> maak? ;))
>>
>> Annette wrote in message
>> news:9ru0kt$uc6ap$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ag man - jy tref dit maar ongelukkig in hierdie ou lewe - hoekom is al
> my
>>> helpers so eerlik en fluks?:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> Kekkelbek wrote in message
>>> news:3be25c2b.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Emmy, ek dink mens moet trots wees op jou werk, maak nie saak wat
dit
> is
>>>> nie, maak nie saak vir watter loon jy dit doen nie en die
belangrikste
>> van
>>>> alles jy moet dit so vinnig en deeglik moontlik doen, anders voel ek
> kan
>>> jy
>>>> geen selftrots hê nie.
>>>>
>>>> Wat my teen die mure wou uitjaag op 'n stadium toe ek by die huis
was
>> met
>>>> kinders en ek weer vir werk begin kyk het, is mense wat te slapgat
is
> om
>>> hul
>>>> werk ordentlik te doen. Ek voel daar is baie ander mense wat 'n arm
> sou
>>> gee
>>>> vir die werk wat hulle het en dit baie beter as hulle kon doen.
>>>>
>>>> Ek dink 'n faktor by bydra tot ons swartmense se houding teenoor hul
>> werk
>>> en
>>>> hoe hulle goed doen of nie doen nie, het te doen met hul kultuur.
Dit
>> is
>>>> iets wat nooit sal verander nie. Kom, tant Hessie gooi maar die
> klippe,
>>> ek
>>>> is reg vir jou ;))
>>>>
>>>> Wat vir my baie jammer is is die feit dat mens geneig is om almal oor
>>>> dieselfde kam te skeer. As een by jou steel, glo jy almal doen dit.
>>>> Ongelukkig kan ek nie een naam noem van enige swartwerker wat nie
>> gesteel
>>>> het nie. Soos Hessie wel opmerk, die witmense doen dit ook.
>>>>
>>>>
>>>> emmy wrote in message
>>>> news:9rti29$ad5$1@news.pcmnet.nl...
>>>> >
>>>> > "Jonas"
>>>> >
>>>> > > Die verhouding tussen bediende en werkgewer is 'n interessante
> ene.
>> Op
>>>> > > besoek aan Singapoer 'n ruk gelede het dit my opgeval dat die
>>>> Singapoerese
>>>> > > (?) werkgewers (hoofsaaklik Sjinees) presies dieselfde
vooroordele
>> tov
>>>> > hulle
>>>> > > bediendes (Fillipyne) het as die in die RSA. HUlle is alted
laat;
>> werk
>>>> nie
>>>> > > deeglik nie, steel (wat ook al) ens.
>>>> > > Dit het my daaraan herinner dat wat as eie Suid-Afrikaanse
> rassisme
>>>> > gereken
>>>> > > word inderwaarheid nie so uniek is nie ...
>>>> >
>>>> > Terwijl zij het werk doen waar je geen zin in hebt........voor een
>>> beetje
>>>> > geld.
>>>> >
>>>> >
>>>> > grt emmy
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Ek hoor glo
Volgende onderwerp: Van die Net gegaps 7
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 01:54:36 MGT 2024