Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Bulle
Bulle [boodskap #99775] Di, 26 Oktober 2004 06:03 na volgende boodskap
Frika  is tans af-lyn  Frika
Boodskappe: 53
Geregistreer: Januarie 2008
Karma: 0
Volle Lid
Ek praat nou net die tweede helfte hier.

Op 'n staduim het Victor Matfield een van die Vrystaters hoog gevat (om die
nek), en almal het dit gesien behalwe die ref. Moontlikke drie punte vir die
Cheetas. Dit is nie suur drywe nie maar die waarheid.

Tweede punt is dat die ref op 'n staduim gatvol geraak het vir die een Bul.
Hy was drie keer onkant en toe gaan staan en speel hy een keer die bal van
die grond af. Hy word gewaarsku en Cheetas kry 'n strafskop. Hulle moes mos
4 kier strafskoppe gekry het, maar kry net 1. Verklaar dit asb.

'n Cheetah kry die bal en is regdeur op pad na die doellyn toe. Fluitjie
word geblaas vir 'n aanslaan. Die kameras wys duidelik en die komentators se
ook dat dit nie 'n aanslaan was nie. Defnetiewe 5 punte.

Ek is nie 'n groot rugby kenner nie, maar ek kan darrem sien as die ref aan
die kant van 'n span is. Groot Bul ondersteuners wat saam met ons gekyk het,
het gese hulle is bly dat die beker weer op loftus staan, maar hulle hou nie
van die manier waarop die beker gewen is nie.

Nog een laaste punt. As die prentjie omgekeer was en die Cheetas het die
beker op so 'n wyse gewen sou hierdie posting van my ook hier gewees het.
Re: Bulle [boodskap #99777 is 'n antwoord op boodskap #99775] Di, 26 Oktober 2004 07:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Frika" skryf in boodskap news:clkpc9$3cu$1@ctb-nnrp2.saix.net...

> Op 'n staduim het Victor Matfield een van die Vrystaters hoog gevat (om
> die
> nek), en almal het dit gesien behalwe die ref. Moontlikke drie punte vir
> die
> Cheetas. Dit is nie suur drywe nie maar die waarheid.

Daar bestaan nie so iets meer soos 'n hoogvat nie, maar wel 'n gevaarlike
tackle.

> Tweede punt is dat die ref op 'n staduim gatvol geraak het vir die een
> Bul.
> Hy was drie keer onkant en toe gaan staan en speel hy een keer die bal van
> die grond af. Hy word gewaarsku en Cheetas kry 'n strafskop. Hulle moes
> mos
> 4 kier strafskoppe gekry het, maar kry net 1. Verklaar dit asb.

Weet jy hoe onwettig speel Rassie Erasmus. Maar soos 'n slim speler "toets"
hy die ref en as hy daarmee wegkom "great !", indien nie word hy gestraf.

> 'n Cheetah kry die bal en is regdeur op pad na die doellyn toe. Fluitjie
> word geblaas vir 'n aanslaan. Die kameras wys duidelik en die komentators
> se
> ook dat dit nie 'n aanslaan was nie. Defnetiewe 5 punte.

Stem saam met daai een, feit is dit sou julle nog nie laat wen het nie want
die punte verskil op daai staduim was nog steeds meer as 7 punte

> Ek is nie 'n groot rugby kenner nie, maar ek kan darrem sien as die ref
> aan
> die kant van 'n span is. Groot Bul ondersteuners wat saam met ons gekyk
> het,
> het gese hulle is bly dat die beker weer op loftus staan, maar hulle hou
> nie
> van die manier waarop die beker gewen is nie.

Dit kan van baie wedstryde gesê word.
Re: Bulle [boodskap #99779 is 'n antwoord op boodskap #99775] Di, 26 Oktober 2004 07:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis maklik om na die tyd foute te soek. Dink jy Rassie moes eers op die
veld gewees het na laasweek se gevaarlike hoogvat op Neil de Kock? Na
regte moes hy 'n rooikaart gekry het en dan was die Vrystaat nie eers in die
eindstryd nie! Ekself het vele dinge gesien wat Vrystaters gedoen het
[soos die bal te vertraag in losskrums] en eintlik met moord weggekom
het.........MAAR dis rugby en die slim ou gaan sulke dinge regkry.
'Cowboys don't cry!'

"Frika" skryf in boodskap news:clkpc9$3cu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek praat nou net die tweede helfte hier.
>
> Op 'n staduim het Victor Matfield een van die Vrystaters hoog gevat (om
> die
> nek), en almal het dit gesien behalwe die ref. Moontlikke drie punte vir
> die
> Cheetas. Dit is nie suur drywe nie maar die waarheid.
>
> Tweede punt is dat die ref op 'n staduim gatvol geraak het vir die een
> Bul.
> Hy was drie keer onkant en toe gaan staan en speel hy een keer die bal van
> die grond af. Hy word gewaarsku en Cheetas kry 'n strafskop. Hulle moes
> mos
> 4 kier strafskoppe gekry het, maar kry net 1. Verklaar dit asb.
>
> 'n Cheetah kry die bal en is regdeur op pad na die doellyn toe. Fluitjie
> word geblaas vir 'n aanslaan. Die kameras wys duidelik en die komentators
> se
> ook dat dit nie 'n aanslaan was nie. Defnetiewe 5 punte.
>
> Ek is nie 'n groot rugby kenner nie, maar ek kan darrem sien as die ref
> aan
> die kant van 'n span is. Groot Bul ondersteuners wat saam met ons gekyk
> het,
> het gese hulle is bly dat die beker weer op loftus staan, maar hulle hou
> nie
> van die manier waarop die beker gewen is nie.
>
> Nog een laaste punt. As die prentjie omgekeer was en die Cheetas het die
> beker op so 'n wyse gewen sou hierdie posting van my ook hier gewees het.
>
Re: Bulle [boodskap #99780 is 'n antwoord op boodskap #99779] Di, 26 Oktober 2004 08:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris du Preez  is tans af-lyn  Chris du Preez
Boodskappe: 58
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Tue, 26 Oct 2004 09:52:31 +0200, Suidwester wrote:

> Dis maklik om na die tyd foute te soek. Dink jy Rassie moes eers op die
> veld gewees het na laasweek se gevaarlike hoogvat op Neil de Kock? Na
> regte moes hy 'n rooikaart gekry het en dan was die Vrystaat nie eers in die
> eindstryd nie! Ekself het vele dinge gesien wat Vrystaters gedoen het
> [soos die bal te vertraag in losskrums] en eintlik met moord weggekom
> het.........MAAR dis rugby en die slim ou gaan sulke dinge regkry.
> 'Cowboys don't cry!'
> "Frika" wrote in message
> news:clkpc9$3cu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek praat nou net die tweede helfte hier.

>> Op 'n staduim het Victor Matfield een van die Vrystaters hoog gevat (om
>> die
>> nek), en almal het dit gesien behalwe die ref. Moontlikke drie punte vir
>> die
>> Cheetas. Dit is nie suur drywe nie maar die waarheid.

>> Tweede punt is dat die ref op 'n staduim gatvol geraak het vir die een
>> Bul.
>> Hy was drie keer onkant en toe gaan staan en speel hy een keer die bal van
>> die grond af. Hy word gewaarsku en Cheetas kry 'n strafskop. Hulle moes
>> mos
>> 4 kier strafskoppe gekry het, maar kry net 1. Verklaar dit asb.

>> 'n Cheetah kry die bal en is regdeur op pad na die doellyn toe. Fluitjie
>> word geblaas vir 'n aanslaan. Die kameras wys duidelik en die komentators
>> se
>> ook dat dit nie 'n aanslaan was nie. Defnetiewe 5 punte.

>> Ek is nie 'n groot rugby kenner nie, maar ek kan darrem sien as die ref
>> aan
>> die kant van 'n span is. Groot Bul ondersteuners wat saam met ons gekyk
>> het,
>> het gese hulle is bly dat die beker weer op loftus staan, maar hulle hou
>> nie
>> van die manier waarop die beker gewen is nie.

>> Nog een laaste punt. As die prentjie omgekeer was en die Cheetas het die
>> beker op so 'n wyse gewen sou hierdie posting van my ook hier gewees het.





As die skydregter en die lynregters dit nie sien nie is dit nie verkeerd
nie. Almal speel so en kyk waarmee hulle kan wegkom.
Re: Bulle [boodskap #99848 is 'n antwoord op boodskap #99775] Wo, 27 Oktober 2004 15:52 Na vorige boodskap
Renaissance Man  is tans af-lyn  Renaissance Man
Boodskappe: 12
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Junior Lid
Sjoe maar ons is suur hey?

c"

"Frika" skryf in boodskap news:clkpc9$3cu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek praat nou net die tweede helfte hier.
>
> Op 'n staduim het Victor Matfield een van die Vrystaters hoog gevat (om die
> nek), en almal het dit gesien behalwe die ref. Moontlikke drie punte vir die
> Cheetas. Dit is nie suur drywe nie maar die waarheid.
>
> Tweede punt is dat die ref op 'n staduim gatvol geraak het vir die een Bul.
> Hy was drie keer onkant en toe gaan staan en speel hy een keer die bal van
> die grond af. Hy word gewaarsku en Cheetas kry 'n strafskop. Hulle moes mos
> 4 kier strafskoppe gekry het, maar kry net 1. Verklaar dit asb.
>
> 'n Cheetah kry die bal en is regdeur op pad na die doellyn toe. Fluitjie
> word geblaas vir 'n aanslaan. Die kameras wys duidelik en die komentators se
> ook dat dit nie 'n aanslaan was nie. Defnetiewe 5 punte.
>
> Ek is nie 'n groot rugby kenner nie, maar ek kan darrem sien as die ref aan
> die kant van 'n span is. Groot Bul ondersteuners wat saam met ons gekyk het,
> het gese hulle is bly dat die beker weer op loftus staan, maar hulle hou nie
> van die manier waarop die beker gewen is nie.
>
> Nog een laaste punt. As die prentjie omgekeer was en die Cheetas het die
> beker op so 'n wyse gewen sou hierdie posting van my ook hier gewees het.
>
Vorige onderwerp: Bulle
Volgende onderwerp: Bulle!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 19:31:26 MGT 2024