Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hallo.......
Hallo....... [boodskap #99543] Sa, 16 Oktober 2004 21:33 na volgende boodskap
a.deemter  is tans af-lyn  a.deemter
Boodskappe: 25
Geregistreer: Oktober 2004
Karma: 0
Junior Lid
Hallo mense...

Holland hier, hoe gaan dit?

Ek hoop dat julle my Afrikaans sal verstaan. Ek is getrou met 'n meissie van
Suid Afrika, wat nou in Holland woon, by my.
Die artikel "In Dutch" het ek gemaak. My skoonpa van 92 in PE het dit
gelees, en volges hom is dit OK....
Sorry dat ek dit nie in Afrikaans kan skryf nie... Ek dink, dat die wereld
dit moet lees....

Baie groete,

Cor
Re: Hallo....... [boodskap #99545 is 'n antwoord op boodskap #99543] Sa, 16 Oktober 2004 21:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 16 Oct 2004 21:33:24 GMT, "a.deemter" wrote:

> Hallo mense...
>
> Holland hier, hoe gaan dit?
>
> Ek hoop dat julle my Afrikaans sal verstaan. Ek is getrou met 'n meissie van
> Suid Afrika, wat nou in Holland woon, by my.
> Die artikel "In Dutch" het ek gemaak. My skoonpa van 92 in PE het dit
> gelees, en volges hom is dit OK....
> Sorry dat ek dit nie in Afrikaans kan skryf nie... Ek dink, dat die wereld
> dit moet lees....
>
> Baie groete,
>
> Cor
>

Hallo Cor, vertel ons bietjie meer van 'In Dutch'. Seker het jy dit
nog in Dutch geskryf ook:-)))

DD
Re: Hallo....... [boodskap #99547 is 'n antwoord op boodskap #99545] Sa, 16 Oktober 2004 21:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
a.deemter  is tans af-lyn  a.deemter
Boodskappe: 25
Geregistreer: Oktober 2004
Karma: 0
Junior Lid
"DD" skryf in boodskap news:s153n01mtj71l6u0mknoi6cl1akqporqmv@4ax.com...
> On Sat, 16 Oct 2004 21:33:24 GMT, "a.deemter"
> wrote:
>
>> Hallo mense...
>>
>> Holland hier, hoe gaan dit?
>>
>> Ek hoop dat julle my Afrikaans sal verstaan. Ek is getrou met 'n meissie van
>> Suid Afrika, wat nou in Holland woon, by my.
>> Die artikel "In Dutch" het ek gemaak. My skoonpa van 92 in PE het dit
>> gelees, en volges hom is dit OK....
>> Sorry dat ek dit nie in Afrikaans kan skryf nie... Ek dink, dat die wereld
>> dit moet lees....
>>
>> Baie groete,
>>
>> Cor
>>
>
> Hallo Cor, vertel ons bietjie meer van 'In Dutch'. Seker het jy dit
> nog in Dutch geskryf ook:-)))
>
> DD
>
Hallo DD, ja, ek het dit in Dutch geskryf. Jy's reg. Hoekom vra jy? Kan jy
my artikel nie lees nie? :-))))
Re: Hallo....... [boodskap #99549 is 'n antwoord op boodskap #99547] Sa, 16 Oktober 2004 22:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 16 Oct 2004 21:47:50 GMT, "a.deemter" wrote:

>
> "DD" schreef in bericht
> news:s153n01mtj71l6u0mknoi6cl1akqporqmv@4ax.com...
>> On Sat, 16 Oct 2004 21:33:24 GMT, "a.deemter"
>> wrote:

>>> Hallo mense...
>>>
>>> Holland hier, hoe gaan dit?
>>>
>>> Ek hoop dat julle my Afrikaans sal verstaan. Ek is getrou met 'n meissie
> van
>>> Suid Afrika, wat nou in Holland woon, by my.
>>> Die artikel "In Dutch" het ek gemaak. My skoonpa van 92 in PE het dit
>>> gelees, en volges hom is dit OK....
>>> Sorry dat ek dit nie in Afrikaans kan skryf nie... Ek dink, dat die
> wereld
>>> dit moet lees....
>>>
>>> Baie groete,
>>>
>>> Cor
>>>

>> Hallo Cor, vertel ons bietjie meer van 'In Dutch'. Seker het jy dit
>> nog in Dutch geskryf ook:-)))

>> DD

> Hallo DD, ja, ek het dit in Dutch geskryf. Jy's reg. Hoekom vra jy? Kan jy
> my artikel nie lees nie? :-))))
>
>

Nie jou artikel lees nie? Cor, Nederlands is tog net een van die
Afrikaanse dialekte. So, enige Suid Afrikaner kan dit lees.
As ons weet waar dit is:-)

DD
Re: Hallo....... [boodskap #99560 is 'n antwoord op boodskap #99549] So, 17 Oktober 2004 11:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
a.deemter  is tans af-lyn  a.deemter
Boodskappe: 25
Geregistreer: Oktober 2004
Karma: 0
Junior Lid
Nederlands is een afrikaanse dialect? Jy is iemand met baie humor! :-)))
Maar... kan jy my grote artikel niet vind nie? "In Dutch" Dit is daar in die
groep.

Cut........

>
>> Hallo DD, ja, ek het dit in Dutch geskryf. Jy's reg. Hoekom vra jy? Kan jy
>> my artikel nie lees nie? :-))))
>>
>
> Nie jou artikel lees nie? Cor, Nederlands is tog net een van die
> Afrikaanse dialekte. So, enige Suid Afrikaner kan dit lees.
> As ons weet waar dit is:-)
>
> DD
>
Re: Hallo....... [boodskap #99561 is 'n antwoord op boodskap #99560] So, 17 Oktober 2004 11:22 Na vorige boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 17 Oct 2004 11:04:18 GMT, "a.deemter" wrote:

> Nederlands is een afrikaanse dialect? Jy is iemand met baie humor! :-)))
> Maar... kan jy my grote artikel niet vind nie? "In Dutch" Dit is daar in die
> groep.
>
> Cut........
>

Dit neem sowat 263 spiere om te frons
terwyl dit omtrent 5 spiere laat werk as
jy glimlag. Miskien is ek bietjie lui:-)

DD
Vorige onderwerp: Re: Fisk oor Irak
Volgende onderwerp: Josephine's Mill ( Nuweland)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 07:59:28 MGT 2024