Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Woordjie vir di dag
Woordjie vir di dag [boodskap #99211] Do, 07 Oktober 2004 09:42 na volgende boodskap
Chris du Preez  is tans af-lyn  Chris du Preez
Boodskappe: 58
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
POESELIG

Volgens die HAT woordeboek beteken dit: " Mollig en Sag"
En hier dog ek dis `n Speedcop se flits
Re: Woordjie vir di dag [boodskap #99212 is 'n antwoord op boodskap #99211] Do, 07 Oktober 2004 10:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he!!!!!!!!!!

"Chris" skryf in boodskap news:pan.2004.10.07.09.41.56.680678@netscape.net...
> POESELIG
>
> Volgens die HAT woordeboek beteken dit: " Mollig en Sag"
> En hier dog ek dis `n Speedcop se flits
Re: Woordjie vir di dag [boodskap #99226 is 'n antwoord op boodskap #99211] Do, 07 Oktober 2004 11:42 Na vorige boodskap
Alton  is tans af-lyn  Alton
Boodskappe: 1
Geregistreer: Oktober 2004
Karma: 0
Junior Lid
Die spelery met die spellery is somtyds lekker. As die Speedcop agter die
doringbome wegruip hou hy hom besig met sy poespas. En dis nie 'n trouring
nie.

"Chris" skryf in boodskap news:pan.2004.10.07.09.41.56.680678@netscape.net...
> POESELIG
>
> Volgens die HAT woordeboek beteken dit: " Mollig en Sag"
> En hier dog ek dis `n Speedcop se flits
Vorige onderwerp: Skote Petoors
Volgende onderwerp: Afrikaans?n 2 tot 18
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 02:50:14 MGT 2024