Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Tradisionele Genesers
Tradisionele Genesers [boodskap #98467] Ma, 20 September 2004 05:13
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar was blykbaar 'n besprekingsprogram op RSG gisteraand waar die besluit
om tradidionele genesers se medisyne ook van mediese fondse te eis besing
is.
Te midde van die gejuig dink ek nie die mutimakers is bewus van die lat wat
vir hulle gepluk is nie. Ek vermoed hulle was nog nooit sterk op
administrasie nie.
--
Groetnis
Annette
Vorige onderwerp: 'n Boodskap van medelye!
Volgende onderwerp: Wat sal jy doen?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 13:04:42 MGT 2024