Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Beeld,sy joernaliste en pos verhogings!
Die Beeld,sy joernaliste en pos verhogings! [boodskap #98325] Do, 16 September 2004 21:55 na volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Dis vir my uiters snaaks dat 'n sekere joernalis al meer as 10 jaar gelede
gehelp uitbasuin het aan die Afrikaner dat ons die ANC/NP sal moet aanhang
ten einde vrede te kry
en wonderwerke sal dan gebeur met die reenboog nasie...
dat hy/sy nog nie die redakteur is nie!

Dit laat my onwillekeurig dink aan 'n ander joernalis met die naam van Max
wat vreeslik gat gekruip het by die klomp terroriste...vandag hoor 'n mens
naar weinig van die aap!Sy joppie was toe nie so erg verseker by die SYBC
nie.Ek kan wragtig nie wag dat dieselfde met andere soos hy maar wat by
ander groepe doenig was aan die breinspoeling van die Afrikaner sodat die
kommunisme in 'n nuwe uniformpie oulik moet lyk ,moet gebeur nie.Ek wens
regtig dat diegene wat so lustig aan die uitverkoping van hierdie klein
wit-Godsvresende volkie mee gedoen het moet van die gras af verdwyn...
net soos die NNP wat 'n klomp slapgatte was verdwyn het!Lank leef die HNP!
Re: Die Beeld,sy joernaliste en pos verhogings! [boodskap #98328 is 'n antwoord op boodskap #98325] Do, 16 September 2004 23:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Paul" skryf

.Ek wens
> regtig dat diegene wat so lustig aan die uitverkoping van hierdie klein
> wit-Godsvresende volkie mee gedoen het moet van die gras af verdwyn...
> net soos die NNP wat 'n klomp slapgatte was verdwyn het!Lank leef die HNP!

Ha,ha,ha.

Penkop van die Derde Republiek
Re: Die Beeld,sy joernaliste en pos verhogings! [boodskap #98357 is 'n antwoord op boodskap #98325] Vr, 17 September 2004 14:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Nou dat jy die kombuis gebreek het en die hond probeer skop het, nou
kan jy in die donker gaan sit en suip. MOre sal jy beter voel.
Vir 'n rukkie .
Tot die hangover inskop.
Dan weer 'n rukkie.
Tot jy onthou jy is grommende regse wat ten minste twee goed in die
lewe haat.

On Thu, 16 Sep 2004 23:55:18 +0200, "Paul" wrote:

> Dis vir my uiters snaaks dat 'n sekere joernalis al meer as 10 jaar gelede
> gehelp uitbasuin het aan die Afrikaner dat ons die ANC/NP sal moet aanhang
> ten einde vrede te kry
> en wonderwerke sal dan gebeur met die reenboog nasie...
> dat hy/sy nog nie die redakteur is nie!
>
> Dit laat my onwillekeurig dink aan 'n ander joernalis met die naam van Max
> wat vreeslik gat gekruip het by die klomp terroriste...vandag hoor 'n mens
> naar weinig van die aap!Sy joppie was toe nie so erg verseker by die SYBC
> nie.Ek kan wragtig nie wag dat dieselfde met andere soos hy maar wat by
> ander groepe doenig was aan die breinspoeling van die Afrikaner sodat die
> kommunisme in 'n nuwe uniformpie oulik moet lyk ,moet gebeur nie.Ek wens
> regtig dat diegene wat so lustig aan die uitverkoping van hierdie klein
> wit-Godsvresende volkie mee gedoen het moet van die gras af verdwyn...
> net soos die NNP wat 'n klomp slapgatte was verdwyn het!Lank leef die HNP!
>
Re: Die Beeld,sy joernaliste en pos verhogings! [boodskap #98358 is 'n antwoord op boodskap #98328] Vr, 17 September 2004 14:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 16 Sep 2004 23:35:18 GMT, "@rogers.com" wrote:

.Ek wens
>> regtig dat diegene wat so lustig aan die uitverkoping van hierdie klein
>> wit-Godsvresende volkie mee gedoen het moet van die gras af verdwyn...
>> net soos die NNP wat 'n klomp slapgatte was verdwyn het!Lank leef die HNP!
>
> Ha,ha,ha.
>
> Penkop van die Derde Republiek

Dan Roodt is ook deesdae by die HNP. Wag tot hy die ou begin afpis.
Re: Die Beeld,sy joernaliste en pos verhogings! [boodskap #98360 is 'n antwoord op boodskap #98358] Vr, 17 September 2004 16:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dan Roodt vir President! Moderne Paul Kruger!

Ferdi Greyling wrote:

> On Thu, 16 Sep 2004 23:35:18 GMT, "@rogers.com"
> wrote:
>
>
>>> regtig dat diegene wat so lustig aan die uitverkoping van hierdie klein
>>> wit-Godsvresende volkie mee gedoen het moet van die gras af verdwyn...
>>> net soos die NNP wat 'n klomp slapgatte was verdwyn het!Lank leef die HNP!

>> Ha,ha,ha.

>> Penkop van die Derde Republiek
>
>
> Dan Roodt is ook deesdae by die HNP. Wag tot hy die ou begin afpis.
>
Re: Die Beeld,sy joernaliste en pos verhogings! [boodskap #98375 is 'n antwoord op boodskap #98357] Vr, 17 September 2004 22:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Kleinboet,
Ek breek nie goed in die kombuis nie omdat ek 'n opgevoede mens is.
My diere(11 honde en katte)leef soos konings en ek donner enige persoon wat
hulle net probeer seer maak aangesien hulle soos my kinders is.Ek is nie 'n
vervelige ou vaal mannetjie wat diere mishandel omdat die vaal mannetjie
geboelie is nie!
Ek het seker meer elektrisiteit in my huis as wat jy kan droom van,dus hoef
ek nie in die donker te gaan sit nie!

Ek suip nie...ek drink geen drank nie!Dus waarom gooi jy "tantrums"?
Het ek iets aangeroer waaroor jy gaan prosedeer?
Ek het maar net 'n vraag gevra?
Ai...ai...ai!
Kanada het plek vir jou:)

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:uvtlk0thldrvma26qlqpmqked1vdbj636f@4ax.com...
>
> Nou dat jy die kombuis gebreek het en die hond probeer skop het, nou
> kan jy in die donker gaan sit en suip. MOre sal jy beter voel.
> Vir 'n rukkie .
> Tot die hangover inskop.
> Dan weer 'n rukkie.
> Tot jy onthou jy is grommende regse wat ten minste twee goed in die
> lewe haat.
>
>
>
> On Thu, 16 Sep 2004 23:55:18 +0200, "Paul"
> wrote:
>
>> Dis vir my uiters snaaks dat 'n sekere joernalis al meer as 10 jaar gelede
>> gehelp uitbasuin het aan die Afrikaner dat ons die ANC/NP sal moet aanhang
>> ten einde vrede te kry
>> en wonderwerke sal dan gebeur met die reenboog nasie...
>> dat hy/sy nog nie die redakteur is nie!
>>
>> Dit laat my onwillekeurig dink aan 'n ander joernalis met die naam van Max
>> wat vreeslik gat gekruip het by die klomp terroriste...vandag hoor 'n mens
>> naar weinig van die aap!Sy joppie was toe nie so erg verseker by die SYBC
>> nie.Ek kan wragtig nie wag dat dieselfde met andere soos hy maar wat by
>> ander groepe doenig was aan die breinspoeling van die Afrikaner sodat die
>> kommunisme in 'n nuwe uniformpie oulik moet lyk ,moet gebeur nie.Ek wens
>> regtig dat diegene wat so lustig aan die uitverkoping van hierdie klein
>> wit-Godsvresende volkie mee gedoen het moet van die gras af verdwyn...
>> net soos die NNP wat 'n klomp slapgatte was verdwyn het!Lank leef die HNP!
>>
>
Re: Die Beeld,sy joernaliste en pos verhogings! [boodskap #98439 is 'n antwoord op boodskap #98375] So, 19 September 2004 18:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 18 Sep 2004 00:05:31 +0200, "Paul" wrote:

> Kleinboet,
> ek donner enige persoon wat
> hulle net probeer seer maak aangesien hulle soos my kinders is.

Jan Wilkens is een van my kliënte. En nie eens Jan het so goot bek
soos jy nie. Miskien het hy net meer maniere. En meer beskeidenheid.

DD
Re: Die Beeld,sy joernaliste en pos verhogings! [boodskap #98484 is 'n antwoord op boodskap #98375] Ma, 20 September 2004 09:41 Na vorige boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Fokit he?

Wat 'n mens!

On Sat, 18 Sep 2004 00:05:31 +0200, "Paul" wrote:

> Kleinboet,
> Ek breek nie goed in die kombuis nie omdat ek 'n opgevoede mens is.
> My diere(11 honde en katte)leef soos konings en ek donner enige persoon wat
> hulle net probeer seer maak aangesien hulle soos my kinders is.Ek is nie 'n
> vervelige ou vaal mannetjie wat diere mishandel omdat die vaal mannetjie
> geboelie is nie!
> Ek het seker meer elektrisiteit in my huis as wat jy kan droom van,dus hoef
> ek nie in die donker te gaan sit nie!
>
> Ek suip nie...ek drink geen drank nie!Dus waarom gooi jy "tantrums"?
> Het ek iets aangeroer waaroor jy gaan prosedeer?
> Ek het maar net 'n vraag gevra?
> Ai...ai...ai!
> Kanada het plek vir jou:)
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:uvtlk0thldrvma26qlqpmqked1vdbj636f@4ax.com...

>> Nou dat jy die kombuis gebreek het en die hond probeer skop het, nou
>> kan jy in die donker gaan sit en suip. MOre sal jy beter voel.
>> Vir 'n rukkie .
>> Tot die hangover inskop.
>> Dan weer 'n rukkie.
>> Tot jy onthou jy is grommende regse wat ten minste twee goed in die
>> lewe haat.



>> On Thu, 16 Sep 2004 23:55:18 +0200, "Paul"
>> wrote:

>>> Dis vir my uiters snaaks dat 'n sekere joernalis al meer as 10 jaar
> gelede
>>> gehelp uitbasuin het aan die Afrikaner dat ons die ANC/NP sal moet
> aanhang
>>> ten einde vrede te kry
>>> en wonderwerke sal dan gebeur met die reenboog nasie...
>>> dat hy/sy nog nie die redakteur is nie!
>>>
>>> Dit laat my onwillekeurig dink aan 'n ander joernalis met die naam van
> Max
>>> wat vreeslik gat gekruip het by die klomp terroriste...vandag hoor 'n
> mens
>>> naar weinig van die aap!Sy joppie was toe nie so erg verseker by die SYBC
>>> nie.Ek kan wragtig nie wag dat dieselfde met andere soos hy maar wat by
>>> ander groepe doenig was aan die breinspoeling van die Afrikaner sodat die
>>> kommunisme in 'n nuwe uniformpie oulik moet lyk ,moet gebeur nie.Ek wens
>>> regtig dat diegene wat so lustig aan die uitverkoping van hierdie klein
>>> wit-Godsvresende volkie mee gedoen het moet van die gras af verdwyn...
>>> net soos die NNP wat 'n klomp slapgatte was verdwyn het!Lank leef die
> HNP!
>>>

>
Vorige onderwerp: Wat sal jy doen?
Volgende onderwerp: Nuwe VERHOUDINGS FORUM
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 06:20:14 MGT 2024