Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Pan Afrika Parlement.
Pan Afrika Parlement. [boodskap #98295] Do, 16 September 2004 06:34 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Maak vandag oop in Galagher Estate - 'n ietwat gedempte partytjie, wat slegs
R61 miljoen sal kos.
Ook maar goed die staat maak gebruik van soveel privaatmaatskappye om diens
te lewer.
--
Groetnis
Annette
Re: Pan Afrika Parlement. [boodskap #98300 is 'n antwoord op boodskap #98295] Do, 16 September 2004 08:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek is nou nie snaaks nie en ek gun elke man sy storie en sy sukses, maar die
nuwe generasie van politici vrek darem daaroor om aan te trek en super luuks
te eet. In Windhoek verkoop die duurste pakke klere [blykbaar oor die R8
000?] en Italiaanse skoene, Rolex'e, ens. Dit slaan mens se asem weg!
Hou hulle konferensie of beraad, dan is dit die duurste kos wat jy jou kan
indink. Kaviaar, foi gras[?], ens. Elke belangrike ou word met 'n
konvooi aangery en die Meme's blink behoorlik van die vet.....in Afrika word
mos gereken dat as 'n man se vrou nie behoorlik vet is nie, dan sorg hy nie
vir haar nie.

"Annette" skryf in boodskap news:cibc8f$mir$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Maak vandag oop in Galagher Estate - 'n ietwat gedempte partytjie, wat slegs
> R61 miljoen sal kos.
> Ook maar goed die staat maak gebruik van soveel privaatmaatskappye om diens
> te lewer.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Pan Afrika Parlement. [boodskap #98308 is 'n antwoord op boodskap #98295] Do, 16 September 2004 11:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietHein  is tans af-lyn  PietHein
Boodskappe: 64
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" :

> Maak vandag oop in Galagher Estate - 'n ietwat gedempte partytjie, wat
> slegs R61 miljoen sal kos.
> Ook maar goed die staat maak gebruik van soveel privaatmaatskappye om
> diens te lewer.

Dit sou mooi wees as hulle die blomme-leweransiers nie veronagsaam nie.

PietHein
Re: Pan Afrika Parlement. [boodskap #98323 is 'n antwoord op boodskap #98295] Do, 16 September 2004 21:43 Na vorige boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Ja dis nog 'n ANC flop.Ek wonder wat sou sekere joernaliste van die Beeld te
ons kan vertel van die geldmors situasie?
Daar is mos 'n joernalis wat destyds oor kodesa geraporteer het aan sy
linkse base:))
Ek sien reeds in vandag se geskribbel die ou koerantjie wat mense se siele
ge-breinspoel het, roem hulle daarop dat hulle die eerste was wat sou bid
dat die NP met die swartgatte praat.Ek wonder of hulle eerste was om te
pleit dat FW die land uitverkoop?
Sal my min verbaas want geen regdenkende Afrikaner
kan dag-na-dag die kak koop ten duurste en dan wil glo dat perde drolle is
vye en dit dan vir soetkoek opvreet nie!Ga,sies!

"Annette" skryf in boodskap news:cibc8f$mir$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Maak vandag oop in Galagher Estate - 'n ietwat gedempte partytjie, wat slegs
> R61 miljoen sal kos.
> Ook maar goed die staat maak gebruik van soveel privaatmaatskappye om diens
> te lewer.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Vorige onderwerp: Storm over bursary for white men
Volgende onderwerp: Vermiste Persoon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 10:12:44 MGT 2024