Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ik ga nauw slaapje.
Ik ga nauw slaapje. [boodskap #964] So, 22 Junie 2003 21:05 na volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Praat weer later, Lorinda. Hopelik is jy dan al klaar getrek.
lekker doen wat jy ook mee besig is.

--
Powered By Mandrake Linux 9.0
Re: Ik ga nauw slaapje. [boodskap #970 is 'n antwoord op boodskap #964] So, 22 Junie 2003 21:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 22 Jun 2003 23:05:07 +0200, Andries wrote:

> Praat weer later, Lorinda. Hopelik is jy dan al klaar getrek.
> lekker doen wat jy ook mee besig is.

Nauw Slaapje? Jy moet net nie by Rico leer Nederlands praat nie,
Andries! Hy sal jou leer Hollands praat!

Speedy
Re: Ik ga nauw slaapje. [boodskap #977 is 'n antwoord op boodskap #970] So, 22 Junie 2003 22:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:2o7cfvo3j0bchpm67ti6rutd0v39kr6ses@4ax.com...
> On Sun, 22 Jun 2003 23:05:07 +0200, Andries
> wrote:
>
>> Praat weer later, Lorinda. Hopelik is jy dan al klaar getrek.
>> lekker doen wat jy ook mee besig is.
>
> Nauw Slaapje? Jy moet net nie by Rico leer Nederlands praat nie,
> Andries! Hy sal jou leer Hollands praat!
>
> Speedy

Wat het ek gedoen????????
En DD ek praat niet Hollands nie!!! ek praat Nederlands.

Ek ga nauw slaapje is niet Hollands of Nederlands nie.

Ik ga nu slapen.

Gr.Rico
>
Re: Ik ga nauw slaapje. [boodskap #978 is 'n antwoord op boodskap #964] So, 22 Junie 2003 22:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bd55m7$e2b$6@ctb-nnrp2.saix.net...
> Praat weer later, Lorinda. Hopelik is jy dan al klaar getrek.
> lekker doen wat jy ook mee besig is.

Andries, ja ek weet wat poes in Afrikaans beteken, das hier dieselfde, maar
dis nie 'n vloek, of lelik nie.
As ek oor my poes praat of oor my sussie se poes, sal niemand vir my lag
nie.
Ek kan ook se ek aai my buurvrou se poes, nog sal niemand lag nie!!!!!
Maar wat jy vir Lorinda se!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Das lelik, hoekan jy vra vir 'n vrouw of sy het klaar getrek???? en dan ook
nog lekker doen.

Ons tale het ooreenkomste, maar daar is ook verskille :-)

Gr.Rico
>
> --
> Powered By Mandrake Linux 9.0
Re: Ik ga nauw slaapje. [boodskap #981 is 'n antwoord op boodskap #977] So, 22 Junie 2003 23:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 23 Jun 2003 00:51:32 +0200, "Rico" wrote:


>
> Wat het ek gedoen????????
> En DD ek praat niet Hollands nie!!! ek praat Nederlands.
>
> Ek ga nauw slaapje is niet Hollands of Nederlands nie.
>
> Ik ga nu slapen.
>
> Gr.Rico
>>
>

Ek weet Rico:-)
Maar Andries is nog 'n êppie (apprentice) in Nederlands
en soos jy Andries se wind onder sy seile uitgehaal het met die kat
wat Nederlands praat,
het dit tog bietjie geklink of jy hollangs praat

DD
Re: Ik ga nauw slaapje. [boodskap #992 is 'n antwoord op boodskap #978] Ma, 23 Junie 2003 21:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Rico het die volgende skrywe gerig:

> Ons tale het ooreenkomste, maar daar is ook verskille :-)

Definitief...!! :-))

--
Powered By Mandrake Linux 9.0
Re: Ik ga nauw slaapje. [boodskap #993 is 'n antwoord op boodskap #977] Ma, 23 Junie 2003 21:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Rico het die volgende skrywe gerig:

> Wat het ek gedoen????????
> En DD ek praat niet Hollands nie!!! ek praat Nederlands.
>
> Ek ga nauw slaapje is niet Hollands of Nederlands nie.
>
> Ik ga nu slapen.

Ek is tog so jammer. Ek het ook maar net probeer.
;-D

--
Powered By Mandrake Linux 9.0
Re: Ik ga nauw slaapje. [boodskap #994 is 'n antwoord op boodskap #981] Ma, 23 Junie 2003 21:45 Na vorige boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Conzales het die volgende skrywe gerig:


> ....het dit tog bietjie geklink of jy hollangs praat
>
> DD

LOL :-))
--
Powered By Mandrake Linux 9.0
Vorige onderwerp: Aan die Nerderlanders
Volgende onderwerp: Naam verandering kennisgewing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 09:11:35 MGT 2024