Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Paul Roos vat voor
Paul Roos vat voor [boodskap #97404] Ma, 30 Augustus 2004 06:23 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hul rugbykaptein hierdie jaar is die hoofseun vir volgende jaar. Iemand met
'n Engelse naam en etniese van.
Paarl Gimnasium se rugbykaptein was ook hierdie jaar etnies.
Nou nie dat dit my veel pla nie, behalwe dat van dit 'n geleentheid in die
koerante gemaak word.

--
Groetnis
Annette
Life is uncertain - eat dessert first
ann...@ctnet.co.za
Re: Paul Roos vat voor [boodskap #97429 is 'n antwoord op boodskap #97404] Ma, 30 Augustus 2004 12:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf

> Hul rugbykaptein hierdie jaar is die hoofseun vir volgende jaar. Iemand met
> 'n Engelse naam en etniese van.
> Paarl Gimnasium se rugbykaptein was ook hierdie jaar etnies.
> Nou nie dat dit my veel pla nie, behalwe dat van dit 'n geleentheid in die
> koerante gemaak word.

Ek hou van hierdie beriggie. Deels oor die frase
" 'n Engelse naam en etniese van." Kan dus
veilig aanneem dis iets soos Sipho Mbata? Nouja,
Sipho is blykbaar nie net goed in rugby nie, maar
is ook gerespekteerd genoeg om hoofseun te word.
Ek neem aan Paul Roos is nog 'n staatsskool met
'n baie goeie koshuis?

Gloudina
Re: Paul Roos vat voor [boodskap #97466 is 'n antwoord op boodskap #97429] Ma, 30 Augustus 2004 23:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote in message
news:uMEYc.5823$pDB1.333@news04.bloor.is.net.cable.rogers.co m...

"Annette" skryf

> Hul rugbykaptein hierdie jaar is die hoofseun vir volgende jaar. Iemand met
> 'n Engelse naam en etniese van.
> Paarl Gimnasium se rugbykaptein was ook hierdie jaar etnies.
> Nou nie dat dit my veel pla nie, behalwe dat van dit 'n geleentheid in die
> koerante gemaak word.

Ek hou van hierdie beriggie. Deels oor die frase
" 'n Engelse naam en etniese van." Kan dus
veilig aanneem dis iets soos Sipho Mbata? Nouja,
Sipho is blykbaar nie net goed in rugby nie, maar
is ook gerespekteerd genoeg om hoofseun te word.
Ek neem aan Paul Roos is nog 'n staatsskool met
'n baie goeie koshuis?

Gloudina

Hoe kan Sipho in Engelse naam wees, eerder Seamus of Derrick. ;-)

-e-
Re: Paul Roos vat voor [boodskap #97467 is 'n antwoord op boodskap #97466] Ma, 30 Augustus 2004 23:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ellie"

> Hoe kan Sipho in Engelse naam wees, eerder Seamus of Derrick. ;-)

Wel, Sipho is seker dan mos sy "regte" naam.
Ek wonder of die gewoonte van alle swart mense
om "Europese" voorname te kry, nou bietjie uit
die mode gaan raak. Dit was natuurlik iets wat in
die dae van die ou sendelinge ontwikkel het, omdat
meeste van die vroegste skole in SA deur sendelinge
begin is. In Lesotho, waar meeste van die vroegste
sendelinge Frans was, wonder ek of hulle André
of Leon geheet het?
As mens in 'n swart skool skoolgehou het
soos ek, dan het mens darem sports gesien wanneer
jy 'n register moet neem, en niemand staan voordat
die M en die N kom nie, en dan is omtrent die hele
klas onder dié twee, en moet jy die M's alfabeties
probeer rangskik.

Gloudina
Re: Paul Roos vat voor [boodskap #97470 is 'n antwoord op boodskap #97466] Di, 31 Augustus 2004 04:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Cameron:))

Hoe weet Gloudina nie van Paul Roos nie? Ek dog sy was op Stellenbosch?
--
Groetnis
Annette
"Ellie" wrote in message
news:MTOYc.8749$6o3.7786@newsread2.news.atl.earthlink.net...
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:uMEYc.5823$pDB1.333@news04.bloor.is.net.cable.rogers.co m...
>
> "Annette" skryf
>
>> Hul rugbykaptein hierdie jaar is die hoofseun vir volgende jaar. Iemand
> met
>> 'n Engelse naam en etniese van.
>> Paarl Gimnasium se rugbykaptein was ook hierdie jaar etnies.
>> Nou nie dat dit my veel pla nie, behalwe dat van dit 'n geleentheid in die
>> koerante gemaak word.
>
> Ek hou van hierdie beriggie. Deels oor die frase
> " 'n Engelse naam en etniese van." Kan dus
> veilig aanneem dis iets soos Sipho Mbata? Nouja,
> Sipho is blykbaar nie net goed in rugby nie, maar
> is ook gerespekteerd genoeg om hoofseun te word.
> Ek neem aan Paul Roos is nog 'n staatsskool met
> 'n baie goeie koshuis?
>
> Gloudina
>
> Hoe kan Sipho in Engelse naam wees, eerder Seamus of Derrick. ;-)
>
> -e-
>
Re: Paul Roos vat voor [boodskap #97476 is 'n antwoord op boodskap #97404] Di, 31 Augustus 2004 08:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wees eerlik, hy's net gekies as kaptein op grond van sy velkleur.
Spencer

"Annette" skryf in boodskap news:cguibn$9e5$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hul rugbykaptein hierdie jaar is die hoofseun vir volgende jaar. Iemand met
> 'n Engelse naam en etniese van.
> Paarl Gimnasium se rugbykaptein was ook hierdie jaar etnies.
> Nou nie dat dit my veel pla nie, behalwe dat van dit 'n geleentheid in die
> koerante gemaak word.
>
> --
> Groetnis
> Annette
> Life is uncertain - eat dessert first
> ann...@ctnet.co.za
>
Re: Paul Roos vat voor [boodskap #97480 is 'n antwoord op boodskap #97470] Di, 31 Augustus 2004 11:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf

> Hoe weet Gloudina nie van Paul Roos nie? Ek dog sy was op Stellenbosch?

Natuurlik weet ek van Paul Roos Gimnasium. Op
my dae was dit 'n staatskool, maar met 'n baie
goeie koshuis, en dit was moeilik om daar in te
kom tensy jy baie goed akademies was, dus het
dit 'n landswye reputasie gehad as 'n goeie skool.
Een van my kamermaats se ma was 'n suster
van Paul Roos die Springbok. ( Ek is vandag
nog met haar in kontak.) Ons het ook altyd
wafels gaan eet by Tant Saar, 'n ander suster
van Paul Roos, wat in Stellenbosch gebly het.

Gloudina
Re: Paul Roos vat voor [boodskap #97483 is 'n antwoord op boodskap #97476] Di, 31 Augustus 2004 13:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Blykbaar nie - glo uiters gewild onder sy medeleerders.- wat hom verkies
het.
--
Groetnis
Annette

"Spencer" skryf in boodskap news:44XYc.19993$N77.790505@news.xtra.co.nz...
> Wees eerlik, hy's net gekies as kaptein op grond van sy velkleur.
> Spencer
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:cguibn$9e5$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hul rugbykaptein hierdie jaar is die hoofseun vir volgende jaar. Iemand
> met
>> 'n Engelse naam en etniese van.
>> Paarl Gimnasium se rugbykaptein was ook hierdie jaar etnies.
>> Nou nie dat dit my veel pla nie, behalwe dat van dit 'n geleentheid in die
>> koerante gemaak word.
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> Life is uncertain - eat dessert first
>> ann...@ctnet.co.za
>>
>
Re: Paul Roos vat voor [boodskap #97484 is 'n antwoord op boodskap #97480] Di, 31 Augustus 2004 13:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink Paul Roos is deesdae nader aan 'n privaatskool as 'n staatskool.
--
Groetnis
Annette
"@rogers.com" wrote in message
news:oeZYc.104262$pTn.79948@news01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> "Annette" skryf
>
>> Hoe weet Gloudina nie van Paul Roos nie? Ek dog sy was op Stellenbosch?
>
> Natuurlik weet ek van Paul Roos Gimnasium. Op
> my dae was dit 'n staatskool, maar met 'n baie
> goeie koshuis, en dit was moeilik om daar in te
> kom tensy jy baie goed akademies was, dus het
> dit 'n landswye reputasie gehad as 'n goeie skool.
> Een van my kamermaats se ma was 'n suster
> van Paul Roos die Springbok. ( Ek is vandag
> nog met haar in kontak.) Ons het ook altyd
> wafels gaan eet by Tant Saar, 'n ander suster
> van Paul Roos, wat in Stellenbosch gebly het.
>
> Gloudina
>
Re: Paul Roos vat voor [boodskap #97660 is 'n antwoord op boodskap #97429] So, 05 September 2004 07:02 Na vorige boodskap
Bosvark  is tans af-lyn  Bosvark
Boodskappe: 15
Geregistreer: September 2004
Karma: 0
Junior Lid
Twee baie goeie koshuise. Soos dit altyd was, ja.

"@rogers.com" wrote in message
news:uMEYc.5823$pDB1.333@news04.bloor.is.net.cable.rogers.co m...
Ek neem aan Paul Roos is nog 'n staatsskool met
'n baie goeie koshuis?

Gloudina
Vorige onderwerp: Toordery
Volgende onderwerp: 2 Franse joernaliste ontvoer oor kopdoeke in Frankryk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 09:58:46 MGT 2024