Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Amptelik
Amptelik [boodskap #97253] Wo, 25 Augustus 2004 11:07 na volgende boodskap
FoilCut[1]  is tans af-lyn  FoilCut[1]
Boodskappe: 29
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
Dinsdag 24 Augustus 2004 bl. 10
Beeld
Johannesburg Finaal

Pretoria SA se hoofstad van kapings
Skurke meer gewelddadig, minder werk vir sindikate
André Janse van Vuuren
Minstens tien kapings vind elke dag in Gauteng plaas, waaronder ses in
Pretoria.

Sê sê mnr. Aubrey Pieterse, uitvoerende hoof van TraumAssist, 'n nasionale
beradingsnetwerk vir slagoffers van misdaad.

Volgens Pieterse is Pretoria die kapingshoofstad van Suid-Afrika -- 200
kapings word maandeliks hier aangemeld.

Sowat 350 kapings vind maandeliks in die hele Gauteng plaas.

Nasionaal vind ongeveer 24 000 kapings jaarliks plaas -- ongeveer 65 elke
dag, sê Pieterse.

Kaapstad beleef ongeveer 90 kapings per maand en volgens Pieterse neem die
kapingsyfer daar meer toe as in ander stede. Hy sê sowat 190 motors word
maandeliks in KwaZulu-Natal gekaap.

Dié syfers sluit poging tot kaping uit.

Pieterse sê dié statistieke stem ooreen met amptelike polisiesyfers vir 2003
tot Maart vanjaar.

Volgens Pieterse was georganiseerde sindikate die afgelope twee jaar vir
minder motorkapings verantwoordelik as voorheen.

Kapers werk deesdae in kleiner groepe, maar is meer gewelddadig.

Supt. Leon Engelbrecht, nasionale polisiewoordvoerder, wou nie gister die
statistieke ontken of bevestig nie.

Volgens hom sal die jongste syfers bekend gemaak word sodra mnr. Charles
Nqakula, minister van veiligheid en sekuriteit, toestemming daarvoor gee
Re: Amptelik [boodskap #97255 is 'n antwoord op boodskap #97253] Wo, 25 Augustus 2004 15:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek wens hulle wil nou besluit en klaarkry - verlede week was Kaapstad die
kapingskampioen.
--
Groetnis
Annette

"Foilcut" skryf in boodskap news:cghrtu$ell$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Dinsdag 24 Augustus 2004 bl. 10
> Beeld
> Johannesburg Finaal
>
> Pretoria SA se hoofstad van kapings
> Skurke meer gewelddadig, minder werk vir sindikate
> André Janse van Vuuren
> Minstens tien kapings vind elke dag in Gauteng plaas, waaronder ses in
> Pretoria.
>
> Sê sê mnr. Aubrey Pieterse, uitvoerende hoof van TraumAssist, 'n nasionale
> beradingsnetwerk vir slagoffers van misdaad.
>
> Volgens Pieterse is Pretoria die kapingshoofstad van Suid-Afrika -- 200
> kapings word maandeliks hier aangemeld.
>
> Sowat 350 kapings vind maandeliks in die hele Gauteng plaas.
>
> Nasionaal vind ongeveer 24 000 kapings jaarliks plaas -- ongeveer 65 elke
> dag, sê Pieterse.
>
> Kaapstad beleef ongeveer 90 kapings per maand en volgens Pieterse neem die
> kapingsyfer daar meer toe as in ander stede. Hy sê sowat 190 motors word
> maandeliks in KwaZulu-Natal gekaap.
>
> Dié syfers sluit poging tot kaping uit.
>
> Pieterse sê dié statistieke stem ooreen met amptelike polisiesyfers vir 2003
> tot Maart vanjaar.
>
> Volgens Pieterse was georganiseerde sindikate die afgelope twee jaar vir
> minder motorkapings verantwoordelik as voorheen.
>
> Kapers werk deesdae in kleiner groepe, maar is meer gewelddadig.
>
> Supt. Leon Engelbrecht, nasionale polisiewoordvoerder, wou nie gister die
> statistieke ontken of bevestig nie.
>
> Volgens hom sal die jongste syfers bekend gemaak word sodra mnr. Charles
> Nqakula, minister van veiligheid en sekuriteit, toestemming daarvoor gee
>
Re: Amptelik [boodskap #97260 is 'n antwoord op boodskap #97253] Wo, 25 Augustus 2004 20:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
jan[2]  is tans af-lyn  jan[2]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Junior Lid
"die swart regering maak geld uit die misdaad alles moet vervang word en
dit beteken belasting word betaal
Re: Amptelik [boodskap #97437 is 'n antwoord op boodskap #97260] Ma, 30 Augustus 2004 13:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
jan had uiteengezet :
> "die swart regering maak geld uit die misdaad alles moet vervang word en
> dit beteken belasting word betaal

Wat bevolkingsgroep gaan die belasting betaal,die karrers?

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: Amptelik [boodskap #97744 is 'n antwoord op boodskap #97260] Ma, 06 September 2004 19:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Wel gesproke!
Maar dis ongelukkig dat die witman al die jare selfs in die jare van
appartheid, die swartes in tuislande moes onderhou sodat hulle hier in die
wit dorpe nog meisies kon preggies maak.
"jan" skryf in boodskap news:cgirt5$2ik$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "die swart regering maak geld uit die misdaad alles moet vervang word en
> dit beteken belasting word betaal
>
Re: Amptelik [boodskap #97853 is 'n antwoord op boodskap #97744] Di, 07 September 2004 18:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Paul" skryf

sodat hulle hier in die
> wit dorpe nog meisies kon preggies maak.

Hierdie uitdrukking, wat hier blykbaar
deur 'n man gebruik word, gee my die
koue rillings. Dat 'n man soos 'n ou
meisietjie kan praat. Ek dink dis wat
Arnold Schwarzenegger bedoel as hy
praat van "girlymen." En dit lyk vir
my hoe meer regs, hoe meer vloek
hulle, is hulle Afrikaans bedroef,
en hoe meer is hulle girlymen.

Penkop van die Derde Republiek
Re: Amptelik [boodskap #97857 is 'n antwoord op boodskap #97744] Di, 07 September 2004 21:56 Na vorige boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 6 Sep 2004 21:35:38 +0200, "Paul" wrote:

> Wel gesproke!
> Maar dis ongelukkig dat die witman al die jare selfs in die jare van
> appartheid, die swartes in tuislande moes onderhou sodat hulle hier in die
> wit dorpe nog meisies kon preggies maak.

Jou sin klink dubbelsinnig genoeg, dat ek dit twee keer
moes lees, om, hopelik, reg te verstaan.

DD
Vorige onderwerp: Worshond in die Namib
Volgende onderwerp: Beyers Naude oorlede
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 02:25:11 MGT 2024