Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Artikel in die Rapport
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96976 is 'n antwoord op boodskap #96971] Do, 19 Augustus 2004 15:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 19 Aug 2004 15:53:06 +0100, "Suidwester" wrote:

>> So jy was een van daai militere intelligensie-tipes wat joernaliste
>> binnelands dopgehou het. Hulle het mos moorde ook gepleeg.
> ---------Sjit maar jy IS nou nuuskierig!!

Hulle het, ja. Uit en uit moord gewees.

>> Jy het mos gese "julle" het die korante "gemonitor" - spesifiek vir my
>> - en jy onthou dit nog.
> --------Og, die lêers het maar so verbygeloop. Al gehoor van
> karakterklarings? As 'n persoon verdag optree dan krap jy rond in sy
> geskiedenis en sy familie en vriende en vind uit of daar nie dalk iets
> dieper lê nie. Almal doen dit. Soort van vooruitbeplanning sou iets dalk
> gebeur.

So of julle het beplan dat die ANC die land gaan regeer of julle het
soos julle gatte georganiseer?
Kon nie eers julle eie militere geheime beskerm nie.

>> Of was dit dalk 'n ander groep mans - in pienk karre?
> ------huh-uh. Dit was jou vriende wat jy self nie moes gemis het nie!

Dalk jy op pad na die "Bok-oefening" toe gewees.
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96977 is 'n antwoord op boodskap #96958] Do, 19 Augustus 2004 15:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Jammer vir die tikfoute in die post. Ek het 'n MS wireless sleutelbord
en die ding se batterye is duidelik pap. Die spelfoute is egter steeds
meestal my fout.

;o)

Plato wrote:

> Nie volgens die varosing wat vir diep National Geographic program (ek
> dink die program se naam is) IN SEARCH OF EVE nie. Daar sê hulle
> duidelik dat die mense met donker pegmente is ouer weergawes van die
> moderne mens. Maar ek neem aan sulke feite (sou dit feite wees) mag nie
> genoem word nie. Mens wil tog niemand se gevoelens seer maak nie. Ons is
> mos almal maar dieselfde, of hoe?
>
> Ferdi Greyling wrote:
>
>> On Thu, 19 Aug 2004 11:03:50 GMT, "@rogers.com"
>> wrote:

>> > gaan be-erwe. En die koninkryk ook.



>> Het reeds. Almal is halfnaitjies

>> Dis nou almal behalwe daai eerste amoeba, veronderstel ek.

>> Miskien is Suidwester 'n amoeba?


>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96978 is 'n antwoord op boodskap #96966] Do, 19 Augustus 2004 15:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 19 Aug 2004 15:43:08 +0100, "Suidwester" wrote:

> Dis hier waar ek nie saamstem nie. Ek weier om 'n kleurling, Xhosa,
> Zoeloe, Herero, of wat ook al genoem te word. Ek is blank en ek is trots
> daarop. Net so verwag ek van enige van die vorige, en andere om trots te
> wees op hulleself en dit wat hulle is. Nie vir 'n oomblik probeer ek
> voorgee dat ek beter as enigiemand anders is net omdat ek 'n blanke vel het
> nie. Ek hou ongelukkig van my eie soort

Wie IS jou soort?

Watter spesifieke mengsel?

Weet jy eers wat die genetiese mengsel is waaruit jy bestaan?
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96979 is 'n antwoord op boodskap #96969] Do, 19 Augustus 2004 15:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wie gee vandag om?

"Plato" skryf in boodskap news:H9idnb8bedDbILncRVn-sQ@is.co.za...
> Sjoe maar jy is dramaties. Ek is seker ons word maar vandag op selfs die
> ou nuusgroepie goed dopgehou deur BIG BROTHER.
>
> Cheers
> Plato
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96980 is 'n antwoord op boodskap #96966] Do, 19 Augustus 2004 15:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek noem maar net wat hulle gesê het. Doen jouself 'n guns en gaan soek
daardie storie op.

Ek stem egter met jou saam.

Suidwester wrote:

> Dis hier waar ek nie saamstem nie. Ek weier om 'n kleurling, Xhosa,
> Zoeloe, Herero, of wat ook al genoem te word. Ek is blank en ek is trots
> daarop. Net so verwag ek van enige van die vorige, en andere om trots te
> wees op hulleself en dit wat hulle is. Nie vir 'n oomblik probeer ek
> voorgee dat ek beter as enigiemand anders is net omdat ek 'n blanke vel het
> nie. Ek hou ongelukkig van my eie soort en daar is geen manier waarop ek
> 'n persoon van 'n ander groep of ras voor my eie soort sal stel nie. Wat
> is verkeerd daarmee?
> "Plato" wrote in message
> news:dt2dnccOd_4xJbncRVn-hA@is.co.za...
>
>> Nie volgens die varosing wat vir diep National Geographic program (ek
>> dink die program se naam is) IN SEARCH OF EVE nie. Daar sê hulle
>> duidelik dat die mense met donker pegmente is ouer weergawes van die
>> moderne mens. Maar ek neem aan sulke feite (sou dit feite wees) mag nie
>> genoem word nie. Mens wil tog niemand se gevoelens seer maak nie. Ons is
>> mos almal maar dieselfde, of hoe?

>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96981 is 'n antwoord op boodskap #96952] Do, 19 Augustus 2004 15:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Behalwe dat jy nou stront praat, het my jare op die grond en tussen die
mense my laat besef daar is twee groepe mense wat ons vir een moerse 'ride'
vat. Ten eerstens natuurlik die politici wat vir eie gewin die mense wol
oor die oë trek en die Gloudina's en haar gediggiegang val daarvoor en dan
natuurlik die joernaliste. Daai lae vorm ['n amoeba is intelligent in
vergelyking!] van lewe vat dit wat die politici verkondig en sprei die kak
nog breër sodat hulle net meer koerante kan verkoop.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3nc9i0dqekue19q7q8klmnmpbls9nhhg4e@4ax.com...
> On Thu, 19 Aug 2004 14:27:41 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
> > het dit gebring? Natuurlike apartheid. Steeds wil die volkere nie
>> ondermekaar bly nie en hou soort by soort. Kom kyk wat gaan aan in ons
>> land. Steeds koek die blankes bymekaar, die Owambo hou by hulself en so
>> die ander volkere ook.
>
>
> So in al daai jare by die veiligheidspolisie het jy self nooit besef
> dat apartheid eintlik 'n netwerk van wette was nie?
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96982 is 'n antwoord op boodskap #96976] Do, 19 Augustus 2004 15:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:hjg9i09ndhcakgt7181n89qg2lafavnlhn@4ax.com...
> On Thu, 19 Aug 2004 15:53:06 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
> So of julle het beplan dat die ANC die land gaan regeer of julle het
> soos julle gatte georganiseer?
> Kon nie eers julle eie militere geheime beskerm nie. ---militêr was nie die probleem nie.
>
> Dalk jy op pad na die "Bok-oefening" toe gewees.
----in 'n pienk kar? Dalk jou ou rooi oë wat so 'n skynsel gee van al die
brandewyn?
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96984 is 'n antwoord op boodskap #96978] Do, 19 Augustus 2004 15:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kan jy nie lees nie? Seker daai rooi oë vsan jou en dis al laat in die
middag?

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:2qg9i0plqua52qia9nace609gv7ceh0adi@4ax.com...
> On Thu, 19 Aug 2004 15:43:08 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
> > voorgee dat ek beter as enigiemand anders is net omdat ek 'n blanke vel
het
>> nie. Ek hou ongelukkig van my eie soort
>
> Wie IS jou soort?
>
> Watter spesifieke mengsel?
>
> Weet jy eers wat die genetiese mengsel is waaruit jy bestaan?
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96985 is 'n antwoord op boodskap #96976] Do, 19 Augustus 2004 17:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling"
>
> Dalk jy op pad na die "Bok-oefening" toe gewees.

Haai, nee, Ferdi, moet nou nie sy Springbok-
wees in twyfel trek nie. Die man sal mos nie
vir ons lieg nie. Daar agter sy duin.

Tant Hessie van die Nossob
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96986 is 'n antwoord op boodskap #96951] Do, 19 Augustus 2004 17:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
soforkenwhat  is tans af-lyn  soforkenwhat
Boodskappe: 75
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Volle Lid
as hy mof is dink ek hy spyker eerder 'n dooie bosluis voor hy aan jou sal
vat

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:dbc9i0pn91m9knac0uqjfksq2dq5ovl289@4ax.com...
> On Thu, 19 Aug 2004 14:35:13 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
> Dit is
>> mos die regte term vir jou soort of hoe?
>
> Haai, ek het nooit geweet jy is gay nie!! Dit lyk nou so al of jy is!
> Ek is nie, so gaan maar terug in die kas in, maar ek sal nog met jou
> gesels, ek het nie probleme met jou voorkeure nie.
>
> > ET in die tronk gesit het, kan ek seker nie een van sy manne wees nie,
>> maar
>> dit sê nie dat ek hom nie respekteer nie. Ek mag nie hou van sy maniere
>> nie, maar die man staan en val by sy siening. Dis beter as wat ek van
>> jou
>> en Gloudina kan sê. Jy sit al die jare daar by die koerant en wat het jy
>> nou eintlik al bereik? 'n Sertifikaatjie of twee? As jy nog dieselfde
>> ou
>> is, dan onthou ek jou van die dae toe ons julle gemonitor het.
>
>
> Nooit geweet jy was 'n veiligheidspolisieman nie! En nog 'n gay een
> ook!
>
> Het jy nie dalk 'n groot snor nie? Daar was mos so een in die jare
> tagtig, hy het toe later die politiek ook betree vir 'n tyd. Craig
> iemand. Is dit jy?
>
> Was jy 'n Vlakplaas-man? Of sommer 'n John Vorsterplein-man?
> Was jy by die WVK?
> Moes jy dalk by die WVK gewees het?
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96987 is 'n antwoord op boodskap #96966] Do, 19 Augustus 2004 17:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

Ek is blank en ek is trots
> daarop.

Ongelukkig, ou Suidwester, wys navorsing daarop (gedoen
deur mense met Afrikaner-name) dat die Afrikaners tot 'n
groot mate almal reeds verbaster het met van die lokale
groepe en veral met mense wat as slawe uit die Ooste
ingevoer is. Jou term "blank" is 'n politieke woord. Jou
apartheidsvark-leiers was bang vir dié feit, en het
die werklikheid probeer verdoesel met wetgewing.

Gloudina
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96988 is 'n antwoord op boodskap #96977] Do, 19 Augustus 2004 17:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
soforkenwhat  is tans af-lyn  soforkenwhat
Boodskappe: 75
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Dit was jou selfoon se skuld

"Plato" skryf in boodskap news:CNKdnScJWdyeXrncRVn-hA@is.co.za...
> Jammer vir die tikfoute in die post. Ek het 'n MS wireless sleutelbord en
> die ding se batterye is duidelik pap. Die spelfoute is egter steeds
> meestal my fout.
>
> ;o)
>
>
>
> Plato wrote:
>
>> Nie volgens die varosing wat vir diep National Geographic program (ek
>> dink die program se naam is) IN SEARCH OF EVE nie. Daar sê hulle duidelik
>> dat die mense met donker pegmente is ouer weergawes van die moderne mens.
>> Maar ek neem aan sulke feite (sou dit feite wees) mag nie genoem word
>> nie. Mens wil tog niemand se gevoelens seer maak nie. Ons is mos almal
>> maar dieselfde, of hoe?

>> Ferdi Greyling wrote:

>>> On Thu, 19 Aug 2004 11:03:50 GMT, "@rogers.com"
>>> wrote:
>
>>> >>> gaan be-erwe. En die koninkryk ook.
>
>
>
>>> Het reeds. Almal is halfnaitjies
>
>>> Dis nou almal behalwe daai eerste amoeba, veronderstel ek.
>
>>> Miskien is Suidwester 'n amoeba?
>
>


>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96989 is 'n antwoord op boodskap #96986] Do, 19 Augustus 2004 17:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
WHAA HA HA HA HA HA HA!!!!

soforkenwhat wrote:
> as hy mof is dink ek hy spyker eerder 'n dooie bosluis voor hy aan jou sal
> vat
>
>
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:dbc9i0pn91m9knac0uqjfksq2dq5ovl289@4ax.com...
>
>> On Thu, 19 Aug 2004 14:35:13 +0100, "Suidwester"
>> wrote:

>> > Dit is

>>> mos die regte term vir jou soort of hoe?

>> Haai, ek het nooit geweet jy is gay nie!! Dit lyk nou so al of jy is!
>> Ek is nie, so gaan maar terug in die kas in, maar ek sal nog met jou
>> gesels, ek het nie probleme met jou voorkeure nie.

>> >> ET in die tronk gesit het, kan ek seker nie een van sy manne wees nie,
>>> maar
>>> dit sê nie dat ek hom nie respekteer nie. Ek mag nie hou van sy maniere
>>> nie, maar die man staan en val by sy siening. Dis beter as wat ek van
>>> jou
>>> en Gloudina kan sê. Jy sit al die jare daar by die koerant en wat het jy
>>> nou eintlik al bereik? 'n Sertifikaatjie of twee? As jy nog dieselfde
>>> ou
>>> is, dan onthou ek jou van die dae toe ons julle gemonitor het.


>> Nooit geweet jy was 'n veiligheidspolisieman nie! En nog 'n gay een
>> ook!

>> Het jy nie dalk 'n groot snor nie? Daar was mos so een in die jare
>> tagtig, hy het toe later die politiek ook betree vir 'n tyd. Craig
>> iemand. Is dit jy?

>> Was jy 'n Vlakplaas-man? Of sommer 'n John Vorsterplein-man?
>> Was jy by die WVK?
>> Moes jy dalk by die WVK gewees het?


>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96990 is 'n antwoord op boodskap #96962] Do, 19 Augustus 2004 17:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester"skryf

so ongeveer 1984/5 toe julle
> 'n berig op die voorblad geplaas het van 'n volkekundige wat gereken het
> minder as 3% van alle blankes in SA se bloed is suiwer blank. As ek reg
> onhou was daar nie veel van 'n reaksie nie en in die gange van die regering
> was daar doodste stilte.

So hoekom sit en kekkel jy so oor "blank." Daar is 'n goeie kans
dat jy nie blank is nie. Hoekom sit en kekkel jy so?

Tant Koek se hoenderhaan
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96991 is 'n antwoord op boodskap #96987] Do, 19 Augustus 2004 17:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dit is bewys dat die Oosterse mense die hoogste gemiddelde IK het. Die
persoon met die hoogste IK in die wêreld is 'n vrou as ek dit nie mis
het nie en die man met die hoogste IK is 'n Afrikaner. Swart mense is
heel onder as van die gemiddeld gepraat word. So ek dink ons het mooi
gekies sou ons oor die draad getrap het soos jy sê.

;o)

@rogers.com wrote:

> "Suidwester" skryf
>
> Ek is blank en ek is trots
>
>> daarop.
>
>
> Ongelukkig, ou Suidwester, wys navorsing daarop (gedoen
> deur mense met Afrikaner-name) dat die Afrikaners tot 'n
> groot mate almal reeds verbaster het met van die lokale
> groepe en veral met mense wat as slawe uit die Ooste
> ingevoer is. Jou term "blank" is 'n politieke woord. Jou
> apartheidsvark-leiers was bang vir dié feit, en het
> die werklikheid probeer verdoesel met wetgewing.
>
> Gloudina
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96992 is 'n antwoord op boodskap #96988] Do, 19 Augustus 2004 17:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
:o)

soforkenwhat wrote:

> Dit was jou selfoon se skuld
>
>
>
>
> "Plato" wrote in message
> news:CNKdnScJWdyeXrncRVn-hA@is.co.za...
>
>> Jammer vir die tikfoute in die post. Ek het 'n MS wireless sleutelbord en
>> die ding se batterye is duidelik pap. Die spelfoute is egter steeds
>> meestal my fout.

>> ;o)



>> Plato wrote:


>>> Nie volgens die varosing wat vir diep National Geographic program (ek
>>> dink die program se naam is) IN SEARCH OF EVE nie. Daar sê hulle duidelik
>>> dat die mense met donker pegmente is ouer weergawes van die moderne mens.
>>> Maar ek neem aan sulke feite (sou dit feite wees) mag nie genoem word
>>> nie. Mens wil tog niemand se gevoelens seer maak nie. Ons is mos almal
>>> maar dieselfde, of hoe?
>
>>> Ferdi Greyling wrote:
>
>
>>>> On Thu, 19 Aug 2004 11:03:50 GMT, "@rogers.com"
>>>> wrote:
>>
>>>>
>>
>>>> >gaan be-erwe. En die koninkryk ook.
>>
>>
>>
>>>> Het reeds. Almal is halfnaitjies
>>
>>>> Dis nou almal behalwe daai eerste amoeba, veronderstel ek.
>>
>>>> Miskien is Suidwester 'n amoeba?
>>
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96993 is 'n antwoord op boodskap #96990] Do, 19 Augustus 2004 17:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com wrote:

> "Suidwester"skryf
>
> so ongeveer 1984/5 toe julle
>
>> 'n berig op die voorblad geplaas het van 'n volkekundige wat gereken het
>> minder as 3% van alle blankes in SA se bloed is suiwer blank. As ek reg
>> onhou was daar nie veel van 'n reaksie nie en in die gange van die
>
> regering
>
>> was daar doodste stilte.
>
>
> So hoekom sit en kekkel jy so oor "blank." Daar is 'n goeie kans
> dat jy nie blank is nie. Hoekom sit en kekkel jy so?
>
> Tant Koek se hoenderhaan
>
>

Ek reken dit is veilig om aan te neem dat as jou vel blank is, mag jy
jouself seker blank noem. Ek glo egter steeds in my kultuur teorie.
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96994 is 'n antwoord op boodskap #96959] Do, 19 Augustus 2004 17:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

Ek sê
> steeds: Dit wat met apartheid VERKEERDELIK onder die wet gedoen is, is
> eintlik wat die verskillende volkere in Suider-Afrika eintlik wil hê.

Jy bedoel dat net een groep in 'n magsposisie is, dat
net een groep die sentrale regering beheer, dat net
een groep wette maak wat almal se lewens beheer.
Dis nou wat al die verskillende volkere in Suider-Afrika
eintlik wil hê? Om in barre tuislande op die kaal haai
vlaktes uitgegooi te word. D�s nou wat die verskillende
volkere in Suider-Afrika eintlik wil hê?

Tant Hessie Verwoerd
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96995 is 'n antwoord op boodskap #96960] Do, 19 Augustus 2004 17:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

> In SA is daar vandag wetgewing wat vermenging afdwing Gloudina, wat dink
> jy daarvan?

Kan jy meer inligting
hieroor gee.

Gloudina
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96996 is 'n antwoord op boodskap #96995] Do, 19 Augustus 2004 17:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com wrote:

> "Plato" skryf
>
>
>> In SA is daar vandag wetgewing wat vermenging afdwing Gloudina, wat dink
>> jy daarvan?
>
>
> Kan jy meer inligting
> hieroor gee.
>
> Gloudina
>
>
Demografiese verteenwoordiging op alle sfere van die samelewing. Met
ander woorde die befaamde 80/20 beginsel. 80% van 'n onderneming bo
sekere grootte moet swart wees. So jy kan 'n besigheid begin en as hy
groei word jy gedwing om ander rasse in diens te neem. Die dwang ding is
wat my pla.
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96997 is 'n antwoord op boodskap #96993] Do, 19 Augustus 2004 17:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

> Ek reken dit is veilig om aan te neem dat as jou vel blank is, mag jy
> jouself seker blank noem. Ek glo egter steeds in my kultuur teorie.

En wat is jou "kultuurteorie" nou weer?
Dat alle Westerlinge so verlig is?
Weet jy dat Indië die grootste uitvoerder
van sagteware in die wêreld is, nie die VSA
nie. Weet jy dat wiskunde sy oorsprong in
Indië gehad het? Weet jy dat hulle die
relatiwiteitsteorie al lank voor die geboorte
van Christus in Indië probeer formuleer het?
Wat is jou kultuurteorie nou weer?

Gloudina
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96998 is 'n antwoord op boodskap #96997] Do, 19 Augustus 2004 18:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com wrote:

> "Plato" skryf
>
>
>> Ek reken dit is veilig om aan te neem dat as jou vel blank is, mag jy
>> jouself seker blank noem. Ek glo egter steeds in my kultuur teorie.
>
>
> En wat is jou "kultuurteorie" nou weer?
> Dat alle Westerlinge so verlig is?
> Weet jy dat Indië die grootste uitvoerder
> van sagteware in die wêreld is, nie die VSA
> nie. Weet jy dat wiskunde sy oorsprong in
> Indië gehad het? Weet jy dat hulle die
> relatiwiteitsteorie al lank voor die geboorte
> van Christus in Indië probeer formuleer het?
> Wat is jou kultuurteorie nou weer?
>
> Gloudina
>
>

Ek stry nie hierteen nie Gloudina. Ek het groot respek vir daardie
uitvindings en studies. Maar mens moet maar die huidige realiteit en
lewenskwaliteit opweeg daarteen. Indie gaan Sjina voor 2050 verby vat as
die land met die meeste mense. Amerika is die enigste ontwikkelde land
wat 'n populasiegroei gaan toon tot en met 2050 vanwee sy invoer van
vreemde kulture wat teenstrydig is met die filosofie en kultuur kragte
wat Amerika so sterk gemaak het. Daar word verwag dat die populasie in
Indie met tyd so groot gaan word dat die hongersnood daar die populasie
gaan laat stagneer. Jy kan maar net dink wat die gekerm van mense soos
jy gaan wees om die mense van Indie te help. Nie net Indie nie, maar die
hele 3de wêreld. Hulle gaan hulleself demokraties opfok.

As mens verby die tragedie kan kyk, is dit eintlik baie snaaks.

Cheers
Plato
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96999 is 'n antwoord op boodskap #96998] Do, 19 Augustus 2004 18:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato"

> As mens verby die tragedie kan kyk, is dit eintlik baie snaaks.

Wat is jou kultuurteorie?

Gloudina
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97000 is 'n antwoord op boodskap #96996] Do, 19 Augustus 2004 18:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

> Demografiese verteenwoordiging op alle sfere van die samelewing. Met
> ander woorde die befaamde 80/20 beginsel. 80% van 'n onderneming bo
> sekere grootte moet swart wees. So jy kan 'n besigheid begin en as hy
> groei word jy gedwing om ander rasse in diens te neem. Die dwang ding is
> wat my pla.

En dit noem jy nou "vermenging" ?
In diens neem word nou skielik
"vermenging" ?

Gloudina
Re: Regters [boodskap #97001 is 'n antwoord op boodskap #96933] Do, 19 Augustus 2004 19:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling skryf:

> Die belangrike faktor is watter checks and balances is daar en in
> terme van rule of law watter onafhanklikheid is daar vir die regters.

Heeltemal reg. Ook dan gesien in die lig van die rol wat ideologie
speel in die aanstellingsproses.

> In die VSA vermoed ek ten minste op laer vlak is daar 'n soort
> demokratiese stemmery?
> Indien wel is dit natuurlik 'n check and balance wat werk in 'n
> gevestigde demokrasie.

Definitief. Beslis.
Daar is die baie lae profiel Senate Judiciary Committee, en dan is
daar verskeie sub-kommitees, en so aan.

Die afgelope paar jaar het die Demokrate in die Senaat 'n sterk poging
aangewend om hierdie stelsel van die verkiesingsproses van ons regters
te probeer verander en dit meer "oop" maak, sodat die gemiddelde
Amerikaner ook meer bewus sal kan wees van presies die rol wat
ideologie speel by die aanstelling van ons regters. Een van die groot
frustrasies van die Dems is juis die ou verkrampte oud-modiese
confirmation hearings waar die genomineerdes nooit nodig gehad het om
enigsins hulle sieninge en standpunte bekend te maak oor kritiese
sake soos AA, federalisme en natuurlik die aborsie kwessie (Roe v
Wade), ens. Die Dems voel dit is oneerlik en agteraf, en sou graag
eerder 'n meer oop en eerlike aanstellingsproses verkies.
Daar is nogal 'n interessante artikel hieroor wat die voorsitter van
die "Subcommittee on Administrative Oversight and the Courts" ,
Senator Charles Schume, geskryf het, en wat nogal 'n paar interessante
gevolge gehad het volgens wat ek kan agterkom. Die titel was:
"Judicial Nominations 2001: Should Ideology Matter?" As jy of iemand
anders dit dalk wil opsoek.

> Die belangrikste beskerming in SA (en waarskynlik op hoe"r vlak in die
> VSA ook?) is dat regters lewenslank aangestel word. Hulle gaan die
> politici van die dag oorleef en hulle hoef nie bang te wees om enige
> uitspraak te maak nie want hulle kan nie gefire word nie - behalwe as
> hulle mal word of totaal onbevoeg optree en dan moet dit ook bewys
> word voor 'n jury of their peers - ander regsgeleerdes.

Dit is presies dieselfde hier, en ek stem saam met jou dat in teorie
behoort dit te help dat hulle nie "bang" hoef te wees om 'n uitspraak
te maak nie. Die probleem wat ek net het met die aanstelling van
regters wat sterk ideologiese opinies het, is dat hulle ons squat bang
terug kan gooi in die middeleeue.
Maar genoeg van Amerikaanse politiek vir eers.
Dankie vir jou verduideliking en uiteensetting. Ek het nou 'n baie
beter idee van hoe dit werk in SA.

> Onder sommige regsgesindes is daar egter soms 'n algemene irritasie
> dat swartmense en vroue nou regters word. Dit maar wat jy raaksien.

Ek kry ook baie keer die gevoel dat mense blindelings die regering
blameer vir dinge suiwer uit onkunde. Interessant ook merk ek op dat
ongelooflik baie Suid Afrikaners, en ook die wat tans in Amerika of
ander lande woonagtig is, 'n duidelike sosialistiese beeld het van die
rol wat die regering speel of dan behoort te speel. Dit interesseer
my nogal. Dit verbaas my nie, want dit is half logies. Dit is net
interessant om dit so duidelik te sien.

> Daar is 'n bewustelike program om die hoofsaaklik wit en manlike
> wereld van regters te balanseer met donker velle en vroue. Die
> aanstellings kom natuurlik ook uit dieselfde poel as waaruit die wit
> manlike regters alyud gekom het - regspraktisyns.

En dit is reg en goed. En ek kan verstaan dat die regters wat dan
aangestel word definitief nie minder gekwalifiseerd sal wees soos wat
sommige mense probeer voorgee nie.
Dit gesê en buite die regstelsel gesien, verstaan ek tog ook die
frustrasie van die gemiddelde blanke man in Suid Afrika. Soms lees ek
op ander groepe van jong blanke mans veral wat sukkel om werk te kry,
en ek kan nie help om hartseer te raak as ek hulle stories lees nie.
Ek praat nie van arrogante regse haatdraende AWB tipes nie. Maar van
gewone, gemiddelde, opregte en goeie blanke seuns. Mense wat trots op
hulle land is, en graag sal wil bou aan n beter toekoms vir almal.
Ek verstaan die situasie, en verstaan AA, maar dit maak dit nie minder
hartseer nie. Elkgeval, die wiel sal draai het my ouma altyd gesê.
;-)
Daar is natuurlik die ander kant van die saak waar swartmense
voorheen in dieselfde posisie was, en nie veel hoop gehad het om ooit
daaruit te kom nie. En die wiel het gedraai.
I know....I know...
Re: Regters [boodskap #97002 is 'n antwoord op boodskap #97001] Do, 19 Augustus 2004 20:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf

Interessant ook merk ek op dat
> ongelooflik baie Suid Afrikaners, en ook die wat tans in Amerika of
> ander lande woonagtig is, 'n duidelike sosialistiese beeld het van die
> rol wat die regering speel of dan behoort te speel. Dit interesseer
> my nogal.

Ek neem aan jy verwys eintlik na wit Suid-Afrikaners,
wanneer jy sê dat hulle 'n sosialistiese beeld het van die
rol wat regering speel of dan behoort te speel. Dit moet
mens nie verbaas nie. Want hulle het grootgeword in 'n
periode waar 'n eng-nasionaal ( net vir een groep)
sosialistiese regering alles en almal wou kontrolleer en
dikteer, veral ten gunste van die een groep van mense
wat hulle ten alle koste wou bevoordeel. Mens kan dit
amper vergelyk met wat in Rusland aangegaan het
gedurende die Stalinistiese periode. Alles is gekontrolleer,
selfs die kunste. Alles natuurlik om één groep te baat.
Nie eens alle witmense nie. Die Engelse Suid-Afrikaners
het ook deurgeloop. Alleen Afrikaners en hulle lakeie
is bevoorreg.

Gloudina
Re: Regters [boodskap #97003 is 'n antwoord op boodskap #97001] Do, 19 Augustus 2004 20:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf

verstaan ek tog ook die
> frustrasie van die gemiddelde blanke man in Suid Afrika. Soms lees ek
> op ander groepe van jong blanke mans veral wat sukkel om werk te kry,
> en ek kan nie help om hartseer te raak as ek hulle stories lees nie.

Hoor jy Engelse Suid-Afrikaners so kla?
Kom ons kyk nou na die statistiese werklikheid. Omtrent
drie uit elke veertig mense wat voor jou verbyloop, is 'n
Afrikaner. Nie elkeen van daardie drie is jonk nie. Nie
elkeen van daardie drie is manlik nie. Maar kom ons sê
nou maar argumentsonthalwe dat twee uit elke veertig
wat by jou verbyloop, jong mans is. Dit is dus onder
hulle geledere wat ons nou die wit mans kry wat so kla
dat hulle nie werk kan kry nie. Nou mens weet uit
ondervinding dat baie jong mans in SA maklik werk kry.
Mens hoor dan ook maar net die treurstories van daardie
ouens wat heelwaarskynlik nie goed genoeg gekwalifiseer
is om werk te kry nie. Of jy hoor die treurstories van
jong mans wat dink hulle behoort plum jobs te kry, net
omdat hulle grootgeword het in 'n periode toe hulle
pa's sommer so lekker in die plum jobs ingestap het
omdat hulle Afrikaners was.
Die feit dat vrouens ook nou baie geredeliker in ag geneem
word vir goeie administrerende werk, het ook 'n invloed.
Hier in Ontario noem hulle dit die "skirt factor." Veral onder
onderwysers, want in Ontario is dit nou baie makliker om
'n prinsipaal te word as jy 'n vrou is, omdat daar so 'n
groot agterstand is wat ingehaal moet word. Maar in SA
is dit seker nie onder die Afrikaners veilig om die skirt factor
aan te val nie. Nou val hulle maar die rasse-ding aan. Maar
onthou, net omtrent twee uit elke veertig mense wat voor
jou verbyloop in SA is 'n Afrikaner. Hierdie grenskouse
kom uit 'n baie klein poel.

Gloudina
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97004 is 'n antwoord op boodskap #96998] Do, 19 Augustus 2004 20:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
soforkenwhat  is tans af-lyn  soforkenwhat
Boodskappe: 75
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Daar is een oplossing vir al Suid Afrika se probleme...

let the hungry eat the homeless...

"Plato" skryf in boodskap news:cg2pqq$cma$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> @rogers.com wrote:
>
>> "Plato" skryf


>>> Ek reken dit is veilig om aan te neem dat as jou vel blank is, mag jy
>>> jouself seker blank noem. Ek glo egter steeds in my kultuur teorie.


>> En wat is jou "kultuurteorie" nou weer?
>> Dat alle Westerlinge so verlig is?
>> Weet jy dat Indië die grootste uitvoerder
>> van sagteware in die wêreld is, nie die VSA
>> nie. Weet jy dat wiskunde sy oorsprong in
>> Indië gehad het? Weet jy dat hulle die
>> relatiwiteitsteorie al lank voor die geboorte
>> van Christus in Indië probeer formuleer het?
>> Wat is jou kultuurteorie nou weer?

>> Gloudina


>
> Ek stry nie hierteen nie Gloudina. Ek het groot respek vir daardie
> uitvindings en studies. Maar mens moet maar die huidige realiteit en
> lewenskwaliteit opweeg daarteen. Indie gaan Sjina voor 2050 verby vat as
> die land met die meeste mense. Amerika is die enigste ontwikkelde land wat
> 'n populasiegroei gaan toon tot en met 2050 vanwee sy invoer van vreemde
> kulture wat teenstrydig is met die filosofie en kultuur kragte wat Amerika
> so sterk gemaak het. Daar word verwag dat die populasie in Indie met tyd
> so groot gaan word dat die hongersnood daar die populasie gaan laat
> stagneer. Jy kan maar net dink wat die gekerm van mense soos jy gaan wees
> om die mense van Indie te help. Nie net Indie nie, maar die hele 3de
> wêreld. Hulle gaan hulleself demokraties opfok.
>
> As mens verby die tragedie kan kyk, is dit eintlik baie snaaks.
>
> Cheers
> Plato
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97008 is 'n antwoord op boodskap #96964] Vr, 20 Augustus 2004 05:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Ferditjie ... Sien na al die jare is jy nog steeds getrou aan jou
gewoonte om sulke kort sinnetjies te tik wat niks sin maak nie.

Is dit as gevolg van die nagevolge van iemand wat dalk ly aan "short shit
sindrome"

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:ise9i0d3bh624u5sbe5b1dlhtqhmoclim7@4ax.com...
> On Thu, 19 Aug 2004 15:37:40 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
>
> Jy en Riaan is een, ja.
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97009 is 'n antwoord op boodskap #96997] Vr, 20 Augustus 2004 05:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Plaas hulle gewone optel en minus onder die knie gekry het, dan sou hulle
besef dat as hulle so aanhou spyker soos wat hulle doen, hulle op pad is na
'n gemors.

"@rogers.com" wrote in message
news:IL5Vc.837$NRf.345@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com. ..

> En wat is jou "kultuurteorie" nou weer?
> Dat alle Westerlinge so verlig is?
> Weet jy dat Indië die grootste uitvoerder
> van sagteware in die wêreld is, nie die VSA
> nie. Weet jy dat wiskunde sy oorsprong in
> Indië gehad het? Weet jy dat hulle die
> relatiwiteitsteorie al lank voor die geboorte
> van Christus in Indië probeer formuleer het?
> Wat is jou kultuurteorie nou weer?
>
> Gloudina
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97012 is 'n antwoord op boodskap #96987] Vr, 20 Augustus 2004 06:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
So die ou antie het nou al lekker verskonings uitgedink vir haar eie geur?
Sorry vir jou ou vrou, dan is ek nog nie genoeg uitgebaster om te begin
kleur wys nie....of wat ookal jy dit wil noem. Dis julle wat daar in die
gemengede water vaar wat so graag wil hê dat daar nie groepe moet wees nie
want julle pas nie in nie. Hoekom vat jy nie 'n blaadjie uit die Basters
se boekie nie? Hulle is trots daarop om Basters te wees. Dis tyd dat jy
wakker word. Of is jy bang vir 'n eie identiteit?
"@rogers.com" wrote in message
news:dn5Vc.729$NRf.312@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com. ..
>
> "Suidwester" skryf
>
> Ek is blank en ek is trots
>> daarop.
>
> Ongelukkig, ou Suidwester, wys navorsing daarop (gedoen
> deur mense met Afrikaner-name) dat die Afrikaners tot 'n
> groot mate almal reeds verbaster het met van die lokale
> groepe en veral met mense wat as slawe uit die Ooste
> ingevoer is. Jou term "blank" is 'n politieke woord. Jou
> apartheidsvark-leiers was bang vir dié feit, en het
> die werklikheid probeer verdoesel met wetgewing.
>
> Gloudina
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97013 is 'n antwoord op boodskap #96990] Vr, 20 Augustus 2004 06:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Omdat my dit nie so pla soos vir jou nie! Soos ek hierbo gesê het, as ek
wel gemengde bloed in my familie het, so what? Die vermengery was dan nog
nie so erg dat dit begin wys nie.....dus bly ek en my familie steeds
blankes. Of jy daarvan hou of nie.
"@rogers.com" wrote in message
news:Vu5Vc.762$NRf.256@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com. ..
>
> "Suidwester"skryf
>
> so ongeveer 1984/5 toe julle
>> 'n berig op die voorblad geplaas het van 'n volkekundige wat gereken het
>> minder as 3% van alle blankes in SA se bloed is suiwer blank. As ek reg
>> onhou was daar nie veel van 'n reaksie nie en in die gange van die
> regering
>> was daar doodste stilte.
>
> So hoekom sit en kekkel jy so oor "blank." Daar is 'n goeie kans
> dat jy nie blank is nie. Hoekom sit en kekkel jy so?
>
> Tant Koek se hoenderhaan
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97016 is 'n antwoord op boodskap #96994] Vr, 20 Augustus 2004 07:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote in message
news:uD5Vc.800$NRf.693@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com. ..
> Jy bedoel dat net een groep in 'n magsposisie is,
----hoor net vir jouself! Is jy nugter? Watter groep dink jy is nou in
beheer van SA? Die swart mense! Die politieke aliansie met sidderbreins
soos jy en jou trawante is net omdat dit hulle pas en in getalle eintlik vir
hulle glad nie belangrik nie. Hoekom sal dit ook wees? Eintlik het hulle
julle nog net nodig gehad toe die getalle onseker was.

dat net een groep die sentrale regering beheer,
-----Wie anders nou as net die ANC?

dat net een groep wette maak wat almal se lewens beheer.
------Wie anders as die ANC?

Dis nou wat al die verskillende volkere in Suider-Afrika eintlik wil hê?
------Hulle het gedog dat as 'n swart meerderheidsregering aan bewind kom
gaan daar vir almal werk en behuising wees. Watter van die twee het al
gebeur?

Om in barre tuislande op die kaal haai vlaktes uitgegooi te word. D�s nou
wat die verskillende volkere in Suider-Afrika eintlik wil hê?
------Ekskuus my, ou dier, maar presies wát dink jy is nou aan die gang met
die grondonteiening? Die kommersiële boer word weggevat van sy grond af en
in sy plek word 'n klompie swart families gesit op kleiner eenhede.
Lekker, skrou jy en jou ou agterryer, né� bemagtig ons onse mense ekonomies,
of hoe? Verkeerd ou koek, ons ou regering het dit jare gelede al probleer
en dit het nie gewerk nie. Van die beste landbougrond in die land is aan
swart tuislande afgestaan. Dink maar net aan die Transkei, Hereroland,
ens. Gaan kyk bietjie hoeveel van hiedie derduisende hervestiges wat grond
basies verniet gekry het, het 'n sukses gemaak van hulle boerdery. Nee,
wat jy wil hê is dat almal dieselfde 'deal' moet kry wat julle twee uit
Kanada gekry het: Klim net oor die draad en ons sal vir julle sorg.
Sies!
>
> Tant Hessie Verwoerd
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97017 is 'n antwoord op boodskap #97000] Vr, 20 Augustus 2004 07:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sy verstaan nie rassisme in sy omgekeerde vorm nie. Hier by ons is
dieselfde ding aan die gang. Sorg dat jy die regte kleur mense in jou
besigheid kry en die paaie gaan oop vir jou. Eenvoudig.
"@rogers.com" wrote in message
news:fs6Vc.1040$NRf.558@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com ...
>
> "Plato" skryf
>
>> Demografiese verteenwoordiging op alle sfere van die samelewing. Met
>> ander woorde die befaamde 80/20 beginsel. 80% van 'n onderneming bo
>> sekere grootte moet swart wees. So jy kan 'n besigheid begin en as hy
>> groei word jy gedwing om ander rasse in diens te neem. Die dwang ding is
>> wat my pla.
>
> En dit noem jy nou "vermenging" ?
> In diens neem word nou skielik
> "vermenging" ?
>
> Gloudina
>
Re: Regters [boodskap #97018 is 'n antwoord op boodskap #97002] Vr, 20 Augustus 2004 07:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Soos gewoonlik praat jy tog kak. Ek ekn nie 'n enkele Engelse blanke wat
vrywillig tussen swartes gaan bly het nie en 'for that matter' ook nie jou
ieie groep, die Kleurlinge nie! Hulle het ook apart gebly van die swartes
en het enigeen van julle dit geweier? Nee! Moenie skynheilig wees nie.
"@rogers.com" wrote in message
news:MQ7Vc.1197$NRf.943@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com ...
. Die Engelse Suid-Afrikaners
> het ook deurgeloop. Alleen Afrikaners en hulle lakeie
> is bevoorreg.
>
> Gloudina
>
Re: Regters [boodskap #97019 is 'n antwoord op boodskap #97018] Vr, 20 Augustus 2004 08:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Nou is alles vir my duidelik ... Gloudina is 'n kleurling .... Geen wonder
die vrou is so anit wit nie

Wat is fout Gloudina, is jy kwaad omdat jy te swart is om Miesies genoem te
word en te wit om meid genoem te word ...

"Suidwester" skryf in boodskap news:4125a347.0@news1.mweb.co.za...
> Soos gewoonlik praat jy tog kak. Ek ekn nie 'n enkele Engelse blanke wat
> vrywillig tussen swartes gaan bly het nie en 'for that matter' ook nie jou
> ieie groep, die Kleurlinge nie!
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97021 is 'n antwoord op boodskap #97017] Vr, 20 Augustus 2004 10:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester wrote:

> Sy verstaan nie rassisme in sy omgekeerde vorm nie. Hier by ons is
> dieselfde ding aan die gang. Sorg dat jy die regte kleur mense in jou
> besigheid kry en die paaie gaan oop vir jou. Eenvoudig.
> "@rogers.com" wrote in message
> news:fs6Vc.1040$NRf.558@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com ...
>
>> "Plato" skryf


>>> Demografiese verteenwoordiging op alle sfere van die samelewing. Met
>>> ander woorde die befaamde 80/20 beginsel. 80% van 'n onderneming bo
>>> sekere grootte moet swart wees. So jy kan 'n besigheid begin en as hy
>>> groei word jy gedwing om ander rasse in diens te neem. Die dwang ding is
>>> wat my pla.

>> En dit noem jy nou "vermenging" ?
>> In diens neem word nou skielik
>> "vermenging" ?

>> Gloudina


>
>
>
Sy verstaan duidelik nie Suidwester. Toe ek in Namibie gewerk het moes
die onderneming waarvoor ek gewerk het ook 'n sekere aantal swart mense
hê (mense met politieke kontakte) om die wiele aan die rol te kry. Dit
is maar die kultuur jong. Hulle dwing die entrepreneurs om hulle saam te
vat of anders word die besigheid polities gesink. Maar Gloudina kan dit
nie begryp nie.
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97025 is 'n antwoord op boodskap #97013] Vr, 20 Augustus 2004 11:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf
...
Soos ek hierbo gesê het, as ek
> wel gemengde bloed in my familie het, so what? Die vermengery was dan nog
> nie so erg dat dit begin wys nie.....dus bly ek en my familie steeds
> blankes.

Maar was dit nou nodig om 'n hele wetstelsel
daarop te gaan bou of jou hare nou genoeg van
'n kreukel het om as nie-blank beskou te word?
Om mense wat fyn opgevoed, met grade uit
die buiteland, te verdoem tot derde klas trein
ry, terwyl enige wit uitvaagsel tweede-klas
kon ry? Jy het, jy kan maar seker wees,
bloed van ander rasse in jou are. Hoekom
wil jy so graag "wit" genoem word?

Gloudina
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97026 is 'n antwoord op boodskap #97016] Vr, 20 Augustus 2004 11:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

> dat net een groep die sentrale regering beheer,
> -----Wie anders nou as net die ANC?
>
> dat net een groep wette maak wat almal se lewens beheer.
> ------Wie anders as die ANC?

Hou nou maar op met die gekekkel dat die ANC
net uit een rassegroep kom. Daar is meer en meer
Afrikaners wat ANC lede is. Daar is baie lede
wat afstam van vorige slawe uit die Ooste. Daar
is die nageslagte van die San en die Khoi.

Gloudina
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97027 is 'n antwoord op boodskap #97021] Vr, 20 Augustus 2004 11:48 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

> Sy verstaan duidelik nie Suidwester. Toe ek in Namibie gewerk het moes
> die onderneming waarvoor ek gewerk het ook 'n sekere aantal swart mense
> hê

Onthou, ek bly in Noord-Amerika, waar regstellende
aksie gebore is. In die VSA en in Kanada. Die wette
vir SA regstellende aksie is juis geskool op dié van
Kanada.( Jy sal jou verbaas hoe baie dinge wat nou
in SA gepraktiseer word, hulle eers in Kanada kom
bestudeer het. Die man wat met die oorgang in 1994
gebruik is om die staatsdiens in SA op dreef te kry
in die nuwe bedeling, was 'n Kanadese
staatsamptenaar.)

Gloudina
Vorige onderwerp: Dis lekker in Souf Efrika
Volgende onderwerp: Nou het kortbroek broekloos geword...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 18:18:32 MGT 2024