Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » Kook Skrywe
Kook Skrywe [boodskap #957] So, 22 Junie 2003 20:33 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Andries Kriel wrote:
> Lorinda het die volgende skrywe gerig:
>
>>> ..... Wat eet jy op jou pannekoek Andries?
>
> Wel, bruinsuiker, kaneelsiuker. of soms roomys met karmel sousie.
> Gaan ons pannekoek eet?

Ek kan pannekoek maak... Maar Speedy is die een wat pannekoek maak
terwyl hy sy hardeskyf formateer, nou wonder ek of hy dit oor 'n oop
vuur doen? Ek het nie gedink hy kook by die hoofkantoor nie, ek het
gedink hy leef van fish & tjips, maar dit was blykbaar verkeerd.

Lorinda
Re: Kook Skrywe [boodskap #958 is 'n antwoord op boodskap #957] So, 22 Junie 2003 20:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda het die volgende skrywe gerig:

> Ek kan pannekoek maak... Maar Speedy is die een wat pannekoek maak
> terwyl hy sy hardeskyf formateer, nou wonder ek of hy dit oor 'n oop
> vuur doen? Ek het nie gedink hy kook by die hoofkantoor nie, ek het
> gedink hy leef van fish & tjips, maar dit was blykbaar verkeerd.
>

Wel, daar gaan nie veel van die hardeskyf oorbly nie, maar as dit windows op
het is haar nog hoop...Linux...Migrate Speedy! ek het, en ek is glad nie
spyt nie hoor. Geen gehangery, "BSOF", alt+ctrl+del nie.

Lorinda,dink jy die visse wat hy vang is gemutaded a.g.v. al die gemors wat
onder die brug deurloop?? Ek wonder hoe lyk die goed wat hy daar vang..dit
moet seker aardige goed wees..hy moet hulle seker met skipankers uittrek.
:-D
Het jy al Godzilla gekyk??

--
Powered By Mandrake Linux 9.0
Re: Kook Skrywe [boodskap #968 is 'n antwoord op boodskap #957] So, 22 Junie 2003 21:23 Na vorige boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 22 Jun 2003 13:33:44 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Ek het nie gedink hy kook by die hoofkantoor nie, ek het
> gedink hy leef van fish & tjips, maar dit was blykbaar verkeerd.
>
> Lorinda

Jy is nie verkeerd nie, behalwe wanneer een van die
bakkery se voertuie op my boeke beland.

Speedy

Powered By Windows XP (newest Pirate Version)
Vorige onderwerp: Bobotie
Volgende onderwerp: "seep poeding"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 06:58:23 MGT 2024