Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » N.V.K
N.V.K [boodskap #953] So, 22 Junie 2003 20:07 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Driesie wrote:
> ek het vir my 'ander naam gekry vir die groep.
>
>
> --
> Powered By Mandrake Linux 9.0

Waarom? Nie dat daar iets verkeer is daarmee nie..

Lorinda
Re: N.V.K [boodskap #954 is 'n antwoord op boodskap #953] So, 22 Junie 2003 20:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda het die volgende skrywe gerig:

> Waarom? Nie dat daar iets verkeer is daarmee nie..

Ek kan dit ''Andries'' hou. Wil jy weet as wie is ek in die destrik bekend?

Speedy sal dit dalk interessant vind om te weet.

--
Powered By Mandrake Linux 9.0
Re: N.V.K [boodskap #967 is 'n antwoord op boodskap #954] So, 22 Junie 2003 21:16 Na vorige boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 22 Jun 2003 22:11:41 +0200, Driesie wrote:

> Lorinda het die volgende skrywe gerig:
>
>> Waarom? Nie dat daar iets verkeer is daarmee nie..
>
> Ek kan dit ''Andries'' hou. Wil jy weet as wie is ek in die destrik bekend?
>
> Speedy sal dit dalk interessant vind om te weet.

As wie is jy in die destrik bekend, Andries?

Speedy
Vorige onderwerp: My naweek 2
Volgende onderwerp: Andries se nuwe mat op in vlamme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 10:05:19 MGT 2024